kopiereg voorbehou blaai om asseblief que… · musiek/v2 2 dbe/november 2014 nss kopiereg...

44
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Upload: others

Post on 27-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 2: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A (Gehoor) (10) AFDELING B (Herkenning) (12) AFDELING C (Vorm) (8) VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)). Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder. Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige musiekinstrument hê nie. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 3 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK 1. 2. 3. 4. 5. 6.

Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is, gespeel word. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ, Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word: • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf. • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees. • Elke lokaal moet moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang. • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. • Die snitte moet soos volg gespeel word:

- WKM-kandidate: Snit 1–24 en Snit 38–42 - JAZZ-kandidate: Snit 1–13, Snit 25–30 en Snit 38–42 - IAM-kandidate: Snit 1–13 en Snit 31–42

'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n kragonderbreking.

Page 4: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 4 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

NASIENROOSTER

AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR

VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4

VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6

SUBTOTAAL 10

AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR

VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4

EN

VRAAG 4 (WKM) 8

OF

VRAAG 5 (JAZZ) 8

OF

VRAAG 6 (IAM) 8

SUBTOTAAL 12

AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR

VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8

SUBTOTAAL 8

GROOTTOTAAL 30

Page 5: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 5 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die

ontbrekende note in maat 2–4 hieronder.

(3)

Speel Snit 1 nog EEN keer.

Speel Snit 2 TWEE keer. Wag 30 sekondes tussenin.

1.2 Luister na die kitaarmotief wat saam met die klavierparty in hierdie uittreksel

gespeel word. Kies die ritmiese patroon uit die opsies hieronder wat die kitaarparty die beste voorstel. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

(1)

[4]

Page 6: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 6 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2

Speel Snit 3 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee. Luister na die uittreksel uit Every Breath You Take terwyl jy die vokale partituur volg. Beantwoord die vrae wat volg.

-

Inleiding

Page 7: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 7 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Speel Snit 4 TWEE keer. 2.1 Watter EEN van die volgende tydmaattekens beskryf die maatslag van die

inleiding? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

3

4 6 8

4 4

(1)

Speel Snit 5 TWEE keer. 2.2 Watter nie-akkoordnoot is op die partituur by 2.2 weggelaat? Maak 'n

kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

Deurgangsnoot Hulpnoot/ Wisselnoot

Vooruitneming/ Antisipasie

Terughouding/ Suspensie

(1)

Speel Snit 6 TWEE keer.

2.3 Noem die ritmiese komposisietegniek wat by 2.3 gebruik word.

(1)

Speel Snit 7 VYF keer.

2.4

Die notasie van maat 16 en 17 is op die partituur by 2.4 weggelaat. Vul die ontbrekende toonhoogtes wat ooreenstem met die musiek wat jy hoor, in. (Die nootwaardes is op die partituur gegee.)

(2)

Speel Snit 8 TWEE keer. 2.5 Benoem die interval wat deur die twee ontbrekende note by 2.5 gevorm word.

(1)

Speel Snit 9 EEN keer. [6]

TOTAAL AFDELING A: 10

Page 8: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 8 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.

Speel Snit 10 TWEE keer. 3.1 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n

kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

KOLOM A Snit 10 Majeur Marimba Vraag en antwoord Pentatonies Mineur Sopraan

(2)

Speel Snit 11 TWEE keer. 3.2 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 11 verband hou. Maak 'n

kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

KOLOM A Snit 11 Barok Homofoniese tekstuur Klavesimbel Polifoniese tekstuur Harp Klassiek

(2)

Speel Snit 12 TWEE keer. 3.3 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 12 verband hou. Maak 'n

kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

KOLOM A Snit 12 Sinkopasie Xilofoon Saksofoon Suid-Afrikaanse jazz Improvisasie Klarinet

(2)

Page 9: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 9 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Speel Snit 13 TWEE keer. 3.4 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 13 verband hou. Maak 'n

kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

KOLOM A Snit 13 A cappella Polifonies Chromatiese harmonie Presto Inleiding Vraag en antwoord

(2) (8 ÷ 2) [4]

Page 10: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 10 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

VRAAG 4: WKM

4.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 14 EEN keer. 4.1.1 Hierdie uittreksel kom uit 'n opera. Watter karakter sing dit?

(1) 4.1.2 Noem die stemtipe van hierdie karakter.

(1) 4.1.3 Kies 'n geskikte tempo-aanduiding vir hierdie aria. Maak 'n

kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

Quasi Allegro Larghetto Giocoso

(1)

Speel Snit 15 TWEE keer. 4.1.4 Watter komposisietegniek word tussen die houtblaasseksie en die

solis gebruik?

(1)

Speel Snit 16 TWEE keer. 4.1.5 Noem die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.

(1) 4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 17 EEN keer. 4.2.1 Identifiseer die komponis en naam van hierdie werk.

Komponis:

Naam van die werk:

(2)

Page 11: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 11 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Speel Snit 18 TWEE keer. 4.2.2 Behalwe die strykerseksie, watter ander seksie van die orkes staan

duidelik uit in die openingsakkoorde van hierdie uittreksel?

(1)

Speel Snit 19 TWEE keer. 4.2.3 Identifiseer die tekstuur in die uittreksel. Kies die korrekte antwoord

uit die lys hieronder en omkring die toepaslike letter (A–D). A Akkoordaal en melodieus B Homofonies, wat polifonies word C Uitbundig en improvisatories D Polifonies, wat homofonies word

(1)

Speel Snit 20 TWEE keer. 4.2.4 Watter instrument speel die soloparty?

(1) 4.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 21 EEN keer. 4.3.1 Identifiseer die stylperiode.

(1) 4.3.2 Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?

(1)

Speel Snit 22 EEN keer. 4.3.3 Beskryf die stemming wat in hierdie uittreksel uitgebeeld word.

(1)

Speel Snit 23 EEN keer. 4.3.4 Watter tipe orkes speel in hierdie uittreksel?

(1)

Page 12: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 12 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Speel Snit 24 DRIE keer. 4.3.5 Die strykerseksie se akkoorde word deur 'n houtblasermelodie

gevolg. Wat is die funksie van hierdie houtblasermelodie?

(1) 4.3.6 Noem die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel speel.

(1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12

OF

Page 13: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 13 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5: JAZZ

5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 25 EEN keer. 5.1.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak 'n kruisie (X) in die

toepaslike blokkie.

Marabi Cape jazz Kwêla

Malombo-jazz

(1)

5.1.2 Identifiseer die naam van die werk in hierdie uittreksel.

(1) 5.1.3 Noem EEN kunstenaar wat met die musiekstyl in VRAAG 5.1.1

geassosieer word.

(1)

Speel Snit 26 EEN keer. 5.1.4 Noem die instrument wat die solo speel.

(1)

Speel Snit 27 EEN keer. 5.1.5 Watter EEN van die volgende is die korrekte kombinasie

instrumente wat jy in die uittreksel hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

Klavier Vibrafoon Baskitaar

Tenoorsaksofoon Tromstel

Klavier Kitaar

Baskitaar Trompet Tromstel

Klavier Klawerbord Baskitaar

Saksofoon Tromstel

(1)

Page 14: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 14 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 28 TWEE keer. 5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

(1) 5.2.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1.

(1) 5.2.3 Noem 'n internasionale jazz-styl wat hierdie lied beïnvloed het.

(1) 5.2.4 Identifiseer die solis se stemtipe.

(1)

Speel Snit 29 EEN keer. 5.2.5 Noem die solo-instrument in hierdie uittreksel.

(1) 5.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 30 TWEE keer. 5.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.

(1) 5.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 5.3.1 te motiveer.

(2) 5.3.3 Noem EEN instrument wat die reëlmatige polsslag aan die

lied gee.

(1)

Page 15: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 15 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.3.4 Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?

(1) 5.3.5 Noem 'n groep wat net uit vroue bestaan, wat jy met hierdie

musiekstyl assosieer.

(1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 OF

Page 16: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 16 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6: IAM

6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 31 EEN keer. 6.1.1 Identifiseer die musiekstyl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

(1) 6.1.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.1.1.

(2)

Speel Snit 32 EEN keer. 6.1.3 Noem die term wat die gesproke teks in hierdie uittreksel beskryf.

(1)

Speel Snit 33 TWEE keer. 6.1.4 Gee die naam van die vokale komposisietegniek wat jy in hierdie

uittreksel hoor.

(1)

6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 34 EEN keer. 6.2.1 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.

(1) 6.2.2 Noem 'n kunstenaar wat met hierdie musiekstyl geassosieer word.

(1)

Page 17: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 17 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Speel Snit 35 EEN keer. 6.2.3 Met watter ander musiekstyl kan jy ook die kitaarklank assosieer?

Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

Maskandi Marabi Kwêla Malombo

(1)

Speel Snit 36 EEN keer. 6.2.4 Identifiseer EEN idiofoon en EEN membranofoon wat jy hoor.

Idiofoon:

Membranofoon:

(2)

6.3 Luister na die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Speel Snit 37 TWEE keer. 6.3.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.

(1) 6.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 6.3.1 te motiveer.

(2)

6.3.3 Noem EEN instrument wat die reëlmatige polsslag aan die lied

verskaf.

(1) 6.3.4 Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?

(1)

6.3.5 Noem die groep wat jy met hierdie musiekstyl assosieer.

(1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12

Page 18: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 18 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING C: VORM VRAAG 7 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 38 EEN keer vir 'n algemene oorsig.

Luister na die uittreksel uit Blue Moon terwyl jy die vokale partituur bestudeer.

Blue Moon

Inleiding

Page 19: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 19 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

Speel Snit 38 weer.

7.1

Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofseksies op die partituur aan deur hoofletters (byvoorbeeld C, D, ensovoorts) bo-aan die partituur te skryf. Begin jou analise na die inleiding wat op die partituur aangedui is.

(4)

7.2

Noem die oorkoepelende vorm van hierdie lied.

(1)

Speel Snit 39 TWEE keer.

7.3

Watter EEN van die volgende komposisietegnieke word in maat 6–9 by (a) gebruik? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

Melodiese herhaling Omkering Sekwens Vergroting

(1)

Speel Snit 40 TWEE keer.

7.4 Noem die tipe nie-akkoordnoot wat jy in maat 10 by (b) hoor. (MOENIE die

letternaam of nootwaarde neerskryf NIE.)

(1)

Speel Snit 41 TWEE keer. 7.5 Vergelyk maat 203–222 met maat 223–242 by (d).

Watter ritmiese komposisietegniek word hier gebruik?

(1)

Speel Snit 42 EEN keer. [8]

TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30

Page 20: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1
Page 21: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Musiek/V2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

Page 22: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1
Page 23: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1
Page 24: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

Page 25: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1
Page 26: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 19 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

Play Track 38 again.

7.1

Analyse the form of this piece. Indicate the main sections on the score by writing capital letters (for example C, D, et cetera) above the score. Start your analysis after the introduction that is indicated on the score.

(4)

7.2

Name the overall form of this song.

(1)

Play Track 39 TWICE.

7.3

Which ONE of the following compositional techniques is used in bars 6–9 at

(a)? Make a cross (X) in the appropriate block.

Melodic repetition Inversion Sequence Augmentation

(1)

Play Track 40 TWICE.

7.4 Name the type of non-chordal note that you hear in bar 10 at (b). (Do NOT

write the letter name or note value.)

(1)

Play Track 41 TWICE.

7.5 Compare bars 20

3–22

2 with bars 22

3–24

2 at (d).

Which rhythmic compositional technique is used here?

(1)

Play Track 42 ONCE. [8]

TOTAL SECTION C: 8 GRAND TOTAL: 30

Page 27: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 18 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION C: FORM QUESTION 7 Read and study the questions for ONE minute. Play Track 38 ONCE to provide an overview.

Listen to the extract from Blue Moon while you study the vocal part.

Blue Moon

Page 28: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 17 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

Play Track 35 ONCE. 6.2.3 With which other style of music could you also associate the guitar

sound? Make a cross (X) in the appropriate block.

Maskandi Marabi Kwela Malombo

(1)

Play Track 36 ONCE. 6.2.4 Identify ONE idiophone and ONE membranophone that you hear.

Idiophone:

Membranophone:

(2)

6.3 Listen to the extract and answer the questions that follow.

Play Track 37 TWICE. 6.3.1 Identify the style of South African music.

(1) 6.3.2 Give TWO reasons to motivate your answer to QUESTION 6.3.1.

(2)

6.3.3 Name ONE instrument that provides the steady beat in the song.

(1) 6.3.4 What is the role of the female voices in this song?

(1)

6.3.5 Name the group that you associate with this style of music.

(1) (16 ÷ 2) [8] TOTAL SECTION B: 12

Page 29: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 16 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 6: IAM

6.1 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 31 ONCE. 6.1.1 Identify the style of music that you hear in this extract.

(1) 6.1.2 Give TWO reasons for your answer to QUESTION 6.1.1.

(2)

Play Track 32 ONCE.

6.1.3 Name the term that describes the spoken text in this extract.

(1)

Play Track 33 TWICE. 6.1.4 Give the name of the vocal compositional technique that you hear

in this extract.

(1)

6.2 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 34 ONCE. 6.2.1 Identify the style of music in this extract.

(1) 6.2.2 Name an artist associated with this style of music.

(1)

Page 30: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 15 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

5.3.4 What is the role of the female voices in this song?

(1) 5.3.5 Name an all-female group that you associate with this style of

music.

(1) (16 ÷ 2) [8] TOTAL SECTION B: 12 OR

Page 31: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 14 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

5.2 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 28 TWICE.

5.2.1 Identify the style of South African jazz.

(1) 5.2.2 Give a reason for your answer to QUESTION 5.2.1.

(1) 5.2.3 Name an international jazz style that has influenced this song.

(1) 5.2.4 Identify the voice type of the soloist.

(1)

Play Track 29 ONCE.

5.2.5 Name the solo instrument in this extract.

(1) 5.3 Listen to the extract and answer the questions that follow.

Play Track 30 TWICE.

5.3.1 Identify the South African music style.

(1) 5.3.2 Give TWO reasons to motivate your answer to QUESTION 5.3.1.

(2) 5.3.3 Name ONE instrument that gives the steady beat in the song.

(1)

Page 32: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 13 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 5: JAZZ

5.1 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 25 ONCE. 5.1.1 Identify the style of South African jazz. Make a cross (X) in the

appropriate block.

Marabi Cape jazz Kwela

Malombo jazz

(1)

5.1.2 Identify the name of the work in this extract.

(1)

5.1.3 Name ONE artist who is associated with the music style in

QUESTION 5.1.1.

(1)

Play Track 26 ONCE. 5.1.4 Name the instrument that plays the solo.

(1)

Play Track 27 ONCE. 5.1.5 Which ONE of the following is the correct combination of

instruments that you hear in this extract? Make a cross (X) in the appropriate block.

Piano Vibraphone Bass guitar Tenor Sax

Drumkit

Piano Guitar

Bass guitar Trumpet Drumkit

Piano Keyboard

Bass guitar Saxophone

Drumkit

(1)

Page 33: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 12 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

Play Track 24 THREE times. 4.3.5 The string-section chords are followed by a woodwind melody.

What is the function of this woodwind melody?

(1) 4.3.6 Name the woodwind instrument playing in this extract.

(1) (16 ÷ 2) [8] TOTAL SECTION B: 12

OR

Page 34: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 11 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

Play Track 18 TWICE. 4.2.2 Apart from the string section, which other section of the orchestra

is most prominent in the opening chords of this extract?

(1)

Play Track 19 TWICE. 4.2.3 Identify the texture in the extract. Choose the correct answer from

the list below and circle the appropriate letter (A–D). A Chordal and melodious B Homophonic, becoming polyphonic C Flourishing and improvisatory D Polyphonic, becoming homophonic

(1)

Play Track 20 TWICE. 4.2.4 Which instrument plays the solo part?

(1) 4.3 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 21 ONCE. 4.3.1 Identify the style period.

(1) 4.3.2 What is the tonality of this extract?

(1)

Play Track 22 ONCE.

4.3.3 Describe the mood depicted in this extract.

(1)

Play Track 23 ONCE. 4.3.4 What type of orchestra is playing in this extract?

(1)

Page 35: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 10 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

Answer QUESTION 4 (WAM) OR QUESTION 5 (JAZZ) OR QUESTION 6 (IAM). QUESTION 4: WAM

4.1 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 14 ONCE. 4.1.1 This extract comes from an opera. Which character sings it?

(1) 4.1.2 Name the voice type of this character.

(1) 4.1.3 Choose a suitable tempo indication for this aria. Make a cross (X)

in the appropriate block.

Quasi Allegro Larghetto Giocoso

(1)

Play Track 15 TWICE. 4.1.4 Which compositional technique is used between the wind section

and soloist?

(1)

Play Track 16 TWICE.

4.1.5 Name the cadence at the end of this extract.

(1) 4.2 Listen to the extracts and answer the questions that follow.

Play Track 17 ONCE.

4.2.1 Identify the composer and name of this work.

Composer:

Name of the work:

(2)

Page 36: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 9 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

Play Track 13 TWICE. 3.4 Mark TWO items in COLUMN A that relate to Track 13. Make a cross (X) in

TWO appropriate blocks.

COLUMN A Track 13 A cappella Polyphonic Chromatic harmony Presto Introduction Call and response

(2) (8 ÷ 2) [4]

Page 37: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 8 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION B: RECOGNITION OF MUSIC CONCEPTS

QUESTION 3: GENERAL LISTENING (COMPULSORY) Study the items in COLUMN A in QUESTION 3.1–3.4 for two minutes.

Play Track 10 TWICE. 3.1 Mark TWO items in COLUMN A that relate to Track 10. Make a cross (X) in

TWO appropriate blocks.

COLUMN A Track 10 Major Marimba Call and response Pentatonic Minor Soprano

(2)

Play Track 11 TWICE. 3.2 Mark TWO items in COLUMN A that relate to Track 11. Make a cross (X) in

TWO appropriate blocks.

COLUMN A Track 11 Baroque Homophonic texture Harpsichord Polyphonic texture Harp Classical

(2)

Play Track 12 TWICE. 3.3 Mark TWO items in COLUMN A that relate to Track 12. Make a cross (X) in

TWO appropriate blocks.

COLUMN A Track 12 Syncopation Xylophone Saxophone South African jazz Improvisation Clarinet

(2)

Page 38: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 7 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

Play Track 4 TWICE. 2.1 Which ONE of the following time signatures describes the beat of the

introduction? Make a cross (X) in the appropriate block.

3 4

6 8

4 4

(1)

Play Track 5 TWICE. 2.2 Which non-chordal note has been omitted on the score at 2.2? Make a

cross (X) in the appropriate block.

Passing note Auxiliary note Anticipation Suspension

(1)

Play Track 6 TWICE.

2.3 Name the rhythmic compositional technique used at 2.3.

(1)

Play Track 7 FIVE times.

2.4

The notation of bars 16 and 17 has been omitted on the score at 2.4. Fill in the missing pitches that correspond with the music that you hear. (The note values have been given on the score.)

(2)

Play Track 8 TWICE. 2.5 Name the interval formed between the two missing notes at 2.5.

(1)

Play Track 9 ONCE. [6]

TOTAL SECTION A: 10

Page 39: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 6 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 2

Play Track 3 ONCE to provide a general overview. Listen to the extract from Every Breath You Take while you follow the vocal score. Answer the questions that follow.

-

Page 40: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 5 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION A: AURAL QUESTION 1 Play Track 1 FOUR times. Pause for 30 seconds after each repetition.

1.1 Listen to the melodic and rhythmic phrase. Notate the rhythm of the missing

notes in bars 2–4 below.

(3)

Play Track 1 ONCE more.

Play Track 2 TWICE. Pause for 30 seconds in between.

1.2 Listen to the guitar motif which is played along with the piano part in this

extract. Choose the rhythmic pattern from the options below that best represents the guitar part. Make a cross (X) in the appropriate block.

(1)

[4]

Page 41: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 4 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

MARKING GRID

SECTION A: AURAL TOTAL MARKER MODERATOR

QUESTION 1 (COMPULSORY) 4

QUESTION 2 (COMPULSORY) 6

SUBTOTAL 10

SECTION B: RECOGNITION TOTAL MARKER MODERATOR

QUESTION 3 (COMPULSORY) 4

AND

QUESTION 4 (WAM) 8

OR

QUESTION 5 (JAZZ) 8

OR

QUESTION 6 (IAM) 8

SUBTOTAL 12

SECTION C: FORM TOTAL MARKER MODERATOR

QUESTION 7 (COMPULSORY) 8

SUBTOTAL 8

GRAND TOTAL 30

Page 42: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 3 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

INSTRUCTIONS TO THE PERSON OPERATING THE SOUND EQUIPMENT

1. 2. 3. 4. 5. 6.

The instructions for the music teacher appear in frames. Each musical extract (track) must be played the number of times specified on the question paper. Allow adequate time between tracks to offer candidates time to think and write their answers before playing the next track. The number of the track must be announced clearly each time before it is played. If a school offers more than one stream (Western Art Music (WAM), JAZZ, Indigenous African Music (IAM)), the following guidelines must be followed: • Each stream must write the examination in a separate venue. • Each venue must be equipped with suitable sound equipment. • Each venue must have its own CD with musical extracts. • An invigilator must be present in each venue. • The tracks have to be played as follows:

- WAM candidates: Tracks 1–24 and Tracks 38–42 - JAZZ candidates: Tracks 1–13, Tracks 25–30 and Tracks 38–42 - IAM candidates: Tracks 1–13 and Tracks 31–42

A battery-powered CD player must be available in case of a power failure.

Page 43: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Music/P2 2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

This question paper consists of THREE sections: SECTION A (Aural) (10) SECTION B (Recognition) (12) SECTION C (Form) (8) QUESTION 1, QUESTION 2, QUESTION 3 and QUESTION 7 are compulsory. Answer QUESTION 4 (Western Art Music (WAM)) OR QUESTION 5 (JAZZ) OR QUESTION 6 (Indigenous African Music (IAM)). Write all your answers on this question paper. Use a pencil for music notation and blue or black ink for the other answers. This examination will be written while candidates are listening to a CD. The music teacher of the centre must conduct the examination in the presence of the invigilator. The last page of this question paper is manuscript paper intended for rough work. The candidate may remove this page. Candidates may not have access to any musical instrument for the duration of the examination. Write neatly and legibly.

Page 44: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Que… · Musiek/V2 2 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . 1

Copyright reserved Please turn over