kort programme wat openbare · web viewdie nwu svo het fasiliteerders oor die hele land heen...

31
VERGADERING: KORTKURSUSSE DEUR DIE NWU AANGEBIED 23-06-2011, 12:30

Upload: dinhkhue

Post on 15-Mar-2018

228 views

Category:

Documents


9 download

TRANSCRIPT

Page 1: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

VERGADERING: KORTKURSUSSE DEUR DIE NWU AANGEBIED

23-06-2011, 12:30

Page 2: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Inhoudsopgawe

1 KORT PROGRAMME WAT OPENBARE UNIVERSITEITE VIR VPO AANBIED – MAART.................................................................................................4

2 DBO (SVO).............................................................................................................24

3 SARO......................................................................................................................27

Page 3: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied
Page 4: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

1 KORT PROGRAMME WAT OPENBARE UNIVERSITEITE VIR VPO AANBIED – MAART

Kort programme wat die NWU vir die Voortgesette Professionele Ontwikkeling van Onderwysers aanbied1. Naam van universiteit: NWU. Universiteit2. Kontakpersoon(e) vir Voortgesette Professionele Ontwikkelingsprogramme by jou universiteit (maak

vir alle kampusse voorsiening, indien van toepassing, deur rye by die tabel te voeg).Naam van Kampus:Potchefstroom

Naam: Sampie LundieE-posadres: [email protected]: 018 299 4736/0832999004

Naam van kort program

Kort beskrywing van doel en inhoud Duur (kontakure/krediete)

Aangebied/beplan

GEAKKRE-DITEERDE ASSESSORS-KURSUS VOER UITKOMS-GEBASEERDE ASSESSERING UIT:SAKO-eenheid-standaard 115753,ONTWERP EN ONTWIKKEL UITKOMS-GEBASEERDE ASSESSERINGSAKO-EENHEID-STANDAARD115755

DOELDie doel van die Assesseringskursus is om assessering so prakties haalbaar as moontlik vir onderwysers binne skole te maak. Die inhoud en kwaliteit van die opleidingsmateriaal is op só ’n wyse saamgestel dat dit die onderwysers wat hierdie kursus voltooi het, in staat stel om die nuutverworwe kennis en vaardighede direk op hulle spesifieke leerareas/vakke toe te pas en ook om dit as kwaliteitinstruksie en ondersteunende materiaal te gebruik.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Teoretiese begronding van assesseringLeereenheid 2:Beplanning en voorbereiding vir assessering, assesseringsplan, -program en -strategieëLeereenheid 3:Ontleding, optekening en verslag-doening, assesseringspraktyke, IKBSLeereenheid 4:Oorsig van assessering, assesseringsbeleid

DUURSemesterkursus wat vier eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE Registrasie as ’n

geakkrediteerde assessor.

Hierdie kortkursus is deur die NWU en die ETQA (ETDP SETA) geakkre-diteer en gesertifiseer.

Die vlak 7, 32-kredietkursus lei tot die bemeestering van ander kwalifikasies, soos ’n BEd-graad, NGOS, ’n BTD-graad, asook ’n Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS).

Die kursus is deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geëndosseer.

KREDIETE Dit is ’n Vlak 6,

AANGEBIEDDie NWU is besig met die opleiding van amptenare (vakadviseurs, kringbestuurders en sielkundiges) en onderwysers in verskeie provinsies (Wes-Kaap, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en KZN) en in Namibië.• 1 000 onderwysers word per jaar opgelei.

Page 5: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

16-krediet-kortkursus.

Registrasie as ’n geakkrediteerde moderator.

Hierdie kortkursus is deur die NWU en die ETQA (ETDP SETA) geakkre-diteer en gesertifiseer.

Die kursus is deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geëndosseer.

UITVOERING VAN MODERERING BINNE ’N UITKOMS-GEBASEERDE ASSESSERINGSTELSEL:SAKO-EENHEID-STANDAARD 115759

DOELDie doel van die kortkursus is om die gehalte van standaarde in skole en onderwysdepartemente te handhaaf deur ’n Geïntegreerde Kwaliteits-bestuurstelsel (IKBS) toe te pas. Die inhoud en kwaliteit van die opleidings-materiaal is op só ’n wyse saamgestel dat die assessors wat hierdie kursus voltooi het, die nuutverworwe kennis en vaardighede direk op die verifiëring van assessering, insluitend deur-lopende interne en eksterne moderering, kan toepas.

PROGRAMINHOUDDie programuitkomste het ten doel om die leerders in staat te stel om moderering binne die konteks van

die Uitkomsgebaseerde Assesseringstelsel te begryp en uit te voer;

’n begrip van moderering binne ’n Uitkomsgebaseerde Assessering-stelsel te demonstreer;

vir moderering te beplan en voor te berei;

moderering uit te voer; assessors te adviseer en te

ondersteun; moderering te rapporteer, op te

teken en te administreer; en oor modereringstelsels en –

prosesse na te dink.

DUUR Semesterkursus

wat drie eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

AANGEBIEDDie NWU is besig met die opleiding van amptenare (vakadviseurs, kringbestuurders en sielkundiges) en onderwysers in verskeie provinsies (Wes-Kaap, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en KZN) en in Namibië.

Page 6: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

MENTOR SKOOL-BESTUUR-DERS EN BESTUUR MENTOR-SKAP-PROGRAMME IN SKOLE:SAKO-EENHEID-STANDAARD 115432

DOELDie Mentorskapkursus is saamgestel om stimulerende, relevante en nuttige mentorbegeleiding aan skool-gebaseerde onderwysers-in-opleiding te gee.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Die betekenis van die konsep “mentor”Leereenheid 2:Die belangrikheid van die mentor binne skoolgebaseerde opleidingLeereenheid 3:Die konsep “leerlingskap” en die belangrikheid daarvan vir onderwyser-opleidingLeereenheid 4:Globalisering en die geleidelike oor-gang na skoolgebaseerde opleidingLeereenheid 5:Kenmerke en funksies van die onderwyseropleidingsmentorLeereenheid 6:Die plek en rol van die “opleier” in onderrigmentorskapLeereenheid 7:Bepaling van hoe onderrigvaardighede benut moet wordLeereenheid 8:Besinning

DUUR Die

Mentorskapkursus bestaan uit drie eendag-kontak-sessies wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

Die kontak-sessies (09:00-16:00) word volgens vraag gestruktureer.

KREDIETE Die sertifikaat

wat na afhandeling van die mentorskap-kursus uitgereik word, is deur die NWU en die ETDP SETA geakkrediteer.

Hierdie 16-kredietkursus voeg krediete by die verwerwing van ’n Gevorderde Onderwys-sertifikaat (GOS).

Deelnemers word as geakkrediteerde mentors geregistreer.

AANGEBIEDAan NWU-lede van die Skoolbestuur-span en aan distriks-amptenare van die WKOD.

Toegepaste leerder-ondersteuning(APLS 673)

DOELOm kennis, vaardigheid en toepaslike waardes te verwerf oor die onder-steuning van verskeie struikelblokke tot leer wat leerders ingevolge assessering en ondersteunings-benaderings en -tegnieke in uiteenlopende kontekste in inklusiewe onderwys kan ervaar.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Die teoretiese perspektiewe oor leerderondersteuningIdentifisering en ondersteuning van verskeie behoeftes en struikelblokke tot leer (selfstudie)Leereenheid 2:Ondersteuning van programontwikkeling en -struktureringDie rol van SIAS in die ondersteuning

DUURJaarkursus wat twee eendag-kontak-sessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 32 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.Die 32 krediete kan binne die NKR-vlak 7,

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 7: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Verwerking van ander ondersteunings-programmeLeereenheid 3:Leerderondersteuningspraktyk

Hons BEd in Leerderondersteuning as EVL dien.

INKLUSIEWE ONDERWYS: Gestremdhede en leerprobleme in onderwys(LSDL 528)

DOELOm aan opvoeders ’n oorsig te gee van gestremdhede en leerprobleme wat leerders kan verhoed om optimaal in opvoedkundige konteks te funksioneer en hulle in staat te stel om leerders te ondersteun wat hierdie en ander soortgelyke struikelblokke tot leer ervaar.

PROGRAMINHOUD:Leereenheid 1:Fisiese en verstandelike gestremdhedeLeereenheid 2:Sensoriese gestremdhedeLeereenheid 3:LeergestremdheidLeereenheid 4:LeerverskilleLeereenheid 5:Orale en tweedetaal-problemeLeereenheid 6:LeesproblemeLeereenheid 7:Probleme met geskrewe taalLeereenheid 8:Probleme met wiskundige geletterdheid en wiskunde (WGW)

DUURJaarkursus wat twee eendag-kontak-sessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 16 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 16 krediete kan binne die NKR-vlak 7, Hons BEd-graadprogram as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

LEERDER-ONDERSTEUNING: Inklusiewe onderwys: ’n Beleids-perspektief(LSIE 518)

DOELHierdie kursus bied ’n oorsig van die beleid oor inklusiewe onderwys, met spesifieke verwysing na ’n inklusiewe ondersteuningstruktuur, die rol van die ouers en die gemeenskap in die ondersteuning van leerders wat hindernisse ten opsigte van leer en ontwikkeling ondervind, inklusiewe klaskamerpraktyke en -prosedures, kurrikulumondersteuning, die siftings-, identifiserings- en assesserings-prosedures, en die verhouding tussen inklusiewe onderwys en uitkoms-gebaseerde onderwys (UGO).

PROGRAMINHOUD:Leereenheid 1:’n Teoretiese raamwerk vir inklusiewe onderwysLeereenheid 2:Inklusiewe onderwys – ’n beleids-perspektiefLeereenheid 3:Nasionale strategie vir sifting, identifi-sering, assessering en steun – SIASLeereenheid 4:’n Inklusiewe vennootskap

DUURJaarkursus wat twee eendag-kontak-sessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 16 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 16 krediete kan binne die NKR-vlak 7, Hons BEd-graadkwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 8: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Leereenheid 5:Die inklusiewe klaskamerLeereenheid 6:Leerderondersteuning en die kurrikulumLeereenheid 7:’n Inklusiewe assessering- en ondersteuningstrategie

Mensever-houdinge en Skool-ontwikkeling(EDSM 522)

DOELHierdie kortkursus stel die onderwyser in staat om die dinamika van mense-verhoudinge in die hedendaagse skool te verstaan. Dit moet die leerproses aanvul en op só ’n wyse bydra dat dit tot die holistiese ontwikkeling van die leerder sal lei.

PROGRAMINHOUDNa afhandeling van die module sal opvoeders in staat wees om:die beginsels van hulpbronadmini-strasie te begryp en toe te pas; entoepaslike interpersoonlike verhou-dings (met leerders, ouers, personeel) uit te leef wat ’n positiewe bydrae tot skoolontwikkeling lewer.

Leereenheid 1:Die begrip menseverhoudingeLeereenheid 2:Administratiewe benaderingLeereenheid 3:Groepe en spanne in die organisasie en die klaskamerLeereenheid 4:Samewerkende spanwerk in die klaskamer

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Skool- en personeel-bestuur (EDSM 524)

DOELOm die student in staat te stel om sekere vaardighede en bevoegdhede (onder andere doeltreffende kritieke probleemoplossing, funksionering in groepe, integrering van verworwe kennis in die onderwyssituasie) in Kurrikulum- en Professionele Ontwikkeling te demonstreer.Om te streef na waardes (onder andere uitnemendheid in onderwys, integriteit in die onderwyssituasie) op grond van sy of haar studies in Kurrikulum- en Professionele Ontwikkeling.Om die kandidate in staat te stel om praktiese bevoegdheid in die selektering, ontwerp, beplanning, implementering en evaluering van toepaslike en doeltreffende projekte, asook prosedures en/of programme oor Kurrikulum- en Professionele

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 6 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 6 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 9: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Ontwikkeling te demonstreer; en om ’n verbintenis tot hoë standaarde in kurrikulumpraktyk te stel, na te streef en te bereik.Om deurlopende professionele verbetering ten opsigte van die bestuur van opvoedkundige instellings te bereik en ’n vermoë om relevante materiale, hulpbronne en praktyke rakende onderwysaspekte krities, byvoorbeeld in die lig van ’n konsep-tuele begrip van hierdie besondere vakkundige studiegebied, te ontleed.Om kontemporêre tendense in kern opvoedkundige aspekte soos die NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring), DASS (deurlopende assessering) en onderwysleierskap toe te pas.

PROGRAMINHOUD

Leereenheid 1:Skoolprestasiebestuur: beginsels en prosesseLeereenheid 2:Die bou van personeeltoewyding en -vertroueLeereenheid 3:Die skool as leerorganisasieLeereenheid 4:Pastorale skoolsorg, insluitend loopbaanbestuur

as EVL dien.

Besluitneming en aanspreek-likheid(EDSM 525)

DOELOm die student in staat te stel om: begrip ten opsigte van die proses

van besluitneming en hoe dit skoolbedrywighede raak, te demonstreer;

doeltreffend aan besluitneming deel te neem;

demokratiese beginsels en prose-dures in besluitneming toe te pas;

die interaktiewe verhoudings tussen verantwoordbaarheid en besluitneming te identifiseer; en

’n duidelike begrip van die gebruik van data en bewyslewering vir die evaluering van die resultate van kurrikulum-/professionele besluite in die skool te demonstreer.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:BesluitnemingsteorieLeereenheid 2:’n Proses van doeltreffende besluitnemingLeereenheid 3:BesluitnemingsmodelleLeereenheid 4:

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 10: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Basiese riglyne vir probleemoplossing en besluitnemingLeereenheid 5:Deelname aan besluitnemingLeereenheid 6:VerantwoordbaarheidLeereenheid 7:Leidende beginsels oor die hantering van die uitdagings van verantwoordbaarheid

Leierskap, kommunikasie en dienslewering(EDSM 526)

DOELNa suksesvolle afhandeling van hierdie module moet die student ’n kritiese begrip van leierskap en kommunikasieteorieë demonstreer, dit in die klaskamersituasie toepas, en selfvertroue, toegewydheid, inisiatief en kreatiwiteit in ’n leierskap- en diensleweringsrol rol in die skoolsituasie aan die dag lê.

PROGRAMINHOUDWat is leierskap?Leierskapstyle: tradisioneel en ontluikendKaraktertreksituasie-dilemmaGebeurlikheidsbenaderingsGroepdinamika in leierskap

Kommunikasie: wat is kommunikasie?KommunikasieteorieëKommunikasiekanaleDie rol van kommunikasie in leierskapStruikelblokke op pad na kommu-nikasie

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Onderwys-bestuurs-ontwikkeling(EDSM 527)

DOELNa afhandeling moet opleidelinge in staat wees om: die funksies van bestuur te

omskryf; te verduidelik hoe ’n onderwys-

beleid geformuleer word; die onderskeie benaderings tot

onderwysbeplanning en -bestuur toe te pas; en

die rol van strategiese beplanning in suksesvolle onderwysbestuur in hooftrekke te beskryf.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Strategiese bestuurLeereenheid 2:SkoolprojekbestuurLeereenheid 3:Finansiële skoolbestuurLeereenheid 4:Kommunikasievaardighede

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Lesbeplan-ning, -voor-

DOELNa afhandeling van die module sal

DUUR’n 6-maandekursus

AANGEBIEDOmdat die NWU

Page 11: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

bereiding en -aanbieding(EDTM 514)

opvoeders in staat wees om: UGO-lesse in samehangende en

logiese stappe doeltreffend voor te berei;

’n leerprogram, werkskedule en lesplan volgens UGO-spesifikasies voor te berei; en

doeltreffende rekordhouding van beplanning en leerdervordering te demonstreer.

PROGRAMINHOUD

Leereenheid 1:Beginsels van Onderrig en LeerLeereenheid 2:LeerprogrammeWerkskedulesLesplanneLeereenheid 3:Die hoofstappe in lesvoorbereidingLeereenheid 4:Innoverende onderrigLeereenheid 5:Lesaanbieding in die klaskamerLeereenheid 5:Gekeurde leeswerk vir lesbeplanning en -aanbieding

wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 6 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 6 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Assessering en leerder-prestasie(EDTM 515)

DOELNa afhandeling van die module sal opvoeders in staat wees om: assesseringstegnieke wat

doeltreffende onderrig en leer bevorder doeltreffend te gebruik;

die vordering van leerders doeltreffend te monitor en individuele groei en ontwikkeling deur middel van doeltreffende rekordhouding en die toepassing van ’n verskeidenheid tegnieke te versterk; en

’n verskeidenheid assesserings-tegnieke te gebruik.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Begrip van assesseringLeereenheid 2:Die gebruik van assesseringLeereenheid 3:Tipes, metodes en tegnieke van assesseringLeereenheid 4:Terugvoering en assesseringLeereenheid 5:Wetgewing en beleid

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Eindgebruiker-rekenaar-wetenskap vir opvoeders

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: op die hoogte wees van alle

DUUR’n 6-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-

Page 12: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

(EUCE 511) relevante aspekte rakende basiese rekenaargeletterdheid (bv. omskrywing van ’n rekenaar; komponente van ’n rekenaar; gebruik van die komponente; ens.);

die doeltreffende en effektiewe gebruik van die volgende kan demonstreer: ’n woordverwer-kingsprogram’n sigbladprogram’n grafiese program’n e-posprogram’n webblaaier en soekenjins

die gebruik van rekenaars in die onderwys verstaan en kan verduidelik; en

aspekte ten opsigte van die veilige en etiese gebruik van rekenaars verstaan en kan verduidelik.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Woordverwerking: MS WordLeereenheid 2:Sigblaaie (MS Office: Excel)Leereenheid 3:PowerPointLeereenheid 4:Teorie: Inleiding tot rekenaarsLeereenheid 5:Die operasionele stelselLeereenheid 6:Internet en elektroniese posLeereenheid 7:Rekenaars in die onderwys

wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 8 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 8 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Ontwikkel ’n portefeulje om vaardigheid in skoolleierskap en –bestuur te demonstreer(PCPO 522)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: verstaan hoe die portefeulje as ’n

buigsame assesseringsinstrument binne die konteks van die uitkomsgebaseerde assesseringstelsel in Suid-Afrika gebruik kan word;

die gebruik van professionele ontwikkelingsportefeuljes in die professionele ontwikkeling en ontwikkelingsevaluering van opvoeders verstaan, veral daardie opvoeders wat vir skoolleierskap en –bestuur verantwoordelik is;

’n aksieplan vir die saamstel van ’n bewysportefeulje relevant tot die kernuittreevlakuitkomste van die GOS-kwalifikasie kan opstel; en

’n portefeulje saamstel wat relevante bewyse, verbande

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 20 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 20 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 13: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

tussen die bewyse en die kernuittreevlakuitkomste, besinnende kommentaar, en ’n persoonlike en organisasie-ontwikkelingsplan insluit.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Die portefeuljeLeereenheid 2:Beplanning van die portefeuljeLeereenheid 3:Afhandeling van die portefeulje

Beleidbestuur, beplanning, skoolontwik-keling en bestuur(PCDG 572)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: die persoonlike eienskappe

demonstreer wat vir die doeltreffende bestuur van beleid, beplanning, skoolontwikkeling en bestuur nodig is;

deur samewerking skoolwaardes, -visie, -missie, -beleid en –planne ontwikkel en oordra, en ’n verbintenis hiertoe verseker;

gesonde werksverhoudings met die skoolbeheerliggaam, asook ouers, leerders, die gemeenskap en die departement ontwikkel en handhaaf; en

relevante inhoudskennis in die leiding en bestuur van mense verstaan en dit kan toepas.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Die samestelling en algemene beginsels van die reg in onderwys-konteksLeereenheid 2:Onderwysreg, -regulasies en -beleidLeereenheid 3:Beheer- en bestuursassesseringLeereenheid 4:Ontwikkeling en kommunikasie van skoolwaardes, -visie en -missieLeereenheid 5:Aanvoering en bestuur van skool-selfevaluasie, strategiese en ontwikkelingsbeplanning

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 20 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 20 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Skoolleierskap en –bestuur in Suid-Afrikaanse konteks(PCLM 521)

DOELNa suksesvolle afhandeling van hierdie module moet die student: ’n oorsig van die kursusinhoud

kan gee; ’n basiese begrip toon van wat by

skoolbestuur en –leierskap in Suid-Afrika betrokke is; en

’n assessering van eie vermoëns in bestuur en

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het

Page 14: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

leierskap (ten opsigte van heersende opvattings oor bevoegdheid en relevansie in Suid-Afrika met betrekking tot bestuur en leierskap) kan doen.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Jy as toekomstige hoofLeereenheid 2:Jy en jou spanLeereenheid 3:Jy en jou konteksassessering

10 krediete word aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 10 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Leiding en bestuur van mense(PCMP 571)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: die persoonlike eienskappe

demonstreer wat nodig is vir doeltreffende leierskap en bestuur van mense; werk wat deur groepe, spanne en individue onderneem word beplan, toewys, ondersteun en evalueer (ten einde duidelike delegering van take en afwenteling van verantwoordelikhede te verseker);

eie professionele vaardighede ontwikkel, en dié van groepe en individue, ten einde eie en hulle prestasie (en dié van die skool) te verbeter;

’n omgewing skep wat bevorderlik is vir kollektiewe bedinging, samewerking en onderhandeling (en konflikbeslegting); en

relevante inhoudskennis in die leiding en bestuur van mense verstaan en dit kan toepas.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Persoonlike eienskappe vir doeltreffende leierskap en bestuur van menseLeereenheid 2:Selfbestuur en die bestuur van anderLeereenheid 3:PersoneelvoorsieningLeereenheid 4:Arbeidsverhoudinge

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 20 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 20 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Bestuur van organisasie-stelsels, fisiese en finansiële hulpbronne(PCSR 571)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: die persoonlike en professionele

eienskappe en vaardighede demonstreer wat vir doeltreffende bestuur van organisasiestelsels en finansiële en fisiese hulpbronne nodig is;

organisasiestelsels vir die skool

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het

Page 15: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

opstel, implementeer, in stand hou en evalueer (deur, waar moontlik, van toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) gebruik te maak);

die finansiële hulpbronne van die skool op ’n deursigtige en verantwoordbare wyse bestuur; en

relevante inhoudskennis en vaardighede in die bestuur van organisasiestelsels, en fisiese en finansiële hulpbronne verstaan en dit kan toepas.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Inleiding tot die bestuur van organisa-toriese en finansiële hulpbronneLeereenheid 2:Die bestuur van finansiële hulpbronneLeereenheid 3:Die bestuur van fisiese hulpbronne

20 krediete word aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 20 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Bestuur van onderrig en leer(PCTL 572)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: die persoonlike en professionele

eienskappe demonstreer wat vir die doeltreffende bestuur van onderrig en leer nodig is;

die beplanning en implementering en monitering/evaluering van onderrig bestuur (om kwaliteitleer vir almal in die konteks van nasionale, provinsiale en skoolbeleid te verseker);

relevante inhoudskennis (in die ontwerp, implementering en evaluering van onderrig en leer en die organisasie van die skool-omgewing) verstaan en dit kan toepas; en

’n veilige, simpatieke en gedissi-plineerde omgewing skep, bestuur en in stand hou (en verbind wees tot die deurvoering van die wyse waarop onderrig en leer georganiseer word).

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Aanvoering en bestuur van ’n skool as ’n leerorganisasieLeereenheid 2:Beplanning en implementering van ’n kurrikulumLeereenheid 3:Vaardighede en prosesse vir die bestuur van onderrig-en-leerassessering

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 20 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 20 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 16: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Aanvoering en bestuur van ’n leerarea, vak of fase(PELP 512)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: ’n duidelike begrip van die aard,

doel en funksie van assessering in die algemeen demonstreer;

weet en verstaan hoe uitkoms-gebaseerde onderwys en kwaliteitsversekering by die Suid-Afrikaanse onderwys- en opleiding-stelsel inpas;

die verskille en ooreenkomste tussen uitkomsgebaseerde en ander tipes assessering herken;

’n deeglike skoolassesseringsplan en/of –stelsel ontwikkel en implementeer;

almal betrokke by assessering vir assesseringsgebeure/-prosesse voorberei;

billike, geldige en betroubare assesserings uitvoer;

assesseringsresultate aanteken en rapporteer op maniere wat billik en kultureel sensitief is; en

bevoeg en gewillig wees om hulle eie assesseringsprosedures te evalueer en waar nodig aan te pas.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Hoe word kurrikulum op skool- en klaskamervlak bestuur?Leereenheid 2:Hoe beplan ons hierdie gebeurtenis?Leereenheid 3:Hoe kan ons ons klaskamers doeltreffend bestuur?Leereenheid 4:Hoe verseker ons deurlopende verbetering?

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Moderering van assessering(PEMA 512)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: ’n begrip van moderering binne die

konteks van ’n uitkomsgebaseerde assesseringstelsel hê;

die vermoë hê om vir moderering te beplan en voor te berei;

die vermoë hê om moderering uit te voer en modereringsprosesse en -prosedures te bestuur;

die vermoë hê om modererings-resultate aan te teken en te rapporteer op maniere wat opvoeders se vermoë om kwaliteit-assesserings te beplan en uit te voer, ondersteun en ontwikkel;

die vermoë hê om moderering op verskeie institusionele vlakke te

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 10 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 10 krediete

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 17: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

bestuur; en die vermoë hê om hulle eie en

ander se modereringstelsels en -prosesse uit te voer.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Moderering en uitkomsgebaseerde onderwysLeereenheid 2:Hoe modereer ons?Leereenheid 3:Bestuur van interne moderering

kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

Mentorskap van skoolbestuur-ders en bestuur van mentorskap-programme in skole(PEMM 512)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: die vaardighede en persoonlike

eienskappe vir suksesvolle mentorskap demonstreer;

die vestiging, monitering en evaluering van ’n mentorskap- en afrigtingsprogram kan bestuur; en

relevante inhoudskennis van mentorskap begryp en dit kan toepas.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Inleiding tot mentorskapLeereenheid 2:Persoonlike en professionele eien-skappe van doeltreffende mentorsLeereenheid 3:Bestuur van die vestiging, monitering en evaluering van ’n skoolmentorskapprogram

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 12 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 12 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Beplanning en uitvoering van uitkoms-gebaseerde assessering(PEPA 512)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: begrip van uitkomsgebaseerde

assessering demonstreer; vir assesserings voorberei; assesserings uitvoer; terugvoering oor assesserings gee;

en assesserings hersien.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Instelling van UGALeereenheid 2:Beplanning van UGALeereenheid 3:Koördinering van UGALeereenheid 4:Monitering van UGA: ’n saak van verantwoordbaarheidLeereenheid 5:Die operasionele stelsel

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 15 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 15 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 18: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

Basiese rekenaar-geletterdheid in skool-bestuur(PFCL 521)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders: die harde- en sagteware van ’n

rekenaar kan identifiseer en beskryf;

’n woordverwerker, sigblad, e-pos en webblaaier effektief en doeltreffend kan gebruik;

’n databasisprogram (bv. Microsoft Access) doeltreffend kan gebruik;

die gebruik van ’n webblaaier en soekenjins vaardig en doeltreffend kan gebruik;

die gebruik van rekenaars in die onderwys verstaan en kan verduidelik; en

aspekte rakende die veilige en etiese gebruik van rekenaars verstaan en kan verduidelik.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Waarom moet ons rekenaars in skole hê?Leereenheid 2:Hoe kan skole by rekenaars in skole baat vind?Leereenheid 3:Hoe kan rekenaars vir onderrig en leer gebruik word?Leereenheid 4:Kan alle skole rekenaars op alle moontlike maniere gebruik?Leereenheid 5:Hoe kan ’n skool ’n gedeelde visie vir IKT-gebruik ontwikkel?

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 10 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 10 krediete kan binne die NKR-vlak 6, GOS-kwalifikasie as EVL dien.

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Taalvaardighede in skoolbestuur en -leierskap(PFLS 511)

DOELNa afhandeling van die module moet die opvoeders:bevoegdheid in die lees-, skryf-, luister- en verbale vaardighede demonstreer wat vir doeltreffende bestuur in skole noodsaaklik is.

PROGRAMINHOUDLeereenheid 1:Woorde, Woorde, WoordeLeereenheid 2:Kom ons praat!Leereenheid 3:Skryf as ’n bestuursaktiwiteitLeereenheid 4:Leiding deur leesLeereenheid 5:Leiding deur middel van beleid

DUUR’n 3-maandekursus wat twee eendag-kontaksessies insluit wat oor vier maande gedurende die semester geskeduleer is.

KREDIETE 6 krediete word

aan hierdie kortkursus toegeken.

Hierdie kortkursus is deur die NWU gesertifiseer.

Die 6 krediete kan binne die NKR-vlak 6,

AANGEBIEDOmdat die NWU SVO ’n Oop Afstandsonderrig-instelling is, sal die datums volgens vraag bepaal word.

PLANDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied word.

Page 19: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

GOS-kwalifikasie as EVL dien.

Al bostaande kortkursusse is vir VPOO-punte aan SARO voorgelê.

Page 20: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied
Page 21: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

2 DBO (SVO)

ADDENDUM A

Inligting oor alle aktiwiteite vir onderskrywing

Lys van Programme wat die NWU SVO vir die VPOO voorgelê hetBesonderhede verskyn in 2011 se Jaarboek

GEVORDERDE ONDERWYSSERTIFIKAAT

Kurrikulums NKR-vlak

Krediete

Skoolleierskap 6 130Engels-onderwys 6 128Wiskundige geletterdheid

6 128

Grondslagfase 6 128Tegnologie-onderrig 6 128Geografie-onderwys 6 128

Lys van kortkursusse wat die NWU SVO aanbiedAangeheg by hierdie lys is die IKAS-vorms vir elk van hierdie kortkursusse

GOEDGEKEURDE SVO-KORTKURSUSSE

Kursusafkorting Beskrywing NKR-vlak

Krediete

APLS 673 Toegepaste leerderondersteuning 8 32LSIE 518 Inklusiewe onderwys: ’n Beleidsperspektief 6 16LSDL 528 Gestremdhede en leerprobleme in onderwys 6 16EDTM 513 Kurrikulum en die administrasie van hulpbronne en

rekords6 6

EDTM 514 Lesbeplanning, -voorbereiding en -aanbieding 6 6EDTM 515 Assessering en leerderprestasie 6 12EDSM 522 Menseverhoudinge en skoolontwikkeling 6 12EDSM 524 Skool- en personeelbestuur 6 6EDSM 525 Besluitneming en aanspreeklikheid 6 12EDSM 526 Leierskap, kommunikasie en dienslewering 6 12EDSM 527 Onderwysbestuursontwikkeling 6 12EUCE 511 Eindgebruiker-rekenaarwetenskap vir opvoeders 6 8PCDG 572 Beleidbestuur, beplanning, skoolontwikkeling en bestuur 6 20PCLM 521 Skoolleierskap en –bestuur in die Suid-Afrikaanse

konteks6 10

PCMP 571 Leiding en bestuur van mense 6 20PCPO 522 Portefeulje om vaardigheid in skoolleierskap en -bestuur

te demonstreer5 10

PCSR 571 Bestuur van organisasiestelsels, fisiese en finansiële hulpbronne

6 20

PCTL 572 Bestuur van onderrig en leer 6 20PELP 512 Aanvoering en bestuur van ’n leerarea, vak of fase 6 12PEMA 512 Moderering van assessering 6 10PEMM 512 Mentorskap van skoolbestuurders en bestuur van

mentorskapprogramme in skole6 12

PEPA 512 Beplanning en uitvoering van assessering 6 15PFCL 521 Basiese rekenaargeletterdheid in skoolbestuur 5 10PFLS 511 Taalvaardighede in skoolbestuur en -leierskap 5 6

Page 22: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied
Page 23: kort PROGRAMME WAT OPENBARE · Web viewDie NWU SVO het fasiliteerders oor die hele land heen en dus kan hierdie kortkursus by enige van ons 36 kontaksentrums regdeur Suid-Afrika aangebied

3 SARO

SARO is besig om die data in te lees. Dit sal binne ’n maand of twee beskikbaar wees.