koshuisplasing - university of pretoria · mediese koshuise: olympus (mans) & curlitzia (dames)...

3
Koshuisplasing: Voornemende Eerstejaarstudente www.up.ac.za 1. Hoe doen ek aansoek vir koshuisplek? • Die aansoekvorm wat voltooi word vir toelating tot ʼn studierigting het ʼn spesifieke afdeling wat voltooi moet word sou iemand belangstel in koshuisplek. Daar is geen ander vorm wat voltooi moet word vir aansoek tot ʼn koshuis nie. • Ongelukkig kan koshuisplek nie gewaarborg word nie aangesien die aanvraag groter is as die beskikbare plekke. • Navrae omtrent privaat akkommodasie: Arlon Properties Tel: 012 362 5499 City Property Tel: 012 362 4473 Urban Digs Tel: 012 362 6231 OC Rental Tel: 012 362 6123 2. Vir watter koshuis doen ek aansoek? • As jy vir ʼn spesifieke koshuis wil aansoek doen dan kan jy dit so aandui op die relevante afdeling op die aansoekvorm. Indien jy nie bekend is met ons koshuise nie, kan jy een van die onderstaande koshuise kies: 3. Ek het aansoek gedoen vir ʼn rigting in Gesondheidswetenskappe – vir watter koshuis doen ek aansoek? • Indien jy vir ʼn Gesondheidswetenskaprigting aansoek doen is die prosedure soos volg: - Alle studente wat vir ʼn Gesondheidwetenskaprigting aansoek doen en koshuisplek verlang, word in ʼn Hatfield- of Groenkloofkampus (ondernoemde koshuise) koshuis oorweeg indien daar plek beskikbaar is. - Die rede hiervoor is, sou jy nie vir een van die Gesondheidswetenskap rigtings aanvaar word nie en dan ʼn ander keuse wil uitoefen, jy reeds oorweeg is vir ʼn plek in ʼn koshuis. - Die plasings in die Prinshofkampuskoshuise geskied eers in Oktober nadat die keuring vir die daaropvolgende jaar afgehandel is. - Indien jy reeds koshuisplek verkry het en toegelaat word vir ʼn Gesondheidswetenskaprigting, sal jy outomaties oorgeskuif word na een van die koshuise op die Prinshofkampus. Dit sal onderhewig wees aan die beskikbaarheid van plekke. Dameskoshuise Manskoshuise Gemeng Klaradyn Hatfield Kollege Hatfield (LCD)* Tuks Village Hatfield (LCD)* Jasmyn Hatfield Taaibos Hatfield (LCD)* Tuks Naledi Mamelodi Erika Hatfield Olienhout Hatfield (LCD)* Onderstepoort Onderstepoortkampus Asterhof Hatfield Boekenhout Hatfield (LCD)* Madelief Hatfield Mopanie Hatfield (LCD)* Katjiepiering Hatfield (LCD)* Maroela Hatfield (LCD)* Nerina Hatfield Kiaat Groenkloof Magrietjie Hatfield Olympus Prinshof Inca Groenkloof Lilium Groenkloof Zinnia Groenkloof Curlitzia Prinshof

Upload: others

Post on 31-May-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Koshuisplasing - University of Pretoria · Mediese koshuise: Olympus (mans) & Curlitzia (dames) 4. As ek vir ʼn kursus in Opvoedkunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek aansoek?

Koshuisplasing: Voornemende Eerstejaarstudente

www.up.ac.za

1. Hoe doen ek aansoek vir koshuisplek?

• Die aansoekvorm wat voltooi word vir toelating tot ʼnstudierigtinghetʼnspesifiekeafdelingwat voltooimoetwordsou iemand belangstel in koshuisplek. Daar is geen andervormwatvoltooimoetwordviraansoektotʼnkoshuisnie.

• Ongelukkig kan koshuisplek nie gewaarborg word nieaangesiendieaanvraaggroterisasdiebeskikbareplekke.

• Navraeomtrentprivaatakkommodasie:ArlonProperties Tel:0123625499CityProperty Tel:0123624473UrbanDigs Tel:0123626231OCRental Tel:0123626123

2. Vir watter koshuis doen ek aansoek?

• As jy vir ʼn spesifieke koshuis wil aansoek doen dan kan jydit soaanduiopdie relevanteafdelingopdieaansoekvorm.Indienjyniebekendismetonskoshuisenie,kanjyeenvandieonderstaandekoshuisekies:

3. Ek het aansoek gedoen vir ʼn rigting in Gesondheidswetenskappe – vir watter koshuis doen ek aansoek?

• IndienjyvirʼnGesondheidswetenskaprigtingaansoekdoenisdieproseduresoosvolg:- Alle studente wat vir ʼn Gesondheidwetenskaprigtingaansoekdoenenkoshuisplekverlang,word inʼnHatfield-of Groenkloofkampus (ondernoemde koshuise) koshuisoorweegindiendaarplekbeskikbaaris.

- Die rede hiervoor is, sou jy nie vir een van dieGesondheidswetenskaprigtingsaanvaarwordnieendanʼnanderkeusewiluitoefen,jyreedsoorweegisvirʼnplekinʼnkoshuis.

- Dieplasings indiePrinshofkampuskoshuisegeskiedeersinOktobernadat die keuring vir diedaaropvolgende jaarafgehandelis.

- IndienjyreedskoshuisplekverkryhetentoegelaatwordvirʼnGesondheidswetenskaprigting,saljyoutomatiesoorgeskuifwordnaeenvandiekoshuiseopdiePrinshofkampus.Ditsalonderhewigweesaandiebeskikbaarheidvanplekke.

Dameskoshuise Manskoshuise GemengKlaradyn Hatfield Kollege Hatfield(LCD)* TuksVillage Hatfield(LCD)*Jasmyn Hatfield Taaibos Hatfield(LCD)* TuksNaledi MamelodiErika Hatfield Olienhout Hatfield(LCD)* Onderstepoort OnderstepoortkampusAsterhof Hatfield Boekenhout Hatfield(LCD)* Madelief Hatfield Mopanie Hatfield(LCD)* Katjiepiering Hatfield(LCD)* Maroela Hatfield(LCD)* Nerina Hatfield Kiaat Groenkloof Magrietjie Hatfield Olympus Prinshof Inca Groenkloof Lilium Groenkloof Zinnia Groenkloof Curlitzia Prinshof

Page 2: Koshuisplasing - University of Pretoria · Mediese koshuise: Olympus (mans) & Curlitzia (dames) 4. As ek vir ʼn kursus in Opvoedkunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek aansoek?

2 3

- DieeerstesemesterlesingsvirMBChBwordalmalopdieHatfieldkampus aangebied. Vanaf die tweede semesterword alle lesing op die Prinshofkampus aangebied. Daarisbusvervoerwatvirdiestudentebeskikbaar isvireerstestudiejaardieeerstesemestervanafdiePrinshofkampusnadieHatfieldkampus.

Mediese koshuise:Olympus(mans)&Curlitzia(dames)

4. As ek vir ʼn kursus in Opvoedkunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek aansoek?

• Studentewatvirenigerigtinginopvoedkundeaansoekdoen,wordoutomatiesvirʼnplekopdieGroenkloofkampusoorweeg.

• Daar is dames en ‘n mans koshuis op hierdie kampus wattenvollegeintegreerenUniversiteitvanPretoriakoshuiseis.

• Allelesingsvandieopvoedkunderigtingswordopdiehierdiekampusaangebied.

• Die kampus se koshuise is goed toegeruste koshuise enis ongeveer 5km van die Hatfieldkampus af. Studente watkursusse op die Hatfieldkampus volg word ook oorweeg virplasing in die koshuise afhangende van die beskikbaarheidvanplek.

• DaarisgratisbusvervoertussendieGroenkloofkampusendieHatfieldkampus.

• Koshuise:Kiaat(mans) Zinnia(dames) Lilium(dames) Inca(dames)

5. As ek vir veeartsenykunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek dan aansoek?

• Studente wat toegelaat word tot Veaartsenykunde sal byOnderstepoortgeplaasword.

6. Hoe word die koshuisplasings gedoen?

• Koshuisplasings geskied deurlopend op grond vanakademiesemeriete(dwsjoufinaleGraad11punte)soosdieaansoekeontvangenverwerkword,totdataldiekoshuisevolis.Hoe vroeër jy dusaansoekdoen, hoebeter is jou kansevir koshuisplek. Vorms is vanaf Maart van die vorige jaarbeskikbaar.

• Tydens die programmatiese plasingsproses, word dievoorkeurkoshuis, soos aangedui op die aansoekvorm,outomaties eerste, afhangende van die beskikbaarheid vanplek,inaanmerkinggeneem

• Indiendievoorkeurkoshuisreedsvolis,wordjyoutomatiesvirʼnanderkoshuisoorweegwaarnogplekbeskikbaaris.

• Indiendaargeenplekinenigekoshuisisnie,wordjounaamvolgensakademiesemerieteenaansoekdatumopʼnwaglysgeplaas.

7. Hoe werk die waglys?

• Indienaldiekoshuisevolisenjyniedadelikgeplaaswordnie,word jou naam volgens akademiesemeriete (dws jou eindegraad11punte)enaansoekdatumopʼnwaglysgeplaas.

• Sodraʼnkansellasieontvangword,worddievolgendepersoonvanafdiewaglysgeplaasenisdusʼndeurlopendeproses.

8. Hoe weet ek of ek in ʼn koshuis plek gekry het?

• Sodrajyplekinʼnkoshuiskry,wordjyskriftelikinkennisgestel.• Allerelevanteinligtingmetbetrekkingtotdievolgendewordinhierdieskryweuiteengesit:- Reserveringsheffings- Watjymoetsaambring- Etesenalletariewe.

9. As ek nie in my voorkeurkoshuis plek kry nie?

• Omdatdieaantalplekkebeperkis,isditniealtydmoontlikomalmalinhulvoorkeurkoshuisteplaasnie.

• ʼn Motiveringsbrief kan gefaks of per e-pos gestuur wordwaarindieredesverskafwordwaaromjyplekinʼnspesifiekekoshuisverlang.

• Elkegevalsalopmerieteoorweegwordenongelukkigkandieversoekniegewaarborgwordnie.

10. Wanneer moet ek betaal?

• ʼnVasgestelde reserveringsheffing isbinne30daevanafdiedatumvandieskrywebetaalbaar.Asditniebinnedietydperkbetaalwordnie,worddieplekoutomatiesgekanselleerenaandievolgendepersoonopdiewaglystoegeken.

• Indienditniemoontlikisomdiereserveringsheffingbinnedietydperktebetaalnie,kanʼnreëlingvirbeperkteuitstelgetrefword.

11. As ek ʼn plek in die koshuis verkry het en ek wil kanselleer?

• Kanselleerassebliefdadelikskriftelikalduionsbriefaandatjouplekoutomatiesna30daegekanselleerwordindienjynogniebetaalhetnie.Ditskakelallemoontlikemisverstandeuit.

• Indien jy reeds die reserveringsheffing betaal het, verstrekassebliefdieredevirkansellasie,aangesienditdiebedragwataanjouterugbetaalwordkanbeïnvloed.

12. Wat moet ek weet voordat ek my plek in die koshuis opneem?

• ‘nOpedagwordindievorigejaaraangebiedenallekoshuiseisvirbesigtigingoop.

• Gedurende Desember word ʼn registrasievorm eninligtingsbrosjureaanvoornemendestudentegestuurrakendedieInligtingsweekwatgewoonlikinJanuarieplaasvind.

13. Wanneer trek ek in?

• Die relevante datums en tye sal in jou plasingsbrief verskafword.

• Indien dit onmoontlik is omop die spesifieke dae in te trek,moetdaarskriftelikereëlingsmetdiebetrokkekoshuisgetrefword.

• Asdienodigereëlingsniegetrefwordnieen/ofdieplekwordnieopgeneemnie,worddiebetrokkekoshuisplekgekanselleerendiereserveringsheffingwordverbeur.

14. Gaan ek in ʼn enkel kamer bly?

• Eerstejaar studente kry gewoonlik ʼn dubbelkamer en allekamertoekenningsworddeurdiekoshuiseselfhanteer.

15. Hoe behou ek my koshuis plek?

• Ditisbelangrikomkennisteneemvandiefeitdatjyslegsjouplek indiekoshuisbehou indien jynaGraad12nogsteedsaandieminimumvereistesvoldoenenaandieUniversiteitvanPretoriaregistreer.

Page 3: Koshuisplasing - University of Pretoria · Mediese koshuise: Olympus (mans) & Curlitzia (dames) 4. As ek vir ʼn kursus in Opvoedkunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek aansoek?

4

16. As ek eers inwoon, hoe behou ek my plek die daaropvolgende jaar (my 2de jaar)?

• Hernuwing van plek geskied op grond van akademiesemeriete. Die gemiddeld van die eerste semester punteword in aanmerking geneem vir hernuwing van plek vir diedaaropvolgendejaar.Ditisdusvanuitersbelangdatstudentevanafhulleeerstesemesterakademiesgoedpresteer!

• Aangesien die aanvraag groter is as die beskikbare plekke,worddiestudentemetdiehoogstegemiddeldgeplaasendieres van die studente word op ʼn waglys geplaas. Studentewordopʼndeurlopendebasisvanafdiewaglysgeplaassooskansellasiesontvangword.

• Dieafsnygemiddeldwisselvan jaar tot jaar,vankoshuis totkoshuis en die afsny plasingsgemiddeld kan van 57% tot65%wissel.Dit isdusveiligomaan teneemdat, indien jougemiddeld65%orhoër is,dat jouplek indiekoshuisvirdiedaaropvolgendejaarhernusalword.

• Die koshuisplasingsbeleid word van tyd tot tyd hersien enstudenteasookouerssalgedurendeApril/Meiʼninligtingsbrieftenopsigtevanhernuwingvanplekontvang.

17. Wie kan ek kontak indien ek navrae t.o.v. koshuise het?

• Navraekantelefonies,perfaksofpere-posgerigwordaandievolgendekontaknommers:

Kliëntedienssentrum (KDS)Tel: 0124203111Faks: 0124204555E-Pos: [email protected]