kroonnuuskn 20140722

12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 22 JULIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS Tharine Hurter DIE polisie in Kroonstad kook. Nie net is ses vermeende veediewe die naweek vasgetrek nie, maar ’n optrede in die woonbuurt Brentpark het vrugte afgewerp en daar is beslag gelê op onwettige vuurwapens en dwelms wat tik, dagga, mandrax en ander gevaarlike dwelms insluit. Een van die ses verdagtes wat vir veediefstal aangekla is, is ’n voormalige polisiereservis. Volgens kol. Morné de Wet, stasiekommisaris van die Kroonstad-polisie, is die vermeende veediewe Saterdag op heter daad op die plaas Mooidam op die Welkom-pad betrap. ’n Gesamentlike opera- sie in die plaasdistrikte is met die plaaspatrollies en PS-sekuri- teit gehou. Die beskuldigdes het gister in die hof verskyn. Wenke uit die Brentpark-ge- meenskap is opgevolg en ses mense is in dié woonbuurt in hegtenis geneem vir onder meer die besit van ’n onwettige vuurwapen en gevaarlike dwelms wat tik en mandrax insluit. Elize Lues, wat ’n speserywin- kel in Murraystraat bedryf, het net lof vir die polisie se vinnige reaksie toe sy Saterdagoggend in haar winkel deur 16-jariges, vermoedelik gomsnuiwers, beroof is. Sowat R600 is gebuit. “As dit nie was vir ’n klant, Mirraim van Rellings, wat by die winkel ingestap het nie, sou die rowers my beslis seergemaak het en meer gesteel het,” sê Lues. De Wet sê ’n duidelike afname in misdaad, veral huisbraak, word ondervind sedert die Kroonstad-buurtwag patrollies ry en inligting aan die polisie oor verdagtes deurgee. Johan Roux, voorsitter van die GPF, pronk oor die suksesse wat hiermee behaal word. Hy plak gereeld foto’s op die Kroonstad-buurtwag se Face- book-blad. Dit is egter nie net by die voorkoming en aankeer van misdadigers dat die polisie sigbaar ’n verskil maak nie. Op Mandeladag, wat elke jaar op 18 Julie, wyle Nelson Mandela se verjaardag gevier word, het die polisie in same- werking met die gemeenskaps- polisiëringsforum ’n glimlag op die gesig van die personeellede van die neonatale eenheid in die Boitumelo-hospitaal gebring deur spesiale kangaroe-drasak- kies, wat met liefde deur die bejaardes van Huis Edelkroon gebrei is, geskenk is. Die kleuters van die Brent- park-crèche het ook ’n koppie warm sop met ’n broodjie en ’n mus van die manne en vroue in blou gekry. Die liefdadigheidswerk het nie daar gestop nie; die polisiebe- amptes het ook ’n skoonmaak- aksie in samewerking met Wimpie Smit van AJ Diesel- diens in Kroonstad by die Phekong-hospice by die ou Voortrekker-hospitaal gedoen. ) Wat dink jy van die diens wat die polisie in Kroonstad lewer? Lewer kommentaar by www.kroonnuus.co.za. Kroonstad-polisie kook Bekamp misdaad en bevorder liefdadigheid DIE Kroonstad-polisie het Vrydag op Madiba-dag talle gemeenskapsprojekte op die dorp aangepak. Die polisie het onder meer die kleuters in die Brentpark-crèche met mussies, sop en broodjies bederf. Hier troos kapt. Ben Sithebe van operasionele ondersteuning vir klein Caleb Jansen (2 jaar en 7 maande) en wys dat die polisie vir die leiers van môre omgee. Die polisie het ook ’n skoonmaak-aksie by die Phekong-hospice gehou en kangaroesak- kies aan die moeders van die neonatale eenheid in die Boitumelo-hospitaal geskenk. Lesers wat ook 67 minute aan hul medemens gewy het, kan gerus van hul foto’s na [email protected] e-pos. Dié foto’s sal op die webtuiste – www.kroonnuus.co.za – asook Kroonnuus se Facebookblad, geplaas word. Foto: Johan Roux Een van die ses ver- dagtes wat vir vee- diefstal aangekla is, is ’n voormalige po- lisiereservis. Besoek kleingoed op Madiba-dag

Upload: kroonnuus

Post on 01-Apr-2016

295 views

Category:

Documents


21 download

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20140722

TRANSCRIPT

Page 1: Kroonnuuskn 20140722

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 22 JULIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

Tharine Hurter

DIE polisie in Kroonstad kook.Nie net is ses vermeendeveediewe die naweek vasgetreknie, maar ’n optrede in diewoonbuurt Brentpark hetvrugte afgewerp en daar isbeslag gelê op onwettigevuurwapens en dwelms wat tik,dagga, mandrax en andergevaarlike dwelms insluit.Een van die ses verdagtes wat

vir veediefstal aangekla is, is ’nvoormalige polisiereservis.Volgens kol. Morné de Wet,stasiekommisaris van dieKroonstad-polisie, is dievermeende veediewe Saterdagop heter daad op die plaasMooidam op die Welkom-padbetrap. ’n Gesamentlike opera-sie in die plaasdistrikte is metdie plaaspatrollies en PS-sekuri-teit gehou.Die beskuldigdes het gister in

die hof verskyn.Wenke uit die Brentpark-ge-

meenskap is opgevolg en sesmense is in dié woonbuurt inhegtenis geneem vir onder meerdie besit van ’n onwettigevuurwapen en gevaarlikedwelms wat tik en mandraxinsluit.Elize Lues, wat ’n speserywin-

kel in Murraystraat bedryf, hetnet lof vir die polisie se vinnigereaksie toe sy Saterdagoggendin haar winkel deur 16-jariges,vermoedelik gomsnuiwers,beroof is.Sowat R600 is gebuit. “As dit

nie was vir ’n klant, Mirraimvan Rellings, wat by die winkelingestap het nie, sou die rowersmy beslis seergemaak het enmeer gesteel het,” sê Lues.De Wet sê ’n duidelike afname

in misdaad, veral huisbraak,word ondervind sedert dieKroonstad-buurtwag patrolliesry en inligting aan die polisieoor verdagtes deurgee.Johan Roux, voorsitter van

die GPF, pronk oor die suksesse

wat hiermee behaal word. Hyplak gereeld foto’s op dieKroonstad-buurtwag se Face-book-blad.Dit is egter nie net by die

voorkoming en aankeer vanmisdadigers dat die polisiesigbaar ’n verskil maak nie.Op Mandeladag, wat elke jaar

op 18 Julie, wyle NelsonMandela se verjaardag gevierword, het die polisie in same-werking met die gemeenskaps-polisiëringsforum ’n glimlag opdie gesig van die personeelledevan die neonatale eenheid indie Boitumelo-hospitaal gebringdeur spesiale kangaroe-drasak-kies, wat met liefde deur diebejaardes van Huis Edelkroongebrei is, geskenk is.Die kleuters van die Brent-

park-crèche het ook ’n koppiewarm sop met ’n broodjie en ’nmus van die manne en vroue inblou gekry.Die liefdadigheidswerk het nie

daar gestop nie; die polisiebe-amptes het ook ’n skoonmaak-aksie in samewerking metWimpie Smit van AJ Diesel-diens in Kroonstad by diePhekong-hospice by die ouVoortrekker-hospitaal gedoen.) Wat dink jy van die diens watdie polisie in Kroonstad lewer?Lewer kommentaar bywww.kroonnuus.co.za.

Kroonstad-polisie kookBekampmisdaad enbevorder liefdadigheid

DIE Kroonstad­polisie het Vrydag op Madiba­dag talle gemeenskapsprojekte op die dorp aangepak. Die polisiehet onder meer die kleuters in die Brentpark­crèche met mussies, sop en broodjies bederf. Hier troos kapt. BenSithebe van operasionele ondersteuning vir klein Caleb Jansen (2 jaar en 7 maande) en wys dat die polisie virdie leiers vanmôre omgee. Die polisie het ook ’n skoonmaak­aksie by die Phekong­hospice gehou en kangaroesak­kies aan die moeders van die neonatale eenheid in die Boitumelo­hospitaal geskenk. Lesers wat ook 67 minuteaanhulmedemensgewyhet, kan gerus vanhul foto’s na [email protected]­pos.Dié foto’s sal op diewebtuiste– www.kroonnuus.co.za – asook Kroonnuus se Facebookblad, geplaas word. Foto: Johan Roux

Een van die ses ver­dagtes wat vir vee­diefstal aangekla is,is ’n voormalige po­lisiereservis.

Besoek kleingoed op Madiba­dag

Page 2: Kroonnuuskn 20140722

2 KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014

Tharine Hurter

YET another house has burnt down inKroonstad last week. Fingers are againpointed at the inefficiency of the MoqhakaFire Brigade to extinguish fires within themunicipal area.Matlu Mashamaite moved into his residen-

ce in Van Heyningen Street, Wespark, fivemonths ago. His wife, Dimakatso, went outfor a while last Tuesday while their fourchildren were playing ball outside.Upon her return, she found that a fire in

the home has spread significantly.Mahsamaite was at work at a petroleum

company in town when the fire ruined hishouse.The fire bridgade was called to extinguish

the fire. Upon arrival it was discovered thatthe fire tap in the street was cemented and itwas difficult to connect the equipment to getwater to extinguish the fire.Furthermore, the Moqhaka Fire Brigade

did not have the correct cap-pieces to getwater from the fire tap. “They only arrived

with bakkies and fire fighters with inadequa-te equipment to extinguish the fire,” Masha-maite told Kroonnuus.“The fire brigade had only one cap-piece to

connect to the fire tap in the street. Thecap-piece did not fit on the fire tap and thewater works had to be called to bring asuitable cap-piece. By that time, the fire hadspread throughout the house. The diningroom, sitting lounge and study were destroy-ed completely,” he said.“I am just glad that no one was injured in

the fire. The kids were playing outside andthe furniture and stuff is nothing, becausemy family is safe,” Mashamaite added.He has four children: Matome, Chukela,

Maselaelo and Kgaladi.Johan Fourie, an eyewitness and

neighbour, said he saw that the fire tapswere cemented and that the fire brigadestruggled to get water to extinguish the fire,which shot up in flames higher than therooftop of the house.The Mashamaite family has been booked

into a guest house by his employer.

House burns down

DIE NG kerk Kroon-heuwel-Noord houSaterdag van 10:00op die kerkterrein inBrummerstraat ’nkerkbasaar.Kroonnuus het

verlede week berigTjiff en Tjaff vankykNET-faam sou opdie basaar kuier,maar hulle moesweens onvoorsieneomstandighede hulplan laat vaar.Al die ander

lekker basaar-bedrywighede bly opdie vermaak-, koop-en speletjiespyskaart.Bel die kerkkantoorby 056-212-4891 virmeer inligting.

Komhoubasaar

STANDING in front of his ruined home in Van Heyningen Street in Wespark, Kroonstad, is MatluMashamaite with his youngest child, Kgaladi. Their house burnt down last Tuesday at about18:00. Photo: Tharine Hurter

Page 3: Kroonnuuskn 20140722

KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014 3

VILJOENSKROON. – Presies 16 jaarnadat ’n egpaar van die distrik seoudste seun in ’n plaasaanval vermooris, is hul tweede seun vandeesweek opdie plaas dood.DP van Huyssteen (42), ’n boer van

die plaas Kalkput, is vermoedelik aan ’nhartaanval of komplikasies weensrookinaseming dood kort nadat hy ’nbrand in die mielieland op die plaasgeblus het.Sy beste vriend, Bertus van Biljon, het

met hom na die dokter in die dorpgejaag, maar hy is op pad daarheendood.Van Huyssteen se broer, Thys, is in

Augustus 1998 in die ouderdom van 30deur drie mans in sy huis oorval endoodgeskiet.Die drie is gevang en lewenslank

tronk toe gestuur.’n Brand het verlede Maandag in die

mielieland uitgebreek terwyl DP (DaniëlPetrus) en sy werkers gestroop het. Hyhet Van Biljon gebel om te kom help endié is met ’n waterkar aan sy bakkie naVan Huyssteen se plaas.Van Huyssteen was in die mielieland

besig om vlamme te blus, terwyl Bertusop die wenakker was.Van Huyssteen se seuntjie, Nieltus (8),

het Van Biljon geroep en gesê sy pa hetgeval. Van Biljon het sy pa, Jan, gebelwat op sy beurt die dokter gebel het.Daar is met Van Huyssteen na die

dorp gejaag, maar dit was te laat omhom te help.Van Huyssteen was in 2005 in die

nuus toe hy as deel van ’n geldinsame-lingsprojek vir die plaaslike ouetehuisen jeugsorgsentrum ’n kalender (“kaal-ender”) gemaak het.Louis Botha, die voorsitter van Huis

Simfonie se bestuur, het sonder ’n draadklere, net met ’n laken om, ’n tjek vandie Groenebloem-boereverenigingontvang. Die kalender het die dorp,asook die res van die land en selfs diebuiteland, in rep en roer gehad. Dieboere het toe gespot hulle het ’n oproepuit Johannesburg gekry van ’n man watvir Van Huyssteen ’n rol in ’n fliek wouaanbied.Van Huyssteen word oorleef deur sy

ouers, Danie en Annemarie. Hy wordook deur ’n dogter, Zaniel (12), en ’nsuster oorleef.Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoord-

voerder, sê ’n geregtelike doodsonder-soek word gedoen.Hy sê ’n plaaswerktuig het vermoede-

lik die brand in die droë mielielandveroorsaak en Van Huyssteen is moont-lik aan ’n hartaanval of komplikasiesweens rookinaseming dood.Van Huyssteen is Vrydag begrawe.

Hartseer oorboer se dood

DP VAN HUYSSTEEN (42) Foto: FacebookSPONTAAN 2014 se wenner is die 16­jarigeDamaris Godoy (Vrystaat) van Bethlehem. Pu­leng Tsotetsi (Vista) vanWelkom is in die twee­de plek en Ludwig Streso (Bloemnuus) is in diederde plek. Foto: Tharine Hurter

PETRONELLA BUFFEL, Kroonnuus se finalisvir die jaarlikse Spontaan­talentkompetisie, hetKroonstad se naam Saterdag op die Blêrkas­verhoog hoog gehou. Sy het gewilde liedjiesgesing en talle ondersteuners het spesiaal naBloemfontein gery om na haar te luister.

Wen Spontaan

Page 4: Kroonnuuskn 20140722

4 KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014

Facebook vertelnuuswêreldwydDIE verskoning wat talle Face-book-gebruikers voorhou dat ditwat hulle op Facebook plak,“privaat” is en nie ander menseaangaan nie, hou ongelukkig niewater nie.

Enigiets wat op die sosialenetwerk Facebook of enige andersosiale netwerk geplaas word, isopenbaar gemaak.

George Claassen, Media24 seombudsman vir plaaslike koeran-te, het joernaliste van Volksbladonlangs toegespreek.

Ongeag verstellings soos private,friends only of public op jouprofiel, Facebook is openbaredomein. Dit wat die administra-teur of individu van ’n Facebook-profiel op die blad plaas, wordwillens en wetens openbaargemaak. Dit skree: “Hier is ek”.

Foto’s wat op Facebook geplaasword – al is dit net vir jouFacebook-vriende se oë bedoel –bly openbaar. Niks verhoed jouFacebook-vriende om enige fotowat jy plaas te deel (share) nie.Dan kan dit in die kuberruim diewêreld vol swerf.

Facebook en ander sosialenetwerke groei teen ’n geweldigepas. In ’n paar sekondes kan alleswat in jou lewe aangaan, getwietof op Facebook geplaas word.

Dink maar net aan die bekend-making van die moord op ReevaSteenkamp wat deur een vanBeeld se joernaliste getwiet is enbinne enkele ure wêreldwydopspraak gemaak het.

Die skending van jou privaat-

heid is in vandag se tye soveelmakliker. Tog kan soveel mensehulself in die voet skiet deur hulprivate lewe op sosiale netwerkejuis aan die groot klok te hang.Kroonnuus se Facebook-blad en

Twitter-rekening hou lesers 24/7op die hoogte van gebeure in enom die omgewing.

Die hele wese van nuusaanbie-ding is aan die transformeer. ElkeFacebook-rekeninghouer kan opKroonnuus se Facebook-blad nuus“breek”.

Dít kan baie gevaarlik weesomdat die geloofwaardigheid vansulke nuus onder verdenking kanwees.Kroonnuus en sy susterspublika-

sies probeer om alle nuus in al syplatforms – gedrukte media, weben sosiale netwerke – so akkuraatmoontlik aan te bied sonder omenige leser aanstoot te gee,lasterlik te wees of om dieprivaatheid van mense te skend.

Omdat die sosiale netwerkeonmiddellik en 24/7 gedrewe is,kan inligting op Kroonnuus sesosiale netwerke deur andermense geplak word.

Alle voorsorgmaatreëls wordgetref deur die redakteur omsodanige materiaal onmiddellikte verwyder.

Indien lesers meen inligtingvoldoen nie aan die standaardevan die etiese perskode, watMedia 24 onderskryf, nie, kan hulmet die persombudsman by diekontakbesonderhede onderaan dieblad in verbinding tree.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

PUMPKIN need not be servedwith a lot of sugar. Setjetsa is aSotho dish popular in the FreeState region. It is served as amain dish. It is very easy toprepare and dangerously delicious.Try preparing this Sotho-stylepumpkin with maize meal.Ingredients:

1 medium-sized butternut, cubed500 ml (2 cups) full-cream milk500 ml (2 cups) boiling water500 ml (2 cups) maize meal30 ml (2 tbsp) cream15 ml (1 tbsp) butter10 ml (2 tsp) salt1 ml white pepper (optional)

Method:Cook pumpkin in boiling water

and milk until soft.Add maize meal and mix well

with a wooden spoon.Allow to simmer for about 10 to

15 minutes, stirring continuouslyuntil cooked. Add the rest of theingredients. Serve hot. This mealserves six.

SetjetsaMokopu wa butternut, seha ka

diboloko500 ml lebese500 ml metsi a belang500 ml pufu ea papa30 ml lebejane

15 ml botoro10 ml (2 tsp) letswai1 ml pepere e tshweu

Mokgwa:Peha mokopu kahare metse a

bellang, le lebese.Tshela pufu hodimo. Soka hantle

ka leso.Peha motswako wa hao metsotso

10 – 15 setofong. Tshela botoro,lebejane, letswai le pepere e tshweu.E tshole e tshisa.) Source: Mzansi-style cuisinewww.mzanzistylecuisine.co.za

Sotho-style pumpkin

’n SKAAPINLIGTINGDAGword môre van 09:00 af by dieAfrikaanse Hoërskool (Rooies)in Kroonstad aangebied.

Dié dag word in samewer-king met CMW en die Noord-Vrystaatse Suid-AfrikaanseVleismerinoklub aangebied.

Die lamtyd is op hande enboere en belangstellendes kangerus na die nuutste verwikke-lings in die voeding van ooieen voergewasse van onderskei-delik Molatek en Pannarluister.

Rig navrae aan 082-375-9217.

Leermeer oor skape

Jana Smit

VERSKEIE voornemendemotorkopers van oor die landheen moes al leë hande voor ’nhandelaar omdraai omdat hulledie slagoffers van ’n internet-slenter is.

Twee webwerwe, Carmall enZelda Motors, adverteervoertuie teen spotgoedkooppryse, maar gebruik die fisiekeadres van Imperial Ford &Mazda in Kroonstad.

Voornemende kopers skakel’n selfoonnommer (die enigstekontaknommer wat op diewebwerwe verskaf word) nadathulle na ’n galery foto’s konkyk.

Die persoon wat die foonbeantwoord, gee dan ’n volledi-ge beskrywing van die motor.

Mary-Ann van Aswegen,handelaarshoof van ImperialFord & Mazda, sê die man deelvoornemende kopers dan meeom “vinnig te maak” met diebetaling, juis omdat die motorsteen sulke winskooppryseverkoop word.

“Die motors word teen prysegeadverteer wat te goed is omwaar te wees,” sê sy.

Dokumente word per faks nadie voornemende koper gestuuren kort daarna word hy laatweet sy voertuig is gereed omin ontvangs geneem te word.Hulle gebruik dan Imperial

Ford & Mazda se straat-adres.

“Minstens 15 mense het oordie afgelope twee maande byons opgedaag om hul motors tekom haal,” sê Van Aswegen.

Sy sê kopers van oor dieprovinsie heen kom daar aan.“Die meeste is arme Vrystaterswat deurloop.”

’n Jong man het ook onlangsvan Graaff-Reinet af met ’n bustot in Kroonstad gery om symotor te gaan oplaai. Hy wasegter die soveelste mens watleë hande moes omdraai.

Die selfoonnommer wat opdie webwerf verskaf word, wasDonderdag ná verskeie probeer-slae onbeantwoord.

Oppas vir dié slenter

’n SKERMAFDRUK van die webwerf waarop motors teen baie goeie pryse te koop aangebied word. Verskeiemense het al derduisende rande deur dié slenter verloor deur vir ’n motor te betaal wat hulle nooit ontvangnie.

DIE Suid-Afrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD) se jaarlikseDr. Barry Kriel- Mediese Dag wordop Saterdag 16 Augustus in diebloedskenksentrum by Checkersaangebied.

Hierdie dag word ter herinneringaan wyle dr. Barry Kriel gehou watin 2008 aan kanker oorlede is.

Die dag was Kriel se geesteskinden hy het die hele dag vir dieSANBD en die Kroonstad-gemeen-skap beplan.

Die doel van die dag is om ’ngesonde en veilige leefstyl te lei enom bewustheid te skep oor bloed-skenk en die belangrikheiddaarvan. Die SANBD nooi allebesighede om hul produkte endienste uit te stal. Uitstalruimte isbeskikbaar en kan by die organi-seerder, Bronwyn Petersen, by056-212-2862 bespreek word.

Dagweeraangebied’n VERGADERING om die

beveiliging van boere, misdaad-voorkoming en samewerkingtussen boere en die polisie ,asook ander sekuriteitsmaat-skappye, te bespreek wordbeplan.

Dit word Vrydag om 10:00 indie Ou Stadsaal in Cross-straat,Kroonstad, gehou.

Alle belanghebbendes wat hier

’n bydrae wil kom lewer, iswelkom om die vergadering by tewoon.

Distriksboereverenigings,boere-unies, Vrystaat-beveili-ging en ander belanghebbendesword by die samesprekingsbetrek.

Vir meer inligting en om jouinsette te lewer bel Ferdi Klopperby 082-559-7346.

Veiligheid bekyk

Besoek ons bywww.kroonnuus.co.za vir nuus

en foto’s.

Page 5: Kroonnuuskn 20140722

KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014 5

Page 6: Kroonnuuskn 20140722

6 KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014

Page 7: Kroonnuuskn 20140722

KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014 7

Page 8: Kroonnuuskn 20140722

8 KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,

kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,

rooitapyt - 079 515 8814

HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street

Nuwe adres!Oorkant Paint Shop

Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of

056 212 2517

KINDERVERMAAK

1405

KINDERPARTYTJIESHuur alles op een plek

(Springkasteel,Spookasem masjien ens...)

Skakel 079 515 8814

FINANSIEEL

1420

A " BLACKLISTED""ITC" "DEPREWIEV"WE CAN HELP. We

finance you. Cars, Bakkies,D/Cubs available. 076 3099909 or 076 752 7446.email: martie.benecke

@gmail.com

DECLINED BY THEBANK? WHY NOT GOON TO BUY FROM USEmail to martie.benecke

@gmail.com orcall 076 752 7446

LOANS UP TOR 180 000 & CELLPHONE CONTRACT

Blacklisted are welcome.To apply call Malefu

083 331 2161

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing

018 292 1615www.bertsbricks.co.za

KLERASIE

1615

HOT SPOT:(oorkant Clicks).GROOT WINTERUITVERKOPING

Jeep, Fox, Quicksilver ens..Kom loer gerus.Vir meer inligtingskakel Sylvia082 908 9555

SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT WINTERUITVERKOPING!!

"Boots" op uitverkopingGesondheidskoeneRock Spring ens..Kom loer gerus!!

Vir meer besonderhedeSylvia 082 908 9555

ALLERLEI

1655

'n Warm Winter,OndervloerseVerwarmers-

Vol Vloer of Los matte& onder keramiek

Top Carpets056 212 5507

ALLE BLINDERS- 10% AFSLAGTop Carpets056 212 5507

RV PAND WINKELKoop & verkoop vanmeubels. Pand van

goedere - 056 215 1932073 771 0338

TE KOOP:SITKAMERSTEL

Goeie toestand - R 1 800JADE BOARD

Feitlik nuut - R 150082 766 7905

VERSTELBARESTAALRAKKE -

3 SeksiesHoogte: 2m x 200mm

Wydte: 920mmDiepte: 460mm

R 599 per seksie. Soosnuut. Skakel 056 777 1740

082 566 2750

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

BOUWERK &

KONSTRUKSIE

1801

VIR ALGEMENEHERSTEL &BOUWERKE

Staal & verfwerkSkakel Rick 076 191 4242Bennie 076 027 6782

TUIN &

BESPROEIING

1825

GESIFTE BEESMISSPESIAAL VOORBEREIvir u beddings en grasperk.Onkruidvry, skoon. Lewergratis af. R 50 vir 80kgJohan 082 294 7542

GOEIE KWALITEITTUINMIS

Lewer gratis afR 45 per sak

Sel: 083 9233 642

SNOEI VAN ROSEBespreek vroegtydigIsalize Landscaping

& Design -Skakel 083 997 6787

ALLERLEI

1845

AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer

matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.

Kontak Johan Hattingh082 893 3673

MOJO PLUMBINGVir alle loodgietersdienste

en verstopte rioleis ek daar!

Tertius 073 270 0311

GBK CONSTRUCTIONVerf, Seël van dakke,Bouwerk, Teëlwerk,Houtvloere, Plaveisel,

Gideon Koertze072 333 9693

KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -

ook was-en herstelwerk

Skakel 082 783 1396.

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.

SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)> BRAAIHOENDERSBESKIKBAAR.

Skakel Dave Jordaan082 573 9927

MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,

geysers, gutters, paving,drains, leaking roof

repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:

Daniels. 073 361 1552.Email: danielntholengda

@gmail.com

TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.

Bel net 20 min voor die tydSkakel

076 215 2914

VERVOER &

BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.

Kaggelhout te koop.

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK

Skakel082 908 9555.

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

SONNIGE RUIM ENNETJIESE

TWEESLAAPKAMERWOONSTEL beskikbaar.Veilig omhein en privaatbinnehof met braaiplek.Dubbel motorafdak.R 2 800 pm. Water

ingesluit. Plesseymeter.Deposito betaalbaar. Komkyk gerus. Skakel Marietjie

by 082 3373 102

TE HUUR

3205

Stoor – 160 v/mR 3 000,00 pm

Warehouse – 1200 v/mR 12 000,00 pm

Eerste twee maandeis gratis

Skakel 083 635 3372

TUINWOONSTELLE

TE HUUR

3265

WOONSTELte huur

in WilgenhofTel: 056 213 1590

HUISE TE KOOP

3275

HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HOUSE FOR SALEPanorama, 3 Fleckstreet.House is in good condition

and is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

SUIDRAND - 3 Slpk,2 Badk. 2 Leefareas.Nuutgeboude apartewoonstel R 700 000Veilig en omhein

Skakel 082 440 8877 of082 789 2389

SUIDRAND - 3 Slp,2 Badk. Lekker son/leefkamer. Motorhuis.

Veilig en omhein.R 650 000

Skakel 082 440 8877 of082 789 2389

HUISE TE HUUR

3270

3 SLAAPKAMER HUISMET "BACHELOR"W/STEL TE HUUR -

Naby sakekernSkakel 084 448 9640

HUIS TE HUURFleckstraat 3, Panorama

Skakel082 908 9555

Nuutgeboude, ruim,dubbelverdieping

2 slaapkamer grasdakhuis, veilige area metander huisies, elektriese

hek en heining.2 Badkamers, plessey

meter, gratis skoon drinken tuin water. Onderdakparkering vir 2 motors.Slegs klein hondjies.Kraalkop Hoewe.

Pragtige visvang plek byrivier. R 2 850 pmTel: 073 1462 819082 786 8011

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

BEKWAMEBOEKHOUDSTER SOEKWERK - Kan alles doentot finale proefbalans

asook salarisse,BTW, "eFiling"

Skakel 072 475 8569

ALGEMEEN

3680

OPSOEK NAVAKLEERLING ASOOK

DRYWERmet kode 8 lisensie

KROON PANEELKLOPPERSHandig CV in te Reitzstr. 4

REGSKENNISGEWINGS

& TENDERS

TENDERS

4080

TENDER:KROEG/ RESTAURANT

Lokale beskikbaar virbedryf van Restaurant/ Kroegte Jukskeipark, Kroonstadvanaf 1 September 2014

1. Huurtermyn - 5 jaar2. Restaurant/ Kroeg moetdaagliks beskikbaar wees virOord/ Oornag gebruikers/besoekers, asook virJukskeispelers.3. Huurder moet self alleRestaurant / Kombuis/ Kroegtoerusting en meublementvoorsien.4. Krag verbruik is vir huurderse rekening.

Verdere inligting/besonderhede kan byMnr. B Boshoff, telefoon076 317 9017, verkry word.Tenders moet voor30 Julie 2014 aanPosbus 2417, Kroonstad, 9500of epos [email protected] gestuurword.Hoogste tender sal nienoodwendig aanvaar word nie.

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

BOEDEL WYLEES JACOBSBOEDELNOMMER:22223/2014

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleERASMUS STEPHANUSJACOBSGebore op: 8 Augustus 1936Identiteitsnommer:360808 5029 087In lewe: PensionarisDatum van dood: 5 Junie 2014Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metEmmarentia CatharinaMagdalena Jacobs.Identiteitsnommer:251230 0009 083Adres: Duursemastraat 39,Suidrand, KroonstadBoedelnommer: 22223/2014

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee aangesê om binne 'ntydperk van DERTIG (30) DAEvanaf datum van publikasiehiervan hul eise teen dieboedel in te stel en hulleskulde aan die boedel te betaal

DE HART, KRUGER,BASSON, SCHOEMANINGELYFPOSBUS 250KROONSTAD9500VERW. FJ SCHOEMAN

BOEDEL WYLEJT MOCHOCHONONO

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleJULIAS TSOKELOMOCHOCHONONOIdentiteitsnommer:561205 5692 088,'n Pensionaris woonagtig te22712 Gelukwaarts,Kroonstad

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne dertigdae gereken vanaf25 JULIE 2014

WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD

BOEDEL WYLESABATA ABEL MONCHUSI

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleSABATA ABEL MONCHUSIIdentiteitsnommer:590323 5767 084,woonagtig te656 Gelukwaarts, Maokeng,Kroonstad, 9499

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne dertigdae gereken vanaf25 JULIE 2014

I MALHERBE-NORVALProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD

BOEDELS:

LIKWIDASIE EN

DISTRIBUSIE4205

BOEDEL WYLE:K MOHANOEBOEDEL NO: 021271/2014

KENNISGEWING

In die boedel van wyleKAPOKO MOHANOEIdentiteitsnommer:410423 5255 086wie binne gemeenskap vangoedere getroud was metLEFUTSO MARTHA MOHANOE(GEBORE MOTAUNG)Identiteitsnommer:430816 0231 083Gebore op 23 April 1941, enwie se laaste adres3806 Constantia, Maokeng,Kroonstad, Provinsie Vrystaatwas en wie oorlede is op1 Mei 2014Boedelnommer: 021271/2014Meesterskantoor,Bloemfontein.

Ingevolge Artikel 35(5) vanWet 66 van 1965, word hierbykennis gegee dat die Eerste enFinale Likwidasie-enDistribusierekening inbogemelde boedel ter insae lêvir persone wat daarby belanghet vir 'n periode vaneen-en-twintig (21) dae,vanaf 25 JULIE 2014, tekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,Bloemfontein en te kantorevan die Landdros, Kroonstad.

q.q. Eksekuteurp/a NAUDè - THOMPSONING.Cross-straat 98Posbus 932KROONSTAD9500Tel no.: 056 212 3280/9

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za

Geklassifiseerdwww.olx.co.za

Waar kopers en verkopers

mekaar ontmoet

eksklusief aanlyn by

OM TE ADVERTEER SKAKEL

Page 9: Kroonnuuskn 20140722

KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014 9

BOEDEL WYLELM TSHABALALABOEDELNOMMER:2214/2012

KENNISGEWING

Boedel wyle: LM TshabalalaGebore: 1956-03-18Identiteitsnommer:560318 5316 086Oorlede: 2011-12-13Provinsie: VrystaatBoedelnr: 2214/2012Laaste adres:20573 Gelukwaarts, Kroonstad

Ingevolge Artikel 35 (5) vandie Wet 66 van 1965, wordhierby kennis gegee dat dieEerste en Finale Likwidasie-enDistribusierekening inbogenoemde boedel ter insaelê vir alle persone wat daarbybelang het vir 'n periode vaneen-en-twintig (21) dae,gereken vanaf datum vanpublikasie hiervan, te kantorevan die Meester van dieHooggeregshof,BLOEMFONTEIN en te kantorevan die Landdros,KROONSTAD.

PROKUREUR VIREISER/VERWEERDERSADLER INGELYF23A MARKSTRAAT,KROONSTAD, 9499POSBUS 2483,KROONSTAD, 9500TEL: 056 213 4376FAKS: 086 610 8299VERW:ZP VENTER/ak/V00221LEÊR NOMMER: V00221

GEREGTELIKE

VEILING

4501

BETTY BOUWER/TE RAMAISASAAKNR: 2309/2011

KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING

In die Landdroshof vir diedistrik Kroonstad gehou teKroonstad. In die saak No.2309/2011 tussen:

MEV BETTY BOUWEREiser

en

TANANI EMILY RAMAISAVerweerder

Ingevolge 'n Vonnis gelewer op11/1/2012, te KROONSTADLanddroshof en 'n Lasbrief vanEksekusie daarna uitgereik,word die goedere hieronderbeskryf in eksekusie verkoopop 4 SEPTEMBER 2014 om10H00 te BALJUKANTORE,MURRAYSTRAATKROONSTAD

GOEDERE:

1 X SITKAMERSTEL1 X TV1 X MIKROGOLF OOND1 X MUUREENHEID1 X TAFEL + STOELE

GEDATEER te KROONSTAD ophede 11DE DAG VANJULIE 2014

DANIE SWANEPOELEiser se ProkureurDU RANDT & LOUWINGELYF/ INCORPORATEDPresidentstraat 25,Kroonstad, 9499Posbus 26, Kroonstad,9500Telnr: 056 212 4275Verw:D SWANEPOEL:KC: ACB005

Adres van Verweerder:11971 RELEBOHILEKROONSTAD

DIE BEHEERLIGGAAMVAN KROON PRIMÊRESKOOL/ LP QHUBUSAAKNR: 215/2014

KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING

In die Landdroshof vir diedistrik Kroonstad gehou teKroonstad. In die saak No.215/2014 tussen:

DIE BEHEERLIGGAAM VANDIE KROON PRIMÊRE SKOOL

Eiser

en

LP QHUBUVerweerder

Ingevolge 'n Vonnis gelewer op21/2/2014, te KROONSTADLanddroshof en 'n Lasbrief vanEksekusie daarna uitgereik,word die goedere hieronderbeskryf in eksekusie verkoopop 7/8/2014 om 10H00 teLANDDROSKANTORE,KROONSTAD

GOEDERE:

1 X EETKAMER TAFELEN 6 STOELE1 X SITKAMERSTEL1 X YSKAS SILWER

GEDATEER te KROONSTAD ophede 14DE DAG VANJULIE 2014

DANIE SWANEPOELEiser se ProkureurDU RANDT & LOUWINGELYF/ INCORPORATEDPresidentstraat 25,Kroonstad, 9499Posbus 26, Kroonstad,9500Telnr: 056 212 4275Verw:D SWANEPOEL:KC: KRO36/0694

Adres van Verweerder:ALWYNSCHLEBUSCHSTRAAT 68 VEILINGS

BETREKKINGSG

E

K

L

A

S

S

I

F

I

S

E

E

R

D

G

E

K

L

A

S

S

I

F

I

S

E

E

R

D

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 10: Kroonnuuskn 20140722

10 KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014

T&M/0053/02/ADS24 Copyright © 2014

bandeR485155/70 TR 13

vanaf

R627195/50 VR 15vanaf

R529175/70 TR 13vanaf

R699195/65 VR 15vanaf

R599175/65 TR 14vanaf

R999205/55WR16vanaf

R699205/40WR 17vanaf

R999225/45WR 17vanaf

R549185/60HR14vanaf

R2195265/65 TR 17vanaf

4x4KRY DIT OP KREDIET. DOEN NAVRAAG INDIEWINKEL OF DOENAANLYNAANSOEK

NCRCP 5664

gratisop bande, remme,

skokbrekers &batterye

• terme & voorwaardes geld • band pryse per eenheid gekwoteer• band pryse sluit btw en montering in maar sluit balansering uit

• foute en weglatings uitgesluit • pryse geldig tot 30 augustus 2014• pryse vir kontant of kredietkaart aankope tensy anders vermeld

terwyl voorraad hou

ons aanvaar RCSRCS is ‘n Geregistreerde Krediet en FinansiëleDiens Verskaffer. NCRCP 38. FSP 44481

www.tyresandmore.com

12% af12% afalle ATLASBXTM &Duracell batteryeDuracell batterye

vanaf die voorgestelde handelsprys

50% af opafslag op enige gemonteerde

prys van alle skokbrekers

skokbrekers

veiligheidsinspeksie

TYRES & MORE™ stores:VS • sasolburg: 016 973-2541 • kroonstad: 056 212-8484

OPENING SOON:KZN • mt edgecombe • pinetown

GP • alberton: 011 907-9275 • boksburg: 011 917-1620• bruma: 011 622-4741 • edenvale: 011 609-1323

• randpark ridge: 011 794-4677 • silverton: 012 804-6013• woodmead: 011 802-0304 KZN • ballito: 032 586-3246

• durban embankment: 031 301-1013 • himeville: 033 702-1356WK • tygervallei: 021 910-1009

• Kantoor- & Huishoudelike- Meubels &Toestelle •• Spysenieringstoerusting • Hardeware &Teëls • Voertuie •

BESIGTIGING: 30 Julie (8:00 - 16:30)

Besoek www.aucor.com:

MEUBELS-, SPYSENIERING- &VOERTUIGVEILNG

Voorwaardes: Elke koper moet registreer om te bie. FICA - BEWYSVAN ADRES & ID. Registrasiedeposito van R5 000 is betaalbaar per bank- ofbankgewaarborgde tjek, debiet-, kredietkaart of EFO. Geen kontant! Behoorlik gelas, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop.

TERME & VOORWAARDES GELD. ONDERHEWIG AANVERANDERING SONDERVOORAFKENNISGEWING. Afslaer: Paul Portelas

Datum: Do., 31 Julie om10:30 • Adres: Krugerlaan, Estoire, BFN

VIR TERME & VOORWAARDES, VOLLEDIGE LYS & FOTOS

• •GPS: S 29°06.767’E 026°16.567’ Morné du Plooy: 083 634 6476

K

E

N

N

I

S

G

E

W

I

N

G

S

K

E

N

N

I

S

G

E

W

I

N

G

S

Page 11: Kroonnuuskn 20140722

KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014 11

STOF die dansskoeneaf, koop toiletware virHuis Edelkroon inKroonstad en daag opVrydag om 19:00 bydie CR Swartsaal bydie departement vankorrektiewe diensteop, betaal slegs R5 setoegangsgeld en danstot ounag toe.

’n Koekie seep enlyfroomas jy ’nvrou isen ’n buisie tandepas-ta en ’n bottel sjampoeas jy ’n man is, moetjou muntstuk verge-sel. Vir meer inligtingskakel 082-266-9782 of072-386-7376.

Dans totounag toe

EiendommeEiendommeEiendomme

Page 12: Kroonnuuskn 20140722

12 KROONNUUS, DINSDAG 22 JULIE 2014

• Vehicles • Bakkies • Coupes • SUVs •• MPVs • Mini Busses • Salvage Vehicles •

VIEWING: 28 July from 8:00 - 16:30 GPS: S29°06.767’E026°16.567’ Jakoef Jacobs: 083 780 0055

Visit www.aucor.com:

BANK REPOSSESSIONVEHICLE AUCTION

Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOF OF ADDRESS & ID. Registration deposit of R10 000 per bank or bank guaranteed cheque, debit or credit card or EFT.No Cash! Duly instructed, Aucor will supplement and sell by public auction. WesBank, a division of FirstRand Bank Limited. An Authorised Financial Services and Credit Provider.

NCRCP20. Terms and conditions apply. Finance subject to approval.. SUBJECTTO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Auctioneer: Jacques vd Linde

Date: Tuesday, 29 July @ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein

FORTERMS, CONDITIONS, FULL UPDATED LISTING & PHOTOS

DIE polisie-kantien inKroonstadbied opSaterdag 6September ’ngholfdag tenbate van diepolisieklubin die dorpaan.Die gholfdag

sal op diedepartementvan korrektie-we dienste segholfbaan indie dorpplaasvind.Groot pryse

is op die spel.Gholfspelersen nie-gholf-spelers iswelkom omhulle teenR120 perspeler (ligteete ingesluit)in te skryf.Die formaatwaarop diedag se spelgespeel salword, is ’nbeterbal-kies-spel.Voornemen-

de borge kanPaul Prins by083-226-2582bel.Bel Koffie

Nel by dieklub by056-215-1714om jou in teskryf.

Komspeelgholf

KROONSTAD se Tasol-Collegians-marathonklub het in 2014 nie ’ngoeie Comrades-jaar beleef nie.Só sê Marita Shone, ’n atleet wat

vanjaar ook aan dié ultramarathondeelgeneem het.Altesaam 14 atlete van dié klub

het hulle vir die ultramarathonvan Pietermaritzburg na Durbanin KwaZulu-Natal ingeskryf.Tien atlete het vir die marathon

opgedaag, nege het weggespring ennet vyf atlete kon die marathonvoltooi, sê Shone.Talle atlete moes vir ontwate-

ring behandel word, omdat dietemperatuur op die dag tot 32 °Cgestyg het.Dit was Ronel van Tonder (10:03)

en Deon Human (10:48) se 11dedeelname aan die Comrades-ultra-marathon en dus die eerste in hulgroen, permanente nommers wathulle verlede jaar ontvang het toehulle albei tien Comrades-ultrama-rathons voltooi het.Daan Smit het sy 17de Comrades-

ultramarathon afgelê en ’n VicClapham-medalje vir sy tyd van 11uur en 32 minute gekry.Shone het haar vyfde Comrades-

ultramarathon in ’n haar bestetyd van 9:13 afgelê en daarmeedie 11de plek uit die 436 deel-nemers in haar ouderdomsgroep

behaal. Die klub se vinnigste atleetwas Rammone Moletsane wat ’nBill Rowan-medalje (onder nege

uur) net-net misgeloop het toe hyin 9:01 oor die wenstreep gehard-loop het.

Hitte kniehalter langasems

DIE langasems vanKroonstad seTasol­Collegians­marathonklubwat dieComra­des­ultramarathon vanjaar voltooi het. Van links is Marita Shone, Ronel van Ton­der, Daan Smit en Deon Human. Afwesig: Rammone Moletsane. Die bussiewaarmee die klublede ry, is deur Paul Maree van Tasol Solar verskaf. Foto: Verskaf

OP die Vryburgers­omgeemense sejaarlikse gholfdag wat op Jeugdag by dieKroonstad­buiteklub aangebied is, is diewenners van links Stef Breytenbach(stuurman), Japie Malherbe sr. (vierdeplek), Gerico Muller (derde plek), Antoi­nette de Cresanzo (tweede plek), HenryThomson (eerste plek), Nico Hurter (in­komende stuurman) en Ian van Rooyen(kishou). Foto: Verskaf