kubisme - outeniqua.co.za · kubisme = konseptueel •die brein is in beheer •kubistiese...

63
KUBISME Wetenskaplike, intellektuele, analisering van vorm en ruimte

Upload: others

Post on 09-Oct-2020

5 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KUBISMEWetenskaplike, intellektuele, analisering van vorm en ruimte

Page 2: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

AGTERGROND• FRANKRYK 1907-1914

• Vanaf 1097 deur Pablo Picasso en Georges Braque ontwikkel

• Tot ongeveer 1925 het baiekunstenaars in variasies van Kubisme gewerk

• Kubisme was ‘n belangrike enradikale kunsrevolusie in die 20ste eeu

• Sedert die Renaissance het kunstenaars perseptueelgewerk, waar die oog in beheeris en die kunswerk naturalistiesis – ‘n venster op die wêreld –met diepte wat deurperspektief geskep is

Page 3: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

• Sedert Impressionisme is hierdieidee op verskillende maniereuitgedaag – bv. Fokus op emosionele reaksie (Van Gogh)

• Kandinsky het abstrakte werkegeskep wat onverwant was aan die natuurlike wêreld deur sy spirituelekant uit te druk

• Fauvisme het kleur bevry van sybeskrywende gebruik

• Kubisme bied egter ‘n ware verandering aan deurkonseptueel te werk

Page 4: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Kubisme = konseptueel

• Die brein is in beheer

• Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet

• Bv. Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld

• Platheid van skildery word nie beklemtoon deur tradisionele dieptenie – asof die vorms op ‘n skinkbord aangebied word

• Dit is egter nie ‘n “nuwe” idee nie – baie nie-Westerse kulture het met hierdie idees gewerk – Afrika-kuns

Page 5: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Kunstenaars (Kubisme ontwikkel)

Pablo Picasso Georges Braque

Page 6: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Later aangesluit

Juan Gris

Page 7: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

INVLOEDE

• PRIMITIEWE KUNS

(AFRIKA EN IBERIESE KUNS)

• CÉZANNE

• LES DEMOISELLES D’AVIGNON

Page 8: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Afrika-kuns

• Picasso en Braque het albei Afrika-maskers versamel

• Afrika-beeldhouer het sy werk konseptueel benader

• Idees oor die onderwerp is belangriker as naturalistiese uitbeelding

• Gelei na vorms wat meer gestilleerd en vereenvoudig is

• Picasso en Braque het hierdie idee oorgeneem om konseptueel tewerk

• Vier reghoekige vorms in ‘n driehoek verteenwoordig ‘n gesig

• Beskryf nie die verskill in mense nie, maar eerder ‘n universeleverteenwoordiging van die mens

• Wat jy weet oor ‘n onderwerp is belangriker as wat jy sien

Page 9: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid
Page 10: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PRIMITIEWE KUNSAFRIKA BEELDHOU WERK

VEREENVOUDIGING VAN VORM

ANALIESE VAN VORM

VRY VAN AKADEMIE

EKSPRESSIEWE, STRUKTURELE EN FORMELE EIENSKAPPE IN KUNS GEABSORBEER

Page 11: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Cezanne

• Was een van Kubisme se grootsteinvloede

• Idees van verskeie benaderings endie onderliggende strukture (keel, silinder en sfeer) van dinge

• Sy idees oor die platheid van skilder en die klem op die tweedimensionele was ookinvloedryk

Page 12: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

CEZANNEPIKTORALE GEBRUIK

VERSKILLENDE GRADE VAN ABSTRAKSIE

GEOMETRIESE VORMS

VERSKILLENDE AANSIGTE EN VERDWYNINGSPUNTE

VORM EN KLEUR

VOORWERPE STEEDS HERKENBAAR

BRUG BY MAINCY

Page 13: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

DIE

EERSTE WERK

NA

FAUVISME WAT ‘N

NUWE RIGTING

IN DIE KUNS

AANDUI IS

PABLO PICASSO SE SKILDERY 4

LES DEMOISELLES D’AVIGNON.

1908

Page 14: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

LES DEMOISELLES D’AVIGNON

ETIKET INLIGTING:

1. Picasso

2. LES DEMOI-SELLES D’AVIGNON

3. 1908

4. Olie op doek

5. 96 X 92 cm

6. Museum of Modern Art, New York

Page 15: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Waarskynlik die belangriksteskildery van die 20ste eeu

As gevolg van die invloed wat dit

gehad het

Invloed van Afrika kuns in ‘n nuwe

“kuns-taal” verander

Page 16: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Beskrywing• Vyf geel en pienk naakfigure word op

‘n plat ruimte uitgebeeld

• Figuur links se profiel in ‘n Egiptiese styl geskilder

• Twee figure in middle toon antieke Iberiese beeldhouwerk invloed –gesigte na voor maar neuse in profile

• Twee figure aan regs wys Afrika-kuns invloed

• Belangrikste figuur aan die regterkant is waar Picasso gelyktydige benaderings uitbeeld (gelyktydig van agter, voor en kante af gesien)

• Dit lyk of hy rondom die figuur geloop het en al die beelde gesintetiseer het

Page 17: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Dit verteenwoordig die breuk met tradisionele perspektief• Lei tot die Kubiste se gebruik van gelyktydige visie

• Daar is geen illusive van diep ruimte nie

• Die figure bly plat

• Beklemtoon platheid van skilderoppervlak

• Hierdie was die eerste stap om Kubisme te skep

• Maar dit is nie ‘n Kubistiese skildery nie

• Die onderwerp en die tegnie, wat dikwels barbaarse, ekspressionistiese gebruik van skilder is, was vreemd vir die Kubistiese estetika

• Dit is belangrik om te onthou dat hierdie skildery konseptueeleerder as perseptueel is

Page 18: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

LES DEMOISELLES D’AVIGNON

INVLOED VAN:• Cézanne

• Afrika-kuns(maskers)

• Egiptiese kuns(kanon)

AVANT-GARDE VERNUWING:

• Gelyktydige visie

• Voor- enagtergrondversmelt

• Prentvlak plat

Page 19: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Vier ontwikkelingsfases

Vroeë Kubisme(Cézanne-fase)

Analitiese fase(Faset-kubisme)

Sintetiese fase Laat Kubisme

1907-1909 1910-1911 1912-1914 1925-

LANDSKAPPEEN

PORTRETTE MET

EFFENS KUBISTIESE

VORMS

ONTLEDING VAN

PLASTIESE BEELD, GELYKTYDIGE

VISIE,MIN KLEUR

DEKORATIEWE WERK MET COLLAGE,

TEKSTUUR IS BELANGRIK, KLEUR KOM

TERUG

DIE ONDER-

BEWUSSYN WORD BELANGRIK – INTUÏSIE

LEI DIE

KUNSTENAAR

Page 20: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

CÉZANNE-FASE1907-1909

Page 21: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Georges Braque, Houses at L’estague, 1908. Olieop doek.

•Tydens hierdie fasehet Picasso en Braque individueel gewerk

•Cézanne se invloedop hulle werk is verder geneem na ‘n konseptueleherskepping van verskillendeuitgangspunte en ‘n opbreek van beeldein skerp, hoekigevorms

Page 22: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

VORMS IS DRASTIES VEREENVOUDIG

GEBOUE, ROTSE EN BOME OP MEKAAR GESTAPEL

BEREIK BOKANT VAN DOEK -GRENSLOSE RUIMTE

VERSTE VOORWERPE ONTVANG DIESELFDE WAARDE AS DIE OP VOORGRAND

NIE ‘N ENKEL LIGBRON NIE

KLEURE IS MONOCHROMATIES

KOEL, INTELLEKTUELE WERK –ELKE DEEL IS BEPLAN

Page 23: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PABLO PICASSO, THE FACTORY AT HORTA DE EBRO, 1909.

DAAR IS STEEDS ‘N SKAKEL MET NATURALISME, MAAR OP ‘N UITERS VEREENVOUDIGDE MANIER

Page 24: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

ANALITIESE KUBISME1910-1911

Analities beteken om op te breek/ ondersoek

Page 25: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Braque & Picasso

Besef dat hulle besig was om in dieslefde rigting te beweeg

Daarom besluit om saam te werk

Elkeen het sy individualiteit ondergeskik aan die die kuns gestel

Dokwels moeilik om te onderskei tussen hulle werke uit hierdie periode

Page 26: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid
Page 27: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KENMERKE

ONDERWERPMAKLIK HERKENBARE VOORWERPE • HUISE• MENSFIGURE• STILLEWES• PORTRETTE• MUSIEK INSTRUMENTE

Page 28: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KENMERKE

SIMULTANISME• Onderwerp is beskou, verken en geskilder uit ‘n verskeidenheid van

sigpunte• Dit voel of hulle rondom die voorwerp “geloop” het en• Konsep van tyd word bekendgestel

RUIMTE• Verplat• Onderskeid tussen voorgrond en agtergrond verdwyn feitlik• Betrokke by n proses van visuele ondersoek – die doek is plat en hulle

het dit beklemtoon• Vertikale formaat vervang diepte

Page 29: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KENMERKE

VORM• Onderwerpe en ruimte om dit is opgebreek in klein, geometries

gevormde areas of fasette• Vermy suiwer abstrakte werke• Werklike dele om eenheid te skep

KLEUR• A.g.v. ondersoeke wou hulle nie kleur verlei word nie• Beperkte palet• Okers, bruine en groene

KWASHALE• Gebroke kwashale om die oppervlak te verryk• Help ook om fasette te onderskei

Page 30: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

• Hierdie kunswerke is moeilik om te “lees”

• Hulle het begin “leidrade” vir die onderwerp gee bv. Lok hare/ Ry knope

• Later ook gestensilde letters as leidrade gebruik – dit het ook die oppervlak verryk

• Aan die einde van Analitiese Kubisme het die fasette kleiner enkleiner geword en die skilderye het ‘n kompleks rooster van vertikale, horisontale en diagonal lyne geword waarvan die fasettegehang is

• Daar is integrasie tussen die voorgrond en die agtergrond

• Hulle het begin om ovaalvormige doeke te gebruik

Page 31: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Foto van KahnweilerPablo Picasso, Portrait of Kahnweiler, 1910. Olie op doek.

Page 32: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

GEORGESBRAQUE, THE

PORTUGUESE, 1911. OLIE OP

DOEK.

Page 33: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

The Potuguese

• Die werk is vermoedelik gebaseer op ‘n kitaarspeler wat Braque in ‘n kroeg in Marseilles gewaar het

• Twee belangrikste hoekstene van kubisme kan in die werk gesienword:• Formele analise van vorm deur

veelvoudige standpunte

• Integrasie van die figuur met die ruimte

Page 34: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

The Potuguese

• Daar is glad nie diep ruimte nie

• Die voorgrond en agtergrond is van gelyke belang

• Die teenwoordigheid van figuur is sigbaar deur die konsentrasie van geometriese fasette in die middle

• Daar is geen fokuspunt nie

• Die fasette word oor die hele oppervlak van die doekgemanipuleersodat die figuur wat die kitaar speel ‘n patroon word wat uit gekantelde en verbinde vlakkebestaan

Page 35: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

The Potuguese

• Leidrade is die klankgleuf en die snare van die instrument

• Kwashale is klein gemodelleerd om tussen verskillende fasette teonderskei

• Die kleure is dowwe groen, gryse, bruine en okers

• Daar is letters op die skilderygestensil

Page 36: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Ontwikkeling van die Analitiese fase

Pablo Picasso, Girl with a Mandolin, 1910. Olieop doek.

Pablo Picasso, AmbroiseVollard, 1910. Olie op doek.

Pablo Picasso, Ma Jolie, 1911-1912. Olie op doek.

Page 37: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

SINTETIESE KUBISME1912-1914 en later

Juan Gris het by Picasso en Braque aangesluit

Sintese beteken om verskillende goed bymekaar te voeg

Page 38: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

• Die ontdekking van collage enpapier was belangrik

• Collage is vir die eerste keergebruik toe Picasso ‘n stukkiepapier op sy doek in 1908 geplakhet

Pablo Picasso, Violin with Fruit, 1913. Collage.

Page 39: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

• Die streng gedissiplineerdekonstruksies van AnalitieseKubisme het min Vryheid toegelaat

• Picasso slaan ‘n nuwerigting in – hy breek figure op en herrangskik dit in nuwe komposisies

Page 40: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KENMERKE• ONDERWERP

• Oorsprong was in die werklikheid, maar kuns het toenemend abstrak begin word

• Moeilik om te lees

• Wou n skakel met die werklikheid hê

• Daar moet oorweeg word of die geskilderde deel n illusie skep terwyl die geplakte koerant en spyskaart na die werklikheid verwys

• Feitlik slegs stillewes

Page 41: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Eerste Kubistiese collage: Picasso se Still Life with Chair Caning

• Picasso het ‘n stukoliedoek aan sywerk vasgegom

• Dit het ‘n gedruktepatroon van ‘n geweefderottangstoel, wat die hele stoelaandui. Die werk is omraam met regtetou

Page 42: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KENMERKE• ONTDEKKING VAN COLLAGE

• LETTERWERK IS INGESLUIT

• WERKSMETODE• Sintese = kombinasie

• Kombineer verskillende elemente

• Die betekenis is later bekend gestel

• VORM• Prentvlak is minder kompleks

• Vlakke is groter

• Dekoratiewe kuns

• RUIMTE• Ruimte word nie deur die illussie van diepte geskep nie

• Vlak oppervlak word aangebied

Page 43: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KENMERKE• TEKSTUUR

• Tekstuureffekte is in collage ondersoek

• KLEUR• Kleur is weer bekend gestel

• Kleur speel ‚n groot rol

• Groot kleurvalkke word geskep

• SPANNING TUSSEN KLEUR, TEKSTUUR EN VORM

• MEDIA• Verskillende media soos collage en gips verryk die oppervlak

• MEER VRYHEID – KUNSTENAAR

Page 44: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PABLO PICASSO, STILL LIFE WITH CHAIR CANING, 1912. COLLAGE.

• Ontdekking van collage is belangrik

• Die werk dui daarop dat daar verskillende maniere is om die werklikheid uit te beeld• Regte stuk tou

• Gedrukte rottangstoel

• Die werk is ‘n sintese – kombinasie van verskillende elemente

• Verskillende uitgangspunte word gesien

• Prentvlak is minder ingewikkeld

• Vlak ruimte

Page 45: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

KUNSTENAARSPablo Picasso

Georges Braque

Juan Gris

Page 46: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PABLO PICASSO

Page 47: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Pablo Picasso, 1881-1973• Spaangsgebore skilder

• Grootste deel van sy lewe in Frankryk deurgebring

• Een van die grootste kunstenaars in die 20ste eeu

• Kubisme ontwikkel

• Het in ‘n wye verskeidenheid style gewerk wat ‘n geweldige invloed op ander kunstenaars gehad hetnie net bekend vir skilderye, maar ook• Tekeninge

• Afdrukke• Beeldhouwerke

• Keramiekwerke

• Verhoogwerke

• Legende in sy eie tyd geword

• Bekend vir die enorme hoeveelheid werk wat hy gedoen het

• Bo alles bekens as ‘n innoverende kunstenaar wat tussen bewegingsbeweeg het

Page 48: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PORTRET VAN AMBROSE VOLLARD

RADIKALE NUWE BENADERING

TOT RUIMTE EN VORM

Page 49: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PORTRET VAN WILHELM UHDE

Page 50: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

MA JOLIE, 1912

Page 51: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Tree musicians, 1921

Page 52: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Guernica, 1937

Page 53: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

GIRL BEFORE A MIRROR,

1932

Page 54: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

GEORGESBRAQUE

Page 55: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

VRUGTEBAK

TITELS GEE LEIDRADE

Page 56: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

STILLEWE MET BOTTEL EN GLASE

GRYS

SWART

WIT

OKERBRUINE

KLEUR BEPERK

Page 57: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Ontwikkeling van Kubisme

Cézanne-fase:Georges Braque, Houses at L’estague, 1908. Olieop doek.

Analitiese fase:Georges Braque, The Portuguese, 1911. Olie op doek.

Sintetiese fase:Georges Braque, Violin and Newspaper Musical Forms, 1912. Olie op doek.

Page 58: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

JOSÉ VICTORIANO CARMELO CARLOS GONZÁLEZ-PÉREZ

AKA

JUAN GRIS

Page 59: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

STILLEWE MET BOTTEL EN MES

ONDERWERP HERKENBAAR

SIGPUNTE - GELYKTYDIGE VISIE

VERPLAT

VERTIKALE FORMAAT

WERKLIKE DELE

KLEURGEBRUIK

GEBROKE KWASHALE

Page 60: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PORTRET VAN PICASSO

ONDERWERP HERKENBAAR

SIGPUNTE - GELYKTYDIGE VISIE

VERPLAT

VERTIKALE FORMAAT

WERKLIKE DELE

TEKSTUUR

GEBROKE KWASHALE

Page 61: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

PORTRET VAN MADAME JOSETTE GRIS

Page 62: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Opsomming van kubisme

• Kubisme het aandag gevestig op die teenstellings wat betrokke is by die uitbeelding van ‘n driedimensionele toneel op ‘n tweedimensionele oppervlak

• Analitiese Kubisme het werklike voorwerpe afgebreek in verskillemde dele

• Sintetiese Kubisme het herkenbare dele opgebou uit abstrakte dele deur klaargemaakte materiale soos koerante te gebruik

• Kubisme het altyd aan die werklikheid verbind gebly en was nooit totaal abstrak nie

Page 63: KUBISME - outeniqua.co.za · Kubisme = konseptueel •Die brein is in beheer •Kubistiese kunstenaar is behep met wat hy weet •Bv.Tafel het 4 pote so al 4 word uitgebeeld •Platheid

Die invloed van Kubisme

• Kubisme het ‘n groot invloed op kuns in die 20ste eeu gehad

• Baie style was variasies van of of is deur Kubisme beïnvloed• Orfisme

• Purisme

• Russiese Konstruktivisme

• Futurisme

• Kubisme het ‘n geweldige invloed gehad op die ontwikkeling van 20ste-eeuse kuns in argitektuur, beeldhouwerk, skilder (formalismeen abstraksie) asook die aangewende kunste soos tipografie, meubelontwerp ens.