kultuurbeleid - laerskool constantiapark · 6. meriete sertifikaat en rooi sportbalkie sa top...

2
109 Kultuurbeleid 2. MISSIE VAN DIE BEHEERLIGGAAM 1. VISIE VAN DIE BEHEERLIGGAAM 3. DOEL VAN DIE KULTUURBELEID Verskeie kultuuraktiwiteite word in die beleid opgeneem. Die vlak van prestasie word gekoppel aan 'n punt. 2.1 ‘n Gesonde balans handhaaf tussen akademie, sport en kultuur; 2.2 Aan elke leerder die geleentheid tot deelname aan die skool se aktiwiteite bied sodat elke leerder sy/haar volle potensiaal kan bereik. Die visie van die Beheerliggaam is om 'n skool daar te stel waar elke leerder deur voortreflike toekomsgerigte en opvoedende onderwys sy volle potensiaal kan bereik. Die leerder se punte akkummuleer deur die loop van die jaar op die tabel om dan in aanmerking te kom vir die verskillende toekennings. Die missie van die Beheerliggaam is om deur effektiewe bestuur en kommunikasie te verseker dat die skool: By Laerskool Constantiapark word leerders aangemoedig en uitgenooi om aan kultuuraktiwiteite deel te neem. Die holistiese ontwikkeling van elke leerder is vir ons belangrik en daarom word leerders ook beloon vir hul prestasies. Kultuuraktiwiteite en prestasies binne en buite skoolverband word in berekening gebring. Die beleid word jaarliks hersien en nuwe items/kompetisies word bygewerk. 4. WAAROOR HANDEL DIE BELEID? 5. HOE WORD DIE DOEL BEREIK? WAT IS DIE WERKSPROSEDURE? Leerders akkummuleer punte op die kultuurtabel om in aanmerking te kom vir 'n toekenning. Punte vir elke aktiwiteit word op die kultuurtabel verwerk om die leerder se totale punt vir die betrokke jaar te bepaal. Daar word voorsiening gemaak vir uitslae wat te laat ontvang word vir die huidige jaar se toekennings – dit staan oor tot die volgende jaar. . Daar word ook 'n reeks wisseltrofeë oorhandig soos omskryf in die Kultuurbeleid. Die kultuurhoof en organiseerder bespreek elke kandidaat en bepaal na aanleiding van sy/haar prestasie wie vir die trofeë kwalifiseer. Sodra die totale punt bepaal is, is dit duidelik watter toekenning die leerder sal ontvang. Leerders word gelys onder die verskillende afdelings en ontvang dan tydens die kultuur merietefunksie hul toekenning(s). Leerders ontvang 'n vorm (Addendum1) waarop hulle aandui aan watter kultuuraktiwiteite hulle deelgeneem en presteer het. Bewyse word aangeheg. Presteerders van sommige aktiwiteite word deur die skool se organiseerders verskaf bv Kore, Redenaars en Voortrekkers 109

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kultuurbeleid - Laerskool Constantiapark · 6. Meriete Sertifikaat en Rooi Sportbalkie SA Top School-wenners (Skoolspan) Leerlinge wat aan 'n buite-sportsoort deelgeneem het en by

108 109

...eno dtáw eid sno éóh siD

Kultuurbeleid Netbal: SA-wenners/naaswenners

O/13 Standard Bank-span (Individueel)

Perdry: Indien 'n ruiter 'n plek (roset) behaal tydens die

Skaak: Deelname aan SA-Kampioenskappe (Individueel)

Northern Blues A1- liga wenners

Titans-wenners (Span)

O/12 en O/13 GISSA-span (Individueel)

Hokkie: Northern Blues A-span (Provinsiale Kleure-individueel)

Tennis: Deelname aan SA-kampioenskappe (Individueel)

Krieket: Northern Titans o/11A- , O/12A (Individueel)

Landloop: Eindig top 6 by SA-kampioenskappe (Individueel)

Nasionale kampioenskappe (Individueel)

SA-Kleure (Statebond Spele-individueel)

Gholf: Provinsiale kleure (Individueel)

6. Meriete Sertifikaat en Rooi Sportbalkie

SA Top School-wenners (Skoolspan)

Leerlinge wat aan 'n buite-sportsoort deelgeneem het en by die betrokke liggame erkenning ontvang het en op provinsiale vlak en hoër presteer het, ontvang bostaande erkenning.

7. Sportmeriete: Spoggeleentheid

Leerlinge wat aan meervuldige aktiwiteite deelneem en presteer word deur die loop van die jaar beloon. Hierdie prestasie word per ouderdom, gr. 4 – 6, uitgedeel.

Stoei: SA-kleure (Individueel)

Swem: Deelname (SA-Kampionskappe individueel)

Hoogste prestasie van elke sportsoort word aan die einde van die jaar tydens 'n spoggeleentheid uitgedeel.

2. MISSIE VAN DIE BEHEERLIGGAAM

1. VISIE VAN DIE BEHEERLIGGAAM

3. DOEL VAN DIE KULTUURBELEID

Verskeie kultuuraktiwiteite word in die beleid opgeneem. Die vlak van prestasie word gekoppel aan 'n punt.

2.1 ‘n Gesonde balans handhaaf tussen akademie, sport en kultuur;2.2 Aan elke leerder die geleentheid tot deelname aan die skool se aktiwiteite bied sodat

elke leerder sy/haar volle potensiaal kan bereik.

Die visie van die Beheerliggaam is om 'n skool daar te stel waar elke leerder deur voortreflike toekomsgerigte en opvoedende onderwys sy volle potensiaal kan bereik.

Die leerder se punte akkummuleer deur die loop van die jaar op die tabel om dan in aanmerking te kom vir die verskillende toekennings.

Die missie van die Beheerliggaam is om deur effektiewe bestuur en kommunikasie te verseker dat die skool:

By Laerskool Constantiapark word leerders aangemoedig en uitgenooi om aan kultuuraktiwiteite deel te neem. Die holistiese ontwikkeling van elke leerder is vir ons belangrik en daarom word leerders ook beloon vir hul prestasies. Kultuuraktiwiteite en prestasies binne en buite skoolverband word in berekening gebring.

Die beleid word jaarliks hersien en nuwe items/kompetisies word bygewerk.

4. WAAROOR HANDEL DIE BELEID?

5. HOE WORD DIE DOEL BEREIK? WAT IS DIE WERKSPROSEDURE?

Leerders akkummuleer punte op die kultuurtabel om in aanmerking te kom vir 'n toekenning.

Punte vir elke aktiwiteit word op die kultuurtabel verwerk om die leerder se totale punt vir die betrokke jaar te bepaal. Daar word voorsiening gemaak vir uitslae wat te laat ontvang word vir die huidige jaar se toekennings – dit staan oor tot die volgende jaar.

.

Daar word ook 'n reeks wisseltrofeë oorhandig soos omskryf in die Kultuurbeleid. Die kultuurhoof en organiseerder bespreek elke kandidaat en bepaal na aanleiding van sy/haar prestasie wie vir die trofeë kwalifiseer.

Sodra die totale punt bepaal is, is dit duidelik watter toekenning die leerder sal ontvang. Leerders word gelys onder die verskillende afdelings en ontvang dan tydens die kultuur merietefunksie hul toekenning(s).

Leerders ontvang 'n vorm (Addendum1) waarop hulle aandui aan watter kultuuraktiwiteite hulle deelgeneem en presteer het. Bewyse word aangeheg. Presteerders van sommige aktiwiteite word deur die skool se organiseerders verskaf bv Kore, Redenaars en Voortrekkers

108 109

Page 2: Kultuurbeleid - Laerskool Constantiapark · 6. Meriete Sertifikaat en Rooi Sportbalkie SA Top School-wenners (Skoolspan) Leerlinge wat aan 'n buite-sportsoort deelgeneem het en by

110 111

...eno dtáw eid sno éóh siD

Die volgende persone betrokke by die uitvoer van die beleid:Ÿ Kultuurhoof

Ÿ Organiseerders van die volgende aktiwiteite:

Ÿ Voortrekkers

Ÿ Juniorkoor

Ÿ RedenaarsŸ Sentrum vir die Kunste

Ÿ Algemene kennisŸ Fotografie

Ÿ Seniorkoor

Ÿ Organiseerder van Merietefunksie

7. VOLLEDIGE BELEID

6. PERSONE BETROKKE

Meriete sertifikaat en rooi balkie 30 punte

Ÿ ALLE sertifikate moet gedateer wees.

Meriete sertifikaat en silwer balkie 40 punte

Meriete sertifikaat 20 punte

Ÿ ’n Leerder kan net een goue Erekleure-balkie per afdeling/kategorie verwerf.

Kultuuraktiwiteite en-prestasies binne en buite skoolverband word in berekening gebring. Punte word deur die betrokke jaar opgebou om in aanmerking te kom vir toekennings.

Ÿ Balkies word vir die kategorie waarin die hooste prestasie behaal is, gegee.Ÿ Indien ‘n leerder in meer as een afdeling/kategorie 50 punte versamel het, kom hy/sy in

aanmerking vir ‘n volgende balkie.

Erekleuresertifikaat en goue balkie 50 punte

Ÿ Uitslae wat nog nie beskikbaar is vir die prysuitdeling nie, kom in aanmerking vir die volgende jaar.

Sertifikaat van verdienste 10 punte

Balkie kan verwerf word in: Musiek, Drama, Kuns, Dans, Koor, Fotografie, Redenaars - Kultuur (Oorkoepelend Voortrekkers ingesluit)

Vind op die Kommunikasieplatforms die beleid in detail en die puntetoekenning vir die onderskeie kultuuraktiwiteite.

110 111

Vou jou eie Rooikat