kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in suid-afrika

20
Graad 4: PSW Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid - Afrika Laerskool Mikro Kopiereg ©

Upload: others

Post on 28-Oct-2021

218 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Graad 4: PSW

Kultuurgroepe en

verskillende spyskaarte

in Suid-Afrika

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Suid-Afrika – ‘n Reënboognasie

Daar is nie net een kultuur in Suid-Afrika nie. Daar is so baie

verskillende mense wat in ons land woon dat dit ‘n baie

opwindende en kultureel diverse land is.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Suid-Afrika is ‘n

reënboognasie!Dit beteken ons is almal verskillend,

maar ons kan steeds almal saamwerk

om iets wonderlik te maak.

Page 3: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Ons voorgeslagte

Ons land se mense stam uit Suidelike Afrika en ander dele van

Afrika, Europa, Asië en elders.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Khoisan

Britte

Franse

Indiërs

Nederlanders

Page 4: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Verskillende kulture

Al hierdie groepe het hulle eie mites, legendes, tradisies en

geskiedenis. Suid-Afrika is ‘n spesiale plek waar die verskillende

kulture ons lewe beter kan maak deur mekaar te beïnvloed in hoe

ons aantrek, eet, feesvier en speel.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Danse Kos Kuns

Page 5: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Kultuurgroepe in Suid-Afrika

Elke kultuur in Suid-Afrika verskil. Elke kultuur het hul unieke

tradisionele kos, musiek, danse, sport en geloof.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Kos: Braaivleis, boerewors, melktert en koeksisters

Musiek:Boeremusiek en Afrikaanse langarm dansmusiek

Dans: Sokkie en langarm

Sport: Rugby, krieket, sokker en hokkie

Geloof: Christen

Kom ons kyk

na wat is eie

aan Suid-Afrika.

Page 6: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Verskillende spyskaarte

Daar is baie uiterlike tekens van kultuur. Een van die algemeenste

tekens is die kos wat ons eet. Omdat daar so baie verskillende

kultuurgroepe in Suid-Afrika bly, het ons baie verskillende

tradisionele etes.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Amerikaners eet graag

hamburgers. Italianers eet graag pizzas.

Wat eet Suid-

Afrikaners graag?

Page 7: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Vleisgeregte

Bobotie

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Speserymaalvleis en vrugtekerrie bedien met geelrys

Kultuurgroep: Kaap Maleis

Page 8: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Potjiekos

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Kultuurgroep: Afrikaner

Tradisionele Afrikanerbredie voorberei in’n driebeenpotjie oor kole

Page 9: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Laerskool Mikro Kopiereg ©

GeroosterdeVarkboudKultuurgroep: Brits

Tradisionele Britse resep bedien met geroosterde aartappels

Page 10: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Bunny ChowKultuurgroep: Indies

‘n Halwe uitgeholde brood gevul met Indiese kerrie

Page 11: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Poetoepap en wors

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Kultuurgroep: Zoeloe

‘n Stywe Zoeloepap bedien saam met ‘n spesiale Afrikanerwors

Page 12: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Masonja of DhoviKultuurgroep: Venda

Mopaniewurms en grondboontjies

Page 13: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Vegetariese DisseUmngqusho

Kultuurgroep: Xhosa

Tradisionele Xhosagereg van stampmielies en bone

Page 14: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

MorogoKultuurgroep: Sotho

Sothomaaltyd van spinasie gekook met mieliemeel

Page 15: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Kultuurgroep: Zoeloe

Poetoepap en Chakalaka

’n Stywe Zoeloepap bedien met ’n gekruide tamatiesous

Page 16: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Kultuurgroep: Chinees

Roerbraai

‘n Kombinasie van kraakvars groente liggebraai in die Chinese tradisie

Page 17: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Drankies en Nagereg

Koeksisters Kultuurgroep: Afrikaner

Deeg word gevleg, gebak in olie en geweek in stroop

Page 18: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

DithotseKultuurgroep: Tswana

‘n Tswana pampoensaad as peuselhappie

Page 19: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

UmqombothiKultuurgroep: Zoeloe

‘n Tradisionele tuisgebroude Zoeloebier

Page 20: Kultuurgroepe en verskillende spyskaarte in Suid-Afrika

Kultuurgroepe in Suid-Afrika

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Dit is lekker om

’n Suid-Afrikaner

te wees.

My mond water

nou van al die

lekker kos

waarvan ons

geleer het!