kunswerk analise

16
Kunswerk Analise Gr.10 Visuele Kuns

Upload: afrikaans-hoer-meisieskool

Post on 09-Jun-2015

1.689 views

Category:

Education


13 download

DESCRIPTION

'n Maklike resep om kunswerke effe

TRANSCRIPT

Page 1: Kunswerk analise

Kunswerk AnaliseGr.10 Visuele Kuns

Page 2: Kunswerk analise

Daar is twee tipes analises: 1) Formalisties 2) Kontekstueel

Page 3: Kunswerk analise

Formalistiese Analise Bespreek die IKONOGRAFIE Asof dit vir ‘n blinde persoon beskryf word Mens gee dus baie informasie

- Titel

- Datum

- Kunstenaar

- Medium

- Tydperk

Page 4: Kunswerk analise

Formalistiese Analise vervolg… Bespreek die struktuur

a) Komposisie - fokuspunt

- balans

- beweging

- proporsies/skaal

- ritme/herhaling

Page 5: Kunswerk analise

Formalistiese Analise vervolg… Bespreek die struktuur

b) Kunselemente: - Lyn

- Vorm

- Fatsoen

- Kleur

- Tekstuur

- Perspektief (Ruimte)

- Toonwaarde

Page 6: Kunswerk analise

Kontekstuele Analise Bespreek die IKONOLOGIE Wat is die dieper betekenis? Bespreek deur te verwys na:

1) Funksie? - Om te oorreed

- Vir die mooi

- Om iets te ondersoek

- Illustrasie

Page 7: Kunswerk analise

Kontekstuele Analise vervolg…

2) Inhoud/ Tema

a) Eksterne Invloede

* Klimaat

* Politiek/Ekonomie

* Godsdiens/Filosofie

* Tradisie

Page 8: Kunswerk analise

Kontekstuele Analise vervolg…

2) Inhoud/ Tema

b) Persoonlike Invloede

*Kunstenaar se waardes en agtergrond

3) Verder

* Wat sien jy?

* Watse gevoel kry jy?

* Wat verstaan jy van wat gesê word?

Page 9: Kunswerk analise

BAIE BELANGRIK Onthou om enige stellings wat gemaak

word te motiveer. Voorbeelde sal nou bespreek word.

Page 10: Kunswerk analise

“ Eed van die Horatius broers”

Page 11: Kunswerk analise

“ Eed van die Horatius broers”deur Jacques Louis David

Page 12: Kunswerk analise

Waar om te begin? Begin met dit wat bekend is d.w.s informasie wat

alreeds gegee is… Titel? Lady Liberty Leading the People Kunstenaar? Eugene Delacroix Tydperk? Romantisisme Datum? Medium?

Page 13: Kunswerk analise

Beweeg nou na die struktuur…. Komposisie? Fokuspunt? Balans? Beweging? Proporsies? Ritme/herhaling? Kunselemente?

Page 14: Kunswerk analise

Kontekstuele Analise Wat is die funksie van

die kunswerk? Wat is die boodskap? Eksterne Invloede Interne Invloede Wat dink jy?

Page 15: Kunswerk analise

Probeer om nou een op jou eie te doen…

Page 16: Kunswerk analise

“Lady Liberty Leading the people”

Deur Eugene Delacroix

Romantisisme