kurrikulumbestuur - saou.co.za · in die kol on target. sleutelareas van skoolhoofskap die 8...

41
KURRIKULUMBESTUUR: WAT IS DIE HOOF SE VERANTWOORDELIKHEID? BABETTE LE ROUX PROFESSIONELE ONTWIKKELINGSDIENS [email protected]

Upload: dangkhuong

Post on 10-Aug-2019

212 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

KURRIKULUMBESTUUR:WAT IS DIE HOOF SE

VERANTWOORDELIKHEID?

BABETTE LE ROUXPROFESSIONELE ONTWIKKELINGSDIENS

[email protected]

Page 2: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

In die kol On target

Page 3: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

NASIONALE DOELWITTE

• Nasionale strategieë om leerders langer in die sisteem te hou• Volgehoue verbetering in leeruitkomste en prestasie• Verskerpte verantwoordbaarheid op alle vlakke in die sisteem• Groter fokus op basiese funksionaliteit van skole• Beskerming van leer en onderrigtyd• Verbeterde ondersteuning tot leer en onderrig• Verbeter pogings tot “time on task”, en• Verbeter voorsiening van alle hulpbronne

In die kol On target

Page 4: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

DEPARTEMENTELE STRATEGIEË

Die Nasionale Ontwikkelingsplan bepaal:

• “Top presterende skole moet as nasionale bates beskou word;moet ondersteun word en nie met onnodige laste opgesaal wordnie.”

• “Skole wat reeds goed presteer moet nie van verwag word omaan addisionele take en strategieë deel te neem wat ontwerp isom kwaliteit in onderpresterende skole te verbeter nie.”

In die kol On target

Page 5: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur
Page 6: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP

Die 8 sleutelareas is:

• Lei die lerende skool• Vorming en ontwikkeling van die skool • Bestuur van kwaliteit en verantwoordbaarheid • Ontwikkeling en bemagtiging van self en ander • Bestuur die skool as organisasie • Interaksie met die skool- en breër gemeenskap • Bestuur van menslike hulpbronne• Bestuur en ondersteuning van buite-kurrikulêre aktiwiteite

The South African Standard for Principalship 2016

In die kol On target

Page 7: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

KERNDOEL VAN SKOOLHOOFSKAP

...om die skool te bestuur en leierskap te voorsien in alle areasten einde ‘n atmosfeer te skep waar kwaliteit leer en onderrigkan plaasvind en om ook die hoogste moontlike standaarde virleerderprestasie daar te stel.

In die kol On target

The South African Standard for Principalship 2016

Page 8: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

KERNDOEL VAN SKOOLHOOFSKAP

Die hoof is:• verantwoordelik vir die ontwikkeling en implementering

van strategieë, beleide en prosedures wat die skoolse visie en missie en doelwitte en uitkomste sal realiseer.

• verantwoordelik vir die voordurende evaluering van die skoolprestasie en vir volgehoue ontwikkeling en verbetering.

• is verantwoordbaar aan die Dept van Onderwys, die skoolbeheerliggaam, die skoolgemeenskap en anderbelanghebbendes ten opsigte van onderriguitkomste.

In die kol On target

The South African Standard for Principalship 2016

Page 9: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

KERNDOEL VAN SKOOLHOOFSKAP

Die hoof is:• verantwoordelik vir die skep van ‘n veilige, koesterende

en ondersteunende leeromgewing waar effektiewe leer en onderrig kan plaasvind.

• Is verantwoordelik vir die skep van ‘n klimaat wat hoë vlakke van toewyding en prestasie in die skoolaanmoedig en bevorder.

• verantwoordelik vir die skep van ‘n werksklimaat waarvolgehoue persoonlike en professionele ontwikkelingaangemoedig en ondersteun word en waar die potensiaalvan elke personeellid waardeer en benut word.

In die kol On target

The South African Standard for Principalship 2016

Page 10: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

HOE OM TE OORLEEF IN ROWWE VAARWATER

In die kol On target

Visie en missieBeleidPersoneelontwikkelingInteraksie met gemeenskap

Page 11: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

In die kol On target

VISIE EN MISSIE

Page 12: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

In die kol On target

VISIE EN MISSIE

Page 13: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

In die kol On target

VISIE EN MISSIE

TransformasieInklusiwiteitKlimaat van leer en onderrigPrestasiedoelwitte

Page 14: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

• Grondwet van Suid Afrika (Handves)

• National Education Policy Act 27 of 1996

• Suid Afrikaanse Skolewet 84 van 1996

• Toelatingsbeleid vir openbare skole soos gepubliseer

in Staatskoerant no 2432, Vol. 400, No 19377 van 19

Oktober 1998.

• Witskrif 6 oor Spesiale Onderwysbehoeftes en Inklusiewe

Onderwys

• SIAS Beleid 2014

• Language in Education policy (LIEP)

- Inkrementele Invoer van Afrikatale

NASIONALE BELEIDSRAAMWERK

In die kol On target

Page 15: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Beleid met betrekking tot die Program en Bevorderingsvereistes- Vakke per fase- Tydstoewysings- Promosie en progressievereistes

Nasionale Protokol oor assessering- Assesseringsvereistes per graad/fase- Formele vs Informele assessering- Eksamens- Rekordering en rapportering- Nasionale en Internasionale assesserings

Kurrikulum en assesseringsbeleidsverklarings per vak- Beplanning en jaarprogramme- Leer en ondersteuningsmateriaal

Nasionale Beleid tot die Afneem, Administrasie en Bestuur van dieNasionale Senior Sertifikaat Eksamen

NASIONALE BELEIDSRAAMWERK

In die kol On target

Page 16: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

VAK Graad R (Ure)

Grade 1-2(Ure)

Graad 3(Ure)

Taal op Huistaalvlak 10 7 – 8 6 -7

Taal op EAT vlak Geen 2 – 3 4 – 5Wiskunde 7 7 7Lewensvaardighede 6 6 7• Aanvangskennis• Kreatiewe kuns• Liggaamlike opv• Persoonlike en Sosiale

Ontwikkeling

(1)

(2)

(2)(1)

(1)

(2)

(2)(1)

(2)

(2)

(2)(1)

TOTAAL 23 23 25

BESKERMING VAN ONDERRIGTYD GRONDSLAGFASE

Page 17: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Vakke Tydstoewysing

Taal op Huistaalvlak 6 ure

Taal op EAT vlak 5 ure

Wiskunde 6 ure

Natuurwetenskap en Tegnologie 3.5 ure

Sosiale Wetenskap 3 ure

Lewensoriëntering

• Kreatiewe kuns• Fisiese Opvoeding• Persoonlike en Sosiale ontwikkeling

4 ure

[1.5 ure1 uur1.5 ure]

BESKERMING VAN ONDERRIGTYD INTERMEDIÊRE FASE

Page 18: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Vakke Tydstoewysing

Taal op Huistaalvlak 5 ure

Taal op EAT vlak 4 ure

Wiskunde 4.5 ure

Natuurwetenskap 3 ure

Sosiale Wetenskap 3 ure

Tegnologie 2 ure

Ekonomiese en Bestuurswetenskap 2 ure

Lewensoriëntering 2 ure

Kuns en Kultuur 2 ure

BESKERMING VAN ONDERRIGTYD SENIOR FASE

Page 19: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Vakke Tydstoewysing

Taal op Huistaalvlak 4.5 ure

Taal op EAT vlak 4.5 ure

Wiskunde of Wisk Geletterdheid 4.5 ure

Lewensoriëntering 2 ure

‘n Minimum van ENIGE ANDER DRIE

vakke

4 ure x 3

BESKERMING VAN ONDERRIGTYD VOO-FASE

Page 20: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROMOSIEVEREISTES PER GRAAD

Vakke Gr. R Gr. 1-3 Gr. 4-6 Gr. 7-9 Gr. 10-12

Taal op Huistaalvlak 4 (en) 4 (en) 4 4 40%

Taal op EAT vlak 3 3 3 40% in TWEE vakke

30% in DRIE vakke met SBA vereistesvoldoen in vak wat niegeslaag is nie.

Wiskunde 3 3 3 3

ANDER: 3 In enigeTWEE andervakke

3In enige DRIE ander

2In enige TWEE ander vakke

Page 21: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROGRESSIE

Progressie is die bevordering van ‘n leerder van een graad na die

volgende, Grade R uitgesluit, ten spyte daarvan dat die leerder

nie aan die slaagvereistes voldoen het nie.

‘n Leerder mag net een maal in ‘n fase teruggehou word

om te verhoed dat die leerder langer as 4 jaar in ‘n fase

deurbring.

In die kol On target

KONSESSIES

Page 22: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

KONDONERING

Kondonering slegs toelaatbaar vir Gr 12 kandidate in die finale Nasionale Senior Sertifikaat eksamen en wel onder die volgende voorwaarders:

- Wanneer ‘n kandidaat ‘n maksimum van 2% nodig het om 30% of 40% te behaal, and

- Kondonering slegs in 1 vak toegelaat word, op voorwaardedat sodanige kondonering die kandidaat in staat sal stel om die Nasionale Senior Sertifikaat te behaal.

In die kol On target

Page 23: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROGRESSED LEARNERS

Page 24: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROGRESSED LEARNERS

Page 25: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROGRESSIE RIGLYNE

SENIOR FASE:

- Omsendskrywe 3 van 2015

VOO FASE

- Omsendskrywe E35 van 2015

- Guidelines for the implementation of progression and promotion requirements in the FET Phase (November 2015)

In die kol On target

Page 26: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

2de KANS MATRIEK

VOORWAARDES- Net vir leerders wat met progressie aanbeweeg het- Konsultasie proses met ouers- Moet aan al die SBA vereistes voldoen het- Gereelde skoolbywoning, (nie meer as 20 dae afwesig sonder ‘n

geldige verskoning nie)- Het al die vraestelle (vakke) tydens die voorbereidingseksamens

geskryf- Druip ‘n minimum van drie vakke- Aanvullende eksamens val weg – 2 eksamen geleenthede, nl

November en Junie

In die kol On target

Page 27: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

LEERHINDERNISSE

SIAS beleid:

- Riglyne t.o.v die rol en verantwoordelikheid van SOS en anderrolspelers

- Protokol om leerhindernisse aan te spreek

- Prosedure vir konsessie-aansoeke

- Aansoek vir plasing in ‘n Voldiens/ Spesiale Skool

- Aansoek om geëndosseerde Nasionale Senior Sertifikaateksamen af te lê

In die kol On target

Page 28: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Die enigste bepaling t.o.v die gebruik van dept.

werkboeke is omsendskrywes van die Nasionale

Departement van Onderwys:

• Omsendskrywe S4 (2012)

- “to inform all officials in education that DBE workbooks,

textbooks and CAPS documents are core material.”

• Omsendskrywe S7 (2012)

– “Curriculum Advisors, District Directors and School

officials are hereby informed that the utilisation of

workbooks in everyday lessons is mandatory.

Monitoring of utilisation by District, PDEs and

DBE officials will be a regular occurance.”

LEER EN ONDERSTEUNINGSMATERIAAL

Page 29: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Grade SBA assessering% Gewig

Finale Eksamen% Gewig

R - 3 100% -

4 - 6 75% 25%

7 - 9 40% 60%

10 – 12 25% 75%

ASSESSERINGSGEWIG PER FASE

In die kol On target

Page 30: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

NASIONALE ASSESSERING

Hermodulering van die JNA: Sistemiese assessering:

- Elke 3 of 4 jaar- Steekproef- Grade 3, 6 en 9 Wiskunde en Taal van Leer en onderrig- Administreer deur ‘n eksterne agent

Summatiewe assessering (Jaareindeksamen):- Vraestelle deur Nasionaal opgestel/onderwysers merk- Grade 6 en 9- Vervang distriks- en provinsiale gemeenskaplike vraestelle- Gebruik vir progressie soos deur beleid vereis

Itembank/ formele assessering; vrywillige gebruik

In die kol On target

Page 31: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

BELEIDSRAAMWERK

Bestuursinstrumente om kwaliteit onderrig te bevorder:• Skoolverbeteringsplan (SIP)• Skoolrooster• Bywoningsregisters:

• Onderwysers en leerders• GKBV (IQMS)

• Prestasiebeoordeling vir elke onderwyser• Persoonlike groeiplan vir elke onderwyser• Skool se opsomming• Interne moderering

• Jaarverslag

In die kol On target

Page 32: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Skool-

beleid

Vakke

Vakkeuses

Vakverandering

Addisioneleaktiwiteite

Tyds-toewysing

Skool kalender

Formeleskooldag

Tydstoewysingvir vakke

Assessering

Huiswerk

Eksamens;

Roosters

Konsessies

Promosie en Progressie

InklusieweOnderrig

Toelating

Skoolgebaseerde

Ondersteuning-

span

kurrikulumaaanpassing

Alternatieweassessesring

Taal

Language in Education

Policy

Page 33: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROFESSIONELE ONTWIKKELING

Nasionale onderwyssisteem gebruik GKBS (IQMS) as ‘nprestasiebeoordeling.

Professionele ontwikkeling soos vereis deur SARO is ‘naddisionele dryfveer om professionaliteit enverantwoordbaarheid van onderwysers te verbeter ente verseker dat prestasiedoelwitte gehaal word.

In die kol On target

Page 34: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

PROFESSIONELE ONTWIKKELING

‘n Opvoeder moet:

• Verantwoording doen vir 1800 werklike werksure per jaar

• Moet vir nie minder nie as 7 ure per dag by die skool wees

behalwe in die geval van

Spesiale rede/vergunning

Vooraf toestemming van die skoolhoof

• Mag deur die werkgewer versoek word om werkswinkels vir diedoeleindes van professionele ontwikkeling (n makimum van 80 ure perjaar) by te woon buite die formele skooldag of tydens vakansies.

Die werkgewer moet vooraf EEN KWARTAAL kennis gee.

(Hooofstuk A Par 3)

In die kol On target

Page 35: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

CPTD/POP: 3 JAAR SIKLUS

Page 36: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

HOE DIE SISTEEM WERK

Page 37: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

Aktiwiteit Maand

Oriëntering, deel inligting Januarie

Self evaluering; Identifiseer behoeftes (SIP) Februarie

Ontwikkel PGP, neem deel aan opleidings Maart

Neem deel aan professionele ontwikkeling April

Rekodeer en stuur aktiwiteite aan SARO Mei/Junie

Volgehoue deelname aan aktiwiteite Julie/Aug/Sept

Refleksie, finale instuur van aktiwiteite en punte

Jaarverslag/opsomming

Okt/Nov

Desember

BELYNING MET GKBS (IQMS)

Page 38: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

WERKSLADING VAN OPVOEDERS

PERSONNEL ADMINISTRATION MEASURES (PAM)

Werkslading van skoolgebaseerde opvoeders (3.1)• Elke posvlak het verpligtinge en verantwoordelikhede.• Die toewysing van vakke, roosters en buitemuurse aktiwiteite

word deur die skoolhoof in konsultasie met personeel bepaal. (3.2)• Tydstoewysing ten opsigte van onderrigure verskil ten opsigte van

posvlakke en grootte van die skool (3.3) .

Verspreiding van die werkslading moet eweredig en deursigtig wees.

In die kol On target

Page 39: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

OUER BETROKKENHEID

• Vennootskap – 3S

• Kultuur van onderrig

• Norme en waardes

• Kommunikasie

• Ouerskap

• Vrywilligers

In die kol On target

Page 40: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur
Page 41: KURRIKULUMBESTUUR - saou.co.za · In die kol On target. SLEUTELAREAS VAN SKOOLHOOFSKAP Die 8 sleutelareas is: •Lei die lerende skool •Vorming en ontwikkeling van die skool •Bestuur

THANK YOU