kwaggasrandskool wiskunde graad 10 ......gebruik die kgv (kleinste gemene veelvoud) van die teller...
TRANSCRIPT
Beste graad 10-leerder (en ouer)
Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se
werk in daardie week afhandel om seker te maak jy raak nie agter nie.
Spandeer teminste 30 minute elke dag aan Wiskunde.
Voltooi die werk in ‘n aparte boek of op papier. Indien jy die werkkaarte kan
uitdruk kan jy dit ook op die werkkaart voltooi.
Doen jou bes en bly veilig.
Kwartaal 2 Week 1 - Breuke
Dinsdag 14-04-2020 Breuke hersiening
Woensdag 15-04-2020 Werk met breuke
Donderdag 16-04-2020 Bewerkings met breuke (+ en -)
Vrydag 17-04-2020 Bewerkings met breuke ( x en ÷)
KWAGGASRANDSKOOL
WISKUNDE
GRAAD 10
LEERDERWERK TYDENS INPERKING
KWARTAAL 2 WEEK 1
ONDERWYSER: ME. E. RETIEF
LES 1 – BREUKE HERSIENING 14-04-2020
Dele van ‘n breuk
Dit is belangrik om te onthou dat breuke gelyke dele is.
Ekwivalente breuke
Ekwivalent beteken die selfde groote.
Bv: 1
2=
2
4=
3
6=
4
8=
5
10=
6
12
1
3=
2
6=
3
9=
4
12
Ons kan ook ekwivalente
breuke bepaal deur die
teller en noemer met die
selfde getal te x of ÷
2×4
5×4 =
8
2
Dus is 2
5=
8
20
2×2
5×2 =
4
10
Dus is 2
5=
4
10
𝟑
𝟓
teller
Deelstreep (÷)
Noemer
Om te tel is om vas te stel hoeveel daar van
iets is. Die teller sê dus vir ons hoeveel gelyk
e dele gebruik word.
Om te benoem beteken om vir iets ‘n naam
te gee. Die noemer sê dus vir ons wat die
totale gelyke dele is waaruit die breuk
bestaan.
1. Voltooi die volgende deur die ekwivalente breuk vir elke breuk wat
eerste staan te bereken.
X3
X3
3 X5
X5
5 X7
X7
7 X8
X8
8 Vra vir jouself: Wat
het ek met twee
gedoen om 6 te kry
(net x of ÷)
Vereenvoudig breuke
Om breuke te vereenvoudig beteken om hulle kleiner te maak. Om ‘n
breuk in sy “kleinste”, eenvoudigste vorm te skryf.
Die enigste manier om breuke te vereenvoudig is om te deel (÷)
Onthou jy moet die teller en noemer met die selfde getal deel. (wat
jy bo doen moet jy ook onder doen)
Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die
noemer.
Die KGV van 12
en 36 is 12.
Gebruik dus 12
as deler.
12÷12 = 1
36÷12= 3
As jy vergeet het
hoe om die KGV te
kry kyk weer na
kwartaal 1 se werk
en hersiening.
1
3
÷ 12
÷ 12
EINDE LES 1
LES 2 – WERK MET BREUKE 15-04-2020
1. Herlei die volgende onegte-breuke na gemengde breuke.
HERLEI ONEGTE-BREUKE NA GEMENGDE BREUKE
36
7
Stap 1: 36 ÷ 7 = 5 res 1
Stap 2: Skryf as breuk
= 51
7 onthou die res word die teller en die noemer bly die selfde.
Voorbelde:
14
12 = 14 ÷ 12 = 1 res 2
= 12
12
85
9 = 85 ÷ 9 = 9 res 4
= 94
9
19
5 = 19 ÷ 5 = 3 res 4
= 34
5
250
50 = 250 ÷ 50 = 5
= 50
50 of 5
2. Herlei die volgende gemengde breuke na onegte-breuke
HERLEI GEMENGDE BREUKE NA ONEGTE-BREUKE
43
5
Stap 1: (4 X 5) + 3 [ heelgetal x noemer + teller ]
Stap 2: Skryf as breuk
= 23
5 onthou die bewerking se antwoord word die teller en die
noemer bly die selfde.
Voorbelde:
51
2 = (5 x 2)+1 = 11
= 11
2
104
7 = (10x 7)+4 = 74
= 74
7
73
7 = (7 x 7)+3 = 52
= 52
7
146
20 = (14 x 20)+6 = 286
= 286
20
3. Voltooi die volgende breuke van heelgetalle:
BEPAAL DIE BREUK VAN ‘N HEELGETAL
3
5 𝑣𝑎𝑛 55
Stap 1: (55 ÷ 5) x 3 [ heelgetal ÷ noemer x teller ]
Stap 2: Doen bewerking
= 11 x 3
= 33
Dus is 3
5 𝑣𝑎𝑛 55 = 33
Voorbelde:
5
12 𝑣𝑎𝑛 24
= 24 ÷ 12 × 5
= 2 × 5
= 10
10
30 𝑣𝑎𝑛 300
= 300 ÷ 30 × 10
= 10 × 10
= 100
2
3 𝑣𝑎𝑛 27
= 27 ÷ 3 × 2
= 9 × 2
= 18
7
12 𝑣𝑎𝑛 72
= 72 ÷ 12 × 7
= 6 × 7
= 42
van
van
van
van
van
van
van
van
van
van
EINDE LES 2
LES 3 – OPTEL EN AFTREK VAN BREUKE 16-04-2020
OPTEL EN AFTREK VAN BREUKE
Wanneer breuke bymekaar getel of van mekaar afgetrek word MOET die
noemers dieselfde wees. Om noemers dieselfde te maak, gebruik die metode in
les 1: ekwivalente breuke .
Noemers word nooit bymekaar getel of afgetrek nie. Die noemer bly dieselfde
Vereenvoudig altyd jou antwoord. (skryf in die breuk se kleinste vorm, les 1)
Voorbelde:
1
9 +
5
9
= 6
9
= 2
3 (eenvoudigste vorm)
5
12 +
6
12
= 11
12
5
6 +
3
12
= 5
6 ×𝟐
×𝟐 +
3
12 (gebruik die grootste noemer)
= 10
12+
3
12
= 13
12
=11
12 (eenvoudigste vorm)
35
8 + 4
1
2
= 35
8 + 4
1
2 ×𝟒
×𝟒 (gebruik die grootste noemer)
= 35
8+ 4
4
8
= 79
8
=81
4 (eenvoudigste vorm)
8
9 -
5
9
= 3
9
= 1
3 (eenvoudigste vorm)
5
12 -
4
12
= 1
12
5
6 -
3
12
= 5
6 ×𝟐
×𝟐 -
3
12 (gebruik die grootste noemer)
= 10
12−
3
12
= 7
12
35
8 - 4
1
2
= 35
8 - 4
1
2 ×𝟒
×𝟒 (gebruik die grootste noemer)
= 35
8− 4
1
8
= 76
8
=73
4 (eenvoudigste vorm)
1. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig antwoorde
waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die voorbeelde.
** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier
gedoen word
2. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig antwoorde
waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die voorbeelde.
** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier
gedoen word.
EINDE LES 3
LES 4 – VERMENIGVULDIGING EN DELING VAN BREUKE 17-04-2020
VERMENIGVULDIGING VAN BREUKE
Stap 1: Vermenigvuldig (x) tellers met mekaar.
Stap 2: Vermenigvuldig (x) noemers met mekaar.
Stap 3: Vereenvoudig antwoord tot eenvoudigste vorm.
BELANGRIK: Noemers hoef NIE dieselfde te wees nie.
GEMENGDE BREUKE: Herlei eers na onegte breuke.
Voorbelde:
1
9 x
5
7
= 5
63
5
12 x
2
3
= 10
36
3
5 x
2
6
= 6
30
= 1
5
23
4 x 4
5
10
= 11
4 x
45
10
= 495
40
= 495
40
= 1215
40
=123
8
Hou so aan!
Ek weet jy kan
1. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig
antwoorde waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die
voorbeelde.
** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier
gedoen word.
DELING VAN BREUKE
Stap 1: ÷ bewerking verander na x bewerking.
Stap 2: Breuk na ÷ simbool draai om (Resiprook) .
Stap 3: Vermenigvuldig teller met teller en noemer met noemer.
Stap 4: Vereenvoudig jou antwoord.
BELANGRIK: Noemers hoef NIE dieselfde te wees nie.
GEMENGDE BREUKE: Herlei eers na onegte breuke.
Voorbelde:
1
9 ÷
5
7
=1
9 x
7
5
= 7
45
2
12 ÷
3
5
=2
12 x
5
3
= 10
36
12
15 ÷ 3
=12
15 x
1
3
= 12
45
23
4 ÷ 4
5
10
= 11
4 ÷
45
10
= 11
4 x
10
45
= 110
180
= 11
18
Sien, dit is eintlik
maklik!
2. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig
antwoorde waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die
voorbeelde.
** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier
gedoen word.
EINDE LES 4