kwaggasrandskool wiskunde jaar 2 leerderwerk …€¦ · 1 beste jaar 2 leerder (en ouer) kwartaal...

14
1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week afhandel om seker te maak jy raak nie agter nie. Spandeer teminste 30 minute elke dag aan Wiskunde. Voltooi die werk in ‘n aparte boek of op papier. Indien jy die werkkaarte kan uitdruk kan jy dit ook op die werkkaart voltooi. Doen jou bes en bly veilig. Kwartaal 2 Week 1 - Telgetalle Dinsdag 14-04-2020 Telwerk Woensdag 15-04-2020 Rangskik van getalle en Vergelyk getalle Donderdag 16-04-2020 Skryf van getalle Vrydag 17-04-2020 Plekwaarde en Getalwaarde KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK TYDENS INPERKING KWARTAAL 2 WEEK 1 ONDERWYSER: MNR A. DU PLESSIS

Upload: others

Post on 12-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

1

Beste Jaar 2 leerder (en ouer)

Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

afhandel om seker te maak jy raak nie agter nie. Spandeer teminste 30 minute elke dag aan

Wiskunde.

Voltooi die werk in ‘n aparte boek of op papier. Indien jy die werkkaarte kan uitdruk kan jy dit ook

op die werkkaart voltooi.

Doen jou bes en bly veilig.

Kwartaal 2 Week 1 - Telgetalle

Dinsdag 14-04-2020 Telwerk

Woensdag 15-04-2020 Rangskik van getalle en Vergelyk getalle

Donderdag 16-04-2020 Skryf van getalle

Vrydag 17-04-2020 Plekwaarde en Getalwaarde

KWAGGASRANDSKOOL

WISKUNDE

JAAR 2

LEERDERWERK TYDENS INPERKING

KWARTAAL 2 WEEK 1

ONDERWYSER: MNR A. DU PLESSIS

Page 2: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

2

LES 1

TELWERK

Die volgende les fokus op telwerk. Geen sakrekenaars nie!

Kyk na elk van die voorbeelde voordat jy die werk voltooi.

1. Tel op met die getal wat by elk vraag voorsien word.

Voorbeeld: Begin by 120 en tel op met 10 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

120; 130; 140; 150; 160; 170.

a) Begin by 25 en tel op met 5 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

25; _____; _____; _____; _____; _____.

b) Begin by 310 en tel op met 30 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

310; _____; _____; _____; _____; _____.

c) Begin by 2 350 en tel op met 200 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

2 350; ________; ________; ________; ________; ________.

d) Begin by 11 600 en tel op met 1000 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

11 600; ________; ________; ________; ________; ________.

2. Tel terug met die getal wat by elke vraag voorsien word.

Voorbeeld: Begin by 100 en tel terug met 5 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

100; 95; 90; 85; 80; 75.

a) Begin by 46 en tel terug met 2 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

46; _____; _____; _____; _____; _____.

b) Begin by 130 en tel terug met 10 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

130; _____; _____; _____; _____; _____.

c) Begin by 350 en tel terug met 25 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

350; _____; _____; _____; _____; _____.

d) Begin by 3 260 en tel terug met 120 elke keer totdat jy nog 5 getalle het.

3 260; ________; ________; ________; ________; ________.

Page 3: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

3

3. Hoeveel geld het ek?

Voorbeeld:

= R 173

a)

= R _______

b)

= R ______

c)

= R ______

d)

= R ______

4. Om die volgende vraag te kan beantwoord gaan jy in die huis moet rondloop.

a) Hoeveel deure tel jy in die huis? Dit sluit alle deure in.

_______________________

b) Hoeveel vensters het julle huis?

_______________________

c) Hoeveel pare skoene het jy?

_______________________

d) Hoeveel bome tel jy buite, maar binne in julle erf?

_______________________

e) Hoeveel mense woon in julle huis?

_________________________

Page 4: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

4

LES 2

RANGSKIK VAN GETALLE

Die volgende les fokus op volgorde.

Stygende orde (Van die kleinste getal to die grootste getal)

Dalende orde (Van grootste getal tot die kleinste getal)

Page 5: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

5

1. Skryf die volgende getalle oor in stygende orde.

Voorbeeld: 600; 894; 21; 67; 555; 1 200

21; 67; 555; 600; 894; 1200

e) 65; 12; 89; 20; 77; 101

_____; _____; _____; _____; _____; _____.

f) 50; 320; 24; 1 302; 956; 12

______; ______; ______; ______; ______; ______.

g) 6 352; 2 302; 1 205; 964; 4 524; 645

________; ________; ________; ________; ________; ________.

h) 2 548; 12 548; 8 548; 25 548; 548; 18 548

_________; _________; _________; _________; _________; _________.

i) 94 345; 3 879; 1 246; 24 618; 54 648; 14 555

_________; _________; _________; _________; _________; _________.

2. Skryf die volgende getalle oor in dalende orde.

Voorbeeld: 26; 98; 2; 45; 103; 77

103; 98; 77; 45; 26; 2.

e) 23; 64; 50; 97; 34; 12

_____; _____; _____; _____; _____; _____.

f) 230; 56; 94; 35; 142; 177

_____; _____; _____; _____; _____; _____.

g) 6; 436; 121; 45; 80; 333

______; _____; _____; _____; _____; _____.

h) 565; 6 504; 1 257; 8 425; 328; 3 477

________; ________; ________; ________; ________; ________.

i) 2 356; 15 578; 35 871; 20 047; 6 784; 55 148

_________; _________; _________; _________; _________; _________.

Page 6: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

6

LES 3

VERGELYK GETALLE

Die volgende les fokus op vergelyking.

Ons maak gebruik van verwantskapstekens om getalle met mekaar te vergelyk in

Wiskunde. Ons kan ook hierdie selfde simbole gebruik om voorwerpe met mekaar te

vergelyk.

Daar is selgs 3 simbole waarvan ons gebruik maak. Dit is < ; > en =.

< (kleiner as)

> (grootter as)

= (word gebruik om getalle en voorwerpe van dieselfde grootte aan te dui)

Voorbeelde:

4 < 8 (Eerste getal is kleiner as die tweede getal)

6 > 5 (Eerste getal is grootter as die tweede getal)

20 = 10 x 2 (Albei die getalle is gelyk aan 20, daarom is hulle dieselfde)

1. Voltooi die volgende. Indien nodig doen eers bewerkings en vergelyk dan die

antwoorde met die regte Wiskundige simbole, < ; > ; =

a) 6 ___ 2

b) 5 ___ 14

c) 10 + 2 ___ 2 + 10

d) 33 ___ 45

e) 87 ___ 78

f) 105 ___ 55

g) 320 ___ 32 x 10

h) 550 ___ 850

i) 1 565 ___ 1655

j) 5 200 ___ 2 500

k) 12 x 10 ___ 12 x 6

l) 200 + 300 ___ 400 + 100

m) 12 548 ___ 15 448

n) 26 881 ___ 24 881

o) 10 x 1 ___ 5 x 3

p) 25 + 50 ___ 25 x 4

q) 30 – 20 ___ 10 ÷ 2

r) 51 321 ___ 51 312

s) 121 015 ___ 112 015

t) 231 564 ___ 251 564

u) 50 x 3 ___ 50 x 6

v) 300 ÷ 3 ___ 50 x 2

w) 50 + 220 ___ 120 + 180

x) 550 ___ 350

y) 45 ___ 75

z) 60 ___ 3 x 30

Page 7: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

7

D H T E

LES 4

SKRYF VAN GETALLE

Die volgende les fokus op die verteenwoordiging van getalle.

1. Kyk na die volgende diagramme en skryf die getal neer wat hulle verteenwoordig.

Voorbeeld: E = Ene = 3

T = Tiene = 4

H = Honderde = 2

D = Duisende = 5

TD = Tien Duisende

5 2 4 3 HD = Honderd Duisende

5 243

a)

= _________________

b)

= _________________

HD TD D H T E

HD TD D H T E

Page 8: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

8

c)

= _________________

d)

= _________________

e)

= _________________

HD TD D H T E

HD TD D H T E

HD TD D H T E

Page 9: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

9

2. Kleur die volgende diagramme in of teken jou eie diagramme volgens die getal

wat voorsien word.

a) 351 264

b) 36 215

HD TD D H T E

HD TD D H T E

Page 10: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

10

c) 5 844

d) 205 360

e) 537 064

HD TD D H T E

HD TD D H T E

HD TD D H T E

Page 11: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

11

3. Skryf die volgende getalle in syfers.

a) Vyftienduisend, agthonderd drie-en-negentig.

__________________

b) Vierhonderdduisend, sewehonderd en dertien.

__________________

c) Honderd-en-vierduisend, seshonderd een-en-twintig.

__________________

d) Drie-en-veertigduisend, vyfhonderd drie-en-tagtig

__________________

e) Tweehonderd vier-en-sestigduisend, agthonderd en ses.

__________________

4. Skryf die volgende getalle in woorde.

a) 10 001

_____________________________________________________________

b) 24 954

_____________________________________________________________

c) 89 014

_____________________________________________________________

d) 612 493

_____________________________________________________________

5. Skryf die volgende getalle in uitgebreide notasie.

Voorbeeld: 45 621 = 40 000 + 5 000 + 600 + 20 + 1

a) 24 580 = _______________________________________________________

______________________________________________________________

b) 514 876 = ______________________________________________________

______________________________________________________________

c) 5 804 = ________________________________________________________

______________________________________________________________

d) 308 529 = ______________________________________________________

______________________________________________________________

e) 34 200 = _______________________________________________________

______________________________________________________________

Page 12: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

12

6. Skryf die volgende in die eenvoudigste vorm.

Voorbeeld: 6 000 + 500 + 40 + 6 = 6 546

of (7 × 10 000) + (3 × 1 000) + (2 × 100) + (0 × 10) + (2 × 1) = 73 201

a) 60 000 + 8 000 + 400 + 30 + 4 = ______________

b) 200 000 + 20 000 + 6 000 + 0 + 80 + 6 = ______________

c) 4 000 + 300 + 50 + 7 = ______________

d) (2 × 10 000) + (7 × 1 000) + (3 × 100) + (4 × 10) + (2 × 1) = ______________

e) (9 × 10 000) + (5 × 1 000) + (4 × 100) + (10 × 1) = ______________

f) (4 × 100) + (9 × 1 000) + (6 × 10 000) + (8 × 10) = ______________

Page 13: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

13

LES 5

PLEK- EN GETALWAARDES

Die volgende les fokus op plek- en getalwaardes.

1. Identifiseer die plekwaarde van elk van die volgende getalle wat onderstreep is.

Bestudeer die volgende plekwaardetabel:

Voorbeeld: 5 682 = Honderde (H)

Jy kan ook die skakel volg vir ’n voorbeeld:

https://www.youtube.com/watch?v=G8FIr7e-gig

a) 238 = _________________

b) 491 = _________________

c) 5 386 = _________________

d) 18 459 = _________________

e) 25 440 = _________________

f) 231 054 = _________________

g) 557 518 = _________________

h) 810 603 = _________________

i) 905 990 = _________________

j) 54 901 = _________________

k) 4 007 = _________________

l) 408 = _________________

m) 16 = _________________

n) 94 250 = _________________

o) 32 400 = _________________

p) 646 874 = _________________

q) 164 785 = _________________

r) 1 258 = _________________

s) 45 985 = _________________

t) 20 423 = _________________

u) 5 048 = _________________

v) 43 541 = _________________

w) 700 640 = _________________

x) 2 004 = _________________

y) 20 478 = _________________

z) 357 211= _________________

Honderd Duisende Tien Duisende Duisende Honderde Tiene Ene

HD TD D H T E

100 000 10 000 1 000 100 10 1

Page 14: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 2 LEERDERWERK …€¦ · 1 Beste Jaar 2 leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week

14

2. Gebruik nou dieselfde getalle as hierbo en identifiseer die getalwaarde van die

onderstreepte getalle.

Voorbeeld: 5 682 = 600

a) 238 = _________________

b) 491 = _________________

c) 5 386 = _________________

d) 18 459 = _________________

e) 25 440 = _________________

f) 231 054 = _________________

g) 557 518 = _________________

h) 810 603 = _________________

i) 905 990 = _________________

j) 54 901 = _________________

k) 4 007 = _________________

l) 408 = _________________

m) 16 = _________________

n) 94 250 = _________________

o) 32 400 = _________________

p) 646 874 = _________________

q) 164 785 = _________________

r) 1 258 = _________________

s) 45 985 = _________________

t) 20 423 = _________________

u) 5 048 = _________________

v) 43 541 = _________________

w) 700 640 = _________________

x) 2 004 = _________________

y) 20 478 = _________________

z) 357 211= _________________