kwartaal 2 week 6 finansies · 2020-05-17 · kwartaal 2 week 6 – finansies maandag 18 -05 -2020...

13
Kwartaal 2 Week 6 Finansies Maandag 18-05-2020 Definisies Dinsdag 19-05-2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20-05-2020 Dokumente vir aankope Donderdag 21-05-2020 Wins en verlies KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE JAAR 3 LEERDERWERK TYDENS INPERKING KWARTAAL 2 WEEK 6 ONDERWYSER: MNR. A. DU PLESSIS

Upload: others

Post on 01-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

Kwartaal 2 Week 6 – Finansies

Maandag 18-05-2020 Definisies

Dinsdag 19-05-2020 Huishoudelike rekeninge

Woensdag 20-05-2020 Dokumente vir aankope

Donderdag 21-05-2020 Wins en verlies

KWAGGASRANDSKOOL

WISKUNDE

JAAR 3

LEERDERWERK TYDENS INPERKING

KWARTAAL 2 WEEK 6

ONDERWYSER: MNR. A. DU PLESSIS

Page 2: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

LES 21

DEFINISIES

Dit is baie belangrik om die verskillende woorde hieronder te verstaan wanneer jy

met geld werk.

Begrip Definisie

Wins Die ekstra geld wat jy maak wanneer ‘n persoon iets koop. Verkoopprys – kosprys = wins

Verlies Wanneer die kliënt minder vir die produk betaal as wat die koste was om hom te maak. Kosprys – verkoopprys = verlies

Afslag Wanneer jy minder vir ‘n produk of diens betaal as wat dit oorspronklik gekos het.

Begroting Dokument wat inkomstes en uitgawes saamvat

Rekening Dokument wat uitgawes wat betaal moet word dokumenteer

Salaris Geld wat jy betaal word vir werk wat gedoen is.

BTW Belasting op Toegevoegde Waarde. 15% vanaf 1 April 2018

Verkoopprys Die prys waarteen ‘n produk/diens verkoop word.

Kosprys Die prys waarteen ‘n produk / diens aangekoop word of voor gemaak word.

1. Gee die definisie van die volgende woorde.

a) Salaris: ________________________________________________________

_______________________________________________________________

b) Begroting: ______________________________________________________

_______________________________________________________________

c) Afslag: _________________________________________________________

_______________________________________________________________

d) Rekening: ______________________________________________________

_______________________________________________________________

e) BTW: __________________________________________________________

_______________________________________________________________

Page 3: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

2. Watter naam pas die beste by elk van die volgende beskrywings?

a) Die prys waarteen ‘n produk / diens aangekoop word of voor gemaak word,

word die ____________________ genoem.

b) Die ekstra geld wat jy maak wanneer ‘n persoon iets koop word ____________

genoem.

c) Die prys waarteen ‘n produk/diens verkoop word, word die

____________________ genoem.

d) Wanneer die kliënt minder vir die produk betaal as wat die koste was om hom

te maak, word dit ’n ____________________ genoem.

e) Belasting op Toegevoegde Waarde word ____________________ genoem.

3. Wat dink jy beteken die volgende prente? Jy kan van die woordblok hieronder

gebruik maak om jou te help.

__________________________

__________________________

__________________________

___________________________

___________________________

Salaris ; Wins ; Kosprys ; Verlies ; Begroting

a)

b)

c)

d)

e)

Page 4: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

LES 22

HUISHOUDELIKE REKENINGE

Huishoudelike rekeninge bestaan uit rekeninge soos die munisipale rekening,

elektrisiteitsrekening, waterrekening, telefoonrekeninge en klererekeninge. Wanneer

jy enige van hierdie dienste het, sal jy ’n rekening ontvang waarvoor jy maandeliks

moet betaal. In hierdie aktiwiteit gaan ons meer leer oor hierdie rekeninge. Die

volgende is ’n voorbeeld van ’n selfoonrekening.

Maatskappy se

kenmerk

Maatskappy

se inligting

Persoonlike

inligting (Aan

wie die

rekening

uitgemaak is)

Rekening

inligting

Verduideliking

van rekening

Bedrag wat

betaal moet word

BTW wat betaal is

Geskiedenis van rekening

Bankbesonderhede van maatskappy aan wie die

uitstaande bedrag betaal moet word

Indien daar iets fout is op jou rekening, kan jy die

maatskappy kontak wat die rekening aan jou gestuur het.

Page 5: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

Daar is baie verskillende tipes rekeninge, maar meeste rekeninge bevat dieselfde

inligting as hierbo.

1. Gebruik die volgende rekeninge en beantwoord die vrae wat volg.

Rekening 1

Page 6: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

Rekening 2

Page 7: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

Rekening 1: Vrae

a) Aan wie behoort hierdie rekening?

____________________________________________________________

b) Wat is die adres van die perseel waarvoor die rekening is?

____________________________________________________________

c) Wat is die rekeningnommer?

____________________________________________________________

d) Waar of hoe kan hierdie rekening betaal word?

____________________________________________________________

e) As daar iets is waaroor die eienaar van die rekening wonder, wat is die nommer

wat gebel kan word?

____________________________________________________________

f) Volgens die rekening, wanneer was die laaste betaling vir die rekening?

____________________________________________________________

g) Hoeveel was die laaste betaling?

____________________________________________________________

h) Wanneer moet die rekening betaal word?

____________________________________________________________

i) Wat is die totale bedrag wat betaal moet word?

____________________________________________________________

Rekening 2: Vrae

a) Hoeveel het Mev Tolon vir die rekening geskuld voor dit uitgegee is?

____________________________________________________________

b) Hoeveel skuld Mev Tolon vir die rekening?

____________________________________________________________

c) Wat is die maand van die rekening?

____________________________________________________________

d) Wat is die totale bedrag betaalbaar?

____________________________________________________________

e) Noem twee maniere hoe Mev Tolon die rekening kan betaal.

____________________________________________________________

f) Van watter maatskappy is die rekening?

____________________________________________________________

Page 8: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

LES 23

DOKUMENTE VIR AANKOPE

Aankopingsdokumente word verkry elke keer wanneer jy iets by ’n winkel koop, ’n

strokie. Op hierdie strokie is daar ’n lys van al die items wat jy gekoop het, hoeveel

dit kos, hoeveel geld jy vir die kassier gegee het, hoeveel kleingeld jy kry ens.

Strokies verskil van winkel tot winkel, maar in Suid-Afrika vereis die wet dat die

volgende inligting op ’n strokie MOET wees.

Naam van winkel Die adres van die winkel Die belastingnommer van die

winkel

Die woorde “Tax Invoice” Die winkel se faktuurnommer Datum en tyd van die aankope

Beskrywing van dit wat gekoop is

Die bedrag belasting wat gehef is (15% sedert 1 April 2018)

Totale bedrag betaalbaar

Dit is belangrik om te onthou dat daar sekere items is waarvoor jy nie BTW

(Belasting) in Suid-Afrika mag betaal nie. Hierdie items sluit in:

Parafien Bruin brood Mieliemeel Samp

Gedroogte mielies Droë bone Geblikte sardientjies Melkpoeier en melk

Rys Groente Vrugte Eiers

Page 9: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

1. Thando het die volgende strokie ontvang toe sy betaal het. Gebruik die

volgende strokie om die vrae te beantwoord.

a) Hoe het Thando vir haar aankope betaal?

_______________________________________________________________

b) Hoeveel kos 1L groente-olie (Vegetable oil) by Sunshine Superette?

_______________________________________________________________

c) As daar 6 muffins in die pak sjokolade muffins is wat Thando gekoop het,

hoeveel kos een muffin?

_______________________________________________________________

d) Wat is die laaste dag waarop Thando haar aankope kan omruil of teruggee?

Hoekom sou so iets nodig wees?

_______________________________________________________________

Page 10: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

e) Thando het die kassier R150,00 gegee en sy het R19,75 kleingeld ontvang?

_______________________________________________________________

f) Hoekom dink jy is daar ‘n klein verskil tussen jou antwoord en die bedrag

betaalbaaar op die strokie?

_______________________________________________________________

g) Hoeveel items het Thando gekoop?

_______________________________________________________________

h) Watter tyd van die dag het Thado haar inkopies gedoen?

_______________________________________________________________

i) Waar is die supermark?

_______________________________________________________________

j) Wat is die maatskappy se naam waarby Thando haar inkopies gedoen het?

_______________________________________________________________

k) Wat is die “customer helpline” nommer?

_______________________________________________________________

l) Wat is die persentasie (%) belasting wat betaal was?

_______________________________________________________________

m) Wat was die kassier se naam wat Thando gehelp het?

_______________________________________________________________

n) Hoeveel het Thando vir sjampoe betaal?

_______________________________________________________________

Page 11: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

LES 24

WINS EN VERLIES

Wanneer ons kyk na wins en verlies, kan ons sê of ‘n maatskappy of ‘n persoon geld

maak of nie.

Wins: Die ekstra geld wat ‘n besigheid maak wanneer hulle iets verkoop.

Verkoopprys – kosprys = wins

Wins beteken om geld te maak.

Verlies: Wanneer die kliënt minder betaal vir die produk as wat dit kos om dit te

maak.

Kosprys – Verkoopprys = Verlies.

Verlies beteken jy verloor geld.

Kom ons gebruik ‘n voorbeeld:

Jy het jou eie besigheid begin en besluit om koekies en “stok sweets” (suigstokkies)

te verkoop. Jy betaal R1,00 vir elke “stok sweet” (suigstokkie) en R2,00 vir elke

pakkie koekies. Jy verkoop die “stok sweets” (suigstokkies) vir R2,00 elk en die

pakkies koekies vir R1,50 elk.

Gaan jy geld maak met die “stok sweets” (suigstokkies) en koekies, of nie?

Prys gevra – prys wat jy vir die produk betaal het = Wins of Verlies

“Stok sweets” (suigstokkies): R2,00 – R1,00 = R1,00 (wins)

Koekies: R1,50 – R2,00 = - R0,50 (verlies)

Wanneer jy jou berekening doen, as die getal eindig op ‘n negatiewe nommer, maak

jy ‘n verlies. As die getal eindig op ‘n positiewe nommer, maak jy ‘n wins.

Deur jou wins en verlies te bereken, kan jy duidelik sien dat jy die prys van die

koekies sal moet verander om ‘n wins te maak.

Page 12: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

1. ‘n Maatskappy koop 10 reistasse teen R150 elk en verkoop hulle teen R300

elk. Beantwoord die volgende vrae.

1.1. Gaan die maatskappy geld maak of verloor?

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

1.2. As die maatskappy 10 tasse in total verkoop, hoeveel geld sal hulle maak of

verloor?

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

1.3. As 5 uit die 10 tasse gesteel word voor hulle verkoop kan word, sal die

maatskappy steeds geld maak of verloor?

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

2. Jou vriend besluit om ‘n besigheid te begin waar hy muffins en roomys gaan

verkoop.

Hy koop die muffin mengsel vir R25 en maak 12 muffins van die mengsel en

besluit om elke muffin vir R3 te verkoop.

Hy koop die roomys vir R30 en die horinkies teen R20. Van hierdie maak hy 10

roomyse en verkoop hulle teen R5 elk.

2.1. Wat kos dit om 1 muffin te maak?

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

2.2. Wat kos dit om 1 roomys te maak?

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

Page 13: Kwartaal 2 Week 6 Finansies · 2020-05-17 · Kwartaal 2 Week 6 – Finansies Maandag 18 -05 -2020 Definisies Dinsdag 19 -05 -2020 Huishoudelike rekeninge Woensdag 20 -05 -2020 Dokumente

2.3. Hoeveel geld sal jou vriend maak as hy al die muffins verkoop?

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

2.4. Hoeveel geld sal jou vriend maak as hy al die roomyse verkoop?

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

2.5. Maak hy ‘n wins of verlies met die muffins?

____________________________________________________________

2.6. Maak hy ‘n wins of verlies met die roomyse?

____________________________________________________________

2.7. Hoeveel geld maak hy in totaal?

____________________________________________________________

2.8. Het jou vriend ‘n wins of verlies gemaak nadat hy al sy goedere verkoop het?

____________________________________________________________

3. Jou onderwyser verkoop penne teen R2,00 per pen. Hy het ‘n boks van 50

penne gekoop teen R130. Beantwoord die volgende vrae.

3.1. Hoeveel geld maak jou onderwyser as hy al die penne verkoop?

_____________________________________________________________

3.2. Hoeveel geld maak jou onderwyser as 10 uit die 50 penne nie werk nie?

_____________________________________________________________

3.3. As jou onderwyser al 50 penne verkoop, maak hy ‘n wins?

_____________________________________________________________

3.4. As jou onderwyser net 40 penne verkoop, maak hy ‘n wins?

_____________________________________________________________

3.5. As jou onderwyser ‘n wins wil maak, hoeveel moet hy vra vir elke pen?

_____________________________________________________________