kwartaal 3 5 graad - doc scientia · 2019. 8. 2. · 9. wat is die korrekte naam vir wat ons ’n...

25
Kwartaal 3 Graad 5 Kwartaalhersiening

Upload: others

Post on 18-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Kwartaal 3G

raa

d5

Kwartaalhersiening

Page 2: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Meervoudige keusevrae

Vir elkeen van die vrae hieronder word daar vier moontlike antwoorde gegee. Kiesdie korrekte antwoord deur ’n kruis oor die letter van die antwoord te trek.1. Wat is ’n ander woord vir bewegingsenergie?

A. Kinetiese energie B. Hitte-energieC. Potensiële energieD. Latente energie

Page 3: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Meervoudige keusevrae

2. Watter een van die volgende is nie deel van die vuurdriehoek nie?

A. Brandstof B. HitteC. Suurstof D. Vlamme

Page 4: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Meervoudige keusevrae

3. Indien al die chemiese energie in ’n sel oorgedra is, sê ons die sel is:

A. onbruikbaar. B. “pap”.C. leeg. D. dood.

Page 5: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Meervoudige keusevrae

4. Die krag wat ’n veer uitoefen as dit saamgedruk is, word ... genoem.

A. spankrag B. domkragC. veerkrag D. opwenkrag

Page 6: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Meervoudige keusevrae

5. ... energie word in selle gestoor.

A. Meganiese B. ChemieseC. Outomatiese D. Elektriese

Page 7: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Waar of onwaar

Besluit of die volgende stellings waar of onwaar is en skryf jou antwoord onderaan neer. Indien dit onwaar is, verander die stelling sodat dit waar is.1. Koffie is die mens se brandstof.Onwaar - Voedsel is die mens se brandstof. OF Waar - Koffie is een vorm van brandstof.

Page 8: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Waar of onwaar

2. Energie word in ’n veer gestoor as dit saamgedruk word.Waar

3. Die energie wat nodig is om ’n brandstof te laat brand word inset-energie genoem.

Waar

Page 9: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Waar of onwaar4. Bruikbare vorme van energie word

gebruikersenergie genoem.Onwaar - Bruikbare vorme van energie word uitset-energie genoem.

5. Wanneer batterye gebruik word, word kinetiese energie omgeskakel na elektriese energie.

Onwaar – Wanneer batterye gebruik word, word chemiese energie omgeskakel na elektriese energie.

Page 10: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Pas kolom B by kolom ASkryf die letter van kolom B wat by kolom A pas, langs die regte woord neer.Kolom A Letter Kolom B1. Proses waarenergie uitvoedselvrygestel word.

D A. Hoogspanningsdrade wat elektriese energieoor lang afstande vervoer.

2. Blus G B. Hitte, lig en beweging3. Kragstasie E C. Drade waarmee elek-

trisiteit vanaf substasies na fabrieke vervoer word.

Page 11: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Pas kolom B by kolom A

Kolom A Letter Kolom B4. Brandstof F D. Respirasie5.Transmissielyne

A E. Plek waar elektrisiteit opgewek word.

6. Versprei-dingslyne

C F. Hout

7. Bruikbareenergievorme

B G. Dit is om ’n vlam of ’n vuur dood te maak.

Page 12: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae1 Noem een alledaagse gebruik van die volgende

energiebronne:1.1 KersOm lig te verskaf.

1.2 VoedselOm die liggaam warm te maak/om te kanbeweeg/om werk te verrig/om te groei.

Page 13: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

1.3 GasOm kos gaar te maak/om te verwarm/om lig temaak.

1.4 ParaffienOm kos gaar te maak/om te verwarm/om lig temaak. (enige toepaslike voorbeeld by elk)

2. Definieer die term “brandstof”.Brandstof is ’n stof wat energie stoor.

Page 14: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

3. Noem die twee groepe waarin bronne van energie verdeel kan word en gee eenvoorbeeld van elk.

Niehernubare bronne, bv. steenkool, olie en gas Hernubare bronne, bv. hout, sonlig, voedsel

(enige toepaslike voorbeeld by elk)

Page 15: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

5. Waarvoor gebruik ons liggame energie? Noem drie dinge.

4. Noem twee veiligheidsmaatreëls met vuur.• Moenie met vuurhoutjies of aanstekers speel

nie.• Moenie vure maak waar dit nie beheer kan

word nie.• Moenie sigaretstompies in die veld weggooi

nie. (enige toepaslike korrekte antwoord)

Page 16: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

Energie word gebruik vir: • asemhaling; • opwarming van die liggaam; • beweging soos loop, hardloop en spring; • werkverrigting soos voorwerpe optel.

6. Voltooi die vuurdriehoek deur die byskrifte in te skryf:

Page 17: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

A - BrandstofB - SuurstofC - Hitte

Page 18: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae7. Noem die drie stappe wat jy moet volg as

jou klere aan die brand slaan.Stop, val, rol.

8. Waarom moet jy nie hardloop as jou klere brand nie?

Dit laat die vlamme vinniger brand.

9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem?

Sel

Page 19: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae10. Noem enige drie maatreëls wat nagekom

moet word vir veiligheid met elektrisiteit.• Moenie in substasies ingaan nie. • Moenie prop uittrek deur die koord te trek

nie. • Muursokke moet afgeskakel word voordat ’n

prop uitgetrek word. • Moenie vingers of enige voorwerp in

muursokke druk nie. As daar babas of klein kindertjies in die huis is, moet die muursokke bedek word.

Page 20: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

• Koorde moet vervang word as dit verweer is. • Moenie dat honde of babas koorde kou nie. • Koorde moet nie onder matte gesit word

nie. • Moenie koorde met kleefband heg nie. • Hou koorde weg van stowe en ander warm

oppervlaktes. • Moenie elektriese toestelle in badkamers of

by water gebruik nie.

Page 21: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

• Moenie elektriese toestelle met nat hande hanteer nie.

• Moenie ’n ketel volmaak terwyl dit ingeprop is nie.

(enige drie toepaslike voorbeelde)

11 Kyk na die volgende prentjies en beskryf elke stap van die proses vanafelektrisiteitsopwekking totdat dit die hooftoevoer in huise bereik:

Page 22: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

11.1 Elektrisiteit word opgewek.

11.2 Elektriese energie word met hoogspanningsdrade oor lang afstande oorgedra.

Page 23: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

11.3

Substasies in dorpe en stede; spanning word verlaag.

11.4 Vanaf die substasie word dit met verspreidingslyne versprei.

Page 24: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

11.5

Elektriese energie word herlei na fabrieke, besighede en huise.

12. Wat gebeur wanneer ons ’n rek uitrek of draai, of ’n veer saampers?

Ons stoor energie daarin.

Page 25: Kwartaal 3 5 Graad - Doc Scientia · 2019. 8. 2. · 9. Wat is die korrekte naam vir wat ons ’n “battery” noem ... Noem enige drie maatreëls wat nagekom moet word vir veiligheid

Vrae

13. Wat gebeur wanneer ’n uitgerekte veer of gedraaide rek losgelaat word?

Daar is beweging.