kwartaal 3 voorbereiding week 3-4 vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl...

19
Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4 1 Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan uitdruk (print) nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Upload: others

Post on 15-Jul-2020

6 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

1

Kwartaal 3 Voorbereiding

Week 3-4 Vlak 4

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

• Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

• Indien jy nie die boekie kan uitdruk (print) nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

• Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

2

Datum: ___________________

Luister en Praat 1. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om dit vir jou te lees. Lees dan daarna

al jou vrae mooi deur en probeer om al die vrae mondelings te beantwoord.

Pennie se uitstappie.

Pennie Padda wou by haar neef Fanie Padda gaan kuier. Een oggend sesuur val sy in die pad. Pennie het seker gemaak dat sy padkos inpak ingeval sy langs die pad honger word. Sy het ‘n lekker besiebroodjie en ‘n botteltjie vars vliegsap in ‘n stuk lap toegedraai. Toe bind sy die een punt van die lap om ‘n stok vas om dit makliker te kan dra. Pennie spring fluit-fluit al met die rivier langs. Sy stop een maal om ietsie te eet. Dit het haar vier uur geneem om by haar neef se huis te kom. Toe sy daar aankom, is Fanie baie bly om haar te sien. Hy het vir homself ‘n heerlike waterleliebredie gemaak. Die twee sit en gesels totdat dit donker word.

Page 3: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

3

1.1 Verbind elke sin met ‘n prent.

1) Pennie val so laat in die pad.

A.

2) Dit is hoe sy haar padkos gedra het.

B.

3) Sy het dit geëet toe sy by Fanie aankom.

C.

4) Pennie en Fanie het tot laat gesels.

D.

1.2 Waarheen sou jy graag wou gaan as jy op reis gaan? 1.3 Wat is die twee hoofkarakters se name?

1.4 Hoelaat het Pennie Padda vir haar neef gaan kuier?

1.5 Noem al die padkos wat Pennie Padda ingepak het.

1.6 Waarom het Pennie Padda langs die rivier gestop?

1.7 Was Fanie Padda bly om haar te sien?

1.8 Wat het Fanie Padda vir homself gemaak om te eet?

Page 4: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

4

2. Leer die volgende woorde. Skyf dit 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop. Jy kan hulle

ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank.

sn- woorde

sneeu snags snuif snoek

snaaks snaar snik snel

snit snip snoei snoet

sk- woorde

skaam skuil skeef skoen

skuif skop skep skat

skool skaap skoot skiet

Page 5: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

5

Lees, kyk en klanke

1. Kyk na die prentjies en kies die regte woord wat by die prentjie pas. Maak ‘n kruisie

(x) in die blokkie langs die woord as hy by die prentjie pas.

skoen

sneeu

skaam

skoen

skreeu

skaam

skaam

snak

skool

skroef

skool

snags

snags

snaar

skeef

snik

skaap

skop

Page 6: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

6

2. Kyk na die prentjie. Sê die naam van die prentjie hardop. Omkring die klank wat jy in die woord hoor.

sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br

sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br

sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br

Page 7: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

7

3. Kyk na die prentjies. Besluit of die woord met ‘n “sn- “of “sk- “klank begin. Vul die klanke op die regte plek in.

__ __ oon __ __ oen __ __ ags

__ __ iet __ __ ip __ __ aaks

__ __ ep __ __ oet __ __ aap

Page 8: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

8

4. Skommel die woorde reg. Skryf die woorde in die oop spasie neer.

Gemengde woord Korrekte woord

kstoo

psni

oeskn

aaskp

gsnas

iekst

ookst

5. Probeer om al die woorde te vind.

sneeu snags snuif snoek

snaaks snaar snik snel

snit snip snoei snoet

s s a s n o e i l s

s n o e k r i z n n

l a e v b s n i x a

w g l e c m k v b a

e s s u u l n k j r

w e n r r t b o o t

a w a u e r p p e t

n b a v i s i o i m

m k k g b f n n w o

m l s t v s s n e l

Page 9: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

9

6. Soek die eerste woord se tweeling. Omkring daardie woord sodra jy hom gevind het

skaam skuil skeef skoen

skuif skop skep skat

skaap skoot skiet

1. 2. 3. 5. 6. 10. 7. DWARS 8. 3. Ek het die lyn ________ getrek. 9. 5. Ek moes die klippe uit die pad _____________ 11. 7. My nuwe ________ druk my. 9. Ek ________ vir my pap in.

Leidrade 10. Die ________ het my laat

skrik. AF 11. Die ______ wei in die veld. 1. Die beer __________ in die grot.

2. Ek word soms _________ rondom nuwe mense. 3. Die rower het die mense ge_______ 6. Ek hou daarvan om die bal te ________ 8. Ons het ‘n ________ op die eiland gevind.

s

s

s

s

p s

a

s

s

Page 10: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

10

7. Lees die koerantberig en beantwoord die vrae in volsinne.

Die Dagblad, 10 Augustus 2008

Gevaarlike ongelukshoek

Mev. Susan du Toit het op 8 Augustus 2008 haar swart motor in Hoofweg in Seebaai

bestuur. Sy het gestop op brandstof in te gooi. Toe sy by die motorhawe uitry, het sy

links en regs gekyk om seker te maak dat daar nie ander motors aankom nie. Sy het

nie die wit motor gesien wat vinnig aangekom het nie. Sy het by die motorhawe

weggetrek en die wit motor het in haar vasgery. Niemand het seergekry nie, maar

albei motors was erg beskadig. Dit is die vierdie keer sedert die begin van die maand

dat ‘n ongeluk hier plaasvind.

Susan du Toit se beskadigde motor

Page 11: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

11

7.1 Wie het die swart motor bestuur? ______________________________________________________________________ 7.2 Hoekom het Susan by die motorhawe gestop? ______________________________________________________________________ 7.3 Watter kleur was die ander motor in die ongeluk? ______________________________________________________________________ 7.4 Hoekom het die persoon in die ander motor so vinnig gery? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 7.5 Het enigiemand in die ongeluk seergekry? ______________________________________________________________________ 7.6 Wat het die ongeluk veroorsaak? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 7.7 Teken ‘n prentjie van die ongeluk.

Page 12: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

12

Skryf en aanbieding 1. Voltooi die uitnodiging. Jy kan die woorde in die blokkies gebruik om jou te help.

lekkers seerower Vrydag sap koeldrank

einde en van die jaar koek skyfies

‘n Einde-van-die-jaar-partytjie!

Liewe __________________________________________ Kom vier saam met ons die ____________________________________________ Die partytjie vind ___________________________ na skool plaas. Bring asseblief ___________________________________________ om te eet en ____________________________________ om te drink. Trek soos ‘n ______________________________________________ aan.

Liefde van

__________________________________________

Page 13: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

13

2. Jy het regtig die partytjie geniet. Daar was lekker speletjies en heerlike eetgoed. Skryf ‘n brief aan jou beste maat, Jaco, om hom te bedank. Moenie vergeet om hom van jou nuwe hondjie te vertel nie. Gebruik die woorde in die blokkies om jou te help om jou brief te voltooi.

uitgenooi het partytjie babahondjie seerower speletjies aangetrek

kolf koek lekkers nuwe Jaco en

Liewe _________________________________ Baie dankie dat jy my na jou __________________________________________ Ek het dit baie geniet om __________________________________ te speel. Ek het ook van die _____________________________________________ gehou. Kom speel asseblief gou by my huis. Ek wil graag vir jou my __________________________________________ wys. Van ___________________________________________

Page 14: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

14

3. Lees die storie en voltooi dan die opdrag wat daarop volg.

Spooktrein

“Wil julle nie vandag pretpark toe gaan nie?” vra Jaco en Jani se pa. Jaco en Jani is baie opgewonde. “O ja, asseblief! Daar is ‘n spooktrein waarop ek baie graag wil ry,” sê Jaco. “Ek wil ook daarop ry,” sê Jani terwyl sy op en af spring. Pappa vat die kinders pretpark toe. Hulle betaal elkeen R5 vir hulle kaartjies. Hulle gaan by die spookhuis in en klim op die trein. “Hier gaan ons!” skree Jaco toe die trein begin beweeg. ‘n Groot wit spook val uit die kas! Albei van hulle gil hard. Toe val daar skielik jellie op hulle koppe. Jani gryp Jaco se been so bang word sy. “Moenie dit doen nie,” sê Jaco. “Jy maak my seer!” Net toe verskyn daar ‘n skrikwekkende verligte groen gesig. Die tweetjies gil weer en Jani hou sommer haar oë toe. Uiteindelik is die treinrit verby. “Hoe was dit?” vra Pappa. “Ek was bang,” sê Jani saggies. “Kan ek weer gaan, Pappa?” vra Jaco.

Page 15: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

15

Spooknuus

Die volgende dag by die skool skryf Jaco en Jani oor hulle bangmaak-rit vir hulle nuusverslag. Kan jy hulle help om hulle nuusverslae te skryf? Gebruik die woorde op die pakkerbladsy om jou te help.

gegaan

die pretpark

gesig na

bang

spook

jellie

spooktrein

groen dit

gegryp

Jani se nuus

Gister het ons ________________________________________________________ Ons het op die ________________________________________________________ Ons het eerste ‘n ______________________________________________________ Nat _____________________________________________ het op ons koppe geval. Ek het gegil omdat ek ________________________________________ was.

Page 16: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

16

Taal en konvensies

Jaco se nuus

Ons het baie pret in die __________________________ gehad. Ons het ‘n wit ________________________________________ gesien. Ek was nie ____________________________________________________ nie. My been was seer omdat Jani ____________________________________________. Ek wil weer volgende week na die ____________________________________ gaan.

Page 17: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

17

Meervoude

1. Skryf die meervoude neer van die volgende woorde.

Enkelvoud Meervoud

1 been

2 mat

3 vis

4 telefoon

5 kar

6 bok

Kort vet soldate kry twee gewere en ‘n kospakkie.

e a e i o u

e

Tweeling soldate. Die een soldaat hardloop weg en die ander soldaat kry ‘n ekstra geweer en ‘n kospakkie.

aa ee oo uu

e

Page 19: Kwartaal 3 Voorbereiding Week 3-4 Vlak 4 · sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br sn bl kl sk br . Pig Cartoon |

Afrikaans HT Week 3-4 Kwartaal 3 Vlak 4

19

3. Voltooi die blokkiesraaisel deur die korrekte meervoude in te vul. 1. 2.

3. 4.

. 6. 7. 5. 9. 8. 10. 11. 13 14. 15. 16 17. 18. 19. DWARS AF 3. stort 1. kat 5. maan 2. kop 12. romp 4. park 13. roos 6. spoor 14. tuin 7. mier 15. boom 8. blom 17. bank 9. boek 18. handdoek 10. stoof 19. strand 11. dier 16. skoen

12