kyk hoe werk die - landbou€¦ · rige ouderdom gewen het. hy het die boog gepatenteer, maar dit...

1
rige ouderdom gewen het. Hy het die boog gepatenteer, maar dit was nie ekonomies geslaag nie. Hy vertel dat die deelnemers aan die byeenkoms in 1991 met die werking en akkuraatheid beïndruk was, maar die voorkoms was teleurstellend, “om- dat dit nie soos Rambo se boog gelyk het nie”. Die boog het gewerk op die beginsel van ’n onbuigbare staalboog met ’n snaar wat tussen rekmateriaal aan die kante gespan is. Van Tonder is tans ook besig met die bou van ’n pypkar vir ’n buurman. Hy wil dit gebruik om in die veld te ry. Verder is daar ook ’n tuintrekkertjie, wat soms klein take op die plaas verrig, wat deur sy skeppende hande voortgebring is. 11 Oktober 2013 www.Landbou.com | Landbouweekblad | 57 NOG ’N INSKRYWING IN ONS KOMPETISIE VIR BOEREPLANNE EN -PATENTE WAT WERK. ELKE MAAND WORD TWEE WENNERS AANGEWYS. HULLE WEN ELK ’N KONTANTPRYS VAN R5 000. Kyk hoe werk die windpomp: Doen een van die volgende om na die video te kyk: 1. Skandeer die ikoon onder 2. SMS LBW-WINDPOMP na 40939 (SMS kos R1,50) Besoek www.landbou.com/video KYK DIE VIDEO 1 2 3

Upload: others

Post on 20-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kyk hoe werk die - Landbou€¦ · rige ouderdom gewen het. Hy het die boog gepatenteer, maar dit was nie ekonomies geslaag nie. Hy vertel dat die deelnemers aan die byeenkoms in

rige ouderdom gewen het.Hy het die boog gepatenteer, maar dit was

nie ekonomies geslaag nie. Hy vertel dat diedeelnemers aan die byeenkoms in 1991 metdie werking en akkuraatheid beïndruk was,maar die voorkoms was teleurstellend, “om-dat dit nie soos Rambo se boog gelyk het nie”.

Die boog het gewerk op die beginsel van

’n onbuigbare staalboog met ’n snaar wattussen rekmateriaal aan die kante gespan is.

Van Tonder is tans ook besig met die bouvan ’n pypkar vir ’n buurman. Hy wil ditgebruik om in die veld te ry. Verder is daarook ’n tuintrekkertjie, wat soms klein takeop die plaas verrig, wat deur sy skeppendehande voortgebring is.

11 Oktober 2013 www.Landbou.com | Landbouweekblad | 57

Nog ’N iNskrywiNg iN oNs kompetisie vir boerepLaNNe eN -pateNte watwerk. eLke maaNd word twee weNNers aaNgewys. HuLLe weN eLk ’NkoNtaNtprys vaN r5 000.

kyk hoe werk diewindpomp:Doen een van dievolgende om nadie video te kyk:1. Skandeer die ikoon onder2. SMS LBW-WINDPOMP

na 40939 (SMS kos R1,50)Besoek www.landbou.com/video

KYKDIEVIDEO1 2

3