laerskool garsfontein · 2020. 12. 3. · skaak jukskei perdry skaak bulletjierugby mini-krieket...

16
Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2021

Upload: others

Post on 01-Apr-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein

ALGEMENE INLIGTING

2021

Page 2: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 1

ADRES / TELEFOON / FAKS

Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein

Posadres: Posbus 905933, Garsfontein, 0042

Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012) 348 6460

Internetadres: www.laerskoolgarsies.co.za

E-pos adres: [email protected]

SKOOLURE

Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20.

Graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15.

Graad 4 - 7 verdaag elke dag om 13:35.

Graad R het pouse vanaf: 09:30 - 10:30

Graad 1-3 se pouses is as vog: 09:35 - 09:55 en 11:25- 11:45

Graad 4-7 se pouses is as volg: 09:55 - 10:15 en 11:45 - 12:05

Die skool sluit altyd om 10:00 op die laaste dag van ‘n kwartaal.

PROFESSIONELE BESTUUR

Hoof: Mnr. C.C. Snyman [email protected]

Adjunkhoofde: Me. L. Wonigkeit [email protected]

Mnr. M. Bester [email protected]

Departementshoofde: Mnr. A. Britz [email protected]

Mnr. C. Cilliers [email protected]

Me. M. Cilliers [email protected]

Me. L. Reeves [email protected]

Me. C. Vorster [email protected]

Sportbestuurder: Mnr. C. van Wyk [email protected]

Graad R: Bestuurder: Me. J. Stapelberg [email protected]

Page 3: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 2

GRAADHOOFDE

Graad 1 Me. L. Gouws [email protected]

Graad 2 Me. M. de Jongh [email protected]

Graad 3 Me. M. van Niekerk [email protected]

Graad 4 Me. A. Bronkhorst [email protected]

Graad 5 Me. A. Korkie [email protected]

Graad 6 Mnr. D. Vermeulen [email protected]

Graad 7 Mnr. F. Kruyswijk [email protected]

VAKHOOFDE

Afrikaans Me. K. Visser

Engels Me. C. Maree

Wiskunde Me. R. Olivier

NWT/Teg Me. E. Wylie

SW Mnr. D. Vermeulen

EBW Mnr. M. Bester

LO/LV/SK Me. A. Myburgh

SKOOLGELDE: 2021 Voorgestelde skoolgelde (Graad 1 - 7) vir 2021 beloop R19 500 per leerder, per jaar. Die voorgestelde skoolgelde moet tydens die Ouerbegrotingsvergadering op 7 Desember 2020 deur die ouers goedgekeur word. Die vasgestelde skoolgeld vir 2021 sal nie later as 15 Desember op die skool se webtuiste beskikbaar wees nie.

Betaling van skoolgeld kan op enige van die volgende wyses geskied, naamlik:

1. Eenmalig

Volle vereffening van skoolgeld voor of op 7 Maart 2021. Korting van 5%

sal dan van toepassing wees. (Let wel betalings ontvang na 7 Maart 2021

sal nie kwalifiseer vir die korting nie.)

2. Maandeliks

Betaling in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente met die eerste

betaling voor of op 7 Januarie 2021 en die laaste betaling voor of op

7 Oktober 2021.

Page 4: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 3

of

Betaling in 11 (elf) gelyke maandelikse paaiemente met eerste betaling

voor of op 7 Januarie 2021 en die laaste betaling voor of op 7 November

2021. U moet Me Riana Cummings by [email protected] verwittig indien u

hierdie opsie oorweeg.

Betalings kan as volg gemaak word:

- Debietorder (vorm by Adminkantoor beskikbaar);

- Elektroniese betalings;

- Kaartfasiliteit (slegs Visa- & Master-kaarte word aanvaar).

Geliewe daarop te let dat kontantbetalings om veiligheidsredes sover moontlik

ontmoedig word.

Direkte inbetalings na:

ABSA Woodlands

Tjekreknr: 3490 146 570

Takkode 362005

Verw: skoolrekeningnommer / Kind se Naam en Van

In terme van wetgewing en regulasies kan ‘n ouer, aansoek doen om volle of

gedeeltelike vrystelling van skoolgeld, indien u nie in staat is om skoolgeld te

betaal nie. Die formulering vir die kwytskelding word bepaal deur regulasies,

soos deur wetgewing voorgeskryf en word nie deur die Beheerliggaam bepaal

nie.

Indien ouers aansoek om skoolgeldvrystelling wil doen sal die nodige

aansoekvorms vanaf 1 Februarie 2021 by die Finansieskantoor beskikbaar wees.

Dit kan by Me Cummings afgehaal word, waarna dit deur die Tesourier verder

hanteer sal word.

SKOOLDRAG EN VOORKOMS LEWERANSIER: GRIT PROCUREMENT KLEREWINKEL op die skoolterrein. Navrae: Tanya Grobler – 012 348 1269/2087

Page 5: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 4

Winkelure: Maandae tot Vrydae oggende : 06:30 tot 08:30

Maandae, Dinsdae en Donderdae : 12:30 tot 15:00

Vrydae : 12:30 tot 14:00

Woensdae : 15:00 tot 18:00

Maandeliks op Saterdae soos

Gekommunikeer op D6 : 09:00 tot 10:30 (Begin 11 Januarie 2021)

Sien GARSIEBEELD 2021 vir volledige inligting rakende Skoolklere. AKADEMIE Die volgende vakke word by ons skool aangebied:

SPF:

Afrikaans

Engels

Wiskunde

Natuurwetenskappe en tegnologie (Gr 4-6)

Natuurwetenskappe (slegs Gr 7)

Sosiale Wetenskappe

Tegnologie (slegs Gr 7)

Ekonomiese Bestuurswetenskappe (slegs Gr 7)

Lewensvaardighede (Gr 4-6)

Lewensoriëntering (slegs Gr 7)

Skeppende Kuns (slegs Gr 7) (Gr 4-6: Onderafdeling van LV)

Rekenaars

Junior Fase: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardighede

BUITE-KURRIKULÊRE AKTIWITEITE Aan elke leerder word die geleentheid gebied om aan enige van die ondergenoemde aktiwiteite deel te neem. Balans tussen sport en kultuur word aangemoedig. Dit is egter die skool se beleid dat ‘n kind nie met aktiwiteite oorlaai moet word nie.

Page 6: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 5

KULTUUR 2021

Kultuurkoördineerder: J Carstens

KUNSWEDSTRYDE

E. Roos

JNR KOOR SNR KOOR JNR REVUE SNR REVUE

JNR REDENAARS /

PUBLIC SPEAKING

KoorFees

/GKKF

JNR

VOORDRAG Susan Lewington

SNR VOORDRAG

Monique Smuts

Solosang E. Lemmer Gedramati-seerde werke: E. Roos

Gr. 1 – M. Colyn L. Kotze Gr. 2 – C. v Rooy/ S. Lewington M. Smit Gr. 3 – R. Pieterse M. van Niekerk

Gr. 4 – L. Cambanis A. Bronkhorts Gr. 5 – L. de Villiers Gr. 6 – P. van Wyk A. Myburgh Gr. 7 – L. Wonigkeit M. Graham

E. Lemmer M. Nell L. Kotze

N. Lotriet A. Pottas L. Schelhase E. Lemmer

M. de Jongh M. van Niekerk A. Myburgh

I. Myburgh J. Carstens L. Wonigkeit D. Huisamen B. Joubert M. Zeelie

M. de Jongh A. Plotz R. Pieterse Afrigting: M. v d Berg

J. Carstens A. Bronkhorst S. Müller M. Colyn T. de Jager L. Gouws L. Cambanis N. de Wet

SNR REDENAARS

SNR PUBLIC SPEAKING

TROMPOPPIES LANDSDIENS GARSIEBAND SPELFEES PA EN DOGTERBAL

E. Roos K. Visser Afr. Departement Afrigting: M. Graham H. Snyman

P. v Wyk Eng Departement

D. de Bruyn S. Müller S. Swart

A. Bronkhorst

S. Lewington I. von Brandis

A. Myburgh L. de Villiers E. Lemmer

M. Venter Jnr R. Pieterse S. Lewington Snr K. Visser Afr. Dep

I. Myburgh J. Carstens I. Geldenhuys R. Pieterse M. Zeelie D. Huisamen

Page 7: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 6

SPORT Die volgende sportsoorte word by die skool aangebied:

Atletiek Hokkie Rugby Netbal Krieket Gholf

Swem Tennis Landloop Skaak Jukskei Perdry

Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie

Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die skool aangebied en die fooi word deur die ouers self betaal: Gholf - Mnr Callie Cilliers 083 409 8654

Krieketkliniek - Mnr Anton Britz 082 683 9609

Tennis - Mnr M Cillié 082 532 7565

Mini Hokkie - Me Carlette Greyling 072 219 1637

NASKOOLSENTRUM Die Naskoolsentrum is op die perseel geleë. Vir navrae kontak per e-pos: [email protected]

LEERDERONDERSTEUNINGSDIENSTE

Laerskool Garsfontein se ondersteuningsdienste vervul die rol van die Skoolondersteuningspan (SOS). Die doel van die leerderondersteuningspan is om leerlinge te ondersteun met skolastiese, emosionele en gedragsprobleme. Die ondersteuningspan maak gebruik van ‘n oorsigtelike evaluasie om te bepaal waar die leerder ondersteuning benodig, waarna uitverwysings sal plaasvind. Die evaluasies en terapie word by ons skool in skoolure aangebied. Remediërende terapie vorm deel van die leerderondersteuningsdienste wat aan grondslagfase leerders gebied word, na afloop van ‘n volledige skolastiese evaluering.

Page 8: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 7

Die leerderondersteuningskomitee (LOK) bestaan uit die volgende lede: Voorsitter: Me Linda Wonigkeit - e-pos: [email protected]

Leerder Ondersteunings Koördineerder: Me Natasha van Dyk, e-pos: [email protected]

Maatskaplike Werker: Me Eunice Uys, e-pos: [email protected], Remediërende Terapeut: Me Marindi Blignaut, e-pos: [email protected]; Graad R Arbeidsterapeut: Me Danielle Hawkins, e-pos: [email protected] Ons skool bied ook Arbeids- en Spraakterapie aan op die skoolterrein. Dit word op ‘n Privaatpraktyk basis aan ouers beskikbaar gestel. Arbeidsterapie: Me Serna Smit kan gekontak word by 012 997 3464/083 450 0149. Spraakterapie: Me Elna Verhoef kan gekontak word by 083 656 7588. Die ondersteuningspan wil graag hulp bied waar nodig. Ons glo dat ‘n gelukkige leerder is ‘n suksesvolle leerder.

Page 9: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 8

LAERSKOOL GARSFONTEIN

SKRYFBEHOEFTES - GRAAD 1 2021

GRAAD 1 - SKRYFBEHOEFTES - 2021

Tasse moet sterk wees met afskortings om boeke te beskerm. “Caddy”-tasse word nie toegelaat nie. Groen en goud canvas tasse is beskikbaar by GRIT-klerewinkel. Gebruik liefs jou Gr. R tas weer.

Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skryfbehoeftes.

Bly asseblief by die make wat voorgeskryf is. Na jare se ondervinding weet ons Juffrouens wat werk en wat die beste hou. Dit verseker dat u nie noodwendig weer deur die jaar gaan moet aankoop nie. Leerders word van werkboeke en handboeke voorsien.

1 1 x Gum paper (Butterfly)

2 2 x 10p Flipfile

3 2 x Uitdraaikryte (Staedtler/Bic)

4 1 x Dik vetkryte (Staedtler/Croxley)

5 1 x 12 Inkleurpotlode (Staedtler/Faber Castell)

6 1 x Oliepastelle (Pentel/Staedtler/Faber Castell)

8 9 x HB Grys potlode (Staedtler)

9 1 x Skerpmaker met bakkie (Maped 1 hole igloo)

10 2 x uitveërs (Staedtler)

11 1 x Witbordjie

12 1 x Witborduitveër (klein)

13 6 x Witbordmerkers (Pentel Maxiflo)

14 3 x Bostik gom 36g (stafie/Glue stick)

15 1 x Skêr (Let asb. op links- of regshandig) (Staedtler 14cm)

16 1 x Lang denim pennesakkie

17 1 x Kort denim pennesakkie

18 1 x Canvas boeksakkie (Gebruik die Gr. R-boeksakkie gerus weer)

19 1 x Canvas stoelsakkie **

** ‘Canvas’ stoelsakkie is slegs by ‘Die Skryfkas’ beskikbaar.

(www.dieskryfkas.co.za)

Dit hou dan vir Graad 1 tot 3, aangesien dit baie goeie kwaliteit is.

Onafhanklike verskaffers is ook beskikbaar, kyk gerus uit vir hul

advertensies.

Page 10: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 9

LAERSKOOL GARSFONTEIN

SKRYFBEHOEFTES - GRAAD 2 2021

1 Inkleurpotlode (stel van 12)

2 Uitdraaikryte (stel van 12)

3 3 x Pritt (43g)

4 Liniaal (30 cm) Geen liniale wat kan buig nie.

5 5 x HB-potlode

6 Uitveër

7 Wit skryfbordjie

8 Borduitveër

9 3 x witbordmerkers

10 Potloodskerpmaker

11 Skêr

12 1 x Flipfile (10 sakkie)

13 5 x omslaglêers: Bantex PP folders : 2-gat plastiese omslaglêer met deursigtige voorblad (1 x rooi, blou, groen en 2 x oranje)

14 Pennesakkie

15 Stoelsakkie

16 DC-fix / plastiek (Alle boeke word tuis oorgetrek)

17 1 x sterk boeksakkie (materiaal met rits) (posbus)

Geen Caddi-tasse word toegelaat nie.

Merk alle skryfbehoeftes duidelik.

Koop asseblief produkte van goeie kwaliteit.

Bring eerste skooldag skool toe.

Aparte pennesakkie en inhoud vir naskool.

Skryfbehoeftes moet deur die jaar aangevul word.

Page 11: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 10

GARSFONTEIN LAERSKOOL GRAAD 3

2021 SKRYFBEHOEFTES

1 Uitdraaikryte (Staedtler)

2 Skêr - skerppunt 17cm

3 10 x H Grys potlode (Staedtler/Faber/Castell)

4 Inkleurpotlode (Staedtler) x 24-stel

5 Witbordjie

6 Witbordmerker x 8

7 Witbord-uitveër

8 Liniaal 15cm

9 Stewige Liniaal 30cm – nie buigbaar nie.

10 Skerpmaker met bakkie

11 A4 Plastiek lêers x 6 (Bantex)

12 Pritt 43 gram x 4

13 Bostic Clear buisie gom

14 2 x Uitveërs (wit)

15 20 x wit kartonne

16 2 x sterk boeksakkies (Materiaal met rits)

17 1 x 72bl waterlyne skrif

18 Boek met helder kleur kartonne

19 30cm pennesakkie met rits

20 Skool stoelsakkie - 45cm breed.

21 Bêre goedjies soos ‘googly eyes’, knopies, wol, tou, ens. in ‘n houer tuis vir kunsprojekte.

Geen Caddi-tasse word toegelaat nie.

Page 12: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 11

LAERSKOOL GARSFONTEIN

SKRYFBEHOEFTES - GRAAD 4 2021

1 HB – Potlode x 4

2 Inkleurpotlode

3 Blou Penne x 4

4 Uitdraaikryte

5 Highlighters x 4

6 Wit A4 Skryfbordjie

7 Witbordmerkers x 4

8 Witbord Uitveër

9 Skêr

10 Skerpmaker

11 Uitveër

12 Pritt 43g x 3

13 Liniaal

14 Flip File 50p x 2

15 Flip File 20p

16 Plastiek Lêers x 2

Geen Caddi-tasse word toegelaat nie.

Page 13: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 12

LAERSKOOL GARSFONTEIN

SKRYFBEHOEFTES - GRAAD 5 2020

1 HB-Potlode x 4

2 3B- Potlode

3 6B-Potlode

4 Inkleurpotlode

5 Blou Penne x 4

6 Swart Pen

7 Wit A4 Skryfbordjie

8 Witborduitveër

9 Witbordmerkers x 4

10 Highlighters x 4

11 Skerpmaker

12 Skêr

13 Uitveër

14 Liniaal

15 Pritt 43g x 2

16 Flip File 30p

19 Filip File 20p

20 Dun Plastieklêer x 3

21 Eksamenblok

23 72p Skrif (Blokkies)

Geen Caddi-tasse word toegelaat nie.

Page 14: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 13

LAERSKOOL GARSFONTEIN

SKRYFBEHOEFTES - GRAAD 6 2021

1 HB-Potlode x 3

2 2B- Kunspotlode

3 3B-Kunspotlode

4 4B-Kunspotlode

5 Inkleurpotlode

6 Blou Penne x 6

7 Fineliner Penne

8 Wit A4 Skryfbordjie

9 Witborduitveër

10 Witbordmerkers x 2

11 Highlighters x 4

12 Skerpmaker

13 Skêr

14 Uitveër

15 Liniaal

16 Pritt 43g x 4

17 Flip File 10p x 4

18 A4 Toeknip Lêer

19 Eksamenblok

20 Passerstel

Geen Caddi-tasse word toegelaat nie.

Page 15: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 14

LAERSKOOL GARSFONTEIN

SKRYFBEHOEFTES - GRAAD 7 2020

1 HB Potlode x 4

2 3 B Potlood

3 2 B Potlood

4 4 B Potlood

5 “Pacer” potlood met loodjies

6 Blou penne x 3

7 Kleurpenne

8 Inkleurpotlode

9 Highlighters (stel van 3)

10 Witbordjie

11 Witborduitveër

12 Witbordmerkers x 4

13 Pritt 43g x 4

14 Ponal Gom

15 Skerpmaker

16 Uitveër

17 Skêr

18 Liniaal

19 Staal liniaal

20 Flip File 50p

21 Flip File 30p

22 A3 Flip File

23 “Filing pockets” x 60

24 Dun Plastiek Lêer x 4

25 Eksamenblok

26 Boek met helder kleur kartonne

27 Sakrekenaar

28 Passerstel

Page 16: Laerskool Garsfontein · 2020. 12. 3. · Skaak Jukskei Perdry Skaak Bulletjierugby Mini-Krieket Mini-Netbal Mini-Hokkie Privaat afrigting in die volgende sportsoorte word by die

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 15

LAERSKOOL GARSFONTEIN: GEBEDSMA’S

Ma’s word hartlik uitgenooi om deel te word van hierdie

groep ma’s wat saambid vir ons skool.

Hulle ontmoet:

Dinsdae oggende om 7:15 by die Naskoolsentrum op die skoolterrein.

Vir verdere inligting kontak asb. vir:

Emmie Klein by (012) 348 1269 / 083 400 0019.

E-pos: [email protected]

LAERSKOOL GARSFONTEIN: MANNE-AKSIE

Pa’s word genooi om betrokke te raak by die Manne-aksie

wat ‘n ondersteunende rol by ons skool verleen.

Vir verdere inligting kontak asseblief vir:

Anton Britz by (012) 348 1269

E-pos: [email protected]