laerskool fairland – laerskool fairland -...

35

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019
Page 2: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

2 April 2019

UITSLAE VAN SA-KAMPIOENSKAP

Elri Coetzer (o/10): 80m en 100m – 4de plekGauteng-aflosspan – 1ste plek.

Chemené Mentz (o/11): 1200m – 4de plek

Kaili Botje (o/13): 200m – 1ste plek;100m – 2de plek.

Gauteng eindig eerste!Baie geluk aan julle 3! Laerskool Fairland is baie trots op jul

pragtige prestasies.

Page 3: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

5 April 2019

SUID-AFRIKAANSE VLAK 3 SWEM KAMPIOENSKAP

Dawid Wiggett het die afgelope vakansie vanaf 28 Maart tot 1 April aan die Suid-Afrikaanse Vlak 3 swemkampioenskap te Germiston deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje vir 400m vryslag, waarin hy ‘n SA Nasionale junior kwalifiser-ende tyd swem, goud in 200m rugslag, brons vir 4 x 100m

aflos en ‘n vierde plek in 200m vryslag.

Page 4: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

5 April 2019

YOUNG PASSION

Hierdie musiekgroep, Young Passion, bestaande uit Kian Benadé van Niekerk, Liam Benadé van Niekerk en Caiden

Bouwer, het twee goue medaljes verwerf tydens die nasionale ronde van Talent Africa tydens die vakansie. Hulle is genooi om Suid Afrika te verteenwoordig by Talent America in New

York. Baie geluk!

Kultuur

Page 5: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

8 April 2019

EERSTE RUGBY LIGAWEDSTRYDE 2019 – FLORIDA VS FAIRLAND

Page 6: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

10 April 2019

EERSTE NETBAL LIGAWEDSTRYDE 2019 – HELDERKRUIN VS FAIRLAND

Ons dogters vaar goed en hou ons skool se naam hoog.

Uitslae:o/10A wen 26-5o/10B wen 26-2o/10C wen 14-4o/10D speel 3-3 gelykopo/11A verloor 3-14o/1 B verloor 2-9o/11C verloor 5-8o/11D verloor 3-10

Sport

10 April 2019

JULIAN REDELINGHUYS OUD-SPRINGBOK EN LEEUS-SPELER

Ons het vir Julian Redelinghuys by ons gehad om ons seuns met teg-niese vaardighede en skrumwerk te help. Ons wil elke speler se volle potesiaal ontwikkel.

o/12A wen 13-10o/12B wen 19-6o/12C wen 27-0o/13A verloor 9-27o/13B speel 9-9 gelykopo/13C wen 8-6

Page 7: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

Page 8: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

12 April 2019

OPPIE TONG AF – REDENAARSKOMPETISIE

Ben en Stella Brewis verower albei n A- simbool in hulle oorredings-toesprake.

Kultuur

Page 9: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

15 April 2019

SA JKA GAUTENGKOMPETISIE

Kyle Le Roux, Graad 1 het deelgeneem aan die SA Japan Karate As-sociation Gautengkompetisie op 15 Maart by Ellispark. Hy het ‘n 3de

plek verower vir sy Kata en sodoende Gautengkleure verwerf.

Page 10: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

16 April 2019

GR. R – FANTASIEDAG

Algemeen

Page 11: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

17 April 2019

TENSHIKAN KARATEKAMPIOENSKAP (MPUMALANGA)

Jaden Collett (gr.4) het op Saterdag 13 April aan die Tenshikan Ka-ratekampioenskap te Mpumalanga deelgeneem, waar hy ‘n goue

medalje verwerf het vir beide sy Kata en Kumite.

Page 12: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

17 April 2019

GR. 7 – LEIERSKAPONTWIKKELING

DR. JOHAN SMITH WERK AL VIR MEER AS 30 JAAR MET JONGMENSE, OUERS EN GESINNE. HY HET ONGEVEER 30 BOEKE AS OUTEUR OF MEDE-OUTEUR GESKRYF, WAT FOKUS OP DIE GROEPE.

Hy tree landswyd op en fokus op ouerskap/gesin, dissipelskap, verhoudings, depressie en uitbranding en geestelike groei.

Hy het ‘n aanbieding oor adolessensie aan ons gr. 7 – leerders oorgedra.

Algemeen

Page 13: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

17 April 2019

RUGBY VS KRUGERSDORP-NOORD

Ons rugbyspanne het op Dinsdag 16 April tuis in ‘n Super-ligawedstryd teen Laerskool Krugersdorp-Noord gespeel. Hulle hou die skool se naam hoog deur 7 uit die 8 wedstryde te wen.

Uitslae:

o/9A verloor 10-14o/9B wen 55-5o/10A wen 34-0o/10B wen 46-0o/11A wen 43-0o/11B wen 56-73de-span wen 51-52de-span wen 34-3

Page 14: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

22 April 2019

GR. R-INSTAPPIE: TROETELDIERE

Algemeen

Page 15: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

23 April 2019

GYMAGIC GIMNASTIEK

Op 13 April het Mia van Huyssteen, gr. 1, aan die Gymagic Gimnas-tiekbyeenkoms deelgeneem en 2 goue (vloer en spronge) en 2 bron-smedaljes (balk en brug) verwerf. Sy verwerf silwer algeheel vir haar

items.

Sport

Page 16: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

14 Mei 2019

TRINITYHOUSE RANDPARK FEESTOERNOOI (NETBAL)

Ons o/13A- en B-netbalspanne het vanaf 2 – 4 Mei by Trinityhouse Randpark aan hul jaarlikse feestoernooi deelgeneem. Hierdie is ‘n na-sionale toernooi waaraan skole vanaf so ver as Durban, op uitnodig-ing deelneem.

Uitslae:o/13A:

verloor 14 – 17 vs Glenwoodwen 47 – 2 vs Trinityhouse Little Fallswen 25 – 13 vs Maragon Privaatskoolwen 32 – 16 vs Cornwall Hillwen 17 – 16 vs Trinityhouse Randparkwen 18 – 16 vs Westville Primaryo/13B:

wen 15 – 14 vs Glenwoodwen 36 – 1 vs Trinityhouse Little fallswen 21 – 4 vs Maragon Privaatskoolwen 19 – 14 vs Cornwall Hillverloor 14 – 17 vs Trinityhouse Randparkwen 29 – 1 vs Westville Primary

Sport

Page 17: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

Page 18: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

14 Mei 2019

DANCE WORLD CUP & TALENT AFRICA – KOMPETISIE

Claudi Greef het tydens die Dance World Cup & Talent Africa – kompetisie gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse span.

Sy het tydens die kwalifiserende rondtes al vier haar danse voltooi met ‘n algehele 2de plek in Klassieke Ballet.

Baie geluk, Claudi, met die uitsonderlike prestasie!

Sport

Page 19: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

15 Mei 2019

LFK – VISUELE KUNSKOMPETISIE

Ons jong kunstenaars skep in 3D vir die tweede ronde van die Visuele Kunskompetisie. Die pragtige kleikuns vorm deel van die botaniese tema vir 2019.

Kultuur

Page 20: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

16 Mei 2019

OPPIE TONG AF REDENAARS

Hannah Dercksen, gr.2/21, het aan die Oppie Tong Af redenaars deelgeneem.

Sy dring deur na die nasionale finaal met haar onvoorbereide Afri-kaanse toespraak.

Kultuur

Page 21: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

20 Mei 2019

RUGBY: FAIRLAND VS RANDHART

Uitslae van wedstryde:

o/8A verloor 31-15o/8B verloor 15-10o/9A verloor 29-5o/9B Verloor 36-0o/10A verloor 29-0o/10B wen34-10

o/11A wen34-7o/11B wen 46-53de span wen 25-172de span verloor 12-101ste span wen 36-14

Sport

Page 22: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

20 Mei 2019

NETBAL: FAIRLAND VS KENMARE

Uitslae van wedstryde:

o\10A wen 39-2o\10B wen 26-3o\10C wen 14-2o\10D verloor 3-9

o\11A wen 13-9o\11B wen 10-5o\11C wen 17-1

o\12A verloor 21-15o\12B wen 19-8o\12C wen 14-5o\12D verloor 2-6

o\13A wen 34-10o\13B wen 24-14o\13C wen 9-15

Sport

Page 23: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

Sport

Page 24: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

21 Mei 2019

SENTRAAL-GAUTENG GIMNASTIEKKOMPETISIE

Mia van Huyssteen (gr.1/15) het op 18 Mei aan die Sen-traal-Gauteng Gimnastiekkompetisie deelgeneem en 4 goue

medaljes op apparaat en ‘n algehele goud behaal.

Hiermee verwerf sy Sentraal-Gautengkleure en word gekies vir die Sentraal-Gauteng A-span om aan die Gautengkampioenskap deel te

neem in Junie.

Sport

Page 25: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

22 Mei 2019

ARTISTIESE GIMNASTIEK

Kayla Grant (gr. 3/28) het op 18 Mei aan die distrik se artistiese gimnastiekkompetisie deelgeneem. Sy het op vlak 3 kompeteer. Sy behaal ‘n silwermedalje algeheel en verwerf hiermee haar junior

Sentraal-Gautengkleure en word gekies vir die Gautengspan.

Sport

Page 26: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

22 Mei 2019

HOKKIE: SUID-GAUTENG

Inge Schoeman, een van ons gr.7-leerders, is die afgelope week by die o/14 Suid-Gauteng hokkiespan ingesluit.

Dis voorwaar ‘n puik prestasie. Baie geluk!

Sport

Page 27: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

23 Mei 2019

TENSHINKAN KARATE

Zachary Combrink (gr. 2/17) en Levi Combrink (gr. R /11) het op 18 Mei 2019 deelgeneem aan die Tenshinkan Karate Shihan Kampio-

enskap.

Zachary het deelgeneen in die oranjebelt afdeling en Levi in die witbelt afdeling. Albei seuns het goue medaljes gekry vir hul Ku-

mite. Zachary het ook ‘n silwermedalje verwerf vir sy Kata en Levi ‘n bronsmedalje.

Sport

Page 28: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

27 Mei 2019

GAUTENG RITMIESE GIMNASTIEKKOMPETISIE

Esther van der Bergh in graad 3 het op 11 Maart deelgeneem aan die Sentraal-Gauteng ritmiese gimnastiekkompetisie (CGGA) en eerste

plek behaal in die o/9-ouderdomsgroep.

Sport

Page 29: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

4 Junie 2019

RITMIESE GIMNASTIEK

Jenna Basson ( gr. 2/21 ) het haar Gautengkleure in ritmiese gimnas-tiek verwerf op Saterdag 25 Mei te Centurion.

Sport

Page 30: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

4 Junie 2019

GIMNASTIEK: PROVINCIAL FESTIVAL

Aidan Comley-White verwerf ‘n bronsmedalje by die Gymnastics Provincial Festival en dring deur na die Central Zone Challenge wat

op 15 Junie 2019 te Bloemfontein plaasvind.

Sport

Page 31: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

4 Junie 2019

KARATE: SA JKA-KOMPETISIE

Kyle le Roux ( gr. 1 ) het op Vrydag 24 Mei 2019, deelgeneem aan die SA JKA-karatekompetisie, waar hy ‘n bronsmedalje verwerf het vir

sy kata. Hy verwerf ook sy Suid Afrikaanse kleure.

Sport

Page 32: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

9 Junie 2019

UITVOERENDE KUNSTE: SOUTH AFRICAN BODY OF DANCE

Janique Kruger (gr. 4/48) het aan die SABOD-Gauteng Kampioenskap vir Uitvoerende Kunste deelgeneem. Sy het die vol-

gende prestasies behaal:

Showdance (9-10 jr.) – eerste plekHiphop duo (9-10 jr.) – tweede plek

Sport

Page 33: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

11 Junie 2019

BALLET: ROYAL ACADEMY OF DANCE

Jeanne-Marié Kitshoff (gr. 2) het op 9 Junie aan die Royal Academy of Dance se Youth Awards vir die Gautengstreek by die Johannes-burg Ballet Theatre deelgeneem . Sy het ‘n eerste plek verower in

haar afdeling.

Sport

Page 34: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

11 Junie 2019

RITMIESE GIMNASTIEK

Jeanne-Marié Kitshoff (gr. 2) het op 1 Junie aan ‘n ritmiese gimnas-tiekkompetisie te Wierdapark deelgeneem. Sy het op vlak 6 deelge-neem en ‘n tweede plek in haar ouderdomsgroep behaal. Sy het ‘n algehele 3de plek behaal vir beide haar knuppelroetine en vrysty-

ldans in die oop ouderdomsgroep.

Sport

Page 35: Laerskool Fairland – Laerskool Fairland - Sportlaerskoolfairland.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Laerskool Fairland is baie trots op jul pragtige prestasies. Sport 5 April 2019

15 Julie 2019

NASIONALE CENTRAL ZONE GIMNASTIEKKAMPIOENSKAP

Mia van Huyssteen (gr. 1/15) verteenwoordig Sentraal-Gauteng op 14 Junie by die Nasionale Central Zone Gimnastiekkampioenskap,

waar sy 4 goue toekennings behaal vir 4 apparate (balk, vloer, sprong en brug) en ‘n algehele goue medalje. Sy behaal ook ‘n alge-

hele 3de plek in haar kategorie.

Sport