laerskool gamtoosvallei

20
Vrou aan stuur by Laerskool Gamtoosvallei! LEES BINNE : KLEURE ATLETIEK NETBAL EN RUGBY DESPATCH KUNSFEES REDENAARS ENTREPRENEURS KOLLIGAAND FUTURE KINGS TALENTE AAND MUNTLEGGING VIR DBV STIGTINGSDAG ALBUM 2014 AFSKEID ONS EIE DIGTER Die monsterprater Junie 2014 Laerskool Gamtoosvallei verwelkom Mevrou McCabe van Port Elizabeth. Ons is baie dankbaar om nou uiteindelik te sê dat ons nou die regte skoolhoof gekry het waarvoor almal so lank gewag het. Ons hoop regtig dat Mevrou dit hier by ons gaan geniet en aan ons lekker lemoene gaan smul. Mevrou McCabe hou ook baie van koekies bak, ontspan by die see of in „n lekker spa ontspan. Sy hou ook van rugby en stem ook sommer vir die Cheetahs. Mevrou McCabe hou baie van skoolgee, omdat sy verskriklik lief is vir kinders. Mevrou McCabe het ook saam met haar seun en dogter studeer vir twee jaar lank en het sommer al 3 onderskeidings gekry. Ons is baie trots op Mevrou. Ons hoop dat Mevrou dit hier saam met ons by Laerskool Gamtoosvallei gaan geniet! Ons weet sommer dat Mevrou vreeslik gelukkig gaan wees hier by ons! Minke Colling 2014 het afgeskop met drie nuwe onder- wysers by Laerskool Gamtoosvallei. Sunelle Pretorius by Graad R, Loock Scott by Graad 5 en Alison Julyan By Graad 3. Ons glo en vertrou dat dié onderwysers sommer baie gelukkig by die skool sal wees en hul liefde vir onder- wys en kinders hier sal uitleef. Baie sterkte met alles en onthou, onderwys is ‘n leef- wyse en ‘n passie en nie net n professie nie :) Geniet elke oomblik! Nuwe onderwysers

Upload: kouga-express

Post on 31-Mar-2016

280 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Laerskool gamtoosvallei

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool gamtoosvallei

V r o u a a n s t u u r b y L a e r s k o o l

G a m t o o s v a l l e i !

L E E S B I N N E :

KLEURE ATLETIEK

NETBAL EN RUGBY

DESPATCH KUNSFEES

REDENAARS

ENTREPRENEURS

KOLLIGAAND

FUTURE KINGS

TALENTE AAND

MUNTLEGGING VIR DBV

STIGTINGSDAG

ALBUM 2014

AFSKEID

ONS EIE DIGTER

Die monsterprater

Junie 2014

Laerskool

Gamtoosvallei

verwelkom Mevrou

McCabe van Port

Elizabeth. Ons is baie

dankbaar om nou

uiteindelik te sê dat

ons nou die regte

skoolhoof gekry het

waarvoor almal so lank

gewag het.

Ons hoop regtig dat

Mevrou dit hier by ons

gaan geniet en aan ons

lekker lemoene gaan

smul.

Mevrou McCabe hou

ook baie van koekies

bak, ontspan by die

see of in „n lekker spa

ontspan.

Sy hou ook van rugby

en stem ook sommer

vir die Cheetahs.

Mevrou McCabe

hou baie van

skoolgee, omdat sy

verskriklik lief is vir

kinders.

Mevrou McCabe het ook

saam met haar seun en

dogter studeer vir twee

jaar lank en het sommer

al 3 onderskeidings

gekry. Ons is baie trots

op Mevrou.

Ons hoop dat Mevrou dit

hier saam met ons by

Laerskool Gamtoosvallei

gaan geniet!

Ons weet sommer dat

Mevrou vreeslik gelukkig

gaan wees hier by ons!

Minke Colling

2014 het afgeskop

met drie nuwe onder-

wysers by Laerskool

Gamtoosvallei.

Sunelle Pretorius by

Graad R, Loock Scott

by Graad 5 en Alison

Julyan By Graad 3.

Ons glo en vertrou dat dié

onderwysers sommer baie

gelukkig by die skool sal

wees en hul liefde vir onder-

wys en kinders hier sal

uitleef.

Baie sterkte met alles en

onthou, onderwys is ‘n leef-

wyse en ‘n passie en nie net

n professie nie :)

Geniet elke oomblik!

Nuwe onderwysers

Page 2: Laerskool gamtoosvallei

B l a d s y 2 D i e m o n s t e r p r a t e r

Kleure Atletiek

Hou bene hou, hou bene

hou! Wel my ore kon dit

nie hou soos die spanne

hul atlete aangemoedig

het nie . Die gees van die

dag was ongelooflik groot

en almal het dit gate uit

geniet. Ons Oranje en

Groen spanne het hul

alles gegee en op die

einde van die dag was „n

hele paar rekords

gebreek.

Na al die opwinding van

die dag was dit die

oomblik waarvoor almal

gewag het, die uitdeel

van bekers. Die Oranje

span het met albei, die

Gees en die wenbeker

weggestap.

Baie mooi Oranje,

Volgende jaar

Groen!

Jana Fourie

Page 3: Laerskool gamtoosvallei

B l a d s y 3 D i e m o n s t e r p r a t e r

Page 4: Laerskool gamtoosvallei

B l a d s y 4

C h a r l o N e t b a l

Laerskool Gamtoosvallei se o/13 netbal span het op 12 April „n silwer medalje

en „n “Build It” Sportsak op die Charlo Sportdag verower.

Baie geluk aan Carlen Jansen, Jenedine Jantjies Anike Ferreira, Lienke

Ferreira, Lenach Meyer, Noluthando Dwane, Jana Fourie en ook aan myself.

Baie dankie aan Juffrou Elize wat ons aanhou ondersteun! Dis fantasties dat

Juffrou deur al die sweet en bloed nog by ons staan. Baie dankie Juffrou!

Baie geluk julle! Ons is trots!

D i e m o n s t e r p r a t e r

S e w e s r u g b y b y C h a r l o

Op „n pragtige herfs oggend het O/13 en O/11 spanne deelgeneem aan „n sewe man

toernooi by Laerskool Charlo in Port Elizabeth. Dit was „n feestelike geleentheid.

Dit was die eerste wedstryde van die seisoen waaraan hierdie spanne deelgeneem

het.

Tydens die eerste rondte het elke span aan drie wedstryde deelgeneem.

Die O/13‟s het teen verskeie skole gespeel, naamlik; Charlo, Dr Viljoen, Verkenner,

Graslaagte en Newton Park. Hulle het na die finale rondte deurgedring en oor die

algemeen 3de in die toernooi gekom.

Die O/11‟s het teen Charlo, Verkenner, Rowallan Park en Settelaars Park gespeel.

Hulle het ook deurgedring na die tweede rondte. Hulle het egter hulle eerste

wedstryd verloor.

Baie geluk aan al die spelers. As ons manne hierdie kwaliteit rugby so

vroeg in die seisoen speel, gaan dit „n goeie seisoen wees!

Pieter Colesky

Karla Moore

Page 5: Laerskool gamtoosvallei

B l a d s y 5

D e s p a t c h K u n s f e e s

Op 6 Mei 2014 het daar talle

Gamtoos leerlinge met hul goeie

talente opgetree by die Despatch

Kunsfees.

Hulle het by Hoërskool Despatch

uit volle bors gesing en het by

Laerskool Sonop met trots op „n

verhoog gaan staan om verskeie

gedigte, monoloë, gedrama-

tiseerde poësie en ook

saamsprake aan die gehoor te

bied… en hulle het alles gegee!

Ons het weggestap met 1 Diploma (geluk

Ben-Martin Ferreira), 34 Goue sertifikate

en 19 silwer sertifikate verower.

„n Groot dankie aan Juffrou Liesl en Juffrou

Elize.

Baie, baie geluk aan elkeen van julle!

Karla Moore

D i e m o n s t e r p r a t e r

Page 6: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 6 D i e m o n s t e r p r a t e r

N o g s p o r t n u u s . . . . .

Ons eie SA speler

Bonique Solaan is een van

Gamtoos se beste atlete en het

haarself ook in netbal bekend

gemaak. Sy het deur gedruk

deur 4 proewe en gespeel teen

van die beste o/12 netbalspel-

ers in Suid-Afrika.

Uiteindelik het sy deur gekom

SA‟s toe.

HV (hulpdoelverdediger) is

nie ‟n maklike posisie nie,

maar jy maak dit maklik

lyk.

Baie geluk Bonique! Ons

hoop jy geniet SA‟s en hou

ons skool se naam hoog.

Jana Fourie

OP Rugby

Ben-Martin en Tiaan het hulle harte uitgespeel om OP

Rugby te behaal. Baie geluk aan

albei van hierdie jong rugby sterre wat deurgedring het na

die

eerste van OP rugby.

Ongelukkig het Ben-Martin nie deurgedring nie maar daar

is altyd „n volgende keer.

Tiaan het deurgedring na die

volgende rondte en het op

30 en 31 Mei in Bloemfon-

tein deelgeneem.

Baie geluk en wel gedaan!

Karla Moore

Page 7: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 7 D i e m o n s t e r p r a t e r

R e d e n a a r s

Maak gou! Eet gou! Praat vinnig! Roer julle

litte! Kom, kom, kom! Dit is wat Laerskool

Gamtoosvallei gedoen het by ons redenaars.

Ons sê baie geluk aan Anke Vermaak en

Karla Moore wat deur gegaan het na ons

volgende rondte in Port Elizabeth by Hoër-

skool Framesby.

Anke Vermaak was so goed dat sy sommer

deurgedring het om in George te gaan

deelneem op 31 Mei.

Ons sê baie dankie dat hulle die moeite ge-

doen het om soontoe te ry. Ons kan baie

trots wees op altwee van hulle. Baie dankie

dat julle twee ons skool se naam so hoog

gehou het!

Minke Colling

J e f f r e y s b a a i

s p o r t d a g

Die meisies het almal gevra hoekom? Waarom kan ons nie

netbal speel nie? Dan antwoord Juffrou Elize “ omdat die

bane te nat is!”

„Luckily‟ het die o/13 seuns darem gespeel en hulle wen

vir Stulting B 0-7. Mooi seuns, hou ons skool se naam

hoog! Baie geluk ook aan Meneer Loock se o/11

spannetjie, julle het baie oulik gespeel. Mooi julle! Davidene Matoe

Page 8: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 8

E n t r e p r e n e u r s

G r a a d 4 , 5 e n 6

Die afgelope twee kwartale het ons Graad 4, 5 en 6 leerders

die beste entrepreneurs dae ooit gehad. Met lekkers en speel-

goed en vele meer. Ek self onthou nog die Graad 5‟e se entre-

preneurs wat „n klomp lekkers, melkskommels, flapjacks en

teken goed gehad het. Dit was „n dag om te onthou.

Wat moet ek dan sê oor die Graad 6‟e se entrepreneurs? Dit

was meer „n dag wat jou sal herinner aan „n sirkus, want al die

onaardse dinge wat daar was, was baie

heerlik.

Die fees om te onthou was die Graad 4‟s se dag, met meer

lekkers as wat jy jouself kan voorstel, „n paar speletjies en let-

ter warm sjokolade was ek stroop soet na hiérdie dag.

Nou kan ek met alle eerlikheid sê dat daardie 3 klasse die

entrepreneurs gees het!

Jana Fourie

D i e m o n s t e r p r a t e r

K o l l i g a a n d

Op 13 Mei het Gamtoos se leerders wat „n diploma en A‟s verower het by

die Despatch Kunsfees op 6 Mei, weer deelgeneem by die Kolligaand om vir

die ouers, ondersteuners en onderwysers te wys wat in hulle steek.

Daar was sang, gedigte en dans opgevoer terwyl die gehoor by kerslig hul

eetgoedjies geniet het. Almal het baie goed gedoen en almal het hulself

gate uit geniet. Baie mooi gedoen Gamtoos!

Baie dankie aan Juffrou Elize wat vir almal mooi liedjies geleer sing het en

dankie aan Juffrou Liesl wat die gedigte en „drama‟ geleer het. Baie dankie

aan albei van julle!

Karla Moore

Page 9: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 9 D i e m o n s t e r p r a t e r

Die Future Kings is se hoof doel is om rugbyvaardighede onder jong spelers op

skoolvlak te bevorder. Hulle is „n groep wat bestaan uit ex-“Kings” en internationale

afrigters wat „n passie het vir rugby en die afrigting daarvan. Hulle is betrokke by

verskeie skole in Port Elizabeth.

Hulle het ons op die 14de Mei besoek. Daar was „n feestelike atmosfeer op die

rugbyveld terwyl hierdie manne ons touwys gemaak het met onderandere

balvaardighede, voetvlugtigheid en duikvaardighede.

Ons ouers het gesorg vir lekker jaffels en hamburgers.

Mnr Loock is van opinie dat die Future Kings se betrokkenheid by ons skool nog

baie top rugby-spelers vir die Oos-kaap sal ontwikkel, met die hoop om eendag die

Groen-en-Goud oor hulle as leerders se koppe te trek.

Een van ons leerder: Jonathan Young is van die opinie dat die Future Kings rugby in

ons skool baie sal verbeter en dat daar in sportdae beter gevaar sal word.

Daar word beoog dat die Future Kings ons meer sal besoek en ons sien uit daarna.

Future Kings

Pieter Colesky

Page 10: Laerskool gamtoosvallei

Graad 1

B L A D S Y 1 0 D i e m o n s t e r p r a t e r

Kunstige handjies

Jeanri Nel

Ané de Lange

Page 11: Laerskool gamtoosvallei

D i e m o n s t e r p r a t e r B L A D S Y 1 1

Talente aand

Dit is mos „n bekende ou liedjie wat ons almal ken, maar „n waatlemoen

word nie net gesaai nie, maar kan ook gegooi word. Dit is wat Laerskool

Gamtoosvallei gedoen het by ons prettige Talente aand en waatlemoen

fees.

Eerstens was die talent kompetisie. Anike Ferreira en Karla Moore was die

wenners van die aanden het ons met hulle Hip-Hop dansie betower.

Tweede plek was Revonne en ons derde plek was Kalie.

Daarna het die pret begin waarvoor almal so lank gewag het. Die waat-

lemoen geveg was „n groot fiaskoe. Al wat jy kon sien is net waatlemoen

stukke wat vlieg.

Dit was werklik ‟n prettige aand veral vir Juffrou Colati wat so lekker saam-

gespeel het.

Baie dankie aan al die betrokke onderwysers, veral Meneer Stefan.

Die aand was ‟n reuse sukses!!!

Minke Colling

Page 12: Laerskool gamtoosvallei

Muntlegging vir die Diere

beskermings vereniging

Aan die einde van Maart is daar „n

muntlegging gehou ten bate van die

Diere Beskermings vereniging.

Die leerders moes kleingeld skool toe

bring en op hierdie dag is die akroniem:

“DBV” in die vierkant van die skool deur

die leerders van uitgepak.

Wat is die DBV? Dit is „n vereniging wat

die welsyn van diere bevorder. Hulle het

verskeie venote, een waarvan die Nation-

ale Lottery.

Die DBV bevorder spesifiek die

volgende vyf vryhede vir diere:

Die Vryheid van honger, dors en

wanvoeding

Die Vryheid van ongemak

Die Vryheid van pyn, beserings en

siektes

Die Vryheid om normaal te leef en

Die Vryheid om nie bang te wees

nie

Laat ons almal lief wees vir ons diere en

besef dat alle diere nie altyd goeie huise

het nie.

Pieter Colesky

B L A D S Y 1 2

D i e m o n s t e r p r a t e r

Krieket dag

Baie dankie aan oom Edwill en tannie

Danel Moore wat op 24 Mei „n fonds

insameling gehou het vir die toer,

deur die krieket dag te hou.

Baie dankie ook aan Mevrou McCabe

wat die rugbyveld vir die geleentheid

vir ons kon afstaan! Dit was „n

genietlike dag en ons sê net weer

BAIE, BAIE DANKIE!

Karla Moore

Page 13: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 1 3 D i e m o n s t e r p r a t e r

Stigtingsdag

Ek is „n Gamtooskind, dis waar jy my sal

vind. Ons skool is 111 jaar oud. Alle

leerders wat in Gamtoos is moet dank-

baar wees dat hulle hier kan wees.

Dankie aan al die onderwysers wat ons

so mooi leer. Ons het almal saam die

dag gevier met ‟n saal byeenkoms waar

ons die land se volkslied en die skool-

lied gesing het.

Patensie Spar het aan al die leerders „n

stuk koek gegee. Die leerders het die

koek so geniet en soos almal weet het

KFC (Kos For Coenie) die meeste gekry.

Dankie Gamtoosvallei en die ouers wat

so ondersteunend is.

Hou ons skool se naam hoog…

Ons Klim Steeds Davidene Matoe

Page 14: Laerskool gamtoosvallei

D i e m o n s t e r p r a t e r

Bladsy 14 Die monsterprater

Op die laaste dag van die eerste kwartaal het ons onder 13 rugby span na

Cradock vertrek waar „n onder 13 rugby week by Marlow aangebied is.

Marlow is „n landbouskool wat op die oewers van die Groot Visrivier gebou is.

Vier-en-dertig skole van oor die land het aan hierdie geleentheid deelgeneem.

Daagliks het ons rugby geoefen en teen ander skole gespeel. Ons het teen Laer-

skool Sonop gespeel en verloor, teen die Ontwikkelingsspan gewen en laastens

teen Laerskool Oranje-Noord verloor.

Die spelers het nie net geoefen nie. Daar was ook hope tyd vir pret. Ons het

geswem in die Groot Visrivier, kleilat gegooi, tou getrek en die “kaya‟s” besoek.

„n “Kaya” is „n ondergrondse grond huis wat met grawe uitgegrawe is en

waaroor daar plate en riete „n dak van gemaak is.

Marlow doen baie moeite gedurende die week en dit is baie goed

georganiseerd.

Dit was „n voorreg vir ons om deel te wees van hierdie week en dit het ons „n ge-

leentheid gehad om lekker spangees te bou.

Pieter Colesky

Marlow—o/13 rugby week

Page 15: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 1 5

B L A D S Y 1 5

D i e m o n s t e r p r a t e r

Die monsterprater Bladsy 15

Ons nuwe rekenaarsentrum

G edurende April het ons rekenaarsentrum splinternuwe rekenaars gekry.

Dit is te danke aan AGRI-MARK wat vir ons 13 nuwe rekenaars

geskenk het. Ons het ook nuwe sleutelborde, muise en pragtige skerms ontvang.

Daarby is die nuutste sagteware ook op die rekenaars gelaai.

Die kinders geniet die nuwe rekenaars baie, en is veral beindruk met die “plat

skerms”.

Baie dankie aan AGRI-MARK vir hierdie ongeloooflike skenking, ons waardeer dit

opreg!

Die rekenaarsentrum skuif aan die einde van dié kwartaal na „n nuwe, groter klas

tussen die kantoor en die Graad R klas. Ons is baie opgewonde hieroor en nooi die

ouers uit om gerus volgende kwartaal te kom inloer.

Bihaco Jafta geniet die nuwe

rekenaar

Rayhan Du Preez werk met die

muis

Jaden Felix kleur sy prentjies in

Page 16: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 1 6

2014

D i e m o n s t e r p r a t e r

Page 17: Laerskool gamtoosvallei

B L A D S Y 1 7 D i e m o n s t e r p r a t e r

Page 18: Laerskool gamtoosvallei

BLADSY 18 D i e m o n s t e r p r a t e r

Graad 2

Fatima Davids

Page 19: Laerskool gamtoosvallei

BLADSY 19 D i e m o n s t e r p r a t e r

Hannes Kleinhans

Page 20: Laerskool gamtoosvallei

Skool is amper soos ‘n huis,

hier is baie kinders tuis.

En die hoof is hier ons pa,

en my juffrou is my ma.

As ek stout is in die klas,

moet ek oppas vir my las.

Kaplaks! Kan ‘n mens so

maklik oor dinge val,

as ons goed laat rond lê,

boek of ‘n bal.

Ook nie hoog dat ons moet rek,

elke ding het hier sy plek

Nêrens lê papiere rond

of dalk boeke op die grond.

Ons meneer het ‘n kantoor.

Almal is so bang daarvoor.

Hy het glo streepsuikerkoek,

vir die kinders wat so vloek.

As ek aandag gee en mooi leer,

kry ek ‘n stokkie by meneer.

Meneer Goosen se afskeid

Dit was baie lekker om Meneer hier by ons te

kon hê. Dankie dat Meneer so baie tyd by ons

spandeer het. As Meneer die woord Laerskool

Gamtoosvallei hoor is

Meneer daar, in ons harte sal Meneer altyd bly.

Dankie vir alles wat Meneer vir ons gedoen het

en ook al Meneer se harde werk, ondersteuning

en geduld.

Davidene Matoe

BLADSY 20 D i e m o n s t e r p r a t e r

Ons eie digter Gedig deur Minke Colling

Ons skool