laerskool voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · graad 6 ouers en kinders...
TRANSCRIPT
![Page 1: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/1.jpg)
Laerskool Voorpos
16 Oktober 2017
SAALOPENING
![Page 2: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/2.jpg)
Laerskool VoorposWaardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
![Page 3: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/3.jpg)
JAARTEMA 2017My denke bepaal my geluk
✓Kies om positief te wees
✓Kies om gelukkig te wees
✓Glo in jouself
✓Wees aanpasbaar
✓Wees dankbaar
![Page 4: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/4.jpg)
Opening
Meneer Marius Swart
![Page 5: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/5.jpg)
Verhaal van HaarkapperMan sny hare en lees Bybel
![Page 6: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/6.jpg)
Verhaal van Haarkapper
Haarkapper kyk kort kort wat lees die man...
![Page 7: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/7.jpg)
Verhaal van HaarkapperEk glo nie daar is ’n God nie!
• Kyk na al die misdaad...
• Hoe baie mense is siek...
• Armoede...
• Hongersnood....
![Page 8: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/8.jpg)
Verhaal van Haarkapper
Hoe kan ’n mens so redeneer?
![Page 9: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/9.jpg)
Verhaal van HaarkapperHoe gaan ek hom antwoord?
![Page 10: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/10.jpg)
Verhaal van HaarkapperA ha! Hier is my oplossing...
![Page 11: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/11.jpg)
Verhaal van HaarkapperSien jy hierdie man, hy glo daar is
nie haarkappers in die wêreld nie.
![Page 12: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/12.jpg)
Nee, haarkappers bestaan beslis.
Maar die probleem is hulle kom nie na my toe vir haarsny nie.
Verhaal van Haarkapper
![Page 13: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/13.jpg)
Presies!
God bestaan beslis en die probleem is dat mense kom nie na
Hom toe nie.
Verhaal van Haarkapper
![Page 14: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/14.jpg)
Hoe gaan jy vir jou maat oortuig dat daar ’n God is?
Leef jou geloof uit dat maats kan sien jy is ’n mens van KARAKTER.
Leef met ons skool se waardes.
Ons waardes is die boustene van karakter.
Integriteit
Respek
Lojaliteit
Liefde
Trots
Verhaal van Haarkapper
![Page 15: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/15.jpg)
Waarde van die maand
• Waardes is die boustene van karakter.
• Met my waardes stap ek die toekoms in.
Zané
![Page 16: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/16.jpg)
Akademie: Oueraande
• Intersenfase
Gr 4-7: Maandag, 16 Oktober
Slegs op uitnodiging/afspraak
![Page 17: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/17.jpg)
GRAAD 6 OUERLEIDING
Leierskap op my pad
➢Mev Ena Swart
➢Graad 6 ouers en kinders moet asseblief
die inligtingsessie bywoon.
➢Dit gaan oor die leierverkiesing,
verkiesingsprosedures en hoe moet ek as
ouer dit en my kind hanteer.
➢Dinsdag, 17 Oktober om 18:00 in
Voorpossaal
![Page 18: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/18.jpg)
Prysuitdelingsfunksies❖Grondslagfase
❖Ma 6 November
❖ Kultuur
❖Di 7 November
❖ Sport
❖Wo 8 November
❖ Leiersaand
❖Do 9 November
❖ VLR inhuldiging
❖Do 9 November
❖ Akademiese prysuitdeling vir
Intersenfase
❖Do 30 November
![Page 19: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/19.jpg)
AKADEMIESE PRESTEERDERS
Kwartaal 3 - 2017
GRAAD 4:• Nadia Bruyns
• Thalia Cloete
• Marcelle Duvenhage
• Marianca Kumm
• Owen Louwies
• Amélie Meyer
• Ciarah Santos
• Anthony Schwan
• Bobby Smit
• Alex Steyn
• Kathleen Taljaard
![Page 20: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/20.jpg)
GRAAD 5:• Mieke Basson
• Ziané Du Plessis
• Anri Du Preez
• Tenielle Human
• Carike Jansen
• Anja Landman
AKADEMIESE PRESTEERDERS
Kwartaal 3 - 2017
• Lian Pieterse
• Marianne Roos
• Xanthé van der Walt
• Eduard van Driel
• Klarinda Vermeulen
• Stephanie Verschoor
![Page 21: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/21.jpg)
GRAAD 6:• Wikus Boshoff
• Christian Burden
• Kosie Croukamp
• Zianté da Serra
• Shain de Beer
• Sonique Deysel
• Carla du Plooy
• Paul Erasmus
• Lehan Jansen van Vuuren
• Wandré Kleinsmit
• Divan Koekemoer
• Lorijke Müller
• Kay’dshay Naude• Hanru Potgieter
• Werner Prinsloo• Merwe Scholtz• Martin Smit• Noelanie Smit• Zack Smit• Dineke van der Merwe• Denae van Eeden• Riandi van Wijk• Pierre Visagie• Ronelle Visser• Ewald Wolmarans
AKADEMIESE PRESTEERDERSKwartaal 3 - 2017
![Page 22: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/22.jpg)
GRAAD 7• JONÉ BESTER
• SIMONÉ BOOYENS
• MIGNON BURGER
• ANNE-KARINE DE KONING
• DIVAN ENGELBRECHT
• MICHÁN HOMAN
AKADEMIESE PRESTEERDERSKwartaal 3 - 2017
• KLARADYN MOOLMAN
• MARLI SWART
• JEANÉ THOMAS
• LIEZEL VAN DER WALT
• LIANKE VAN WYK
![Page 23: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/23.jpg)
FOTO’SGroepfoto’s wat in die derde kwartaal geneem is, is beskikbaar vir bestelling.
Foto’s kan by ORGANISEERDER besigtig word. Foto’s kan ook op Rosehill se webblad besigtig word.
Bestellings is by die KANTOOR.
Kontant met bestelling. R30 per A5
www.rosehillphotography.shootproof.comKontak die kantoor via e-pos indien u die wagwoord benodig.
![Page 24: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/24.jpg)
FOTO’SUitstaande Groepfoto’s word op 3 November geneem:
- Bulletjierugby
- Mini-Krieket
- Rugby Eerstespan
- Sagtebal (2 spanne)
- Kunswedstryd (1 groep)
- Tennis (1 groep)
- Landloopfoto (distrikspan)
![Page 25: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/25.jpg)
Mila Meyer Baie geluk aan Mila Meyer wat Saterdag,
14 Oktober aan die Gr 2 Tweetalige
Redenaars deelgeneem het.
Sy word as die graad 2
tweetalige Nasionale wenner
aangewys.
Baie geluk!
Radikale Redenaars
![Page 26: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/26.jpg)
Kunswedstryd: Beeldende Kuns-uitslae
• Modeleerwerk geïnspireer
deur die Tjanpi-wewers:
A++ en medalje (Kategoriewenner)
• Skilderwerk (Monster in die nag):
A++ en medalje (Kategoriewenner)
• Skilderwerk (Sprokiewêreld): A+
26
![Page 27: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/27.jpg)
Geen oefening op Maandag, 23 Oktober nie.
AFSLUITING: 25 Oktober om 14:00 by die skool se swembad.
(Bring swemklere en piekniekpakkie)
Skaak
![Page 28: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/28.jpg)
13:30 – 14:30 in die KDP
Almal moet asseblief daar wees.
(Dié Gr 3-leerders wat gekies is om volgende jaar in die
Seniorkoor te sing, kan na die Juniorkooroefening by die
Seniorkooroefening aansluit).
Juniorkoor
![Page 29: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/29.jpg)
SeniorkoorNormale oefeninge: Woensdae, 14:00 – 15:00
Ekstra oefening: Vrydag, 20 Okt, 14:00 – 16:00
(Nuwe gr 3 koorlede moet al die oefeninge bywoon)
Optredes:
Nazareth House: Donderdagmiddag, 2 November
Kultuurtoekenningsaand: Dinsdagaand, 7 November
![Page 30: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/30.jpg)
Atletiek
Aktiwiteitsperiode begin Dinsdag, 10 Oktober.
Huissport is Donderdag, 26 Oktober om 13:00
Arende: A-G
Berghane: H-P
Valke: Q-Z
![Page 31: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/31.jpg)
Tennis
Woensdag, 18 Oktober 2017 om 17:00 speel die volgende
spelers teen mekaar om ons kampioene te bepaal.
Werner Prinsloo en Wikus Boshoff
Carla du Plooy en Riandi van Wijk
Francois Boshoff en Karel Kok
Alisha Kruger en Amelie Meyer
Ons kuier na die tyd. Boereworsrolle teen R25 elk kan by
mev. Nicolene Niemann bestel word voor/op Maandag,
16 Oktober.
![Page 32: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/32.jpg)
Tennis
Jakaranda Rondomtalie: Vakansie 4 – 6 Oktober
Wikus Boshoff – Eerste Seuns o/12
Zack Smit – Sesde Seuns – 6de
Francois Boshoff – Sesde Seuns o/10
Wikus Boshoff en Zack Smit neem 23 – 27 Oktober deel aan die
Noord Gauteng Skole Kampioenskap.
![Page 33: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/33.jpg)
Mini-Tennis – 4de Kwartaal
Die mini-tennis afrigting van die graad 2
& 3 leerders wat al heeljaar oefen by
Mev C du Plooy en Mnr I Daneel:
Graad 2 – 13:30 – 14:00
Graad 3 – 14:00 – 14:30
![Page 34: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/34.jpg)
SWEM
Dinsdag, 17 Oktober 2017 - tuisDolfynegala
Eerste gala nadat die BL die swembad opgeknap het.
Dinsdag, 24 Oktober 2017 - tuis
Vriendskaplike gala teen
L/S Anton van Wouw
![Page 35: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/35.jpg)
Leerdergholfdag
Leerdergholfdag sal gehou word Maandag,
30 Oktober 2017. Ons speel by Akasia
Gholfbaan.
Kostes per speler is R170.
Gelde moet voor 25 Oktober inbetaal word.
Dit sluit in: 9 putjies en ete.
Elke leerder moet ‘n prys ter waarde van
R50 bring.
Vir enige navraag kontak meneer Lotter of
meneer Hopkins
![Page 36: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/36.jpg)
Krieket - Dogters
Oefentye:
Maandag tot Donderdag
14:00 tot 15:00
![Page 37: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/37.jpg)
KRIEKET UITSPELEWeek 12
Quarter Finals Schools Open Tue 17 Oct 2017 – Under 12 + 13
Home Vs Away Match B1 #1 – L/s Voorpos Vs Bye 1
B1 #2 – L/s Villieria Vs Bye 2
B2 #1 – Laudium Vs B3 #2 – Bye 3
B2 #2 – L/s Theresapark Vs B3 #1 – Bye 4
Week 13
Semi Finals Tue 24 Oct 2017 – Under 12 + 13
Home Vs Away Match B1 #1 – L/s Voorpos Vs L/s Theresapark 5
B1 #2 – L/s Villieria Vs Laudium 6
Week 14
24 – 28 Oct
Finals Tue 31 Oct 2017 – Under 12 + 13
Neutral Venues Winner Match 5 Vs Winner Match 6
Winners 2017
TBC
![Page 38: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/38.jpg)
SagtebalTineca Wissing – Blue Sox (A Span)
Ashleigh Lottering – Red Sox (B-span)
Karla Steynberg – White Sox (Juniorspan)
Noelanie Smit – White Sox (Juniorspan)
is gekies is om hierdie jaar Gauteng Noord
te gaan verteenwoordig by die
Interprovinsiale toernooi in Durban,
5-9 Des 2017.
Baie geluk. Ons is trots op julle!
![Page 39: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/39.jpg)
VoortrekkersBaie geluk aan die volgende
leerders:
Nasionale toekenning
Voorslag Goud
Fredrich Rossouw
Voorslag Silver
Ruan Jordaan
Elzari Marx
Dieter Olivier
![Page 40: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/40.jpg)
Leerders Presteer
Baie geluk aan:
Carlo Jansen van Rensburg (Gr 7V)
Hy was by die Indoor krieket
provinsiale toernooi die vakansie en
hy het sy SA Diamonds span kleure
ontvang.
Baie geluk!
![Page 41: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/41.jpg)
Leerders Presteer
Alro Le Roux (Gr 5P)
Hy het op 7 Oktober 2017 aan
die SA Stoei Kampioenskappe
deelgeneem. Hy het 4de plek
verwerf in sy kategorie.
Baie geluk!
![Page 42: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/42.jpg)
Leerders PresteerZané Coetzee verteenwoordig
Gauteng provinsie by die Suid-
Afrikaanse Kampioenskappe en
behaal 'n 2de plek.
Haar span wen die Kategorie.
![Page 43: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/43.jpg)
KASKARBELONING
![Page 44: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/44.jpg)
GR 7-AFSKEID
Donderdag: 19 Oktober 2017
Vir oulaas gaan die Gr 7’s as groep saam herinneringe opbou en ’n
nalatenskap vaslê.
Jou laerskoolloopbaan is op ’n einde. Met ’n bietjie hartseer, maar
met baie positiewe herinneringe, wil elke leerder terugkyk op die sewe jaar in Laerskool Voorpos. Daar word afskeid geneem van
vriende, want hulle was ’n eenheid. Die leerders het saam beweeg
vir sewe tot agt jaar.
![Page 45: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/45.jpg)
Vorie Voorlopers
KlaspositiewesWoensdae gewone klere
Intersenfase
Graad 6 V
Mev B Smith
![Page 46: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/46.jpg)
Vorie VoorlopersKlaspositiewesWoensdae gewone klere
Grondslag fase
Graad 3
Mev Grobler (van Wyk)
Graad 1
Mev Thuynsma
![Page 47: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/47.jpg)
Verjaarsdae
Leerders word gelukgewens deur:
• Skoolbesoek 100% - Rooi
• Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin
vir verantwoordelikheid aan te leer.
Jayden
![Page 48: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/48.jpg)
OUERBELANGEGROEP
Graag bring ons die volgende onder u aandag:
Datum: 25 Oktober 2017
Tyd: 18:00
Plek: Laerskool Voorpos (KDP Lokaal)
Spreker: Dr. Joey Fraser
Onderwerp: Bemagtig u kind met die nodige vaardighede
vir die oorgang van Graad 3 tot Graad 4.
Dit gaan regtig ‘n insiggewende aanbieding wees, moet dit nie misloop nie!!!
Graad 3’s !!!!
![Page 49: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/49.jpg)
Algemene Jaarvergadering
24 Oktober om 18:00 – in Voorpossaal
BESPREKINGSPUNTE
1 Verslag van die Hoof Mnr M Swart
2 Beheerliggaam: Voorsittersverslag Mnr D Swart
3 Beleide Addendums Mnr D Swart
4 Finansies – Geouditeerde verslag 2016 Mnr F Boshoff
5 Finansies – Inkomste en uitgawes 2017 Mnr F Boshoff
6 Begroting vir inkomste en uitgawes 2018 Mnr F Boshoff
7 Goedkeuring van 38A Mnr F Boshoff
8 Resolusie vir die vasstelling van die skoolgeld Mnr D Swart
![Page 50: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/50.jpg)
VORIE KOFFIE!!
250g Artisanal Roast
100% Arabica gemaalde koffie!
Spesiaal vir Voorpos verpak.
R70 beskikbaar by die kantoor
![Page 51: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/51.jpg)
ATKV
Werkswinkel en kursus vir ouers
word aangebied op 3 en 4 November
by Hoërskool Wagpos, Brits.
Leerders het briewe ontvang.
Belangstellendes kan inligting by:
Mev Nicolene Niemann kry.
Redenaars
![Page 52: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022041607/5e355662af711c28981dac47/html5/thumbnails/52.jpg)
Ge
da
gte
va
n d
ie
we
ek