laerskool kenridge · voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die werboek gedeelte van...

13
Laerskool KENRIDGE Graad 6 - Akademiese Tuisonderrigprogram: 5 de Oplaai (11 Mei) Let asseblief op dat ons nie verwag dat die PDF-dokumente gedruk moet word nie. Dokumente kan vanaf ‘n toestel gebruik word. Vak Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag AFRIKAANS HUISTAAL Taak: Meervoude. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal, bl.104. Taalstruktuurboek Instruksies: 1. Bl.104, lees nota oor meervoude noukeurig deur. 2. Voltooi Taalfokus 2, bl.104,no 1 : a-g in Taalstruktuur. Taak: Verkleinwoorde. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal, bl.105. Taalstruktuurboek Instruksies: 1. Bl.105, lees nota oor verkleinwoorde noukeurig deur. 2. Voltooi Taalfokus 3, bl.105, no 1 : a-c in Taalstruktuur. Taak: Saamgestelde sinne en Veelvoudige sinne. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal, bl.105. Taalstruktuurboek Video: Graad 6 Afr. HT Memo Week 5 Druk hier om die video te kyk Instruksies: 1. Bl.105, lees nota oor Saamgestelde sinne en Veelvoudige sinne noukeurig deur. 2. Voltooi Taalfokus 4, bl. 105, no 1 : a-c in Taalstruktuur. 3. Kyk na die video vir antwoorde van Maandag, Dinsdag en Woensdag se oefeninge. Taak: Mondeling : Instruksie video. Bronne: PDF Hulpbronne: Afr. (HT) Instruksie video opdrag Instruksies: 1. Lees die PDF (Hulpbronne) Instruksie video opdrag matriks aandagtig deur. 2. Gebruik die tyd om te beplan. Verdere inligting, hulp en inhandigings datum sal nog voorsien word. Taak: Deurlopende assessering. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal, bl.108. Werkboek PDF Memo: Afr. (HT) –Deurlopende assessering oefening Instruksies: 1. Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening om jou antwoorde te merk.

Upload: others

Post on 06-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

Laerskool KENRIDGE

Graad 6 - Akademiese Tuisonderrigprogram: 5de Oplaai (11 Mei)

Let asseblief op dat ons nie verwag dat die PDF-dokumente gedruk moet word nie. Dokumente kan vanaf ‘n toestel gebruik word.

Vak Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag AFRIKAANS HUISTAAL

Taak: Meervoude. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal, bl.104.

Taalstruktuurboek

Instruksies: 1. Bl.104, lees nota oor meervoude noukeurig deur.

2. Voltooi Taalfokus 2, bl.104,no 1 : a-g in Taalstruktuur.

Taak: Verkleinwoorde. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal, bl.105.

Taalstruktuurboek

Instruksies: 1. Bl.105, lees nota oor verkleinwoorde noukeurig deur. 2. Voltooi Taalfokus 3, bl.105, no 1 : a-c in Taalstruktuur.

Taak: Saamgestelde sinne en Veelvoudige sinne. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal, bl.105.

Taalstruktuurboek

Video: Graad 6 Afr.

HT Memo Week 5

→Druk hier om die

video te kyk

Instruksies: 1. Bl.105, lees nota oor Saamgestelde sinne en Veelvoudige sinne noukeurig deur. 2. Voltooi Taalfokus 4, bl. 105, no 1 : a-c in Taalstruktuur. 3. Kyk na die video vir antwoorde van Maandag, Dinsdag en Woensdag se oefeninge.

Taak: Mondeling : Instruksie video. Bronne: PDF Hulpbronne: Afr. (HT) Instruksie video opdrag Instruksies: 1. Lees die PDF (Hulpbronne) Instruksie video opdrag matriks aandagtig deur. 2. Gebruik die tyd om te beplan. Verdere inligting, hulp en inhandigings datum sal nog voorsien word.

Taak: Deurlopende assessering. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal, bl.108.

Werkboek

PDF Memo: Afr. (HT)

–Deurlopende

assessering oefening

Instruksies: 1. Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening om jou antwoorde te merk.

Page 2: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE (FAL)

Task: Tenses Resources:

English Booklet

p.61-62

PDF Resources:

English (FAL) Tenses

note

PDF Memo: English

(FAL) Ex.42 p.63-64

Video: English (FAL)

Tenses Explanation

→Click here for the

video

PDF Memo: Eng

(FAL) Audio memo

(Ex 42 p. 63-64)

Instructions: 1. Read p.61-62 and underline and add the notes using the document provided. (PDF Resources – Tenses note) Please note the correction made for the present tense example sentence on p.61. 2. Complete Ex.42 p.63-64

Task: Comprehension Resources:

English Workbook

Platinum Textbook

p.54

PDF Memo: English

(FAL) “Why monkeys

have flat tummies”

memo

Instructions:

Read the questions

p.55-56. Remember

the technique we used

in class.

1. Read the questions

2. Use your pencil and

circle your question

words.

3. Use your pencil and

underline the part of

the question that you

need to look for.

4. Read the passage on

p.54-55

5. Go back and answer

each question.

6. Remember to

underline the answer

in the passage (with a

pencil) and write the

number of the

Task: Language Revision Resources:

Exam pad

General file

Platinum Textbook

p.10, 18-19, 70

PDF: English (FAL)

Revision p.10, 18-

19, 70 memo

Instructions: On your exam pad

write the following

heading and complete

the following

language revision

activities.

You need to re-write

the sentences out and

underline your

answers in a colour.

Rule off between each

exercise and write the

new exercise heading.

Date Revision p.10 (Platinum Textbook) Adjectives p.18-19 (Platinum Textbook)

Task: Poetry Resources:

Exam pad

General File

English Handbook

and Study guide

Video: English (FAL)

Poetry video

→Click here for the

video

Instructions: 1. Read p. 98-99 in English Handbook and Study guide and the Poetry video 2. Write a poem about what you are grateful about. 3. Poem must include: 2 stanzas 4 verses in each

stanza One figure of

speech in poem 5 different

adjectives

Task: Poetry Resources:

Exam pad

General File

English Handbook

and Study guide

Instructions: 1. Edit your work using dictionary 2. Re-write the poem onto a piece of exam pad and decorate it or if you have colour paper you can write it on a colour piece of paper and decorate. 3. Practice your poem and add expression. TIP: practice in front of the mirror to see your expression 4. Find a time when your family is altogether and verbally present your poem to them. If you feel comfortable, ask your parents to take a picture of you with your poem and a copy of it, then send it to your

Page 3: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

Remember to write

in the date and

complete in blue

pen and cursive.

Leave a line open

between each

sentence. Please

look at the example

on how to lay your

work out.

Present continuous tense: (write the heading of the tense and underline it) a. Don’t bother me

while I

(leave line open)

b. I can’t

Colour in the pages

you have completed

Once completed,

use the memo (PDF

Memo: English (FAL)

Ex.42 p.63-64

memo) to mark your

work/ make use of

the audio available

question in the

passage. Then

remember to check

your answers using

this tool.

7. Once you have

finished all the

questions go back

and re-read your

answers and add in

punctuation and fix

spelling.

Remember to write in

the date and complete

in blue pen and cursive

Date Why monkeys have flat tummies p.54-56 (Platinum Textbook)

Make sure to leave a

space open between

each answer

Once completed, use

the memo (PDF Memo:

English (FAL) “Why

monkeys have flat

tummies” memo to

mark your work

Revision p.70 (Platinum Textbook)

English teacher. If you want you can ask your mom or dad to film you presenting your poem and send it to your English teacher too! 5. Paste the poem on the fridge so the family can be reminded about the things you are grateful for.

WISKUNDE

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek Bl.18

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek Bl.18

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek Bl.18

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek Bl.18

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek Bl.18

Page 4: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

Kwartaal 2, Week 5 Instruksie: Voltooi nommer 21 bl. 18 Taak: Probleemoplossing met breuke Bronne:

Module bl. 48

Werkboek

PDF Memo: Wisk. –

Oef 29 nommer 7

Memo

Instruksies: 1. Voltooi Oefening 29 nommer 7 a – e bl. 49 in jou werkboek. Maak asb. seker

dat jou formaat

van ’n

probleemoplossing

korrek is.

Onthou om met

𝑥 =

te begin.

2. Verwys na die PDF Memo: Wisk. – Oef 29 nommer 7 Memo om die oefening te merk

Kwartaal 2, Week 5 Instruksie: Voltooi nommer 22 bl. 18 Taak: Maal met breuke inleiding Bronne:

Module bl. 49

Werkboek

Video

Wiskunde Gr 6 Maal

met breuke inleiding

→Druk hier om die

video te kyk

Folio/ Witbord

PDF Memo: Wisk. –

Maal met breuke

Memo (a-f)

Instruksies: 1. Kyk na die video

(Wiskunde Gr 6 Maal

met breuke inleiding).

Hierdie video sal jou

help om maal met

breuke en “van” somme

beter te verstaan.

Kwartaal 2, Week 5 Instruksie: Voltooi nommer 23 bl. 18 Taak: “Van somme” Bronne:

Module bl. 49

Werkboek

Instruksies: Voltooi Oefening 30, a – h, bl. 49

Kwartaal 2, Week 5 Instruksie: Voltooi nommer 24 bl. 18 Taak: Maal met breuke Bronne:

Module bl. 49

Werkboek

Instruksies: Voltooi Oefening 31, a – h, bl. 49

Kwartaal 2, Week 5 Instruksie: Voltooi nommer 25 bl. 18 Taak: Maal met breuke Bronne:

Module bl. 49

Werkboek

Video

Wiskunde Gr 6 Memo

bespreking (Oef 30 +

31)

→Druk hier om die

video te kyk

PDF Memo: Wisk. –

Oef 30 + 31 Memo

Instruksies: 1. Voltooi Oefening 31, i – o, bl. 49 2. Kyk na die video (Wiskunde Gr 6 Memo bespreking) om jou te help om hierdie oefeninge te merk. ’n Volledige memo is voorsien.

Merk van Iconic: Verwys na memorandum om die werk te merk sodra jy dit voltooi het. PDF Memo: Wisk – Iconic – Kwartaal 2, Week 5 Memo

Page 5: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

sodra jy dit voltooi het. Onthou om ’n volledige verbetering te doen.

2. Die video sal vir jou

vra om die volgende

somme op ’n folio te

voltooi:

a) 𝒙 = 𝟐

𝟒 𝒗𝒂𝒏 𝟒𝟖

b) 𝒙 = 𝟓

𝟏𝟐 𝒗𝒂𝒏 𝟏𝟎𝟖

c) 𝒙 = 𝟑

𝟓 𝒗𝒂𝒏 𝟏𝟎𝟎

d) 𝒙 = 𝟏𝟐

𝟐𝟎 ×

𝟒𝟎

𝟔𝟎

e) 𝒙 = 𝟑

𝟏𝟐 ×

𝟐𝟏

𝟑𝟎

f) 𝒙 = 𝟏 𝟒

𝟓 ×

𝟑𝟎

𝟖𝟏

3. Verwys na die PDF Memo: Wisk. – Maal met breuke Memo (a-f) om die vrae te merk sodra jy dit voltooi het. Die video sal ook die antwoorde bespreek.

3. Verwys na die PDF Memo: Wisk. – Oef 30 + 31 Memo om die oefening te merk.

NWT: WETENSKAP TEGNOLOGIE

NW: Taak:

Merk Akt. 4, bl. 59

Teken skets met

byskrifte vanaf video.

Voltooi bl.60 nr. 1-4

Kopieër

sleutelwoorde

Tegnologie Onderwerp 8 en 9 Taak: Opsomming Bronne:

Platinum handboek

bl. 91 - 109

Page 6: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

Lees bl. 61-64

Bronne:

Gr. 6 NW video:

Materie en

Materiaal (Week 5)

→Druk hier om die

video te kyk

NW Platinum

handboek

Werkboek

Instruksies: 1. Gebruik die Gr. 6 NW video – week 5 en merk Akt. 4, bl. 59, NW Platinum handboek 2. Teken skets met byskrifte vanaf Gr 6 NW video – week 5 in jou werkboek. 3.Voltooi bl.60, Wetenskaptaal-akt. nr. 1-4 van NW Platinum handboek in jou werkboek. 4. Kopieër die sleutelwoorde op bl. 62 van jou NW Platinum handboek oor in jou werkboek.

Werkboek

Instruksies: Maak ‘n opsomming in jou werkboek van die volgende: 1. Lys die drie oorsake

van

waterbesoedeling.

2. Prosesse om water te

suiwer (6 – Kort

beskrywing van elk).

3. Hoe munisipaliteite

water skoonmaak

(Lys die 8 stappe).

Page 7: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

5. Lees bl. 61-64 van NW Platinum handboek vir volgende week se les.

AARD-RYKSKUNDE

Taak: Handel Bronne:

PDF Hulpbronne:

Aardrykskunde-

Handel voorblad

Video: Graad 6

Aardrykskunde –

Handel Onderwerp 2

→Druk hier om die

video te kyk

PDF Hulpbronne:

Aardrykskunde-

Skyfie 6, 7 en 8

Platinum Handboek

– Sosiale

Wetenskappe

Werkboek

PDF Memo:

Aardrykskunde –

skryfie 6,7 memo

Instruksies: 1. Skep ‘n voorblad vir

Handel. Gebruik PDF

Hulpbronne:

Aardrykskunde-

Handel voorblad om

jou te help.

Page 8: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

2. Kyk na die video en

voltooi die

aktiwiteite op

skyfies 6, 7 en 8 in

jou werkboek. PDF

Hulpbronne:

Aardrykskunde-

skyfies 6, 7 en 8

3. Merk jou werk

deur gebruik te

maak van die PDF

Memo:

Aardrykskunde

memo skyfie 6 , 7.

GESKIEDENIS

Moenie die SLEUTELVRAAG vergeet nie: “Wat was die redes vir Europese verkenning?” Taak: Die Era van Europese Ontdekkingsreise Uitvindsels: Biskruit, Magnetiese Kompas en die Karveel Bronne:

PDF Memo:

Geskiedenis –Akt 4

Akt 5 en Uitbreidings

aktiwiteit

Page 9: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

Klankgreep 5 (PDF

Hulpbronne): Die Era

van Europese

Ontdekkingsreise

Platinum handboek bl

126 tot bl 128

Werkboek

Instruksies: Uitvindings: Buskruit, Magnetiese Kompas en die Karveel: Luister aandagtig na

die klankgreep en

lees bl 126 en 127

van jou handboek.

Maak 'n opsomming

op 'n nuwe bladsy in

jou geskiedenisboek

van elk van die drie

uitvindings wat

Europese

verkenning moontlik

gemaak het (dws :

karvele, biskruit,

magnetiese

kompas).

Sommige vrae is

voorsien om jou te

help met die

opsomming.

Die Karaveel (bl 126): 1. Wat was ‘n karveel?

Page 10: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

2. Noem 'n belangrike

voordeel van die

spesiale seile van die

karveel.

3. Wat was die voordele

van die Europeërs

wat karveels gebruik?

(Noem 4 feite)

Biskruit (bl 127): 1. Wat is biskruit?

2. Hoe was/is biskruit

in wapens gebruik?

Die Magnetiese Kompas (bl 127): 1. Wat is ‘n magnetiese

kompas? (Beskryf die

konstruksie daarvan

en hoe dit werk.)

2. Hoe het matrose baat

gevind by die

uitvinding van die

magnetiese kompas?

Voltooi Aktiwiteit 5

op bladsy 128 op 'n

nuwe bladsy in jou

Geskiedenis-

klasboek. Pas die 5

uitvindings

onderaan bladsy

Page 11: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

128 by die

beskrywings “a” tot

“d”.

Gebruik die memo

(PDF Memo) om jou

werk te merk sodra

jy dit voltooi het.

LEWENS-VAARDIGHEDE

Taak: My Covid Herinneringe Bronne:

PDF Hulpbronne: My

Covid Herinneringe

Foto’s

Instruksies: Het jy geweet dat jy in

‘n era groot word waar

Geskiedenis gemaak

word? Hierdie

Geskiedenis sal heel

moontlik deel word

van die kurrikulum van

die toekomstige

generasies. Die Covid

Pandemie is ons

huidige realitiet en ons

gaan deur baie

emosies, gevoelens en

ervarings wat vir ewig

saam met ons sal bly.

Laat ons hierdie

herinneringe in ‘n

Page 12: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

Covid-gedenkboek

vasvang.

Hierdie week sal ons

aan die eerste bladsy

van ons Covid-

gedenkboek werk.

1. Verwys na die

Lewensvaardigheid

werkvel onder die

opgelaaide PDF

Hulprbonne.

Die opskrif is: “My

Covid

Herinneringe”

2. Kopieër die oor-

spronklike templaat

op ‘n A4 bladsy en

be-antwoord dan

die vrae.

3. Jy het ‘n keuse om

dit op die rekenaar

te doen of per

hand te skryf.

Indien jy dit op die

rekenaar doen, sal

jy ‘n afdruk daarvan

moet druk.

4. Wanneer jy klaar is,

moet jy dit in jou

Page 13: Laerskool KENRIDGE · Voltooi deurlopende assessering bl.108, no 1-10, in die Werboek gedeelte van jou Taalstruktuurboek. 2. Gebruik die PDF Memo - Deurlopende assessering oefening

algemene lêer

onder

Lewensvaardighede

liaseer. Onthou: Hierdie

vorm deel van jou

boek wat ons later

sal bind.

LO

Dit is belangrik dat jy oefen. Taak: Oog-hand-koördinasie Bronne: PDF Hulpbronne – LO – Week 5 Instruksies: Verwys na die PDF dokument vir instruksies

KUNS EN KULTUUR

Taak: Kuns nabootsing Projek Neem kennis dat hierdie opdrag NIE verpligtend is NIE, maar dit is ’n wonderlike manier om kreatief te bly gedurende hierdie tyd. Hierdie opdrag is baie pret- Geniet dit! Bronne: PDF Hulpbronne – Kuns – Nabootsing Instruksies: 1. Verwys na die PDF dokument vir instruksies oor hoe om hierdie Kuns projek te voltooi. 2. As jy besluit om hierdie projek te voltooi moet jy ’n foto van jou eindresultaat vir jou klasonderwyser epos teen 25 Mei 2020.