laerskool kruinsig | laerskool kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/...  ·...

5
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 6 29-3 Julie 2020 Teorie: Platinum Sosiale Wetenskap: Regverdige handel bl 43-44 (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin) Prakties Beantwoord die volgende vrae: 1. Verduidelik die volgende term uitbuiting. 2. Kyk na die gevallestudie en beantwoord die vrae: a) Watter sort werk doen Hasina en Hamed? b) Maak lys van die manier waarop hulle uitgebuit word. c) Hoe sou regverdige hande help om Hasina en Hamed se lewe te verbeter.

Upload: others

Post on 23-Jan-2021

28 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/...  · Web viewLaerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde. Graad. 6. 29-3 Julie

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6

29-3 Julie 2020

Teorie:

Platinum Sosiale Wetenskap: Regverdige handel bl 43-44

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die

vrae sodra die skool begin)

Prakties

Beantwoord die volgende vrae:

1. Verduidelik die volgende term uitbuiting.

2. Kyk na die gevallestudie en beantwoord die vrae:

a) Watter sort werk doen Hasina en Hamed?

b) Maak lys van die manier waarop hulle uitgebuit word.

c) Hoe sou regverdige hande help om Hasina en Hamed se lewe te verbeter.

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/...  · Web viewLaerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde. Graad. 6. 29-3 Julie
Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/...  · Web viewLaerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde. Graad. 6. 29-3 Julie

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6: Memo

29-3 Julie 2020

Memo:

1. Om mense op ‘n selfsugtige en onregverdige manier te behandel.

2.a) Hamed: Gedwing op ‘n kakaoplaas te werk

Hasina: Maak sportskoene vir ‘n bekende maatskappy.

b) Hamed: Hy word gedwing om ‘n seker werk te doen, hy werk ook baie lank ure in

die warm son end it is ’n ongesonde en gevaarlike plek waar hy werk.

Hasina: Hy word R20 ‘n uur betaal en werk 12 ure n dag.

c) Werkers billike lone te betaal.

Handelaars maak sseker dat van die geld na die gesondheidsorg en onderrig

gaaan.

Werkomstandighede is veilig en gesond.

Geen kinders word toegelaat om te werk nie. Hulle gaan skool toe.

.

Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/...  · Web viewLaerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde. Graad. 6. 29-3 Julie