laerskool kruinsig | laerskool kruinsig - nuustak...

14
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouers, NUUSTAK 40/2019 21 November- 31 Desember 2019 Groete uit die Nuustakkantoor. DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF Ons groet ons Gr. 7 groep van 2019. Ons wens julle alle voorspoed, geluk en sukses toe vir die nuwe hoofstuk van julle lewe, wat julle aanpak in 2020. Henko Barnard Philip Fourie Ricardo Louw Cadin Théron Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron Cailyn Bester Luan Geyser Gandon Maritz Mekayla Thompson Werner Bezuidenhout Kayla Gildenhuys Ryan Meyer Chastine Ullerstam Suné Blom Liané Goosen Zoë Meyer LuCarli Uys Jeandré Booyse Dean Gouws Reuben Minnaar Ruben v. den Berg Annolien Booysen Ewald Grundling Wesley Mogal Simoné v. Den Heever Hanré Bornman Waldo Haasbroek Melandi Möller Kayli v. Der Merwe Karla Botes Loucél Halgreen Deon Mulligan Marko v. Der Schyf Robyn Botes Delinda Horn Bianca Nel Franko v. Der Walt Theo Botha Logan Horn Tersuis Nel Joanet v. der Walt Cornél Bothma Karien Jacobs Roché O'Connell Wanru v. Kraayenburg Elri Brand Anacha Jansen v. Vuuren Johan Oberholzer Amber v. Niekerk Lu Chelle Breedt Angelique Jansen v. Vuuren Ryan Olivier Ruan v. Niekerk Kyle Burger Monique Jonker Marko Opperman Marko v. Voorst Andrea Buys Ruan Jordaan C.J Plaatjies Landelee v. Wyk Marinda Cameron Hayley Joubert Karien Potgieter Luché v. Wyk Julienne Conradie Simoné Joubert Jené Pretorius Wynand v. Wyk Nicole De Jager Lynique Kaalsen Estian Rex A.J. Venter Mila De Klerk Enza Kearney Bernard Roode Alreich Venter Shaan-Dee De Lange Ziané Klaasen Zilke Roodt Amalia Venter Dylan De Wet Juandré Kruger Chanelle Smith Delarese Viljoen Mianda De Wit Nika Krüger Henré Smith Nicolien Viljoen Caitlin Ellis Zanru Kruger Eric Steele Alexis Villavicencio Lizané Erasmus Marno Lange Llywelyn Steenberg Leo Vollenbroek Chane Ferreira Anita Laubscher Hano Strydom Matthew Whelan Kayla Ferreira Zanté Le Roux Thianette Swart Kylin Wilbers Amarissa Fourie Jayden Liebenberg Abigail Sweeney Janushka Williams Groete uit die Nuustakkantoor. DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF

Upload: others

Post on 25-Aug-2020

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouers,

NUUSTAK 40/2019 21 November- 31 Desember 2019

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF

Ons groet ons Gr. 7 groep van 2019. Ons wens julle alle voorspoed, geluk en sukses toe vir die nuwe hoofstuk van julle lewe, wat julle aanpak in 2020. Henko Barnard Philip Fourie Ricardo Louw Cadin Théron Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron Cailyn Bester Luan Geyser Gandon Maritz Mekayla Thompson Werner Bezuidenhout Kayla Gildenhuys Ryan Meyer Chastine Ullerstam Suné Blom Liané Goosen Zoë Meyer LuCarli Uys Jeandré Booyse Dean Gouws Reuben Minnaar Ruben v. den Berg Annolien Booysen Ewald Grundling Wesley Mogal Simoné v. Den Heever Hanré Bornman Waldo Haasbroek Melandi Möller Kayli v. Der Merwe Karla Botes Loucél Halgreen Deon Mulligan Marko v. Der Schyf Robyn Botes Delinda Horn Bianca Nel Franko v. Der Walt Theo Botha Logan Horn Tersuis Nel Joanet v. der Walt Cornél Bothma Karien Jacobs Roché O'Connell Wanru v. Kraayenburg Elri Brand Anacha Jansen v. Vuuren Johan Oberholzer Amber v. Niekerk Lu Chelle Breedt Angelique Jansen v. Vuuren Ryan Olivier Ruan v. Niekerk Kyle Burger Monique Jonker Marko Opperman Marko v. Voorst Andrea Buys Ruan Jordaan C.J Plaatjies Landelee v. Wyk Marinda Cameron Hayley Joubert Karien Potgieter Luché v. Wyk Julienne Conradie Simoné Joubert Jené Pretorius Wynand v. Wyk Nicole De Jager Lynique Kaalsen Estian Rex A.J. Venter Mila De Klerk Enza Kearney Bernard Roode Alreich Venter Shaan-Dee De Lange Ziané Klaasen Zilke Roodt Amalia Venter Dylan De Wet Juandré Kruger Chanelle Smith Delarese Viljoen Mianda De Wit Nika Krüger Henré Smith Nicolien Viljoen Caitlin Ellis Zanru Kruger Eric Steele Alexis Villavicencio Lizané Erasmus Marno Lange Llywelyn Steenberg Leo Vollenbroek Chane Ferreira Anita Laubscher Hano Strydom Matthew Whelan Kayla Ferreira Zanté Le Roux Thianette Swart Kylin Wilbers Amarissa Fourie Jayden Liebenberg Abigail Sweeney Janushka Williams

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

25 November

La Reine Breedt

26 November

Louise van Zyl

13 Desember

Jacolien J.v Vuuren

18 Desember

Monya de Wet

24 Desember

Kay Roux 26 Desember

Amilia Viljoen

PERSONEEL VERJAARSDAE

KLETSKOUSIES

VERJAARSDAE

22 November

Millica Pelser

25 November

Ayden Botha

29 November

Jenna Lourens

9 Desember

JD Botes

13 Desember

Mila Oosthuizen

15 Desember

Chanel Nieuwoudt

16 Desember

Lorenzo van der Merwe

17 Desember

Adriaan Botha

22 Desember

Danelle Louw

27 Desember

Armando du Preez

KRUINIES

VERJAARSDAE

21 November

Lené Malan

23 November

Wernich Maritz

Mieke Viljoen

Zeeck Uys

Juan Blom

Mickhe Waldeck

24 November

Jayden Liebenberg

26 November

Reyneke Van Niekerk

27 November

Ivanke Van Der Schyf

28 November

Hailey Barnardo

Altus de Waal

Chané Van Zyl

29 November

Nikita Hiepner

30 November

NW Koen

Micke Ludick

Zia Ludick

Onika Gericke

Bianca Nel

Darney Styger

1 Desember

Lyton Swarts

Aeris Colyn

Derick Marais

Divan Nel

2 Desember

Kailey Bezuidenhout

3 Desember

Keira Viljoen

4 Desember

Reynard Knott

Dylan Wildschut

Ethan Schoeman

6 Desember

Lèam Muller

Markus Steenberg

Damon Beldon

7 Desember

Liam Lange

9 Desember

Zander Smith

Viaan Coetzee

10 Desember

Micha Posthumus

Luaan Strydom

Minke Holtzhausen

Chrizaan Jansen van Vuuren

Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

11 Desember

CJ Ferreira

Chavanté Wiese

Zanté Williams

Anacha Jansen Van

Vuuren

Jesse Foord

12 Desember

Kaylin Wentzel

Wynand Claassen

Zanté Le Roux

Jarrod Swartz

Luné Richter

13 Desember

David Van Ghent

Gabriella Pretorius

Larunize van Lingen

Aiden Oberholzer

Liam Mostert

14 Desember

Nathan van Rensburgh

Abigail White

Carlo Venter

Anton Visser

15 Desember

Riando Breedt

16 Desember

Annique Kruger

Julienne Conradie

Werno Pretorius

Mieke Smit

17 Desember

Zabian Kluson

Estean De Roubaix

18 Desember

Karlien Serfontein

Ethan Viljoen

Liza Düring

19 Desember

Anthony Pienaar

Carli Holtzhausen

Marché De la Porte

Kylin Wilbers

Angelo Van der Westhuyzen

20 Desember

Luayden Du Toit

Joanet Van der Walt

Mianda De Wit

Liaan van Staden

Jayanthi Walker

Daniel-Luke Harmse

Connor Kalamer

Hanno Smit

21 Desember

Stef Binneman

Jaden Erasmus

Marko Pretorius

Elzmari Pieterse

Kogin Van Der Merwe

Evan Erasmus

26 Desember

Gizelle Swart

Marco Deijs

Gian Lombard

27 Desember

Kate Williams

Tristan Rodger

30 Desember

Kyle Druez

Cylie de Klerk

Juantha Lombard

Matthew Jansen van Vuuren

Déhan Du Preez

22 Desember

Ryan De Wet

Blake Jonker

Kyle Rodger

Cullen Van Deventer

Alexis De Beer

23 Desember

Deané Gravett

A.J. Venter

Zian van Aardt

25 Desember

Liané Goosen

Micaela De Beer

KRUINIES

VERJAARSDAE

Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

Broodjieprojek-lyste vir deelnemende huisgesinne sal op die webblad verskyn en die leerders sal die lyste saam met

hul rapporte ontvang.

BROODJIEPROJEK 2020

GRAAD 6 LEERDERS 2020

Leierontwikkelingskamp te Hartbeeshoek Natuurreservaat.

Datum: 12,13 en 14 Februarie 2020

Kostes: R870 per leerder (sluit in 6

etes) en 2 nagte se verblyf asook alle opleiding.

KLEREBANKTYE

Di-Do van 12:00-13:00 TOT 3Des 2019

14 Januarie 2020 13:00-14:00

15 Januarie 2020 12:00-14:00

Laerskool Kruinsig sê BAIE dankie aan Berny Düring van

Piatto, Restaurant, Glen Balad, Kempton Park vir

Kruinie van die week borge in 2019.

Ons waardeer dit baie!!

Sheney Myburgh Gr. 3T

Leë Broodjieprojek-houers

Ons wil asseblief vir ons ouers vra om hulle leë houers te kom afhaal in die siekekamer wat gebruik was

vir die Broodjieprojek.

PRESTIGE AAND FOTO’S .

GR. 1;2;3

Alle foto’s is reeds aan leerders be-sorg. Herbestellings is ook reeds

gedoen en afgelewer.

Indien daar enige navrae is kontak asb u kind se registerpersoneellid.

Page 5: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

Namens Jaarboek 2019,

wil ons aan die volgende besighede asook alle ouers wat

bladsye geborg het, baie dankie sê vir jul

ondersteuning, ons waardeer dit.

Mimmos, Kempton Park Maralco Plant Services Vleisfabriek, Bredell Medlec Projects Turftech Edleen Slaghuis School & Leisure Pampoenpaleis Medbond Insurance Rulerite Stationery Elegant Decking Slender Wonder Skyline Projects

Kruinsig Voortrekkers 24-7 Hair Remax Swanemeer Drama Studio Charlie se Tennisklub A+ Students Mr Plumber 55Tulbach Soda Sand Tech Smart Earth Moving Pretty Soul Lasercutting Haasbroek Oogkundige A9 Media

SKOOLGELDE VIR 2020

Neem asseblief kennis dat Januarie 2020 se skoolgeld de-bietopdragte aftrekking, sal plaasvind vanaf 2 Januarie 2020. Maak asseblief voorsiening vir nodige fondse beskikbaar om debietopdragweierings en onnodige bankkostes te voorkom. Let ook asseblief daarop dat Skoolgelde vooruitbetaalbaar is voor die 7de van elke maand.

Vir enige navrae, Kontak gerus vir Sandra in die

Kruinie Finansiële kantoor.

Page 6: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

KRUINIES, KOM WYS HOE

GROOT JULLE HARTE IS

&

ONDERSTEUN

AMONé STEYN (OUD KRUINIE)

&

ANDER KINDERS WAT TEEN

KANKER BAKLEI

DEUR DEEL TE NEEM

AAN DIE MNR & MEJ MIMMOS SA 2019

KEMPTON PARK.

WAAR: MIMMOS, KEMPTON PARK WANNEER: SATERDAG 30 NOVEM-BER TYD: 11:00

Page 7: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

ATLETIEK 2020

BYEENKOMSTE

Datum Byeenkoms Plek

Vrydag, 24 Januarie

Vriendskaplik Laerskool Randhart (Weg)

Dinsdag 28 Januarie

Vriendskaplik Constantia Park (Tuis)

Vrydag 31 Januarie

Vriendskaplik Orion (Weg)

Beleid t.o.v. Atletiektoekennings Junior Victor en Victrix Ludorum by Interhuis : O/7, O/8 en O/9 Die seun/dogter wat die hoogste punt op die nuutste ASA-tabel behaal volgens die tyd wat hy/sy gehardloop het in die 60m, ontvang die toekenning. Senior Victor en Victrix Ludorum by Interhuis: O/10, O/11, O/12, O/13 Elke seun/dogter wat deelneem kry punte soos onder uiteengesit. Die seun/dogter wat die meeste punte bymekaar maak is dan die wenners van die onderskeie bekers. GEEN deelname punte tel nie.

Eerste plek 5 punte Tweede plek 4 punte Derde plek 3 punte Vierde plek 2 punte Vyfde plek 1 punte Ewenaar/Nuwe rekord 2 punte LET WEL: Indien ‘n atleet deelneem aan die langafstande by Interhuis en hy/sy kom in

die span vir langafstande, sal daardie atleet verplig wees om aan langafstande deel te neem by byeenkomste.

Indien twee of meer atlete gelyk is, word die wenner op die volgende manier bepaal: (In die volgorde) 1. Meeste eerste plekke 2. Meeste tweede plekke 3. Meeste derde plekke 4. Meeste vierde plekke 5. Meeste vyfde plekke Atletiekseun en Atletiekdogter Die seun/dogter wat die beste prestasie bereik gedurende die atletiekseisoen is die seun/dogter. Indien twee of meer atlete se beste prestasie dieselfde is, word die toekenning gedeel. Spanprestasies, soos aflos, word nie in berekening gebring nie. Prestasies wat op klub-byeenkomste behaal word, word nie in berekening gebring nie.

Page 8: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

INTERHUIS ATLETIEK REëLINGS

Ons interhuis atletiek vind plaas op Vrydag 17 en Saterdag 18 Januarie by Kruinsig.

Programme word teen R5,00 verkoop.

• Vrydag17 Januarie VELDITEMS Gr. 4—Gr.7 8:00-11:30

Grondslagfase het normaal skool.

Skool sluit om 12:00.

• Saterdag 18 Januarie BAANITEMS Gr.1—Gr.7

Items begin om 8:00

Alle leerders meld om 7:00 in die skoolsaal aan.

• Vrydag trek Gr.4-7 leerders volgens hul span se kleur aan en Gr.1-3 trek gewone skoolklere aan.

• Saterdag trek alle Kruinies hulle Kruinsighempie en –broekie aan (KDA-drag)

• ONTHOU JOU NAAMKAARTJIE.

NB: Let asseblief daarop dat die skool vanaf Maandag 20 Januarie tot Don-derdag 6 Februarie om 13:30 sal uitkom as gevolg van atletiekoefeninge.

LET WEL: GRAAD 1 –3 KOM 13:00 UIT.

Kom KRUINIES, ondersteun jou skool en jou span! Ons sien julle ALMAL daar!

Neem asseblief kennis dat die Gr.R leerders NIE aan hierdie atletiek deelneem NIE.

Hulle het hul eie atletiekbyeenkoms op ‘n latere datum.

Page 9: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron

Kruinsig se jaarboek, die

“Tjirp” geplaas.

is beskikbaar om te bestel.

Plaas asseblief die bestellings by die

registeronderwysers.

Indien u ‘n EFT betaling maak, moet

die bewys van betaling die bestelvorm

vergesel.

GEEN BESTELLING KAN GEPLAAS

WORD SONDER DIE BESTELVORM NIE.

Jaarboeke word saam met die rapporte

aan die einde van die jaar uitgedeel.

Al die sportfoto’s, klasfoto’s en

kultuurfoto’s word in die “Tjirp”

geplaas.

LAERSKOOL KRUINSIG

Geagte Ouers

Graag stel ons, ons melkysie-projek bekend!!

Elke Kruinie ontvang ‘n bestelvorm waarop ysies bestel kan word.

Kontant word by die registeronderwyser inbetaal saam bestelvorm.

U sal dan gekontak word om aflewering van u ysies te reël.

NB: Daar word elke maand ‘n topverkoper aangekondig in die saal wat ‘n kontantprys van R200-00 sal

ontvang.

PRYS: R120 vir ‘n gemengde pak van 24 ysies.

Hierdie watertand lekker produk is ideaal vir die warm somerweer en maak elke kind se hartjie bly!!!!

Ons sien uit na u ondersteuning soos net

die Kruinies kan!!!!!!!!

Netbalgroete

LA REINE BREEDT DR J KRUGER TOMMIE VISSER Netbalorganiseerder Skoolhoof Sporthoof

Page 10: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron
Page 11: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron
Page 12: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron
Page 13: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron
Page 14: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/11/... · 2019. 11. 21. · Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron