laerskool kruinsig | laerskool kruinsig · web view2020/06/23  · want gewasse moes aangeplant...

7
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 5 23 Junie 2020 Teorie: Ingeskandeerde bladsye Hersiening van Kwartaal 2 se werk (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin) Prakties: Lees deur die bladsye en voltooi die Aktiwiteit.

Upload: others

Post on 19-Jan-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 523 Junie 2020

Teorie: Ingeskandeerde bladsye

Hersiening van Kwartaal 2 se werk

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin)

Prakties: Lees deur die bladsye en voltooi die Aktiwiteit.

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar
Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar

1. Gee een woord vir:a. Die persoon in beheer van ‘n familiegroep in ‘n kraal.b. Die plek waar ‘n vrou en haar kinders gewoon het.c. ‘n Groep huishoudings.d. Die magtigste persoon in ‘n dorpie.

Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar

2. Kyk na die prent van die kraal hier bo.a. Waar is die beeste se kraal hier?b. Wat sê die posisie van die beeskraal vir ons van die belangrikheid van die

beeste vir boere.c. Wie het die meeste beeste in die dorpie gehad.

3. Watter 2 dinge het Afrika-boere gesoek wanneer hulle ‘n plek moes identifiseer om ‘n nuwe dorpie te lê?

4. Wie se werk was dit om te sorg dat die gewasse wat aangeplant is, goed groei?

5. Verduidelik hoekom Afrika-boere hulle op plekke gevestig het en nie nomads was nie.

6. Wat het Afrika-boere gedoen wanneer die grond waarop hulle geboer het nie meer vrugbaar was nie?

Page 5: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 523 Junie 2020

Memo: 1. a. hoofman

b. huishoudingc. kraald. opperhoof

2. a. By die ingang van die kraal teenoor die hoofhuis.

b. Baie belangrik want dit word geplaas waar almal dit kan sien. Hulle belangrikste besitting.

c. Die hoofman of opperhoof.

3. Klimaat en die vrugbaarheid van grond.

4. Vrouens.

5. Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar was nie.

6. Weggetrek en ‘n ander dorpie aangele.

Page 6: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 523 Junie 2020

Memo: 1. Goeie kennis van plante het.2. Boesmangif…… hulle weet dat dit gevaarlik is vir hulle en giftig is.3. Sekelbos se bas4. Dit help sodat jy nie honger of dors word nie.5. Die wortel van ‘n sekelbos kou.6. Maagpyn

Page 7: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web view2020/06/23  · Want gewasse moes aangeplant word. Dan kan jy nie elke kort kort wegtrek nie . Eers getrek as grond nie meer vrugbaar

1. Boog : DSnaar : APyl : CGif : B

2. In paragraaf gebruik die woorde: Goeie spoorsnyers, Merkwaardige sin vir rigting, omgewing goed ken, uithouvermoe.