laerskool voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die goeie nuus...

49
Laerskool Voorpos 28 Augustus 2017 Saalopening

Upload: others

Post on 22-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Laerskool Voorpos

28 Augustus 2017

Saalopening

Page 2: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

Laerskool Voorpos

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

Page 3: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

✓Kies om positief te wees

✓Kies om gelukkig te wees

✓Glo in jouself

✓Wees aanpasbaar

✓Wees dankbaar

My denke bepaal my geluk

JAARTEMA 2017

Page 4: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Mev. Annelie Lombard

Opening

Page 5: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Genesis 1:1In die begin het God die ganse heelal

geskep….

Genesis 1: 27God het die mens in ooreenstemming met

Homself geskep;

Genesis 1:31God het na Sy handewerk gekyk en dit

was uitstekend goed;

Page 6: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle
Page 7: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle
Page 8: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Romeine 15:7Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle

ook aanvaar het. So sal julle God verheerlik.

1 Petrus 1:22Julle is van julle sondes gereinig toe julle die

waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het.

Julle kan mekaar dus as medegelowiges

regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat

julle mekaar van harte liefhet, al vra dit

inspanning.

Page 9: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

JonéLojaliteit

Waarde van die maand

• Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

Page 10: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Baie geluk aan die klaswenners:

DIAMANTFEES

Derde plek: Koeldrank vir die klas...

Graad 2P – Juffrou Carli

Tweede plek: Roomys vir die klas...

Graad 5P – Juffrou Christie

EERSTE PLEK: ETE BY SPUR!

Graad 2L – Juffrou Bianca

Page 11: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Baie geluk aan die Kaartjieverkopewenners:

DIAMANTFEES

Derde plek: R100 Spur etebewys

Nadia Bruyns & Toimarie van Staden

Tweede plek: R200 Spur etebewys

Jayden Park

EERSTE PLEK & FAMILIEWENNER: week verblyf by

Blue Wildebeest Hiking Trail. Badplaas.

Mila Meyer

Page 12: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

DIAMANTFEESGelukkige trekking wenner:

Devan van der MerweBoekie nommer Gr 1L , kaartjie nommer 3

Baie dankie aan ons BORGE:

Burning Arrow Spur

Queenscorner

BLUE WILDEBEEST

HIKING TRAILTharina Lourens - 082 563 1801

Page 13: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Toetsafbakening is aan leerders gegee. Dit is ook

beskikbaar op die Webblad & Toepassing.

AKADEMIE

Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4

29 Aug EBW

31 Aug Afr

5 Sept Aard NW/T NW/T NW/T

7 Sept Teg Aard Aard Aard

12 Sept Wisk Wisk Wisk Wisk

14 Sept NW Gesk Gesk Gesk

19 Sept Eng

Page 14: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Super 6 Akademiese uitdaging Die volgende leerders het deelgeneem aan die akademiese uitdaging by

Die Hoërskool Menlopark op 28 Julie. Hiermee gee ons graag aan hulle ‘n deelname sertifikaat.

Denae van Eeden

Merwe Scholtz

Wikus Boshoff

Carla du Plooy

Noelanie Smit

Divan Koekemoer

Page 15: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

VOORPOS SE SPAN…

MIGNON BURGER

FREDRICH ROSSOUW

MARLI SWART

JEANE THOMAS

HET DEURGEDRING NA DIE FINALE RONDTE OP VRYDAG 25 AUGUSTUS EN HULLE EINDIG 6DE IN GAUTENG.

ONS IS SUPER-TROTS OP JULLE!

Page 16: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

AL 4 KWALIFISEER DAN

OOK VIR AKADEMIESE EREKLEURE,

OMDAT HULLE AAN ‘N PROVINSIALE

EINDSTRYD DEELGENEEM HET.

Page 17: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Michan Homan verdien 'n bronsmedaljevir haar taak "Woorde het krag"

Fredrich Rossouw verdien 'n Merietesertifikaat vir sy taak "Eiers - krimp dit of word dit verkeerd verpak?"

Tineca Wissing en Harriet Anne Kruger werk saam om 'n Meriete sertifikaat teverdien met hulle taak "Maak ons silwersilwer skoon!"

Wetenskap Ekspo 2017

Page 18: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Radikale Redenaars vind

plaas 5 September by

Hoërskool Wonderboom.

Program volg later.

Radikale Redenaars

Page 19: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Baie dankie aan ons Redaksie vir ʼn puik uitgawe!

Indien u in die Rooimier wil adverteer, stuur ’n e-pos aan:

[email protected]

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

ROOIMIER

Page 20: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

ENTREPRENEURSDAG!!!

Vrydag: 1 September 2017Tyd: 10:40 – 12:30

Plek: Rugbyveld

Ondersteun asb ons graad 7’s

Page 21: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Geen Seniorkooroefening hierdie week nie.

Juniorkoor oefen wel WOENSDAG

21

KOOR

Page 22: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Fotobestellings:

A5 @ R30

A4 @ R50

A3 Poster @ R 70 (Soos voorbeeld)

Bestellings by klasvoogde.

Sluitingsdatum: 8 September 2017

Foto’s kan op die onderstaande webblad besigtig word.

Kontak asseblief die kantoor via e-pos indien u die wagwoord benodig.

www. rosehillphotography.shootproof.com/gallery/droomverkoper/

22

DROOMVERKOPER

Page 23: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

CD & DVD Bestellings:

U kan die DVD bestel of ‘n kombinasie van die DVD en die klankbaan met al die besonderse

musiek daar op.

Bestellings kan geplaas word by die klasonderwysers tot en met 8 September 2017.

DVD R180

DVD & CD R220

23

DROOMVERKOPER

Page 24: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Mini-tennisGraad R - Maandae & Woensdae 11:00 – 11:30

Me N Snyman & Me M Horn

Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 – 13:55

Me M Thuynsma & Me A van Rensburg

Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 – 13:55

Me J Coetzer & Me M Lourens

Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 – 14:15

Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter

Skool voorsien rakette & balle

Seilskoene moet asseblief gedra word

Page 25: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Tennisbepalings28 Augustus Seuns Oop Pretoria Oos Meyerstraat

Seuns Oop Danie Malan Meyerstraat

Seuns Oop Northridge Northridge

Dogters Oop Wonderboom Voorpos

Seuns o/11 Wonderboom Koedoepark

Dogters o/11 Woodhill Koedoepark

4 September Seuns Oop Waterkloof Weg

Seuns Oop Stephanus Roos Meyerstraat

Seuns Oop Tuinrand Meyerstraat

Dogters Oop Akasia Voorpos

Seuns o/11 Loslootjie

Dogters o/11 Wonderboom Koedoepark

11 September Seuns Oop Rustenburg Meyerstraat

Seuns Oop Loslootjie

Seuns Oop Olienpark Weg

Dogters Oop Boerefort Voorpos

Seuns o/11 Danie Malan Meyerstraat

Dogters o/11 Boerefort Koedoepark

Loslootjie

18 September Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat

Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat

Seuns Oop Boerefort Koedoepark

Dogters Oop Curro Roodeplaat Voorpos

Seuns o/11 Die Poort Koedoepark

Dogters o/11 Curro Roodeplaat Curro Skoolbane

Tennisoefeninge 06:30 tot 07:20

in die oggend.

Dinsdae – Oop Seuns

Woensdae – Alle Dogters

Donderdae – o/11 Seuns

Page 26: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Tennis - Uitslae

Datum: 21 Augustus

Span Opponent Telling Wen/Verloor

Eerste Seuns Duitse Schule Punte ontvang

Tweede Seuns GHS 27 - 28 Verloor

Derde Seuns Stephanus Roos 14 - 41 Verloor

0/11A Seuns Magalieskruin 28 - 15 Wen

Eerste Dogters Loslootjie

0/11 A Dogters Tuinrand Punte ontvang

Naam Telling Name Telling

Francois Boshoff 4 - 3 Francois & Regard 5 - 2

Regard Engelbrecht 5 -2

Karel Kok 6 - 1

Devan Engelbrecht 6 -3

Hanru Potgieter 5 - 4

Enkels gewen Dubbels gewen

Page 27: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Skaak

Skaakoefening – Derde kwartaalElke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.

Gauteng Top Skole

9 SeptemberMamelodi Kampus

o/13 A1. Petrus Uys

2. Fredrich Rossouw

3. Zack Smit

4. Marli Swart

5. Dawid vd Berg

6. Wikus Boshoff

7. Christo Malan

Page 28: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Mini-Krieket

Almal o/6 – o/9 is welkom!Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 – 18:00

Enige navrae kan aan:Mev A van Rensburg by die skool gerig word.

Page 29: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Mini-Krieket2 September – Laerskool Villieria

9 September – Zone Festival

16 September – Laerskool Wonderboom-Suid

Page 30: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

30

Week 6 28 Aug – 1 Sept

o/9 & o/12 & o/13 - Du Preez van Wyk

o/10 & o/11 – Danie Malan

Week 7 4 – 8 September – Villieria

Week 8 11 – 15 September – Curro Hazeldean

Week 9 15 – 22 September Du Preez van Wyk

Krieket ligabepalings

Krieket

Page 31: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Baie geluk aan die onderstaande leerders wat deurgedring het na die finale rondte van die proewe

o/11

Riyyan Aslam

o/12

Arné Prinsloo

Liam Smith

Aiden Daries

Mohammed Aslam

Northerns Krieketproewe

Page 32: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

KrieketVoorpos vs Tuine

Onder 9- Voorpos verloor met 7 paaltjies

Onder 10- Voorpos verloor met 6 paaltjies

Onder 11- Voorpos wen met 10 Paaltjies.*Juan slaan 58

Onder 12 – Voorpos wen met 8 paaltjies

Onder 13- Voorpos wen met 8 Paaltjies.Zanmar Pretorius behaal 50 lopiesDuvan du Plessis kry 5 paaltjies vir 26 lopiesen slaan 26*

Sterkte met die oefening en wedstryde vir die week

Page 33: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Sagtebal

OEFENTYEDinsdae & Donderdae14:00 – 15:30

Afrigters:o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaako/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Rouxo/12: Me N Kamfer & Me S Rooso/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout

Page 34: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Sagtebal

Ligabepalings 2017:

31 Augustus Lindopark (Weg)7 September Villieria (Tuis)

Ander datums:

14 September Oorkruiswedstryde21 September Halfeindrondte28 September Tshwane kampioenskappe21 Oktober Gauteng kampioenskappe

Page 35: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Sagtebal

Sagtebal teen Queenswoodo/10 3-5 Verlooro/11 19-3 weno/12 16-3 weno/13 18-2 wen

Sagtebal teen Totiusdalo/10 6-1 weno/11 7-8 verlooro/12 11-9 weno/13 13-6 wen

Page 36: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Derde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00

tot 14:45 in die parkie oorkant die skool.

Liga bepalings vir die seisoen:

9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom

Landloop

Page 37: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

VORIE KOFFIE!!

250g Artisanal Roast

100% Arabica gemaalde koffie!

Spesiaal vir Voorpos verpak.

R70 beskikbaar by die kantoor

Page 38: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

4 &

5 S

ep

tem

be

r 2

01

7

08

:30

to

t 1

4:0

0

Sko

ols

aa

l

Boeke, opvoedkundige speelgoed

en geskenke is beskikbaar.

Kom soek vir jou ‘n lekker leesboek

uit!

Kaartfasiliteite is ook beskikbaar.

Ouers is ook

baie welkom!

Moet dit nie mis

nie!!!

Page 39: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Carlo

Skoolbesoek 100% - Rooi

Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin vir verantwoordelikheid aan te leer.

Leerders word gelukgewens deur

Verjaarsdae

39

Page 40: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Verjaarsdae

40

25 Augustus – Mnr Philip Kemp

26 Augustus – Mev Gretha van den Berg & Mev Erika van der Merwe

27 Augustus – Mev ElriaVenter

28 Augustus – Mev Janine du Plessis

Page 41: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Vorie Voorlopers

Graad 6 V

Vorie Voorlopers...

Mnr Kemp

KlaspositiewesWoensdae gewone klere

Page 42: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Baie dankie aan al ons kleuterpersoneel, Dr Fraser,

Mnr Dorfling en ons leiers wat gehelp het om van hierdie

dag ’n spesiale geleentheid te maak!

Graad R Oupa- en oumadag

Page 43: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

SPUR/PEAVEY MUSIEKSTERRE KOMPETISIE

Pryse ter waarde van R70 000 is op die spel.ʼn Kleedrepetisie sal gehou word by Laerskool Queenswood

Woensdagaand, 2 Augustus om 18:30.

Die uitdunrondtes vir die begin 8 Augustus by BURNING ARROW SPUR

in Queenswood en skole kan ‘n aanduiding gee watter datums van

‘n Maandag tot ‘n Donderdag hulle pas.

Elke deelnemer is verantwoordelik vir hul eie backtrack.

Gaan gesels met juffrou Luzaan of Christie indien

jy belangstel om deel te neem. 43

MUSIEKSTERRE

Page 44: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

OV

DA

MESTE

E

Page 45: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Ge

da

gte

vir

die

we

ek

Page 46: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

BELANGRIK

Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’nskeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aanleerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) souitgedui het.

Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:

[email protected]

Page 47: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google PlayStore. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by

www.voorpos.my-auto.co.za

Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

TOEPASSING (APP)

Page 48: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Facebook – Like & volg ons nuwe blad.

Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!

Laerskool Voorpos - Amptelik

FACEBOOK

Page 49: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/157.pdf · waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle

Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 15 Augustus terug wees.

Baie dankie vir u ondersteuning en

samewerking

Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.

U kan maandeliks betaal.

Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.

Skoolgeldkaarte vir Augustus is reeds uit.

Skoolgeldkaarte