lasón leer produkte · 2019. 2. 19. · lasón leer produkte charl en marlene pieterse het hul...

1
Lasón Leer Produkte Charl en Marlene Pieterse het hul skoen vervaardigingsbedryf, Lasón, in 1994 begin met die doel om veral te voorsien in die behoefte van die Suid-Afrikaanse man met die effens breër voet en hoër voetbrug. Die skoen wat ons in gedagte gehad het, moes in die eerste plek gemaklik pas, maar tegelykertyd ook duur saam wees. Met hierdie doel het ons leese laat maak, envervaardig tans skoen produkte in halwe nommers. Reeds vroeg in die bestaan van hierdie familie-onderneming was dit duidelik dat die tipe leer wat ons vir hul skoen vereis het, nie geredelik beskikbaar was nie. Lasón het daarom met sy eie leerlooiery begin en kan vandag met trots noem dat die leerlooiproses wat oor tien jaar ontwikkel is uitstekende gehalte en sterk produk vorm. Die Lason leer is effens dikker, goedgevul maar die sagte dog ferm leer maak die skoene en stewels uniek. Lasón se leer is bekend vir die duursaamheid daarvan wat dikwels tot gevolg het dat kliënte terugkom vir versolings aangesien die leer nog in ’n goeie toestand is. Lasón se stewels kan vir sowel informele as formele geleenthede gedra word. Dit is, by wyse van spreke geskik vir die veld, sowel as die kerk!

Upload: others

Post on 04-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Lasón Leer Produkte · 2019. 2. 19. · Lasón Leer Produkte Charl en Marlene Pieterse het hul skoen vervaardigingsbedryf, Lasón, in 1994 begin met die doel om veral te voorsien

Lasón Leer Produkte

Charl en Marlene Pieterse het hul skoen vervaardigingsbedryf, Lasón, in 1994 beginmet die doel om veral te voorsien in die behoefte van die Suid-Afrikaanse man metdie effens breër voet en hoër voetbrug. Die skoen wat ons in gedagte gehad het,

moes in die eerste plek gemaklik pas, maar tegelykertyd ook duur saam wees. Methierdie doel het ons leese laat maak, envervaardig tans skoen produkte in halwe

nommers.

Reeds vroeg in die bestaan van hierdie familie-onderneming was dit duidelik dat dietipe leer wat ons vir hul skoen vereis het, nie geredelik beskikbaar was nie. Lasónhet daarom met sy eie leerlooiery begin en kan vandag met trots noem dat dieleerlooiproses wat oor tien jaar ontwikkel is uitstekende gehalte en sterk produk

vorm. Die Lason leer is effens dikker, goedgevul maar die sagte dog ferm leer maakdie skoene en stewels uniek. Lasón se leer is bekend vir die duursaamheid daarvan

wat dikwels tot gevolg het dat kliënte terugkom vir versolings aangesien die leer nogin ’n goeie toestand is.

Lasón se stewels kan vir sowel informele as formele geleenthede gedra word. Dit is,by wyse van spreke geskik vir die veld, sowel as die kerk!