lavie uitgawe 11

10
Living Life Loud Desember 2011 Tel: 021 872 3437 • Fax: 086 524 6011 [email protected] • www.ligenlewe.org.za • Facebook.com/La Vie Mag 2011 Jaarbo ek R5

Upload: anthony-young

Post on 25-Mar-2016

292 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Desember/Januarie 2011/2012

TRANSCRIPT

L i v i n g L i f e L o u d

Desember 2011Tel: 021 872 3437 • Fax: 086 524 [email protected] • www.ligenlewe.org.za • Facebook.com/La Vie Mag

2011Jaarboek

R5

2

Ons het hierdie jaar begin met die gedagte van die Oorwinnaarslewe en hoe ons waardiglik moet wandel voor God. Ons het dit ook aangedurf met die heldemoed van 'n Abraham wat nie gekyk het na die sienlike nie, maar na die onsienlike.

Ons was uitgedaag om die gemaksone te verlaat en ons eie grense oor te steek. Vir baie was dit seker 'n geloofstap, maar dit het ook 'n geestelike en emosionele deurbraak gebring. Na 'n jaar - waar bevind u uself in u eie deurbrake?

Baie het beloftes ontvang waarna hulle uitgesien het en ander wag nog vir die vervulling van hul beloftes. Dit is dan ook deur hierdie prosesse dat ons karakters gebou is. Miskien het baie hulself geleer ken in hierdie verwagtinge wat daar was. Dank die Vader vir die wat met volharding gewag het op die beloftes.

Hierdie jaar was ook vir ons 'n tyd waarin ons maar net weer kon ontdek dat ons hemelse Vader dieselfde bly deur al die tye. Hy het vir ons 'n lewe geskenk wat ons moet vasgryp en die beste van elke oomblik moet maak. Hy verdien nog steeds ons lof en prys, ja ons totale oorgawe. Ons dien 'n groot God!

Baie het in die tyd wat verby is 'n liefde vir die familie van God gevind en ander is versterk in hul liefde vir mekaar. Die opdrag is mos ons moet God lief hê en gelyk daarmee moet ons mekaar lief hê. Dit is dan wanneer daar groei sal plaasvind. Ons het dit ook gesien in die wedergeboortes wat plaasgevind het.

Daar was ook diegene wat dinge ervaar het wat net deur omstandighede geleer kon word. Tragedies en ongelukke wat drome aan skerwe laat spat. Maar daardeur leer ons dat Hy genade gee en ons louter om beter en sterker anderkant uit te kom, al dra ons soms nog die gevolge van ons wedervaringe.

2011 was ook 'n tydperk waar ons moes tot stilstand kom en onsself die vraag afvra, wat hou die ewigheid vir my in. Waarmee is ek besig. Gaan my negatiewe reaksie op hierdie tydelike situasie vir my enige ewigheidswaarde inhou? Ons is almal in voorbereiding vir die ewigheid. Daarom is Matt.6:20-21 so belangrik. “maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie, want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”

Kol 4:5 sê: “Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.“ In die tyd waarin ons leef kan ons nie toelaat dat die sorge van die lewe en die wêreld gesindheid ons besig hou nie, maar moet ons juis dit wat waar is, dit wat rein is, dit wat eerbaar is, bedink sodat ons denke gedurig vernuwe kan bly.

Laat ons hierdie jaar afsluit en die nuwe jaar ingaan met 'n getuienis wat vars en kragtig is in die Here. Hand.1:8 sê mos duidelik dat ons krag sal ontvang wanneer die Heilige Gees oor ons kom, en ons sal Sy getuies wees. Laat ons lewens daagliks getuig van die realiteit van 'n liefdevolle God wat in beheer is. Laat ons ons nie skaam vir die evangelie van Christus nie, maar laat ons wees soos die wat Openbaring 12 van praat, mense wat in oorwinning staan deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis.

Ons wens u graag 'n wonderlike Christusfees en 'n uitermate geseënde 2012 toe!

Vanuit die Pastorie. . .Past. H Young Die jaar 2011 was in baie opsigte 'n wonderlike jaar vir die Lig

en Lewe Familie. Die Here het ons geseën op ‘n nuwe Geestelike vlak, sowel is daar ‘n paar interesante feite wat u miskien nie geweet het nie. . .

GegroetOns het twee van ons familielede gegroet wat na hul hemelse tuiste vertrek het, naamlik Bettie Minnaar en Oom Ernie Foot. Ons gebede bly met hul gesinne.

Nuwe BabasDaar is 'n hele aantal babas gebore gedurende die jaar en ons het ongeveer 13 babas aan die Here toegewy.

GedoopDaar is 45 persone gedoop deur onderdompeling.

Nuwe LedeDaar is gedurende die jaar ongeveer 45 persone voorgestel aan die gemeente. Die Lig en Lewe Selkerk het nou 371 lidmate waarvan ongeveer 'n 100 kinders is. Daar is ook 'n groot aantal mense wat gereeld die dienste besoek, en ons vertrou dat hulle eersdaags as lidmate sal inskakel.

Die SeniorsDie ouer garde het 'n paar heerlike uitstappies en etes gehad hierdie jaar. Marie Cronje besoek hulle gereeld en sorg vir die kommunikasie en reëlings.

Paarl Bible Training CentreDie Bybelskool het hierdie jaar 79 studente gehad waarvan 35 van die Drakenstein en Malmesbury Gevangenisse by ons ingeskakel is. Klasse word op Dinsdagaande aangebied en Registrasie vir 2012 is op Dinsdagaand 19 Januarie 2012 om 19:00 by die Sentrum.

Lewe in die WoordDie gemeente het 'n Radio Program op Radio KC elke Sondagmiddag vanaf 13:00 tot 14:00. Pastore Henry en Rudi, en nou ook Aubrey Cloete is die aanbieders en die program se naam is: Lewe in die Woord. Skakel gerus in op 107fm.

TjokkerlandDie gemeente het ook 'n Kleuterskool by die Sentrum in Rosestraat. Die skool se naam is Tjokkerland en hulle het klassies van babas tot 5 jaar oud. Vertel gerus u vriende hiervan vir 2012.

La VieDie La Vie word elke maand verkoop teen R2 en behalwe vir die gemeentelede wat die leesstof geniet, word dit ook aan mense buite die gemeente gegee en so word ons visie in die dorp versprei.

Ons dank die Here vir alles waaraan ons kon deelneem. Hou gerus La Vie dop vir al die GROOT gebeure van 2012!

Het u geweet. . .

Whatever you do, work heartily, as for the Lord and not for men, 24knowing that from the Lord you will receive the inheritance as your reward. You are

serving the Lord Christ.Colossians 3:23-24

3

Lig & Lewe LeiersThere has always been a true elite of God’s leaders. They are the meek who inherit the

earth (Mat. 5:5). They weep and pray in secret, and defy earth and hell in public. They

tremble when faced with danger, but die in their tracks sooner than turn back. They are

like a shepherd defending his sheep or a mother protecting her young. They sacrifice

without grumbling, give without calculation, suffer without groaning. To those in their

charge they say, ‘We live well if you do well." Their price is above riches. They are the

salt of the earth. For the cause of the kingdom, we need more of them."

Past. Henry & Denmarié Past. Rudi & Lee-Ann

Triveno & Alecia

Willie & Magret

Aubrey & Bernardine

Anthony & QuintinWilhelm & Niccie

Ronel Richard

Willie Plaatjies

Jeremy & Chrishanda

Hester Bredenhand

Hannes & Adéle Hein & Bianza

John & Winnefred

Francois & Mabel

John & Abigail

Eric & Retha

Selvyn & Sylvia

Johannes & Connie

Jannie

Dawid & Zenobia

4

Worship Team

This year has been an exciting year for us as a worship team. The Lord has added new musicians to the team who has been a blessing to the Family at Light and Life Center.

I also believe that we have also matured as a team. Many have testified that the Praise and Worship in the Church has become more intense. I personally feel that we have entered a new season in our Praise and Worship sessions during services.

God is calling all worshipers to worship Him in Spirit and in truth. That is what our heart is. We are excited for the New Year and the many new things God has in store for us. - Triveno Smith

Worship Team 2011

Triveno SmithAlecia SmithDenmarie YoungMarcelle SteinmetzAlex JoostenGavin YoungGodwin MeyerLouis LubbeNico ErweeLee-Ann YoungRobert BartlettAvril DavidsLaurette CarolissenSoline FowlerCathy DavidsMagret OctoberHein PlaatjiesMarinda Van der WaltHester BredenhandGretchen Marais

5

Year Events

Sounds of Life

Camp Worship

____Vroue Tee

6

Jaar Gebeure

Worship Oppiberg

Profetiese Konferensie

7

Uitreiking And the King will answer them,

'Truly, I say to you, as you did it to

one of the least of these my brothers,

you did it to me.' Matt. 25:40

________________

Kinderkerkpersoneel

Kings Kids Kinderkerk

Die Kinderkerk word elke Sondagoggend tydens die

oggenddiens gehou en daar was hierdie jaar 'n mooi groei in getalle.

Die Modkats program word aangebied en die personeel is

baie toegewy aan hul taak.

Agter

Jeremy, Adéle, Chrischanda, Magret, Sylvia, Abigail, Labeeqah, John en Martin

Voor

Alecia, Winnefred, Zelda, Connie,Elmarie en Esra

AfwesigFranzelle, Myrtle, Naomi

Mbekweni Kinderhuis

VGK Sutherland

8

9

Die laaste jaar was vir ons as Youth99 'n ongelooflike geseënde en goeie jaar.

Dis regtig 'n jaar waarin God die grond kom voorberei het vir groter dinge.

Hy het ons as leierskap en ook al die tieners deur interessante tye en

situasies geneem, net om op die einde te wys dat Hy altyd getrou is. Dis was

great om te sien hoeveel van ons gebede onder mekaar beantwoord is en hoe

getrou God nog altyd in die klein goedjies is! Ek glo regtig 2011 was net 'n

"stepping stone" tot groter dinge in die Koninkryk. Ons is regtig opgewonde

oor 2012 en ons weet God is besig met groot planne vir ons.

Dankie vir almal se gebede en ondersteuning gedurende 2011.

Blessings

Quintin

Past. Henry & Denmarié Young 021 872 4102Past. Rudi & Lee-Ann Young 021 870 1677

Noorder Paarl Hannes Terblanche 076 052 0544Jannie Engelbrecht 082 497 5527Wilhelm Nothnagel 082 448 6608Ronél Richard 082 952 3271

Blommedal Willie Plaatjies 082 405 0299

Paarl Sentraal Past. H. Young 083 452 6942Anthony Young (Tienersel) 082 312 6132Hester Bredenhand 073 816 8793Erik Marais 074 101 2279

Denneburg John Smith 084 251 7303Rudi Young 083 415 7834

Klein Parys John Solomons 071 189 3834

Wellington Johannes Botes 083 284 7142

Groenheuwel Dawid Jooste 083 317 8328

Paarl Oos Aubrey Cloete 084 531 3656Jeremy Arendse 082 551 1497Willie October 082 385 5312Triveno Smith 082 484 2416Hein Plaatjies 073 323 0807Selvyn Mekeur 073 673 0326

Jeug Quintin Venter 072 297 6144Kinderkerk Denmarié Young 073 193 2233Tabita-aksie Erica Jooné 084 515 6993Crossing Borders Gavin en Crystal Young 083 960 3590True Vine Ministries Erik en Retha Marais 074 101 2279

Geestelike Raad Past. Henry Young 083 452 6942Past. Rudi Young 083 415 7834Erik Marais 074 101 2279Willie Plaatjies 082 405 0299John Smith 084 251 7303Francois v. Schalkwyk 082 577 6799

Kantoor (08:00 - 13:00) 021 872 3437

K O N TA K B E S O N D E R H E D E

Baie Dankie aan die volgende mense v ir hul le bydrae tot LAVIE:

Opnames

Bankbesonderhede

Gemeente Vis ie

Al ons dienste word op CD opgeneem en is op

bestelling beskikbaar teen R15 elk.

Kry gerus ‘n bestelvorm in die voorportaal en handig in by die inligtingstoonbank.

(MP3 ook beskikbaar)Let daarop dat GEEN

bestelling gemaak sal word sonder betaling nie.

P.P.K.Standard bank

Acc: 072 188 170Branch: 05 02 10

Die Lig en Lewe Sentrum is deur God geroep om deur opleiding die Lig van

God se Woord teversprei en deur restourasie die Lewe

van Christus te leef sodat ons ‘n verskil kan maak in

die areas waar ons daagliks beweeg. Verder is ons in selle betrokke om

mekaar te bedienen om uit te reik na hulle wat nog buite

die Koninkryk van Jesus Christus staan. Ons strewe

om ‘n intieme verhouding met God te hê deurdat ons ten volle leef en optree

soos ons Hemelse vader van ons verwag.

Voorblaaie:Past. Henry Young - Oorwinnaars LeweGavin Young - Crossing a BorderPast. Rudi Young - Jesus se BelofteHester Bredenhand - Die Grootheid van GodEric Marais - Do We Really Want Revival?Triveno Smith - Love for the HouseAdele Terblanche - Gedeelde Vreugde is Dubbele Vreugde; Gedeelde Smart is Halwe SmartAnthony Young - Wanneer my Tydelike, God se Ewigheid VerduisterCrystal-Lee Young - TimeQuintin Venter - Die Krag van Jou Getuienis

Ander artikels en Laminin:

Retha MaraisMark FowlerAlecia SmithAubrey CloeteDenmarié YoungWillie PlaatjiesMabel van SchalkwykNiccie Notnagel

Produksie en Samestelling:

Gavin YoungDenmarié YoungQuintin VenterChristél VenterKristen HerrmannGretchen MaraisAnthony YoungMarinette KellermanMark Fowler

10