lede in christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · christus...

10
Lede in Christus APRIL 2015 UITGAWE 4

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

Lede in Christus A P R I L 2 0 1 5 U I T G A W E 4

Page 2: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

2

“When your

values are

clear to you,

making

decisions

becomes

easier.”

-Roy E Disney

Kerk- & Gemeente Doelwitte

Kerk- & Gemeente Waardes

Wie is ons en wat glo ons ? Ons is Pinkstermense

gered uit genade deur

die versoeningsbloed

van Jesus Christus.

Ons glo in die Bybel as

die geïnspireerde

Woord van God.

Ons glo in die drie enige

God - die Vader, Seun

en Heilige Gees.

Ons Glo in die waarag-

tige bekering, in die

wedergeboorte,

gepaardgaande met

sondebelyddenis en re-

situsie.

Ons glo in die doop na

bekering deur onder-

dompeling, in voete-

wassing van die heiliges

en die Heilige Nagmaal.

Ons glo in praktiese

heiligmaaking. Ons glo

aan die gawes en werk-

inge van die Heilige

Gees, in die krag van

Pinkster in sy volheid.

Ons glo aan Goddelike

genesing.

Ons glo in die weder

koms van Christus, aan

‘n ewigheid of in die

hemelse geluksaligheid

of die hel.

Dit is kortliks die

geloofbelydenis van

Lede in Christus.

nasies. (Matt.28:19)

Die transformasie van

elke lidmaat tot ‘n vol-

waardige volwasse

dissipel van Jesus

Christus (Matt.28:19

& Efes.4:16)

Die heerskappy van

Jesus Christus, abso-

lute gehoorsaamheid

aan Sy Woord is es-

sensieël (Kol.1:16-18)

Die verkondiging van

die evangelie aan alle

Die opleiding van elke

lidmaat om ook ander

te leer. (2Tim.2:2)

Die beskerming van

familie waardes en die

huisgesin. (Efes5:22)

GEMEENTE DOELWIT

Om mense te lei om ‘n lidmaat van

Jesus se familie te wees, hulle te on-

twikkel tot geestelike volwassen-

heid, en hulle toe te rus vir hulle

bediening in die kerk en die send-

ingsveld wêreldwyd. Alles tot ver-

heerliking van God se naam.

KERK DOELWIT

Die transformasie van elke lid-

maat, gemeenskap en al die

nasies tot ware dissipels van

Jesus Christus, deur liefde,

opleiding, deelname, lojaliteit

en gemeenskap betrokkenheid.

L E D E I N C H R I S T U S

Page 3: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

Gemeente Verjaarsdae vir April

3 U I T G A W E 4

Baie geluk aan die

volgende persone wat

hulle verjaardag vier in

April:

5 - Dave Lubbe

8 - Bianca Bekker

11 - Arnu Aggenbach

12 - WJ Mostert

13 - Lenie van Loggenberg

14 - Tonie Fleischmann

15 - Alida de Bruyn

15 - Piet Wiese

18 - Willem Harding

18 - Alex Henwood

21 - Nico Kruger

22 - Anna Fourie

22 - Elzandre Henwood

24 - Francois Jv Vuuren

27 - Lukas Koekemoer

27 - Dolf Davis

29 - Marie Odendaal

3-6 - Streeks Konferensie

12 - Nagmaal

13 - Bestuursraadvergadering

20 - Sorgleiers Vergadering

21 - Kinderkerk Vergadering

23 - Orkes Vergadering

24 - Jeug Vergadering

28 - Vroue Bedieningsraad Vergadering

9 - Piet & Susan Wiese

17 - Bertie & Martie de Wet

21 - Jannie & Wendy Swanepoel

30 - Jan & Jiani Coetzee

Huweliksherdenkings

Belangrike datums vir April

“There are

two great

days in a

person’s life

- the day

we are born

and the day

we discover

why”

Page 4: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

4

Tamatie & Groenboontjie Skaap Skenkel Bredie

…pure nostalgie, nes ou-

ma se bredie…

Bestanddele:

1- tot 2 kg skaap skenkel

stukke

1/4 kop kookolie

3 groot uie, in skywe

gesny

3 knoffelhuisies – gepers

500 ml vleis aftreksel –

warm

ekstra warm water

3 groot aartappels, in

kwart stukke gesny

500 g groenbone

1 pak sampioene, heel of

klein, gesny as groot

4 sprietuie

3 tamaties, ontvel en

gekap

1tl oreganum

Knypie gemaalde

naeltjies

knypie paprika

1 tl ml vars roosmaryn of

5 ml gedroogde

3 tl bisto poeier aange-

maak met halwe kop wa-

ter

Sout en varsgemaalde

swartpeper na smaak

Metode:

Potbraai skenkel in ver-

hitte olie tot mooi goud-

bruin

Besprinkel met orega-

num, naeltjies, paprika

en roosmaryn.

Voeg uie en knoffel by en

soteer tot deurskynend

raak

Giet verhitte aftreksel

oor. Prut stadig vir 1 en

1/2 uur , of tot droog

gekook, potbraai weer

lekker. Gooi biejties ,

bietjies water, braai vir so

15 min oor matige hitte.

Rangskik nou groente bo-

op vleis in die volgende

volgorde: aartappels,

groenboontjies, sampi-

oene en sprietuie. Skep

tamatie bo-op groente.

Geur met sout en peper

na smaak.

Gooi nou net genoeg

warm water oor om

groente te bedek. Sit

deksel op en prut vir 1

uur of totdat vleis en

groente sag is.moenie

roer tydens die gaarmaak

proses.

Gooi nou eweredig die

bisto mengsel bo-oor, en

laat prut stadig saam, tot

sous dik is,

Voor opdiening, roer ver-

sigtig om seker te maak

dat die vleis en groente

nie breek nie.

L E D E I N C H R I S T U S

Page 5: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

5 U I T G A W E 4

om te drink; en toe Hy dit

proe, wou Hy nie drink

nie.. En nadat hulle Hom

gekruisig het, het hulle sy

klere verdeel deur die lot

te werp, sodat vervul sou

word wat deur die profeet

gespreek is: Hulle het my

klere onder mekaar

verdeel en oor my gewaad

die lot gewerp. En hulle

het gaan sit en Hom daar

bewaak. En bokant sy hoof

het hulle sy beskuldiging in

skrif opgestel: DIT IS JE-

SUS, DIE KONING VAN DIE

JODE. Toe word daar saam

met Hom twee rowers

gekruisig, een aan die reg-

ter en een aan die

linkerkant. En die verby-

gangers het Hom gesmaad

terwyl hulle hul hoofde

skud en sê: U wat die

tempel afbreek en in drie

dae opbou, red Uself! As U

die Seun van God is, kom

af van die kruis! En so het

ook die owerpriesters

saam met die

skrifgeleerdes en oud-

erlinge gespot en gesê:

Ander het Hy verlos, Hom-

self kan Hy nie verlos nie.

As Hy die Koning van Israel

is, laat Hom nou van die

kruis afkom, en ons sal in

Hom glo. Hy het op God

vertrou; laat Hy Hom nou

verlos as Hy behae in Hom

het; want Hy het gesê: Ek

is die Seun van God. En op

dieselfde manier het die

rowers wat saam met Hom

gekruisig was, Hom ook

beledig.”

Is die kruis vir jou 'n werk-

likheid? Iemand vra nou

die dag, hoe het die

gesprek tussen God en Je-

sus verloop toe Hy moes

aarde toe kom? Dink biet-

jie hieroor. Dink ook net

vir 'n oomblik of jy regtig

regtig glo in die verhaal

van die kruis. As jy kan, sit

vir jou ’n CD met

“Houtkruis” op, maak jou

oë toe en luister

Ek weet nie watter emosies

nou deur jou gegaan het

nie. Miskien het daar trane

uit jou oë geloop oor wat

hulle aan ons Koning ge-

doen het.

Ons staan voor

Paasnaweek. Ek weet nie

of jy saamstem nie, maar

dis asof daar die afgelope

paar jaar 'n oplewing is in

die Christelike kerk ron-

dom Paasfees. Die "Kerk"

en die "Christene" vier

Kersfees met oorgawe,

koop geskenke, speel

properste kers musiek en

ons sien selfs Jesus prent-

jies orals, ons praat flink

van Liewe Jesus, maar stop

dit nie maar net daar nie?

Vir hoeveel van ons is die

kruis en die wreedheid

daarvan regtig 'n werk-

likheid? Nou ja, ek het ge-

wonder hoe bring ons

hierdie boodskap hierdie

jaar op 'n nuwe en vars

manier oor. Maar ek het

besef ons moenie kers ver-

sierseltjies hieraan sit nie.

Hierdie boodskap moet

net weer in sy volheid ver-

tel word, totdat almal ge-

hoor en verander het .

Matt. 27:32-44 “En toe

hulle uitgaan, kry hulle ‘n

man van Ciréne, met die

naam van Simon; hom het

hulle gedwing om sy kruis

te dra. En hulle het gekom

op ‘n plek wat Gólgota

genoem word—dit be-

teken: Plek van die Hoof-

skedel en vir Hom asyn,

met gal gemeng, gegee

Die Kruisdood & Opstanding

Mat 27:46

“en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat? “

Page 6: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

6 U I T G A W E 4

letterlik verwoes, en toe

draai die Vader Sy gesig

weg van Jesus af. Sodat

Jesus sonde word vir jou

en my.

Mat 27:46 “en omtrent die

negende uur het Jesus met

‘n groot stem geroep en

gesê: Eli, Eli, lama sabag-

táni? Dit is: My God, my

God, waarom het U My

verlaat? “

Luk 23:46 “En Jesus het

met ‘n groot stem

uitgeroep en gesê: Vader,

in u hande gee Ek my gees

oor! En toe Hy dit gesê het,

blaas Hy die laaste asem

uit. “

Na hierdie woorde het Hy

die laaste asem uitgeblaas.

Jesus het gesterf vir jou en

my. Ons ken die rede hi-

ervoor. Ons ken die woord

"Tetelestai", dis is volbring.

Ons verstaan die woorde in

Heb. 10 : 5 “Daarom sê Hy,

as Hy in die wêreld inkom:

Slagoffer en spysoffer wou U

nie hê nie, maar U het vir

My ‘n liggaam berei.”

Hoekom? Sodat ek en jy nie

meer dier- en graanoffers

hoef te bring nie.

Ek wil vir jou vra: Is jy nie

moeg gedra aan die

swaar van jou lewe

nie? Het jy nie lank

genoeg self, op jou

eie kragte staat ge-

maak nie? Voel jy nie

soms dat jy nie meer

kan nie? My vriend,

daar is net een ant-

woord. As jy hierdie

hele verhaal glo,

hoef jy net "JA" te sê

vir Jesus. So een-

voudig soos dit.

Open. 3:20 “Kyk, Ek staan by

die deur en Ek klop. As ie-

mand my stem hoor en die

deur oopmaak, sal Ek in-

gaan na hom toe en saam

met hom maaltyd hou, en hy

met My. “

Is jy moeg en oorlaai? Beker-

ing bring die ewige lewe.

Moenie deur hierdie

Paastyd gaan sonder 'n

keuse nie.

Miskien staan jy maar net

apaties teenoor dit, of dalk

glo jy dit net glad nie. Ek

weet nie hoe jy hieroor

voel nie, ek weet net hoe

ek graag wil hê jy hieroor

moet voel. As jy dalk die

film "The Passion" gesien

het, sal jy die ongelooflike

wreedheid onthou, hoe

hulle Hom uitmekaar uit

geslaan het. Dan

kan jy dalk vra,

hoe kan 'n

liefdevolle God dit

aan Sy eie Seun

doen? Hoe kan

God dit doen as Hy

Sy Seun lief het?

Weet jy wat is die

antwoord? Dit is

nie omdat Hy nie

Sy Seun liefgehad

het nie, dit was

omdat Hy vir jou

so lief het. Daar

was nie 'n ander manier

nie, 'n volmaakte Lam

moes geoffer word.

Miskien het God in die

hemel gehuil terwyl die

soldate vir Jesus uitmekaar

geslaan het. Ek glo dat

daardie trane gestort sou

word vir die mense wat nie

hierdie offer aanvaar nie.

Die wat kies om verlore te

gaan en nie die Hemel sal

sien nie.

Die soldate het vir Jesus

Die Kruisdood & Opstanding (vervolg)

Page 7: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

7 U I T G A W E 4

Page 8: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

8 U I T G A W E 4

Page 9: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

9

Ietsie Spesiaal moet kies Verlede keer het Ietsie-

Spesiaal gesien dat hy

moet wegbly van ver-

keerde goed sodat hy

nie weer GIGU siekte

kry nie…

Dit gaan baie goed met

Ietsie-Spesiaal. Hy staan

elke oggend vrolik op,

en doen wat hy moet

doen, fluit-fluit. Hy ge-

niet dit om met sy Mak-

er te praat. Vanoggend

is hy sommer baie opge-

wonde. Hy is uitgenooi

na ’n partytjie en dit

klink of omtrent álmal

daar gaan wees. Hy is

nogal lanklaas uitgenooi,

en dit sal lekker wees

om deel te wees van al

die pret en plesier. Die

partytjie skop af met

waaghals-speel. Elkeen

kry ’n kans om met ’n

harnas teen ’n hoë muur

uit te klim. Die muur

het plek-plek vashou- en

vastrap-plek. Almal

moedig mekaar opge-

wonde aan en geniet die

avontuur.

Nadat Ietsie-Spesiaal sy

klimbeurt gehad het,

roep ou Rowwe hom

saggies eenkant toe. “Ek

sê, hoe lyk dit, wil jy nie

saam met ons bietjie

rondstap en die plek so

bietjie… e.. verken ter-

wyl die res klaar klim

nie?” Ietsie-Spesiaal

wonder wat om te

doen. Dit klink heel lek-

ker, maar ou Rowwe

het maar dikwels skewe

planne en al Rowwe se

maats doen altyd alles

wat ou Rowwe voorstel.

Maar hy is ook nou nie

meer lus om net te sit

en kyk hoe die ander

klim nie… “Ja, ek kom

saam!”

Hulle stap bietjie rond

en dan lei ou Rowwe

hulle na ’n beskutte

plek. “Ouens, ek het vir

ons bietjie opwinding

saamgebring. Ek het van

my pa se sigarette

vasgelê… hoe lyk dit,

wie is lus vir om te

probeer?” Ietsie-Spesiaal

kan sy oë en ore nie glo

nie. Hy het nie dít ver-

wag nie! Al Rowwe se

vriende stem dadelik in

om saam te rook. Ietsie-

Spesiaal sê niks. Hy

wens hy kan verdwyn.

Alle oë is op hom gerig.

“En wat van jou? O, jy is

mos deesdae te vervelig

vir sulke pret!” spot

hulle hom. Op die ou

einde stem hy in. Hy

trek ’n teug in en hoes

omtrent sy longe uit.

Daarna kry hy so ’n naar

gevoel op die maag…

Die res van die partytjie

is nie lekker nie. Hy voel

sleg, hy is vies vir ou

Rowwe, en hy is vies vir

homself. Die volgende

dag heet Rowwe en sy

vriende vir Ietsie-

Spesiaal spesiaal welkom

by die skool. “Haai, jy is

nou ons nuwe pêl! Dit

was mos nou lekker

pret gister, of hoe sê

jy?”

Ietsie-Spesiaal glimlag

maar net verleë. Dan

tref dit hom. Die

Geskiedenis toets! O,

vrek! Hy het skoon ver-

geet om daarvoor te

leer! Asof Rowwe sy

gedagtes kan lees, sê hy:

“Haai, ouens, kyk, ek

het crip notes gemaak

vir vandag se toets. Ek

was tog regtig nie lus vir

leer na gister se op-

winding nie…”

Crip notes! Dis ’n

plan… Ietsie-Spesiaal

wonder of hy nie ook

maar gou ’n paar feite

moet afskryf wat hy

skelm kan bekyk in die

toets nie. Hy sal moet,

anders gaan hy definitief

druip. Hy het niks geleer

nie…

L E D E I N C H R I S T U S

7 BE

EZZ

- Kin

derk

erk

Page 10: Lede in Christuslickvereeniging.weebly.com/uploads/4/9/9/4/49940793/april_2015.pdf · Christus (Matt.28:19 & Efes.4:16) Die heerskappy van Jesus Christus, abso-lute gehoorsaamheid

Rowwe, jy loop die ver-

keerde pad. Jy moet mooi

dink waarheen jy nou eint-

lik op pad is. Jy is ’n gawe

ou, maar ek wil nie soos jy

lewe nie. Ek dink dit sal

beter wees as ons nie

verder vriende is nie.”

Ietsie-Spesiaal is skoon ver-

baas toe hy klaar gepraat

het. Hy kan nie glo dat hy

so dapper was om dit vir

Rowwe te sê nie! Weer

hoor hy sy Maker fluister:

“Ek is altyd by jou. Ek sal

altyd vir jou krag gee om

die regte dinge te doen. Jy

hoef nie bang te wees nie.”

Later skryf hy die toets en

Maar dan hoor Ietsie-

Spesiaal sy Maker vir hom

fluister. “Jy weet dit is ver-

keerd om dit te doen. Jy

moet kies: gaan jy doen

wat reg is, of gaan jy doen

wat verkeerd is?”

Ietsie-Spesiaal besluit daar

en dan om die regte ding

te doen. Hy stap na Row-

we en sê: “Ek hou nie van

rook nie. Vroeër of later

sal mens GIGU siekte

daarvan kry. Ek het nie

geleer vir die toets nie, en

ek kan die onnie flous deur

af te skryf van crip notes

af, maar ek het besluit om

die regte pad te loop. Ou

vaar maar swak. Die

onderwyser sê toe dat almal

wat weer wil skryf, die vol-

gende dag weer kan skryf.

(Dit het nog nooit vantevore

gebeur nie!) Dié keer leer hy

hard en presteer sommer

baie goed.

Dienstye :

SONDAE

Kinderkerk - 08h15

Ere Diens - 10h00

Aand Diens - 18h00

WOENSDAE

Biduur - 19h00

Bybelskool - 20h00

VRYDAE

Jeug Diens - 19h00

Kontak besonderhede:

Past. Gert & Sus. Juliana Schoeman

17 Leipoldt Str, Duncanville, Vereeniging

Telefoon : 016 428 4234

Faks : 086 691 3382

Selfoon : 079 525 6136 / 084 433 6633

E-pos : [email protected]

Bank besonderhede:

ABSA Bank Vereeniging

Lede in Christus Kerk

Rek. No.: 480492129

Takkode : 630137

Ietsie-Spesiaal moet kies (vervolg)