leef in god se teenwoordigheid 15 jan

13
LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 08-Feb-2017

116 views

Category:

Spiritual


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

Page 2: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Psalm 481Vir die koorleier: met musiek. Van die Koragiete. 'n Psalm. 2Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! 3Ek versmag van verlange na die tempel van die Here; met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God.

Page 3: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Psalm 484Selfs 'n mossie het 'n nes en 'n swaeltjie 'n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here, Almagtige, my Koning en my God! 5Dit gaan goed met mense vir wie u huis 'n tuiste is: hulle hou nie op om U te prys nie. Sela

Page 4: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Psalm 486Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind en graag na u tempel toe gaan. 7Vir hulle gaan daar fonteine oop wanneer hulle deur 'n dorre laagte trek en die vroeë reëns sy seëninge bring. 8Keer op keer ontvang hulle nuwe krag totdat hulle voor God in Sion verskyn.

Page 5: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Psalm 489Here, almagtige God, hoor my gebed, luister tog, God van Jakob! Sela

10Sien tog om na die koning, ons beskermer, o God; hou u gesalfde onder u sorg.

Page 6: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Psalm 4811Waarlik, één dag in u tempel is beter as duisend daarbuite. Ek staan liewer by die drumpel van die huis van my God as om te woon in huise sonder God.

Page 7: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Psalm 4812Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie. 13Here, Almagtige, dit gaan goed met die mens wat op U vertrou!

Page 8: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Verskillende vlakke van God se Teenwoordigheid:

Sy Alom-teenwoordigheid (Ps.139:7)Sy innerlike-teenwoordigheidSy gemanifesteerde-teenwoordigheid

Page 9: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

God se gemanifesteerde teenwoordigheid

’n Plek waar God wandel en praat; waar Hy homself wys ; waar Hy doen wat net Hy kan doen’n Plek waar ons verkwik en versterk word , waar ’n mens deur God aangeraak kan word, waar ons nuwe perspektief kry ens.Want ‘n dag in Sy voorhowe is beter as ’n duisend daarbuite...Ps.84:11

Page 10: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Ons kan buite God se gemanifesteerde teenwoordigheid leef

Sonde maak dat ons wegkruip vir sy teenwoordigheid – Adam en EvaAs ons kies om nie te doen wat God vir ons sê nie - JonaOns kies om nie die volle seën van Sy teenwoordigheid te benut nie

Page 11: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Hoe kan ons God se gemanifesteerde teenwoordigheid betree?

Spiritual pathways (John Ortberg) – Paaie wat lei tot ontmoeting met God : Deur verhoudings, die intellek, aanbidding en musiek, goed te doen aan ander(diens), stilte en afsondering, iets te doen vir die koninkryk (aktivis) en die natuur.Hoofsaaklik deur lof en aanbiddingKies om elke dag in Sy teenwoordigheid te leef

Page 12: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Groeigeleenthede vir die week…

Lees hierdie week weer Ps.84 en Ps.73 en Hebr.10:19-24 Is daar Goed wat jy moet doen of wat jy moet ophou doen om weer God se teenwoordigheid te beleef?

Page 13: Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan

Groeigeleenthede vir die week…

Kon jy al agterkom wanneer jy God se teenwoordigheid die meeste beleef? Maak tyd vir geleenthede om God se teenwoordigheid alleen en saam ander te beleef.

Moontlike gebed : Dankie Here dat daar vir my ook ’n plek is in U teenwoordigheid. Dankie, dat U Uself aan my kom wys as ek tyd maak vir U.