leer leef met jesus - ng caledon · 2020. 3. 6. · 13 isabel van deventer vaalkop plaas 028 212...

4
Sondag se diens word gelei deur: Ds.Fourie Truter Van Straatwerk ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning): 319 Kollekte: R 9 276.60 Deuroffers: R 1 857.00 Dankoffers: R 7 452.00 Dagboek Sondag: Erediens & Kategese Deuroffer: Alta du Toitskool Blomme en Teebeurt : De Baan Donderdag: Dagbetuurvergadering Vlg Sondag : Doop & Kategese Afsluiting Deuroffer: Communitas Predikantebegeleiding Blomme en Teebeurt: Fynbos Leer leef met Jesus Volgende Sondag is Fynbos se Blom & Teebeurt: Maak Annelu se dag deur haar te laat weet of jy haar kan kom help. DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie se nuusdiens met nuus vir diens Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected] Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected] Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected] www.ngcaledon.co.za. 6 Maart 2020 BAIE DANKIE aan almal wat gehelp het tydens die Gemeentefees. Elkeen se hulp word opreg waardeer.

Upload: others

Post on 03-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leer leef met Jesus - NG Caledon · 2020. 3. 6. · 13 Isabel Van Deventer Vaalkop Plaas 028 212 2441 083 683 8386 14 Lize J van Vuuren Roodebloem Plaas 078 663 4579 14 Barend Kotzé

Sondag se diens word gelei deur:

Ds.Fourie Truter

Van Straatwerk

ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG:

Oggenddiens (bywoning): 319

Kollekte: R 9 276.60 Deuroffers: R 1 857.00

Dankoffers: R 7 452.00

Dagboek

Sondag: Erediens & Kategese

Deuroffer: Alta du Toitskool

Blomme en Teebeurt : De Baan

Donderdag: Dagbetuurvergadering

Vlg Sondag : Doop & Kategese Afsluiting

Deuroffer: Communitas

Predikantebegeleiding

Blomme en Teebeurt: Fynbos

Leer leef met Jesus

Volgende Sondag is Fynbos se Blom & Teebeurt:

Maak Annelu se dag deur haar te laat

weet of jy haar kan kom help.

DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie

se nuusdiens met nuus vir diens

Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected]

Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected]

Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected]

www.ngcaledon.co.za. 6 Maart 2020

BAIE DANKIE aan almal wat gehelp het tydens die

Gemeentefees. Elkeen se hulp word opreg waardeer.

Page 2: Leer leef met Jesus - NG Caledon · 2020. 3. 6. · 13 Isabel Van Deventer Vaalkop Plaas 028 212 2441 083 683 8386 14 Lize J van Vuuren Roodebloem Plaas 078 663 4579 14 Barend Kotzé

Voorbidding:

Nuwe intrekkers kom sê hallo by die kerkkantoor! Kantoor ure is 09:00 – 12:00 en 14:00 – 15:00.

In die rakkies by die deure in die kerk is nuwe lidmatevorms beskikbaar. Voltooi asb. en kom gee af by die kerkkantoor.

• Willem Victor – Crassula

• Martin du Toit – Sentrale

• Coba Swart – Solitaire

• Christine De Kock -Heidehof

• Lina de Waal - Fynbos

Geskiedenis van Straatwerk. Straatwerk het in die laat sestigerjare ontstaan vanuit ‘n jeuggroep wat bekommerd was oor diegene wat verwerp is

deur die samelewing; diegene wat stukkend en seer was en gesmag het na liefde. Hulle het met ‘n geleende kombi,

‘n bak toebroodjies en ‘n primusstofie die liefde van Christus gaan deel met die diegene wat vervreemd was van die

kerk.

Vandag is Straatwerk ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie met steeds ‘n baie sterk evangelisasie fokus.

By Straatwerk droom ons daaroor en ons werk hard daaraan dat die liggaam van Christus, Sy kerk, tussen mense in

nood moet beweeg, want ons is Sy hande en ons is Sy voete.

Visie Die Liggaam van Christus in Aksie

Missie n Dit is vir ons belangrik om sigbaar te wees in die middestad van Kaapstad.

n Ons glo ons moet diensbaar wees en nood help verlig.

n Dan is dit ook vir ons belangrik om te praat namens hulle wat nie vir hulleself kan praat nie (Spreuke 31:8-9).

Interessante feite Het jy dit van Straatwerk geweet...

n dat daar weekliks 101 spanne vanuit ons OPHELP-depot uitgaan om te werk?

n dat daar weekliks 9 uitreike is na vroue vasgevang in prostitusie in verskillende areas en dat ongeveer 100 vroue so

bereik word?

n dat ons gemiddeld 300 mense elke Vrydagnag bereik tydens ons uitreike?

n dat ons alreeds meer as 50 000 poppies ontvang het vir die Waardevol vir Jesus Veldtog?

n dat ons ongeveer 3500 mense kon bereik tydens ons Paasfeesuitreike en dat 130 vrywilligers aan die uitreike

deelgeneem het?

n dat die uitreikspanne gemiddeld 20 sakke vullis optel tussen 22:30 en 00:00 elke Vrydagnag by die nagklubs?

n dat ons tussen 30 en 60 mense is wat op Vrydagaande bymekaarkom vanuit verskillende denominasies om mense

in die middestad te dien met Jesus se liefde?

n dat die oudste persoon wat saam met ons uitreik 76 jaar oud is?

(Statistieke: Augustus 2011)

Page 3: Leer leef met Jesus - NG Caledon · 2020. 3. 6. · 13 Isabel Van Deventer Vaalkop Plaas 028 212 2441 083 683 8386 14 Lize J van Vuuren Roodebloem Plaas 078 663 4579 14 Barend Kotzé

Veels geluk aan almal wat gedurende die week verjaar! Maart 08 Mirna Conradie Heidehof 08 Magriet Jonker 082 811 3731 08 Jannie Swart Drievlei 082 944 8037 09 Miempie Basson Rotary Huis. 076 501 3567 09 Ella Sophia Du Toit Crassulastraat 16 028 212 1332 09 Blackie Swart Frouenfelderstraat 12 028 212 2428 10 Eliese Du Toit Oudekraal Plaas 028 212 3711 10 Isabella Whiteman Waboomskloof Plaas 073 170 3590 10 Jolize Wiehahn Tussenbeide Plaas 028 212 3202 11 Anton Stevens Krigestraat 083 460 3862 12 Charl De Wet Waboomskloofplaas 028 214 1532 083 300 6774 12 Diensie Groenewald Boyesstraat 9 028 212 1312 12 Anneke Theron Hartbeesdrif 12 Liani van Rensburg Meulstraat 51 082 413 1063 082 567 7776 13 Isabel Van Deventer Vaalkop Plaas 028 212 2441 083 683 8386 14 Lize J van Vuuren Roodebloem Plaas 078 663 4579 14 Barend Kotzé Melkhoutsingel Nr.1 073 433 0457

Page 4: Leer leef met Jesus - NG Caledon · 2020. 3. 6. · 13 Isabel Van Deventer Vaalkop Plaas 028 212 2441 083 683 8386 14 Lize J van Vuuren Roodebloem Plaas 078 663 4579 14 Barend Kotzé

Geniet die naweek.

Groete uit kerkkantoor

Kuier saam met Fraserburg 15 Maart 2020 As kinders van God is ons deurlopend besig om te luister waar ons Koning besig is en daar te help met hoop en liefde. Ons gemeente het in die opdrag geliefdes ondersteun in Fraserburg. Die geliefdes van Fraserburg kom eerskomende Sondag by ons kuier. Elkeen word uitgenooi om ons Here saam met hulle te aanbid in die erediens. Kom deel God se hoop en liefde deur Sy naam te verheerlik.