leer leef met jesus - ng caledon€¦ · belydenisaflegging en dankdag in die overberg rom 8:22-27,...

7
Dit is ‘n voorreg om vandag te sien en te hoor en te beleef hoe 12 van ons kinders op hul eie manier kom bely Wie Jesus in hulle lewens is. Ons kan dink aan die belydenis wat ons in ons gemeente so dikwels bely: Die Apostoliese Geloofsbelydenis : 1. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde 2. En in Jesus Christus, Sy enig-gebore Seun, ons Here; 3. Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria: 4. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; 5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; 6. wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, 7. van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. 8. Ek glo in die Heilige Gees. 9. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; 10. die vergewing van sondes; 11. die opstanding van die vlees; 12. en ’n ewige lewe. Wanneer jy dit lees kan jy dalk terugdink aan jou belydenis wat jy voor ‘n gemeente gedoen het. Jy kan dalk dink aan die belydenis wat jy vanoggend gedoen het in die manier hoe jy leef. Praat met God oor jou belydenis in 4 woorde of meer: Jesus Christus is Here (Fil.2:11) Geniet die diens saam met ons 12 getuies. Volgende Sondag is Konstitusiestr se Blom & Teebeurt: Maak Robyn en Marlene se dag deur hulle te laat weet of jy haar kan kom help. Dagboek Sondag: 20 Oktober 2019 DANKDAG IN DIE OVERBERG (Landbou & Besighede) 09:30 Erediens / Kategese Belydenisaflegging Deuroffer: Gemeente Studiefonds Blomme en teebeurt: Klein Wyke Saterdag: 26 Oktober 2019 09:00 Heidehof Basaar Vlg Sondag: 27 Oktober 2019 09:30 Erediens met Rina Hugo / Geen Kategese Deuroffer: Badisa Blomme en Teebeurt: Konstitusiestr. Program Vorentoe: 28 Oktober – 2 November 2019 Caledon Kersmark Sondag: 3 November 2019 09:30 Nagmaal & Dankoffersondag Leer leef met Jesus DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie se nuusdiens met nuus vir diens Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected] Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected] Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected] www.ngcaledon.co.za. 18 Oktober 2019 Sondag se diens word gelei deur Ds. Dewald. Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Tekste om te oordink: Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning): 284 Kollekte: R 6 743.95 Deuroffers: R 1 769.00 Dankoffers: R 7 440.00

Upload: others

Post on 29-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):

Dit is ‘n voorreg om vandag te sien en te hoor en te beleef hoe 12 van ons kinders op

hul eie manier kom bely Wie Jesus in hulle lewens is. Ons kan dink aan die belydenis

wat ons in ons gemeente so dikwels bely: Die Apostoliese Geloofsbelydenis :

1. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die

aarde

2. En in Jesus Christus, Sy enig-gebore Seun, ons Here;

3. Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria:

4. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en

ter helle neergedaal het;

5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;

6. wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die

almagtige Vader,

7. van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf

het.

8. Ek glo in die Heilige Gees.

9. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die

heiliges;

10. die vergewing van sondes;

11. die opstanding van die vlees;

12. en ’n ewige lewe.

Wanneer jy dit lees kan jy dalk terugdink aan jou belydenis wat jy voor ‘n gemeente

gedoen het. Jy kan dalk dink aan die belydenis wat jy vanoggend gedoen het in die

manier hoe jy leef. Praat met God oor jou belydenis in 4 woorde of meer: Jesus

Christus is Here (Fil.2:11) Geniet die diens saam met ons 12 getuies.

Volgende Sondag is Konstitusiestr se

Blom & Teebeurt:

Maak Robyn en Marlene se dag deur hulle

te laat weet of jy haar kan kom help.

Dagboek Sondag: 20 Oktober 2019

DANKDAG IN DIE OVERBERG

(Landbou & Besighede)

09:30 Erediens / Kategese

Belydenisaflegging

Deuroffer: Gemeente Studiefonds

Blomme en teebeurt: Klein Wyke

Saterdag: 26 Oktober 2019

09:00 Heidehof Basaar

Vlg Sondag: 27 Oktober 2019

09:30 Erediens met Rina Hugo / Geen

Kategese

Deuroffer: Badisa

Blomme en Teebeurt: Konstitusiestr.

Program Vorentoe:

28 Oktober – 2 November 2019 Caledon Kersmark Sondag: 3 November 2019 09:30 Nagmaal & Dankoffersondag

Leer leef met Jesus

DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie

se nuusdiens met nuus vir diens

Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected]

Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected]

Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected]

www.ngcaledon.co.za. 18 Oktober 2019

Sondag se diens word gelei deur

Ds. Dewald. Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Tekste om te oordink: Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12

ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG:

Oggenddiens (bywoning): 284 Kollekte: R 6 743.95 Deuroffers: R 1 769.00 Dankoffers: R 7 440.00

Page 2: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):

Voorbidding: • Willem Victor – Crassula Wyk

• Lina de Waal – Fynbos

• Frans Claassen- Meulstraat

• Annatjie Otto- Konstitusiestraat

• Joachim Loubser – Freesia Wyk

• Martin du Toit- Sentrale Wyk

Preeknotas:

Preeknotas vir Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg

Vandag is ‘n Dankdag vir die Overberg

Waarvoor is ek dankbaar?

Tekste om te oordink: Rom8:22-27, Mat 5:3-12, Luk.9:18-36, Gen.12

As kinders van God kom ons saam vandag om ‘n gawe te ontvang, die gawe van geloof. Geloofsekerheid is ten diepste om seker te

wees Wie Jesus in my lewe is. Klein bietjie geloof in die Grote God is baie beter as ‘n groot klomp geloof in myself.

Deur die gawe van geloof kan ek bely hoe ek wil leef.

Ons kyk tydens die diens na 3 afdelings, skryf dit gerus in soos jy dit raakhoor:

1.(oulike liedjie)

2. (verbeeldingryke storie)

3.(opdrag om te leef)

Skryf ook weer jou belydenis neer wat jy kan deel met mense rondom jou.

My Belydenis:

Nuwe intrekkers kom sê hallo by die kerkkantoor! Kantoor ure is 09:00 – 12:00 en 14:00 – 15:00.

In die rakkies by die deurer in die kerk is nuwe lidmatevorms beskikbaar. Voltooi asb. en kom gee af by die kerkkantoor.

Page 3: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):

Omgee en hulp aan NG Fraserburg: Die twee NG gemeentes op Caledon wil graag die nodige ondersteuning aan NG Gemeente Fraserburg verleen, sodat NG Fraserburg hulle roeping in hulle plaaslike gemeenskap kan uitleef deur in hierdie uitdagende tye steeds “sout en lig” in hulle gemeenskap te wees.

In `n eerste poging tot ondersteuning wil ons die volgende doen:

• Bederfpakkies aan elke huisgesin (besoekpunt) van hierdie gemeente te stuur as `n klein, tasbare bewys van liefde en hoop. (ons werk dus met 115 pakkies)

• Finansiële bydrae aan NG Fraserburg ten einde barmhartigheidswerk te doen onder andere aan die huis vir bejaardes, “Onze Rust”.

• Finansiële ondersteuning aan die gemeente vir hulp in die breër gemeenskap, wat ook plaaswerkers en kontrakwerkers, soos skeerspanne insluit.

Hierdie hulp sou bes moontlik ook in die vorm van kospakkies kon geskied, wat basiese middele soos bv. koffie, suiker, meel en kookolie insluit. Hierdie is `n eerste tree op die pad saam in die uitleef van ons gemeenskaplike roeping van die Here Jesus. (Daar word beplan om later in November met `n groepie van ons lidmate daar `n besoek te bring.) Navrae: NG Caledon: Francis & Charline Dixon

Bederfpakkies vir huisgesinne in NG Fraserburg:

Ons benodig 115 bederfpakkies vanuit ons twee gemeentes vir die huisgesinne van die NG Gemeente Fraserburg.

Wenke:

• Gebruik byvoorbeeld `n leë skoendoos wat oorgetrek kan word met koerantpapier of iets dienlik;

• Plaas `n paar bederfgoed daarin soos byvoorbeeld handeroom, sjampoe, deodorant, lekkergoed of enigiets wat

jy sou waardeer;

Die gedagte is dus om iets tasbaar en prakties vir iemand te gee as `n uitdrukking van hoop en omgee.

• Skryf `n kort brief van bemoediging, dalk met `n mooi teksgedeelte vir die gesin.

• Jy kan dit ook persoonlik maak deur jou naam en telefoonnommer by te voeg.

• Letwel! Ons beplan om `n koevertjie met `n klein bietjie kontant uit die bestaande fondse by te voeg van die twee

Kerkrade se kant.

• Teikendatum om in te handig is voor of op Maandag 4 November by die 2 kerkkantore

• Plaas asb jou naam op die lys na afloop van die erediens of kontak die kerkkantoor 028 212 1202.

Page 4: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):

Veels geluk aan almal wat gedurende die week verjaar! Oktober

20 Ben Louis Fourie Hoopstraat 9B 083 330 8049 20 Louis Fourie Hoopstraat 9A 028 212 2225 083 409 3151 20 Francina Otto Prins Alfred Weg 4 084 681 9215 20 Dana Steenkamp Klein Sandfontein 028 214 1421 082 775 2513 20 Lianke Swart De Hoek 083 226 3670 21 Jan Hendrik Van Straaten Hillside 028 212 1886 083 444 3538 22 Dani Du Toit Springerskuil Plaas 028 212 2213 082 223 1381 23 Neil De Beer Metcalfweg 15 071 863 4503 23 Tanja De Kock Ruigtevlei 028 212 2562 082 711 8811 24 Louise De Bruyn Heidehof Tehuis 24 Robyn Fourie Hoopstraat 9B 028 212 1050 082 413 4186 24 Petru Matthee Kerkstraat 5 028 212 2604 072 957 6867 25 Markus Eksteen Dunghy Park 028 214 1715 25 Mari Fourie Trinitystraat 10 25 Marilee Germishuys Smalstraat 44 028 212 3555 073 404 0583 25 Isabella Marais Remkuil Boerdery 25 Maryné Smith Proteastraat 9 083 444 3557 26 Hennie Matthee Watsoniastraat 5 028 212 3253 083 305 4387

Datum: 27 Oktober 2019 Tyd: 09:30 Plek: NG Moedergemeente Caledon

Page 5: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):

HEIDEHOF TEHUIS VIR

BEJAARDES

Hou hul jaarlikse Basaar

Saterdag 26 Oktober 2019

om 09h00

By Heidehof, Hoopstraat 11,

Caledon

Kom geniet die dag saam

met ons inwoners.

Die program sluit in

9H00-10H00 Registrasie & verversings by aankoms

10H00-10H15 Verwelkoming, Openings boodskap

en gebed

Fredine dansgroep item

10H20-11H20 Waardes

Sang item

11H30-12H00 Vrouegesondheid

12H00-13H00 Middag ete

13H00-13H30 Fasfacts (nadele van alkohol tydens

swangerskap en gevolge)

Geestelike dans item

13H40-14H20 Risiko's/Nadele van Alkohol &

Dwelms

14H20-14H45 Persoonlike

Beskerming (gesinsgeweld)

14H45-15H45 Oop vir vrae en bespreking

15H45-16H00 Bedankings & Afsluiting

3. October is Breast Cancer Awareness

Month

The incidence of breast cancer among South

African women is increasing and it is one of the

most common cancers among women in South

Africa. Early detection can lead to effective

treatment and a positive prognosis. About 90% of

patients survive for many years after diagnosis

when breast cancer is detected during the early

stages. Click here for more information.

Page 6: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):
Page 7: Leer leef met Jesus - NG Caledon€¦ · Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12 ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning):

'n Lewe van eenvoud prioriteit vir

droogteverligtingsprogram

My lewenstyl het 'n direkte impak op die omgewing – plaaslik en

globaal. 'n Lewe van eenvoud maak die impak van my lewe ligter.

Ry en vlieg so min as moontlik. Dit sal help om klimaatsverandering

in toom te hou en dit is 'n wonderlike manier om vir die mense in

ons land wat droogtes beleef, te wys dat ons regtig omgee. Lees

meer hier.

Met dank ontvang van Projekspan Ekologie.

OPTOG BRING DIE KUNSTE NA DIE

PLATTELAND

DRIE VAN DIE BESTES

BESOEK CALEDON op 8 November 2019

Plek : NG Moedergemeente, Caledon

Prys R150 pp Tyd 19:00 Geen

plekbesprekings : Deure open 18:00

Skakel vir enige navraag :

Stephanie Visser 082 921 4971

VERVERSINGS SAL BESKIKBAAR WEES!

Kerrie-en-rys R35 pp : Kaartjies beskikbaar by

Heidehof

Kaartjies beskikbaar by : iTickets.co.za

Beperkte aantal kaartjies beskikbaar by

Stephanie Visser 082 921 4971

. Lees in LiG se November-uitgawe oor...

* Pragtige Rolene Strauss se reis

* Kunstenaar Piet Grobler se soeke na betekenis

* Johrné van Huyssteen se bedrywige lewe

* Hoe om jou kinders te leer waar hul waardes lê

* Hoe om terug te bons as die lewe jou platslaan

* Hoe om die seer van onreg te verwerk

* 19 prettige maniere om jou kinders oor kleure te leer

Die November-uitgawe is vanaf 21 Oktober op die rakke.

Geniet die naweek vanuit die kerkkantoor.