leerderboek: kwartaal 1...afrikaans eat graad 6: kwartaal 1 formele assessering – taak 4 1...

6
Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek: Kwartaal 1 Formele assessering: Taak 4 – Week 2 Vaardigheid getoets Teks Week Punte Handtekening van ouer Lees & kyk Storie (20) Grafiek (10) 3 30

Upload: others

Post on 30-Mar-2021

75 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leerderboek: Kwartaal 1...Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6

Leerderboek: Kwartaal 1

Formele assessering: Taak 4 – Week 2

Vaardigheid getoets Teks Week Punte Handtekening van ouer

Lees & kyk

Storie (20)

Grafiek (10)

3

30

Page 2: Leerderboek: Kwartaal 1...Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 2

Lees vir begrip

Maak beurte saam met jou en onderwyser en klasmaats om die storie te lees.

Julle kan ook hardop saamlees.

Waar is die mielies?

Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe ek hom vra hoekom hy nie werk nie, sug hy en verduidelik vir my. “Ek verkoop mos altyd mielies by die padstal, maar hierdie jaar is daar nie mielies nie.”

“Hoe so Karabo?” vra ek.

Hy teken ‘n prentjie met sy vinger op die grond en vertel: “Daar was mos eers baie bome teen die heuwels. Die mense van die fabrieke het die bome kom afkap. Daar was nie meer boomwortels om die grond vas te hou nie.”

“Toe dit reën het al die grond van die heuwels afgespoel in die mielieland in. Die mielies wou nie meer groei nie, want dit was dooie grond Die bome het die grond doodgemaak. Nou kan ek nie meer mielies by die padstal verkoop nie. Dalk groei die mielies weer volgende jaar, maar ek weet ook nie.”

* * * *

* * * * *

* * * *

* * * *

* * *

Plaashuis

Pad

Heuwels

Padstal

Bome

Afgrond

Mielieland

Page 3: Leerderboek: Kwartaal 1...Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 3

1. Kyk na die prentjie en die opskrif van die storie en beantwoord die

volgende vrae:

1.1 Noem vyf goed wat jy op die prentjie sien.

________________________________________________________

________________________________________________________

(5)

1.2 Kyk na die titel en die prentjie. Waaroor dink jy gaan die storie?

________________________________________________________

(1)

1.3 Waar speel die storie af?

________________________________________________________

(1)

2. Kies die betekenis in kolom B om by die woord in kolom A te pas.

Skryf die letter van die regte antwoord in die oop blokkie langs die

woord.

Kolom A Woord

Kolom B Betekenis

boomwortels a) Daar is nie meer voedingswaardes (kos) in die grond vir die mielies om te groei nie.

(1)

dooie grond b) ‘n Stuk grond waar mielies groei of geplant word.

(1)

mielieland c) ‘n Winkeltjie langs die pad wat mielies en groente verkoop.

(1)

padstal d) Dit is die wortels van ‘n boom. (1)

3. Waar sit Karabo?

________________________________________________________

(1)

4. Wat se werk het Karabo gedoen?

________________________________________________________

(1)

Page 4: Leerderboek: Kwartaal 1...Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 4

5. Wie het die bome afgekap?

________________________________________________________

(1)

6. Wat het gebeur nadat die bome afgekap is?

________________________________________________________

(1)

7. Waarom het dit gebeur?

________________________________________________________

(1)

8. Wat was die gevolg die gebeure vir Karabo?

________________________________________________________

(1)

9. Sê of die volgende waar of onwaar is. Gee ‘n rede vir jou antwoord.

Karabo is seker dat daar volgende jaar mielies gaan groei.

Waar / onwaar, want _______________________________________

________________________________________________________

(1)

10. Voel jy jammer vir Karabo? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

Ja / nee, want ____________________________________________

(1)

11. Wat sou jy gedoen het as jy Karabo was?

________________________________________________________

________________________________________________________

(1)

[20]

Page 5: Leerderboek: Kwartaal 1...Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 5

Lees & kyk: Grafiek

‘n Ondersoek is onder laeskool kinders gedoen om vas te stel van watter T-hemde

hulle die meeste hou. Die volgende grafiek wys wat die resultate van die

ondersoek was. Kyk mooi na die grafiek en beantwoord die vrae.

50

40

30

20

10

0

12- jariges in SA se T-hemp smaak

Gew

one

T-he

mde

Oor

sese

T-h

emde

T-he

mde

met

pat

rone

Plaa

slik

e (S

A) T

-hem

de

Gew

one

T-he

mde

Oor

sese

T-h

emde

T-he

mde

met

pat

rone

Plaa

slik

e (S

A) T

-hem

de

Lente Winter

1. Lees die opskrif van die grafiek.

1.1 Waaroor gaan die grafiek?

__________________________________________________

(1)

1.2 Hoe oud is die kinders?

__________________________

(1)

Page 6: Leerderboek: Kwartaal 1...Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Karabo sit vandag voor sy huis en niksdoen. Toe

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 Formele Assessering – Taak 4 6

1.3 Wat beteken die woord “smaak” in die titel.

A. Dit waarvan kinders hou.

B. Hoe iets proe.

C. Iets wat lekker is.

D. Iets wat mooi is. (1)

2.1 Watter tipe T-hemde word die meeste in die lente gedra?

_____________________________________________________

(1)

2.2 Waarom dink jy word die tipe T-hemp so baie in die lente gedra?

_____________________________________________________

(1)

2.3 Waarom dink jy word die tipe T-hemp min in die winter gedra?

_____________________________________________________

(1)

3. Hoeveel kinders verkies plaaslike (SA) T-hemde bo oorsese T-

hemde in die winter?

_____________________________________________________

(1)

4. Wat dink jy is ‘n nadeel van oorsese T-hemde?

_____________________________________________________

(1)

5. Dink jy dat kinders graag oorsese T-hemde sou koop as hulle dit self

moes koop? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

_____________________________________________________

(1)

6. Dink jy die inligting in die grafiek is reg? Gee ‘n rede vir jou

antwoord.

_____________________________________________________

(1)

[10]