lewenswetenskappe...1. (a) fsh (b) ovulasie 2. dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer...

20
Lewenswetenskappe Menstruasie

Upload: others

Post on 06-Oct-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

LewenswetenskappeMenstruasie

Page 2: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• Menstruasie is die afwerping van die endometrium wat sigbaar is as die vloei van bloed, water en mukus uit die vagina en duur ongeveer 5 dae.

• Menstruasie vind plaas wanneer die volwasse eiersel wat vrygestel word nie, bevrug word nie.

MENSTRUASIE

Page 3: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• Die menstruasiesiklus duur gemiddeld 28 dae.• Dit sluit in die gebeure wat in die uterus en die

ovarium plaasvind.• Die siklus begin by puberteit en eindig by

menopouse.• Tussen die ouderdom van sowat 46 en 54 begin

die ovaria ophou om estrogeen en progesteroon te vervaardig. Geen eierselle word dan meer vrygestel nie en menstruasie stop dus.

• Die vrou het dus menopouse bereik.

MENSTRUASIE

Page 4: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

MENSTRUASIE: WAT IS DIE ENDOMETRIUM?

Die endometrium is die binneste voering van die uterus wat ryk is aan bloedvate.

Vooraansig van vroulike voortplantingstelsel

Page 5: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• Verantwoordelik vir sekondêre geslagskenmerke by vroue tydens puberteit.

• Herstel en bou endometrium op na menstruasie.

• Hoë vlakke estrogeen stimuleer die afskeiding van LH.

FUNKSIES VAN ESTROGEEN

Page 6: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• Bevorder verdere verdikking van die endometrium.

• Berei die endometrium voor vir inplanting.• Hou die endometrium in stand tydens

swangerskap.

FUNKSIES VAN PROGESTEROON

Page 7: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

•Die menstruele siklus sluit in die rypwording van 'n eiersel in die ovaria (ovariese siklus) en die voorbereiding van die uterus om ‘n bevrugte eiersel te ontvang (uterale siklus).

MENSTRUELE SIKLUS

Page 8: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

Die ovariese siklus bestaan uit:

• Die ontwikkeling van die follikels tot ‘n Graafse follikel.

• Ovulasie.• Vorming van die Corpus Luteum.

MENSTRUASIE:OVARIESE SIKLUS

Page 9: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• FSH (follikelstimulerende hormoon) word deur die pituïtêre klier (hipofise) afgeskei en beweeg in die bloed na die ovaria.

• In een van die twee ovariums stimuleer dit die ontwikkeling van die follikels (primêre follikels).

• Een van die follikels groei om ‘n sekondêre follikel en uiteindelik ‘n volwasse follikel (Graafse follikel) te vorm.

• Die Graafse Follikel bevat die eiersel.• Ontwikkelende follikels skei estrogeen af – daar is dus

geleidelike toename in estrogeenvlakke in die bloed.

OVARIESE SIKLUS: VORMING VAN GRAAFSE FOLLIKEL

Page 10: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• Die Graafse follikel heg vas aan die wand van die uterus en bars oop om die eiersel vry te stel - genoem ovulasie.

• Dit gebeur onder die invloed van LH (luteïneringshormoon) wat ook deur die pituïtêre klier afgeskei word.

• Ovulasie vind ongeveer op dag 14 van die siklus plaas en veroorsaak gewoonlik ‘n toename in die vrou se liggaamstemperatuur.

OVARIESE SIKLUS: OVULASIE

Page 11: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

• Die oorblyfsels van die gebarste Graafse follikel vorm dan die corpus luteum (geelliggaampie) onder die invloed van LH.

• Die corpus luteum is ‘n klieragtige struktuur wat groot hoeveelhede progesteroon vervaardig.

• Daar is dus ‘n aansienlike toename in estrogeenvlakke in die bloed nadat ovulasie plaasgevind het.

OVARIESE SIKLUS: OVULASIE

Page 12: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

MENSTRUASIE:OVARIESE SIKLUS

Page 13: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

MENSTRUASIE:GEBEURE IN DIE UTERUS EN OVARIUMS

Page 14: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

MENSTRUASIE:GEBEURE IN DIE UTERUS EN OVARIUMS

Page 15: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

Die diagram hieronder stel die volgorde van gebeure voor wat tydens die ovariale siklus van 'n vrou plaasvind.

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

1. Gee die naam van die:(a) Hormoon wat die ontwikkeling

van struktuur A beheer.(b) Proses wat by C plaasvind.

2. Beskryf die verandering wat in die uterus plaasvind as gevolg van die hormoon wat deur struktuur A afgeskei word.

3. Struktuur B degenereer indien bevrugting nie plaasvind nie. Verduidelik die implikasies hiervan vir die: (a) Ovariale siklus(b) Uteriensiklus/Uterale siklus

Page 16: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

1. (a) FSH(b) Ovulasie

2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word

3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word die sekresie van FSH hervat en ‘n nuwe follikel begin ontwikkel

(b) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word die endometrium nie langer in stand gehou nie en menstruasie vind plaas

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

Page 17: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

Bestudeer die grafiek langsaan en beantwoord die vrae wat volg.1. Wat is menstruasie?2. Gebruik die grafiek regs

en beskryf die veranderinge in die hormoonvlakke wat voor die afbreking van die voering van die uterus plaasgevind het.

3. Wat is die uitwerking op die voering van die uterus wanneer die estrogeenvlak styg?

TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE

Page 18: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

4. Onder die invloed van watter hormoon word die corpus luteum gevorm?

5. Waarom is dit belangrik dat die corpus luteum behoue moet bly wanneer die eiersel wel bevrug word?

TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE

Page 19: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE

1. Die afbreek/uitskeiding van die voering/wand/endometriumvan die uterus.

2. 'n Afname/verlaging in die vlak van progesteroon en estrogeennet voor menstruasie.

3. Uteruswand/voering word dikker/meer klierryk/meer bloedvatryk.

4. LH5. Om die afbreek van die uteruswand te voorkom

om spontane aborsie te voorkom (miskraam) / embrio word behou en kan ingeplant word.

Page 20: Lewenswetenskappe...1. (a) FSH (b) Ovulasie 2. Dit veroorsaak dat die endometrium verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word 3. (a) Die vlakke van progesteroon daal, gevolglik word

MENSTRUELE SIKLUS: HORMONALE BEHEER VAN DIE MENSTRUELE SIKLUS