lewenswetenskappe graad 12 · hierdie proses word deur ensieme beheer vraag: beskryf die proses van...

20
Direktoraat: Kurriculum VOO TELEMATIESE ONDERRIG 2019 LEWENSWETENSKAPPE Graad 12

Upload: others

Post on 10-Jan-2020

54 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Direktoraat: Kurriculum VOO

TELEMATIESE ONDERRIG 2019

LEWENSWETENSKAPPE Graad 12

Page 2: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

2

LEWENSWETENSKAPPE PROGRAM VIR GRAAD 12 Datum Tyd Onderwerpe

19 Februarie 2019 16h00 – 17h00 Wetenskaplike ondersoeke, Proteïensintese, mutasies

05 Maart 2019 15h00 -16h00 Meiose 10 April 2019 16h00 – 17h00 Sintuie en homeostase

23 Julie 2019 15h00 -16h00 Natuurlike seleksie, Gepunte ewewig en spesiasie

1. WENKE VIR DIE SKRYF VAN LEWENSWETENSKAPPE

Die eksterne eksamen vir Lewenswetenskappe bestaan uit twee (2) vraestelle van 150 punte elk. Elke vraestel dek ‘n verskeidenheid onderwerpe. Vra jou onderwyser vir ‘n oorsig van die onderwerpe en die gewigswaarde van elke onderwerp in elke vraestel.

Die duur van elke vraestel is 2½ uur en alle vrae in elke vraestel is VERPLIGTEND.

Elke Lewenswetenskappe vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A (50 punte), AFDELING B (twee vrae van 40 punte) en AFDELING C (20 punte).

Lees die vraag en vier opsies in Afdeling A noukeurig deur wanneer ‘n meervoudige keuse vraag beantwoord word, evalueer elke opsie en elimineer elke opsie wat nie korrek is nie.

Skryf slegs die LETTER neer in vrae waar ‘n LETTER vereis word bv. ‘Gee slegs die LETTER van die molekuul wat die aminosuur dra’. Ander vrae mag vereis dat jy beide die LETTER en die NAAM moet gee van byvoorbeeld ‘n deel op ‘n diagram.

Gebruik die korrekte spelling wanneer jy biologiese terme in jou antwoorde insluit. Gebruik wetenskaplike name in terminologie en vermy gewone name.

Jy moet alle diagramme/sketse en grafieke met potlood maak en die byskrifte moet in blou of swart ink wees.

Maak seker dat jy al die nodige skryfbehoeftes vir jou eksamen byderhand het bv. blou of swart penne, ‘n potlood, ‘n uitveër, ‘n liniaal, ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en ‘n passer.

Page 3: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

3

WETENSKAPLIKE ONDERSOEKE Wat is ‘n hipotese? ‘n Hipotese is ‘n poging om sommige waarnemings of gebeure te verduidelik deur enige inligting wat huidiglik beskikbaar is, te gebruik. Dit is ‘n toetsbare stelling wat aanvaar of verwerp kan word. ‘n Hipotese moet: (a) uit twee veranderlikes bestaan (afhanklike en onafhanklike veranderlikes); (b) die verwantskap tussen die twee veranderlikes aandui; (c) toetsbaar wees; en (d) die onafhanklike veranderlike eerste (oorsaak) noem en dan die afhanklike veranderlike (effek). Veranderlikes:

Konstante/Vaste veranderlike – verwys na die faktore wat konstant gehou moet word sodat die resultate van die ondersoek as geldig beskou kan word.

Onafhanklike veranderlike – verwys na die faktor wat ondersoek word. Die faktor word gewoonlik gemanipuleer deur die ondersoeker of aan die begin of gedurende die verloop van die ondersoek. Die onafhanklike veanderlike verskyn gewoonlik op die X-as van ‘n grafiek.

Afhanklike veranderlike – verwys na die effek van die onafhanklike veranderlike. Die effek word gewoonlik op een of ander manier gemeet en verskyn gewoonlik op die Y-as van ‘n grafiek. Wat is betroubaarheid?

Die idee agter betroubaarheid is dat enige betekenisvolle resultate van ‘n ondersoek moet meer as ‘n eenmalige bevinding en ook herhaalbaar wees.

Vir vrae wat van leerders vereis om te noem hoe die betroubaarheid van ondersoeke verbeter kan word, is die volgende antwoorde toepaslik: Herhaal die ondersoek OF vergroot die monstergrootte.

Wat is geldigheid?

Vrae oor geldigheid verwys hoe die eksperiment/ondersoek uitgevoer was. Dit is belangrik dat al die faktore/veranderlikes gekontroleer was, behalwe die veranderlike/faktor wat getoets word.

In vrae wat van leerders vereis om sekere faktore voor te stel wat ‘n invloed mag hê op die geldigheid van ‘n ondersoek, sal die antwoorde fokus op die kritiek van die wetenskaplike proses, byvoorbeeld, sekere faktore/veranderlikes wat nie gekontroleer was tydens die uitvoering van die ondersoek nie.

LET WEL: Onafhanklike en afhanklike veranderlikes moet vanuit die DOEL van die ondersoek geïdentifiseer word.

Page 4: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

V

W

sa

A

Ks

Lewenswete

Vraag:

Wetenskaplrisiko om ʼn sindroom (paangeteken

Ou

1.1 1.2 1.3 1.4

1.5

Antwoorde

1.1 1.2 1.3 1.4

1.5

Kopieer die skandeer die

enskappe Te

ikes het ʼn obaba met D

per 5 000 g. Hulle bevin

uderdom va

Noem VIGee die oGee die aGee EENword. Gee ‘n ge

:

Konsultedie data thospitaleKry toestWetenskMaak sekBesluit hoBesluit ho

OuderdoHoeveelhDoen dieGebruik m

Hoe ouer

volgende ske QR kode hi

elematiese b

opname gedDown-sindroo

geboortes) ndinge word

an moeder (

25 35 45

ER beplannonafhanklikeafhanklike ve

N manier wa

evolgtrekkin

er met verskte gebruik w

e /kraaminstetemming vanaplikes bepaker die monsoe die data ooe lank die o

m van die mheid babas we opname oomeer as 5 0

r die ma, hoe

kakel http://wcieronder en l

bron Graad 1

oen om die om te hê, teen die oudin die onde

(jare)

ingstappe vie veranderlikeranderlike arop die bet

g wat gema

keie hospitalwat hulle vooellings n die moedeaal hoe grooster sluit veropgeteken sopname sal

moeder wat gebore ior ʼn tydperk 00 geboorte

e groter is d

cedeportal.colaai meer oe

12

verhouding ondersoek.

derdomme vrstaande tab

Aantalsindro

ir hierdie opke

troubaarheid

ak kan word

le / kraaminsrsien / kry to

rs om die daot die monsterwagtende msal word duur / tyds

s met Downvan langer a

es / vergro

ie risiko om

.za/eresourcefening vrae a

g tussen die . Hulle het dvan die mobel opgesom

l babas geboom (per 5 0

1015

30

name.

d van die res

d uit die resu

stellings omoestemming

ata te gebruer moet wee

moeders van

sduur van op

n sindroomas ʼn jaar /oot die mons

ʼn baba met

e/75361 in joaf oor weten

ouderdom vdie aantal baoeders oor ʼnm.

bore met Do000 geboort0 5

00

sultate verbe

ultate van die

die data te van

ik es n verskeie ou

pname

/ herhaal diestergrootte

t Down-sindr

ou internet wnskaplike ond

2019

van moederabas wat meʼn een jaar

own-tes)

eter kan

e opname.

versamel en

uderdomme

e ondersoek

room te hê

webblaaier OFdersoeke

4

rs en die et Down-

tydperk

(4) (1) (1)

(1) (2)

n

in

F

Page 5: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

5

PROTEïNSINTESE

Proteïnsintese is die proses waardeur proteïene in lewende selle opgebou word om ensieme, hormone en nuwe strukture te vorm. Aminosure is die basiese boustene van proteïene. Die nukleïensure is betrokke in proteïensintese. Die hoofstappe van proteïensintese is transkripsie and translasie.

Sel struktuur

(Graad 10)

Die selkern/nukleus van die sel bestaan uit

die kernmembraan, kernplasma, nukleolus en chromatiennetwerk

(wat chromosome vorm)

DNA/DNS word aangetref in die

selkern van die sel en vorm deel van die

chromosome

Ribosome word aangetref in die

sitoplasma van die sel en is liggings van proteïensintese

RNA/RNS word aangetref in die

selkern en sitoplasma van 'n sel

en speel 'n rol in proteïensintese.

Page 6: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

6

Vraag: Noem en beskryf die proses wat in die selkern/nukleus plaasvind, wat tot die vorming van 'n bRNS-/mRNA-molekuul lei. Alternatiewe vraag: Beskryf die proses van transkripsie. Antwoord: Die proses is transkripsie Die dubbele heliks DNS/DNA-molekule draai afWanneer die waterstofbindings breekrits die DNS/DNA molekule los/2 DNS/DNA-stringe skei Een string word gebruik as templaatvir bRNS/mRNA deur vrye RNS/RNA nukleotidesuit die nukleoplasma te gebruik Die bRNS/mRNA is komplimentêr aan die DNA/A-U, C-G Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur na die ribosoomWanneer die antikodon op die tRNA/oRNSpas by die kodon op die mRNA/bRNS Heg aminosure vasin die volgorde bepaal deur die mRNA/bRNS deur peptiedbindings en vorm die proteïen benodig

Noem/Gee: Skryf jou antwoord neer sonder ‘n verdere bespreking.

Beskryf: Stel die hoofpunte van ‘n struktuur of proses of verskynsel in

woorde.

Let wel: Wanneer vrae met diagramme beantwoord word:

Lees die inleidende stelling/s by die diagram. Dit sal jou vertel waaroor die diagram handel. Bestudeer die diagram en skryf die

ontbrekende byskrifte by die diagram voordat jy na die vrae kyk wat op die digram gebaseer is.

Dit sal jou help om te fokus op die onderwerp. Lees nou deur die vrae en beantwoord elke

vraag.

Page 7: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

V

tWa

2

4 A

2

4 Ks

Lewenswete

Vraag:

'n Bakteriestipe proteïenWetenskaplaminosuurvoproteïene ge

Die resultate

AMINODNS/D

AMINODNS/D

1. Gee prote

2. Gee 3. Gee 4. Besk

Antwoorde

1. GGT2 AAA3, UCA4. Een

van ADie dterwywat '

Kopieer die skandeer die

enskappe Te

pesie bevat n, genoem pikes het die olgorde gebekodeer het.

e word in die

OSUURVOLDNA BASISV

OSUURVOLDNA BASISV

die DNS/DNeïen 2. die kodon vdie antikodo

kryf hoe die

:

T A A

van die basACG na ACCdrietal ACG yl die drietal'n veranderin

volgende ske QR kode hi

elematiese b

'n tipe proteproteïen 2, in

aminosuurvruik om die .

e tabelle hier

GLGORDE VOLGORDE

GLGORDE VOLGORDE

NA basisdrie

vir lisien. on vir serien

e mutasie ‘n v

isdrietalle opC kodeer vir d ACC kodeeng in die vol

kakel http://wcieronder en l

bron Graad 1

eïen, genoemn die plek vavolgorde vanDNS/DNA-b

ronder getoo

GEDEELTELisie

E TT

GEDEELTELisie

E TT

etal vir die de

n. verandering

p die DNA h

ie aminosuuer vir die amgorde van a

cedeportal.colaai meer oe

12

m proteïen 1n proteïen 1

n elke proteïebasisvolgord

on.

E VAN PROTen ST T

E VAN PROTen ST T

erde aminos

in die strukt

et verander

ur sisteïeninosuur tript

aminosure

.za/eresourcefening vrae a

. 'n Mutasie 1 tot gevolg gen bepaal. Hes te vind w

TEïEN 1 erien TCA

TEïEN 2 erien TCA

suur van link tuur van die

tofaan tot gevolg h

e/75296 in joaf oor proteï

het plaasgegehad het. Hulle het toewat vir gedee

Prolien GGT

Prolien GGT

ks in die volg

proteïen ve

et

ou internet wïensintese.

2019

evind wat 'n

e die eltes van hie

SisteïenACG

TriptofaanACC

gorde vir

eroorsaak he

webblaaier OF

7

tweede

erdie

n

(1) (1) (1)

et. (4)

F

Page 8: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

S

Lewenswete

SELDELING

MITOSE AN

(Chromo

(S

(Ch

(Chromatbes

enskappe Te

G

ND MEIOSE

osome rang

entromeer

hromosome

tiennetwerkstaan uit tw

Hersienin

elematiese b

skik by die identiese

verdeel in ttee

e rangskik in

k verkort enwee chroma

ng van MIT

Daar is vie

bron Graad 1

Telofas

pole van ddogterselle

Anafas

twee en chenoorgesteld

Metafas

n 'n enkele

Profas

n word sigbaatiede wat d

TOSE wat i

er fases ge

12

se

ie sel, sitoke word gevo

se

romatiede sde pole.)

se

ry op die e

se

aar as chrodeur 'n sent

in Graad 1

durende m

Chromat

Sentrome

Diagramstring ch

kinese vind orm.)

skei en bew

ewenaar va

omosome. ntromeer ver

0 behande

itose

tied

eer

m van ‘n dubhromosoom

plaas en tw

weeg na

n die sel)

n Chromosorbind is.)

el is.

bbel-m

2019

wee

oom

8

Page 9: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

s

V

A

Lewenswete

MEIOSIS:

Meiose is ‘nselle (gametmeiotiese de

Vrae:

1. Best

1.1 Iden

1.2 Gee

1.3 Hoev(a) (b)

1.4 Die s(a) (b)

Antwoorde

1.1 Telof

1.2 DaarElke

1.3 (a) (b)

1.4 (a)

enskappe Te

tipe seldelinte of geslagseling (Meios

tudeer die di

ntifiseer die

TWEE sigb

veel chromoIs teenwoWas teen

selle in die dNoem TWverskillenVerduide

:

fase II

r is 4 sellesel bevat sl

Twee/2Vier/4/2

OorkruisiEwekans

elematiese b

ng waar ‘n dselle) te vorm

se I) en twee

agram van '

fase in die d

are redes vi

osome: oordig in ELnwoordig in d

diagram is NWEE prosesnd is. elik die bela

egs 'n enkel

2 2 paar

ingsige rangskik

bron Graad 1

diploïede sel m. Dit is ‘n d

ede meioties

n fase van m

diagram hier

r jou antwoo

KE sel in diedie oorspron

IE identies Nsse tydens m

angrikheid vir

l stel ongere

kkingvan

12

(somatise sdeurlopendee deling (me

meiose hiero

rbo.

ord op VRAA

e diagram nklike sel aa

NIE. meiose wat v

r 'n spesie d

epliseerde/

n chromosom

sel) verdelinge proses wateiose II).

onder.

AG 1.1.

an die begin

veroorsaak h

dat die selle v

/enkeldraad

me op die ew

gs ondergaat ingedeel w

van meiose

het dat die se

van mekaar

chromosom

wenaar

2019

an om haploïword in eerste

elle

r verskil.

me

9

ïede e

(1)

(2)

(1) (1)

(2) (3)

Page 10: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

2

2 22 A 2 2 2

Lewenswete

1.5 Die g wat t

Dit v2. Die d

2.1 Noemvoor

2.2 Besk2.3 Verd

Antwoorde

2.1 Profa

2.2 HomChroby dien g

2.3 OorkWat Of nuWat

enskappe Te

gamete wat tot variasie i

verhoog 'n sp

diagram hier

m die fase vgestel word,kryf die prosduidelik die

:

ase I

moloë chromoomatiede ooie punte genenetiese inli

kruising verotot nuwe keuwe kenmerdus die kan

elematiese b

vorm sal gen die nagespesie se kan

ronder toon

van meiose w, plaasvind. ses van oorkbelangrikhe

osome lê lanrkruis/raak

noem chiasmgting word u

oorsaak genenmerke kanrke wat nie vs op oorlewi

bron Graad 1

neties versklag lei/vergns op oorlew

oorkruising

waartydens

kruising. eid van oorkr

ngs mekaark matauitgeruil

etiese varias lei wat voor

voordelig is ning van die o

12

killend weesgroot die geewing

tydens meio

die proses w

ruising.

siein gamrdelig is nieorganisme b

enpoel

ose.

wat hierbo

mete

beïnvloed/n

natuurlike se

2019

eleksie

VerduidelikDruk jou antwoord uit‘n oorsaak –gevolg of stelling en revolgorde

10

(1) (3) (2)

k:

t in –

ede

Page 11: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

A

Ks

Lewenswete

ABNORMA

Som Gedu

nie-d Gedu Indie

abno Indie

beva Dit le

Kopieer die skandeer die

enskappe Te

LE MEIOSE

s vind foute urende Anafdisjunksie urende Anafen nie-disjunormale gameen ‘n normaleat sal die sigei tot Down s

volgende ske QR kode hi

elematiese b

E

plaas gedurfase I mag e

fase II mag sksie van chr

eet met ‘n eke gameet moot 3 kopieësindroom.

kakel http://wcieronder en l

bron Graad 1

rende die preen of meer

susterchromromosoompakstra kopie vet ‘n gamee

ë van chrom

cedeportal.colaai meer oe

12

roses van mehomoloë pa

matiede van eaar 21 by mvan chromost versmelt wosoom 21 (4

.za/eresourcefening vrae a

eiose re chromoso

een of meerense voorko

soom 21. wat ‘n ekstra 47 chromoso

e/75301 in joaf oor meios

ome nie ske

r chromosomom lei dit tot

kopie van comes in plaa

ou internet wse.

2019

ei nie – ook g

me dalk nie sdie vorming

chromosoomas van 46) h

webblaaier OF

11

genoem

skei nie g van ‘n

m 21 hê.

F

Page 12: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

S V

A

Lewenswete

SINTUIE (O

Vraag:

1. Die d

1.1 Noem(a) (b)

1.2 NagdVerd

(a) (b)

1.3 Beskaan

Antwoorde

1.1. A- B FC - S

V

1.2 (a) (b)

1.3 Die rDie kDie pEn m

enskappe Te

OOG EN OO

diagram hier

m EEN funkA

C

diere slaap bduidelik hoe

B by nag

C by nag

kryf hoe dieskerp lig blo

:

reking van lokus ligstral

Skakel ligprikVorm beelde

Die pupil/sodat meDie retinawat hulle

radiale spierkringspiere vpupil verklein

minder lig dri

elematiese b

R)

ronder stel d

ksie van dee

bedags en ise deel:

gdiere sal ve

gdiere sal ve

e iris die hoevootgestel wo

ig le op die retikkels om na e

/deel B kan eer lig die ooa/deel C het

e in staat ste

re van die irisvan die iris trnng die oog b

bron Graad 1

die struktuur

l:

s snags aktie

rskil van dit

rskil van dit

veelheid lig rd.

ina impulse

meer verwyog kan binne meer stafiel om in doww

s ontspanrek saam

binne

12

van die men

ef.

wat by diere

wat by diere

beheer wat

yd edring s we lig te sien

nslike oog v

e aangetref w

e aangetref w

die oog binn

n

voor.

word wat be

word wat be

nedring wan

2019

edags aktief

edags aktief

neer 'n pers

12

(1)

(1)

is. (2)

is. (2)

soon (4)

Page 13: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

V 2

2 A 2

Lewenswete

Vraag:

2. Die d'n voVoor

2.1 Verdindie

Antwoord:

2.1 P/SiSiliêQ/SuTrekKonvInko

enskappe Te

diagram hieroorwerp 6-mrwerp A is 3

duidelik die en die persoo

liêrespiere tre liggaam uspensorieskkrag op dieveksiteit vanmende ligst

elematiese b

ronder verteeter van hommeter weg g

rol van strukon sy fokus

trek saambeweeg nadse ligamentee lens vermin lens vermtrale word m

bron Graad 1

enwoordig 'nm/haar af kygeplaas en V

kture P en Qvan voorwer

der aan lense verslapnder eerder/len

meer gebree

12

n menslike oyk. Voorwerp B

Q om 'n duiderp B na voor

s

ns word meeek

oog wannee

8 meter we

elike beeld trwerp A vers

er konveks

er die persoo

eg geplaas.

te verseker skuif.

2019

on na

13

(6)

Page 14: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

V

A

V 4 A

Lewenswete

Vraag:

3. Die d

3.1 Noem(a) (b)

3.2 Noem3.3 Verd

te ha

Antwoorde

3.1 (a) (b)

3.2 Orga3.3 Die h

wat bDaarwat dvir diDie kom b

Vraag:

4. Terwhard

Antwoord:

4. Die pdit naDit vDie v

enskappe Te

diagram hier

m die deel vDeel A eDeel C

m die resepduidelik TWandhaaf.

:

SerebelluSerebrum

aan van Corthalfsirkelvorbeweeg wanr is kristas die prikkel nie bewegingkanale lê opbeweging in

wyl ‘n seun idloop onmid

pinna vang da die gehoo

veroorsaak dvibrasie wo

elematiese b

ronder stel 'n

van die breinn B

tor wat in de

WEE maniere

um m timige kanalenneer die peaanwesig

a 'n impuls o van die vloedrie verskillenige rigting

in die bos stdellik na ve

die klankgorgang/mea

dat die trommrd na die ge

bron Graad 1

n deel van d

n wat impuls

eel C aangete waarop dee

e bevat vloeiersoon bewe

omskakel/ieistof lende vlakkeg waar te ne

tap, hoor hyeiligheid. Be

lwe op/ atus melvlies vibrhoorbeentjie

12

ie menslike

e ontvang va

tref word.el A in die di

stof eg

is sensitief

e eem

y 'n geluid wskryf hoe hy

gelei

reeres oorgedra

oor voor.

an: iagram struk

wat hy dink dy die geluid

ktureel gesk

die gebrul v hoor.

2019

ik is om bala

van 'n leeu is

14

(1) (1) (1)

ans (4)

s. Hy

Page 15: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Ks J

Lewenswete

Die gen dDie oin diewat dom pHierdna d

NATUURLIK

Kopieer die skandeer die

Jean–Bapti

Lamarck he ‘We

gebnie s

‘Weorga

enskappe Te

gehoorbeentra dit oor naovale venstee vloeistof/edie Orgaan vprikkels om tdie impulse ie serebrum

KE SELEKS

volgende ske QR kode hi

ista Lamarc

t twee ‘wetteet’ van gebrruik, hoe stesal na aanta

et’ van die anisme se le

elematiese b

tjies versterka die ovale veer vibreerndolimfvan dvan Corti stite skakel na word na die waar dit ge

SIE, GEPUN

kakel http://wieronder en l

ck (1744-182

e’ gebruik omruik en ongerker sal dit al generasies

oorerwing eeftyd sal oo

bron Graad 1

k die vibrasensterwat golfbedie kogleamuleersenuwee-imgehoorsenu

eïnterpretee

NTE EWEWI

wcedeportal.claai meer oe

29)

m sy idees ogebruik – hontwikkel. D

s slegs verdwvan verwo

rgeerf word

12

ies

ewegings o

mpulseuweeverer word.

G EN SPES

co.za/eresoufening vrae a

oor evolusie hoe meer geDaarteenoorwyn. orwe kenmdeur die vol

pwek

rvoer

SIASIE

urce/75306 iaf oor natuur

te verduidelereeld ‘n orr sal spiere

merke – dielgende gene

in jou internerlike seleksie

lik rganisme syof organe w

e sterker sperasie

2019

et webblaaiee en spesias

y spier of ‘nwat nie gebr

piere verwer

15

er OF sie

n orgaan uik word

rf in die

Page 16: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

W

S

v

V

Lewenswete

Lamarck se

Alle Kam om d Die l volge

Waarom is

Verw Orga

Charles Da

A.g.v Seke Omg wat v Dit is Die a

nou

Gepunte Ew Evol

natu Dit w

deur waar

SPESIASIE

Daar was vavanaf die valater vasges

Vraag:

Beskryf die

enskappe Te

e benaderin

kameelperdmeelperde hedie blare vanang nekke oende nagesl

Lamarck se

worwe kenmanismes het

rwin se teov. genetieseere kameelpgewingsveraveroorsaak ds natuurlike sallele vir langlanger nekke

wewig verduusie behelsurlike seleks

word afgewir natuurlike srtydens nuw

DEUR MID

ariasie in dieasteland is instel dat spes

e rol van var

elematiese b

ng in die voo

e het oorspret dikwels gen hoë bome op die wyse lag /was oor

e teorie nie

erke kan nienie ge-evolu

rie van natuvariasie in d

perde het lanndering/komdat die kameseleksie/oorger nekke we besit.

uidelik die te lang periodsie veranderssel met (wseleksie plaa

we spesies oo

DEL VAN G

e neklengte bn twee eilandsiasie van die

riasie in die

bron Graad 1

orbeeld van

ronklik kort nestrek / hul nte bereik / nverkry word

rgeërf

aanvaar nie

e van een geueer omdat

uurlike seledie kameelp

nger nekke ampetisie vir heelperde merlewing van d

word oorgedr

empo waartedes waartydr (bekend as

word gepunt asvind. or 'n kort pe

GEOGRAFIE

by 'n bevolkide met verske skilpaaie p

spesiasie v

12

n die kamee

nekke gehadnekke gebruiekke word la oorgedra w

e?

enerasie na hulle ‘n wil h

eksie in die erdbevolking

as ander gehhulpbronne het korter nekdie mees gera na die volg

een evolusiedens spesies ewewig).

deur) kort

riode kan vo

ESE ISOLAS

ing Galapagkillende omgplaasgevind

van die Gala

elperd

d ik anger

word na die

‘n volgende het om te ve

voorbeeld vg

had het voorgekokke sterf en deskikte kenmgende gesla

e plaasvind: s glad nie v

periodes wa

orm.

SIE

gos-skilpaaiegewingstoeshet.

apagos skilp

generasie orander nie/ d

van die kam

om dié met lang

merke ag waarvan

verander ni

aartydens v

e. Die oorsprstande geske

paaie.

2019

oorgedra wodeterminere

meelperd

ger nekke oo

meeste

e of geleide

innige veran

ronklike bevei. Daar is ba

16

ord nie. nd.

orleef

elik deur

nderinge

volking aie jare

Page 17: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

17

Antwoord:

Spesiasie het plaasgevind deur geografiese isolasie Die oorspronklike bevolking is geskei deur die see/'n watermassa en daar was geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie Die variasie in neklengte in elke bevolking het veroorsaak dat elke bevolking natuurlike seleksie onafhanklik ondergaan het Oor 'n lang tydperk het die twee bevolkings genotipies en fenotipies verskillend geraak Toe die twee bevolkings weer gemeng is was hulle nie in staat tot kruisteling en produsering van vrugbare nageslag niewat dus die vorming van 'n nuwe spesie aandui HOMEOSTASE

Homeostase is die handhawing van’n konstante interne omgewing in die liggaam. Die interne omgewing verwys na die bloed en weefselvloeistof wat die selle van die liggaam omring. Homeostase stel die liggaam in staat om effektief te funksioneer ongeag veranderinge in die eksterne of interne omgewing. Veranderinge in temperatuur, glukosevlakke, koolstofdioksiedvlakke, water en sout vlakke van die interne omgewing affekteer die homeostatiese balans van die liggaam. Negatiewe terugkoppelings meganismes vind in die menslike liggaam plaas om veranderinge in die interne omgewing waar te neem en om die balans te herstel. Homeostatiese beheer van bloedsuikervlakke Die pankreas wat net onder die maag geleë is bestaan uit twee tipes selle:

Normale pankreasselle wat verteringssap (pankreassap) afskei wat verteringsensieme bevat. Die Eilandjies van Langerhans wat twee hormone, insulien en glukagon, afskei.

Hersien Homeostatiese

beheer

(Graad 11)

Gaswisseling:

Homeostatiese beheer van asemhaling

Ekskresie:

Homeostatiese beheer van

water en soute

Voeding :

Hormonale beheer van bloedsuiker

vlakke

Hormone is organiese chemiese boodskappers wat deur endokriene kliere afgeskei word. Die hormone word direk in die bloedstroom afgeskei waar dit vervoer word na selle en organe. Die hormone het ‘n spesifieke regulerende effek op die selle en organe.

Eksokriene kliere stel hul sekresies vry in buisies. Endokriene kliere stel hul sekresies direk in die bloedstroom vry.

Page 18: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

18

Die pankreas is beide ‘n eksokriene klier (skei pankreassap af in ‘n pankreasbuis wat in die duodenum open) en ‘n endokriene klier (skei hormone insulien en glukagon direk in die bloedstroom af). Beheer van bloedsuikervlakke (glukosekonsentrasie in bloed)

Wanneer die glukosevlak in die bloed bokant normaal toeneem word die pankreas gestimuleer

Die pankreas skei insulien in die bloed af. Insulien beweeg in die bloed na die lewer en stimuleer die omsetting van glukose tot

gikogeen. Glikogeen word dan gestoor. Die glukosevlak in die bloed neem af en keer terug na normaal.

Wanneer die glukosevlak in die bloed onder normaal daal, word die pankreas gestimuleer Die pankreas skei glukagon in die bloed af Glukagon beweeg in die bloed na die lewer en stimuleer die omsetting van gestoorde

glikogeen na glukose. Die glukosevlak in die bloed neem toe en keer terug na normaal.

Homeostatiese beheer van asemhaling

Reseptorselle in die nekslagaar en in die wand van die aorta is baie sensitief vir veranderinge in die koolstofdioksiedkonsentrasie in die bloed.

Wanneer die koolstofidoksiedkonsentrasie in die bloed toeneem bv. na of gedurende oefening word die reseptorselle in die nekslagaar en wand van aorta gestimuleeer.

Hierdie reseptore stuur senu-impulse na die medulla oblongata in die brein Die medulla oblongata stuur senu – impulse na die diafragma en tussenribspiere

(asemhalingspiere) om meer aktief saam te trek. Die tempo en diepte van asemhaling neem toe.

Die medulla oblongata stuur ook senu-impulse na die hartspiere om die tempo van hartklop te laat toeneem.

Meer koolstofdoksied word na longe vervoer en uitgeasem deur longe. Die koolstofdioksiedvlak in die bloed keer terug na normaal.

Homeostatiese beheer van die waterinhoud van die bloed (osmoregulering)

Die hormoon ADH (anti-diuretiese hormoon), wat deur die hipofise (pituitêre klier),

afgeskei word reguleer die waterinhoud van die bloed.

The hipofise is ‘n endokriene klier aan die basis van die brein en skei ‘n aantal hormone af in die bloedstroom.

Glukose – ‘n koolhidraat en bousteen van sekere koolhidrate. Glikogeen – ‘n koolhidraat en die bergingsvorm van glukose. Glukagon –hormoon wat die glukosevlak in bloed laat toeneem

Page 19: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

Lewenswetenskappe Telematiese bron Graad 12 2019

19

Waneer daar minder water as normaal in bloed is bv. wanneeer ‘n persoon aktief is en baie sweet of wanneer ‘n persooon baie min vloeistowwe inneem

Word die hipotalamus gestimuleer en stuur impulse na die hipofise om meer ADH aft e skei. ADH word deur die bloed na die niere vervoer en maak die wande van die distale kronkelbuis

en versamelbuisies meer deurlatend vir water. Meer water word geherabsorbeer uit die buisies en na die omliggende bloedvate gestuur. Uriene word meer gekonsentreerd en die volume neem af. Die watervlak in die bloed neem toe en keer na normaal terug.

Wanneer die bloed meer water as normaal bevat bv, wanneer ‘n persoon onaktief is, min sweet of baie vloeistowwe inneem

Die hipotalamus word gestimuleer en stuur impulse na die hipofise om minder ADH af te skei Minder ADH word deur die bloed na die niere vervoer en die wande van die distale kronkelbuis

en versamelbuis word minder deurlatend vir water Minder water word uit die buisies geherabsorbeer en na die omliggende bloedvate gestuur. Uriene word minder gekonsentreerd (verdun) en die volume daarvan verhoog Groot hoeveelhede water word saam met die uriene uitgeskei Die waterinhoud in die bloed daal en keer terug na normaal.

Homeostatiese beheer van die soutbalans van die bloed

Die hormoon aldosteroon wat deur die byniere afgeskei word reguleer die konsentrasie van soute bv. natriumione in die bloed.

Wanneer die soutkonsentrasie in die bloed te laag daal Die byniere word gestimuleer om meer aldosteroon af te skei Aldosteroon verhoog die herabsorpsie van natriumione vanuit die distale kronkelbuise en

versamelbuise tot in die omliggende bloedvate Die konsentrasie van natriumione in die bloedvate verhoog en die soutbalans keer na normaal

terug. Wanneer die soutkonsentrasie in die bloed te hoog styg

Die byniere word gestimuleer om minder aldosteroon af te skei. Dit verminder die herabsorpsie van natriumione vanuit die distale kronkelbuis en

versamelbuise na die omliggende bloedvate Die konsentrasie van natriumione verminder in die bloedvate en die soutbalans keer terug na

normaal.

Byniere is endokriene kliere wat bo-op die niere voorkom

Page 20: LEWENSWETENSKAPPE Graad 12 · Hierdie proses word deur ensieme beheer Vraag: Beskryf die proses van translasie. Antwoord: Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur tRNA/oRNS dra die aminosuur

V

s A

Ks

Lewenswete

Die pDie rvir di

Vraag:

'n Man is peHy is eers ssy temperat

Antwoord: Liggaamsteimpulse na dMinder bloeMinder bloeDaar is mind

Kopieer die skandeer die

enskappe Te

proses van rol van sweeie beheer va

er ongeluk ines uur later uur by 37 oC

mperatuur wdie bloedvatd vloei na did vloei na dider verdamp

volgende ske QR kode hi

elematiese b

termoreguet, vasodilaan temperatu

n 'n koelkameuitgelaat toe

C gehandhaa

word beheete van die vie vel. Mindie sweetklierping van swe

kakel http://wcieronder en l

bron Graad 1

lering: sie en vasouur/termoreg

er, met 'n tee 'n medeweaf het.

er deur die vel. Bloedvader hitte gaareSweetklieeten mind

cedeportal.colaai meer oe

EIN

12

okonstriksiegulering:

mperatuur verker sy hulp

hipotalamuate trek saaman verloreere word mi

der afkoeling

.za/eresourcefening vrae a

NDE VAN D

e in negatiew

van 8 oC, toepkrete gehoo

s van diem (vernou)vanaf die veinder aktiefg van die vel

e/75291in jouaf oor homeo

OKUMENT

weterugkopp

egesluit. or het. Beskr

e brein. Die)/vasokonstrel. /minder swl

u internet weostase.

2019

pelingsmega

ryf hoe sy lig

e hipotalamuriksie vind pl

eet word vry

ebblaaier OF

20

anisme

ggaam

us stuur aas

ygestel

F