lh lqvwhoolqj ydq glh 3dvjd hq glh yhuorvvlqj xlw … · die suurdeeg was ook beeld van die _____...

2
41 Laat My Lammers Wei, 1. Voortaan sal die maand waarin die ________________ gevier is, die eerste maand van die jaar wees. en sy ____________ aan die __________________ van die huis smeer. 3. Waarom moes die Israeliete bloed aan die deurkosyne smeer? 4. Hulle moes die vleis oor die __________ __________ en ook _____________ _____________ en _____________ _______________saam met die vleis eet. 5. Die ongesuurde brood moes hulle _____________ dae eet. 6. Waarom moes die Israeliete ongesuurde brood eet? 7. Die suurdeeg was ook beeld van die _____________ daarom moes hulle die ______________________ onder hulle verwyder. 8. Waarheen wys die bitter kruie? 10. God eis die eersgeborenes van die Israeliete. a. Hoe het God die eersgeborenes van die mense geëis? b. Wie het later in die Ou Testamentiese tyd in die plek van die eersgeborenes gekom? c. Hoe eis God die eersgeborenes van die rein diere? d. Hoe eis God die eersgeborenes van die onrein diere? 11. Die woord Pasga beteken _________________________ . 12. Ons vier die ___________________ in die plek van Pasga. 13. Waarom vier ons nie meer Pasga nie? 14. By die nagmaal word _________________ geëet en ________________ gedrink.

Upload: others

Post on 14-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: LH LQVWHOOLQJ YDQ GLH 3DVJD HQ GLH YHUORVVLQJ XLW … · Die suurdeeg was ook beeld van die _____ daarom moes hulle die _____ onder hulle verwyder. 8. Waarheen wys die bitter kruie?

41

Laat My Lammers Wei,

1. Voortaan sal die maand waarin die ________________ gevier is, die eerste maand

van die jaar wees.

en sy ____________ aan die __________________ van die huis smeer.

3. Waarom moes die Israeliete bloed aan die deurkosyne smeer?

4. Hulle moes die vleis oor die __________ __________ en ook _____________

_____________ en _____________ _______________saam met die vleis eet.

5. Die ongesuurde brood moes hulle _____________ dae eet.

6. Waarom moes die Israeliete ongesuurde brood eet?

7. Die suurdeeg was ook beeld van die _____________ daarom moes hulle die

______________________ onder hulle verwyder.

8. Waarheen wys die bitter kruie?

10. God eis die eersgeborenes van die Israeliete.

a. Hoe het God die eersgeborenes van die mense geëis?

b. Wie het later in die Ou Testamentiese tyd in die plek van die

eersgeborenes gekom?

c. Hoe eis God die eersgeborenes van die rein diere?

d. Hoe eis God die eersgeborenes van die onrein diere?

11. Die woord Pasga beteken _________________________ .

12. Ons vier die ___________________ in die plek van Pasga.

13. Waarom vier ons nie meer Pasga nie?

14. By die nagmaal word _________________ geëet en ________________ gedrink.

Page 2: LH LQVWHOOLQJ YDQ GLH 3DVJD HQ GLH YHUORVVLQJ XLW … · Die suurdeeg was ook beeld van die _____ daarom moes hulle die _____ onder hulle verwyder. 8. Waarheen wys die bitter kruie?

42

Die Pasga