liefde sonder vooroordeel · om god se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat god barmhartig en...

75
LOVEGODGREATLY.COM Hierdie joernaal behoort aan: LIEFDE SONDER VOOROORDEEL ‘N STUDIE OOR JONA vir kinders

Upload: others

Post on 19-Oct-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

L O V E G O D G R E A T L Y . C O M

H i e r d i e j o e r n a a l b e h o o r t a a n :

L i e f d e s o n d e r v o o r o o r d e e L

‘ n S t u d i e o o r J o n a

v i r k i n d e r s

Page 2: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

Liefde sonder vooroordeeL: ‘n studie oor Jona

Kopiereg © 2018 deur Love God Greatly Bediening

Toestemming word verleen om hierdie dokument te druk en te herproduseer vir die doel om die Liefde sonder vooroordeel: ‘n studie oor Jona aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie dokument op enige manier verander nie. Alle regte voorbehou.

Gepubliseer in Dallas deur Love God Greatly.

Page 3: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

‘n Woord aan Ouers

Hierdie boek is die resultaat van ‘n begeerte om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Liefde sonder vooroordeel

joernaal vir volwassenes gebruik kan word.

Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord beskikbaar te maak aan ons pragtige gemeenskap van vrouens… en nou

het vrouens die geleentheid om God se Woord met hulle kinders te deel deur hierdie

studie wat uniek ontwerp is vir jong harte.

Page 4: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

4

Page 5: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

5

i n H o U d s o P G A W e

I N L E I D I N G

L E E S P L A N

J O U D O E L W I T T E

W E E K 1

W E E K 2

W E E K 3

W E E K 4

0 7

0 8

1 1

1 2

2 8

4 4

6 0

Page 6: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

6

Page 7: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

7

i n L e i d i n GL i E f D E s O n D E R V O O R O O R D E E L

As jy reeds die verhaal gehoor het van Jona wat deur ‘n groot vis ingesluk en daarna deur God gered is, mag jy dalk dink dat dit soos ‘n fliek klink. Dalk wonder jy hoe ‘n man deur ‘n vis in die oseaan ingesluk kan word en oorleef, veral duisende jare voor spesiale effekte en gevorderde tegnologie. Dit klink onmoontlik. Maar niks is onmoontlik by God nie!

Persoonlik sou ek God se grootheid in twyfel getrek het as Hy nie kragtig genoeg was om wonderwerke te verrig wat ver bo ons wildste verbeelding was nie. Maar ons God IS groot! God se krag en wysheid en deernis loop dieper as wat ons kan peil.

Jona het nie net oorleef nadat hy ingesluk is nie, hy het ook drie dae lank binne in die vis oorleef totdat God die vis beveel het om Jona op droë grond uit te spuug. Die Skrif vertel ons nie hoe dit geruik het of hoe dit gevoel het om deur ‘n vis uitgebraak te word nie - hoewel dit waarskynlik verskriklik walglik was. In plaas daarvan wys die Bybel ons ‘n God met medelye wat moeite doen om almal te red, nie net die goeie kinders nie.

Nineve was ‘n belangrike stad, maar die mense het teen God saamgepan en was wreed teenoor onskuldige mense. Tog wou God steeds hê hulle moet Hom ken en volg, daarom het Hy vir Jona gestuur om God se boodskap van verlossing met hulle te deel, maar Jona het geweier. Jona het weggehardloop en weggekruip en selfs deur God se bevele probeer slaap. Eers toe die groot vis hom uitgespuug het, het Jona ingegee en gedoen wat God gevra het.

Dalk ken jy iemand op skool of in jou omgewing wat soos die mense in Ninevé is. Jy het gesien hoe gemeen hulle met ander mense is en nou wil jy nie eers in hulle midde wees nie. Wat sou jy doen as God vir jou gesê het om met hulle te gaan praat, soos Hy vir Jona beveel het om met die mense van Ninevé te gaan praat? Wat as jy geweet het dat hulle verlossing afgehang het van jou wat hulle van God vertel? Sou jy dadelik gegaan het? Of sou dit ‘n wonderwerk kos, soos om deur ‘n groot vis ingesluk en dan weer uitgebraak te word voordat jy gehoorsaam sou wees?

God wys vir ons deur die boek Jona dat niemand nie gered kan word nie. Niemand is te sleg om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie, nie eers ‘n bose stad nie, en Hy wil nie hê dat sy kinders moet weghardloop van dit waarvoor Hy ons roep nie.

Soos jy God se verhaal lees wat deur Jona vertel word, dink aan hoe God probeer om jou verhaal ook te verander. Vir wie vra Hy dat jy lief moet wees wat jy dink jy nie kan nie? En wanneer jy dink jy kan nie, onthou: God kan!

Page 8: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

8

s o A P L e e s P L A n

WEE K 1

G o d i S S o e w e r e i nM a a n d a g - G o d s e w i l v s . m y w i lLees: Jona 1:1-3 SOAP: Psalm 139:7-10

D i n s d a g - G o d i s a l t y d i n b e h e e r v a n d i e w e e rLees: Jona 1:4-6SOAP: Psalm 135:5-6

Wo e n s d a g - H o u o p o m w e g v a n G o d t e h a r d l o o p e n g e h o o r s a a m H o mLees: Jona 1:7-12SOAP: 1 Johannes 2:4-6

D o n d e r d a g - B e l y j o u s o n d e e n b e w e e g a a n Lees: Jona 1:13-17SOAP: 1 Johannes 1:9

Vr y d a g - J y k a n n i e v i r G o d w e g k r u i p n i eLees: Hebreërs 4:12-13SOAP: Hebreërs 4:13

WEE K 2

G o d i S m i d d e i n o n S S t o r m S . . . S e l f S w a n n e e r o n S o n G e h o o r S a a m i SM a a n d a g - G o d k a n a l t y d o n s g e b e d e h o o rLees: Jona 2:1-2SOAP: 1 Johannes 5:14

D i n s d a g - G o d h o o r o n s u i t r o e p e o m h u l p Lees: Jona 2:3-4SOAP: Psalm 31:23

Wo e n s d a g - G o d h a a l o n s u i t d i e p u t u i tLees: Jona 2:5-7SOAP: Jona 2:6

D o n d e r d a g - G o d r e a g e e r o p o n s d a n k b a a r h e i dLees: Jona 2:8-10SOAP: Psalm 50:23

Vr y d a g - G o d s k e n k v e r g i f n i s e n g e n a d eLees: Psalm 130:1-6SOAP: Psalm 130:4-5

Page 9: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

9

WEE K 3

d i e k r a G v a n G o d S e B o o d S k a pM a a n d a g - G o d i s d i e g e w e r v a n t w e e d e k a n s eLees: Jona 3:1-3SOAP: Klaagliedere 3:21-23

D i n s d a g - G o d w i l n i e h ê d a t e n i g e e n v e r l o r e g a a n n i eLees: Jona 3:4-6SOAP: 2 Petrus 3:9

Wo e n s d a g - G o d b i e d e w i g d u r e n d e g e n a d eLees: Jona 3:7-8SOAP: Spreuke 28:13

D o n d e r d a g - G o d i s ‘ n G o d v a n d e e r n i sLees: Jona 3:9-10SOAP: Jona 3:10

Vr y d a g - G o d h e t a a r d e t o e g e k o m o m t e r e d , n i e t e v e r o o r d e e l n i e Lees: Johannes 3:17, Lukas 19:10SOAP: Johannes 3:17

WEE K 4

G o d i S l a n k m o e d i G e n S k e n k l i e f d e i n o o r v l o e dM a a n d a g - G o d i s g e n a d i g t e e n o o r o n sLees: Jona 4:1-3SOAP: Jona 4:2

D i n s d a g - G o d h e t d i e r e g o m k w a a d t e w o r d , n i e o n s n i eLees: Jona 4:4SOAP: Romeine 3:23, Miga 6:8

Wo e n s d a g - G o d i s b a r m h a r t i g t e e n o o r o n sLees: Jona 4:5-9SOAP: Psalm 116:5, Psalm 103:10

D o n d e r d a g - G o d i s m e e r b e k o m m e r d o o r g e n a d e a s t o o r nLees: Jona 4:10-11SOAP: Romeine 5:6-9

Vr y d a g - G o d i s g o e d v i r a l m a lLees: Psalm 145:8-9; Titus 2:11SOAP: Psalm 145:8-9

Page 10: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

10

Page 11: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

11

1.

2.

3.

Handtekening:

Datum:

JoU doeLWitte

Ons glo dat dit belangrik is om

doelwitte neer te skryf vir hierdie

studie. Neem nou tyd en skryf drie

doelwitte neer waarop jy wil fokus

soos jy elke dag opstaan en in God

se Woord delf. Maak seker dat

jy terugverwys na hierdie doelwitte

tydens die volgende paar weke, om jou

te help om gefokus te bly. Jy kan dit

doen!

Page 12: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

M a a n d a g

d i n s d a g

W o e n s d a g

d o n d e r d a g

V r y d a g

G e b e dS k r y f j o u g e b e d S v e r S o e k e e n

l o f p r y S i n g S v i r e l k e d a g n e e r .

gebedsfokus vir hierdie week: spandeer tyd om vir jou familie te bid.

12

Page 13: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

W e e k 1

13

Alles wat die Here wil, doen Hy,

in die hemel en op aarde,

in die see, in al die oseane.

P s a l m 1 3 5 : 6

G o d i s s o e w e r e i n

Page 14: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

s k r i f G e d e e L t e s v i r W e e k 1

14

M A A n D A G

J o n a 1 : 1 - 3

1 Die woord van die Here het tot Jona seun van Amittai gekom: 2 “Maak klaar, gaan na die groot stad Nineve toe en spreek hom aan, want Ek weet hoe sleg hy is.” 3 Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe toe, en daar het hy ‘n skip gekry wat op vertrek was Tarsis toe. Hy het vir die reis betaal en aan boord gegaan om saam met die bemanning Tarsis toe te gaan, weg van die Here af.

P s a l m 1 3 9 : 7 - 1 0

7 Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom? 8 Klim ek op na die hemel, is U daar, gaan lê ek in die doderyk, is U ook daar. 9 Vlieg ek na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste, 10 ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.

D i n s D A G

J o n a 1 : 4 - 6

4 Maar die Here het ‘n kwaai storm oor die see laat opkom. Daar was ‘n baie sterk wind op die see, en die skip wou uitmekaar breek. 5 Die matrose het bang geword, en elkeen het tot sy god om hulp geroep. Hulle het die vrag van die skip in die see gegooi om die skip ligter te maak. Maar Jona was onder in die skip waarheen hy afgegaan het om te gaan slaap. Hy het vas geslaap 6 en die kaptein het na hom toe gegaan en vir hom gesê: “Wat is dit met jou dat jy lê en slaap? Staan op en bid tot jou god. Miskien sal hy aan ons dink en dan sal ons nie vergaan nie.”

P s a l m 1 3 5 : 5 - 6

5 Ek weet, die Here is groot, ons Here is verhewe bo al die gode. 6 Alles wat die Here wil, doen Hy, in die hemel en op aarde, in die see, in al die oseane.

Page 15: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

15

W O E n s D A G

J o n a 1 : 7 - 1 2

7 Toe sê die manne vir mekaar: “Kom ons trek lootjies sodat ons kan uitvind oor wie hierdie ramp ons tref.” Hulle het lootjies getrek en Jona is aangewys. 8 Toe vra hulle hom: “Vertel ons tog waarom hierdie ramp ons tref. Wat werk jy? Waarvandaan kom jy? Uit watter land en van watter volk is jy?” 9 Jona het hulle geantwoord: “Ek is ‘n Hebreër. Ek dien die Here die God van die hemel wat die see en die vasteland gemaak het.” 10 Die manne het baie bang geword en vir Jona gesê: “Wat het jy nou aangevang?” Hulle het te wete gekom dat hy van die Here af wegvlug: Jona het hulle dit self vertel.

11 Toe vra hulle hom: “Wat moet ons met jou maak dat die see weer rondom ons kan kalm word?” Die see het ondertussen al hoe onstuimiger geword. 12 Jona het hulle geantwoord: “Vat my en gooi my in die see, dan sal dit kalm word rondom julle, want ek weet dit is oor my dat hierdie groot storm rondom julle woed.”

1 J o h a n n e s 2 : 4 - 6

4 Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ‘n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. 5 Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. 6 Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.

D O n D E R D A G

J o n a 1 : 1 3 - 1 7

13 Die manne het hard geroei om weer die vasteland te bereik, maar hulle kon nie, want die see het al hoe onstuimiger geword rondom hulle. 14 Toe bid hulle tot die Here en sê: “Ag, Here, moet ons tog nie laat vergaan oor hierdie man nie. Moenie dat ons iemand onskuldig doodmaak nie. U is die Here, U doen wat U wil.” 15 Hulle vat toe vir Jona en gooi hom in die see. Die storm op die see het toe bedaar. 16 Die manne het toe baie bang geword vir die Here en hulle het vir Hom ‘n offer gebring en geloftes afgelê.

17 Toe stuur die Here ‘n groot vis om vir Jona in te sluk, en hy was drie dae en nagte in die vis se maag.

1 J o h a n n e s 1 : 9

9 Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

V R Y D A G

H e b r e ë r s 4 : 1 2 - 1 3

12 Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. 13 Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee.

Page 16: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

16

M a a n d a gL e e s :Jona 1:1-3 s O A P :Psalm 139:7-10

Page 17: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

17

Page 18: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

18

L e e s :Jona 1:4-6s O A P :Psalm 135:5-6

d i n s d A G

Page 19: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

19

Page 20: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

20

L e e s :Jona 1:7-12s O A P :1 Johannes 2:4-6

W o e n s d A G

Page 21: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

21

Page 22: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

22

L e e s :Jona 1:13-17s O A P :1 Johannes 1:9

d o n d e r d A G

Page 23: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

23

Page 24: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

24

L e e s :Hebreërs 4:12-13s O A P :Hebreërs 4:13

v r y d A G

Page 25: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

25

Page 26: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

H i e r d i e w e e k H e t e k g e l e e r . . .G e b r u i k d i e s p a s i e h i e r o n d e r o m ‘ n p r e n t j i e

t e t e k e n o f t e s k r y f o o r w a t j y h i e r d i e w e e k

G e l e e r h e t u i t j o u t y d i n G o d s e w o o r d .

26

Page 27: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

27

Page 28: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

M a a n d a g

d i n s d a g

W o e n s d a g

d o n d e r d a g

V r y d a g

28

G e b e ds k R Y f j O u G E b E D s V E R s O E k E E n

L O f P R Y s i n G s V i R E L k E D A G n E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou land te bid.

Page 29: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

W e e k 2

29

G o d i s m i d d e i n o n s s t o r m s . . . s e l f s w a n n e e r o n s o n g e h o o r s a a m i s

Toe ek wou vergaan,

het ek aan die Here gedink,

en my gebed het by U gekom,

in u heilige tempel.

J o n a 2 : 7

Page 30: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

s k r i f G e d e e L t e s v i r W e e k 2

30

M A A n D A G

J o n a 2 : 1 - 2

1 Toe bid Jona daar binne-in die vis tot die Here sy God. 2 Jona het gesê: “In my nood het ek tot die Here geroep, en Hy het my gebed verhoor. Diep in die doderyk het ek hulp gevra, en U, Here, het my gehoor.

1 J o h a n n e s 5 : 1 4

14 En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra.

D i n s D A G

J o n a 2 : 3 - 4

3 U het my die diepte ingegooi, diep in die see, en die watermassa het my omring. U het golf na golf oor my laat gaan. 4 Ek het gedink ek het uit u gesig verdwyn, maar tog sal ek weer u heilige tempel aanskou.

P s a l m 3 1 : 2 3

23 Ek het in my angs gedink: Dit is klaar met my, selfs U het my verwerp. Tog, U het geluister na my gesmeek toe ek na U om hulp geroep het.

W O E n s D A G

J o n a 2 : 5 - 7

5 Die waters het my toegevou, die groot water het my omring,

Page 31: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

31

seegras was om my kop gedraai. 6 Ek het afgesak tot by die fondamente van die berge, die aarde het my vir altyd toegesluit. Maar U, Here my God, het my van die dood gered. 7 Toe ek wou vergaan, het ek aan die Here gedink, en my gebed het by U gekom, in u heilige tempel.

D O n D E R D A G

J o n a 2 : 8 - 1 0

8 Dié wat op nuttelose afgode vertrou, verlaat Hom wat liefde aan hulle betoon. 9 Terwyl ek ‘n loflied sing, wil ek aan U ‘n offer bring; wat ek beloof het, sal ek doen. Hulp kom net van die Here af.” 10 Toe beveel die Here die vis, en hy het vir Jona op die vasteland uitgespoeg.

P s a l m 5 0 : 2 3

23 Die mens wat My eer, is die een wat lof as ‘n offer bring. Hy wat reg lewe, vir hom sal Ek red.”

V R Y D A G

P s a l m 1 3 0 : 1 - 6

1 Uit die dieptes roep ek na U, Here, 2 luister tog na my, Here, hoor tog my hulpgeroep. 3 As U ons sondes in aanmerking sou neem, Here, wie sou dan nog bestaan? 4 Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien. 5 Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. 6 Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre.

Page 32: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

32

M a a n d a gL e e s :Jona 2:1-2s O A P :1 Johannes 5:14

Page 33: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

33

Page 34: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

34

L e e s :Jona 2:3-4s O A P :Psalm 31:23

d i n s d A G

Page 35: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

35

Page 36: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

36

L e e s :Jona 2:5-7s O A P :Jona 2:6

W o e n s d A G

Page 37: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

37

Page 38: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

38

L e e s :Jona 2:8-10s O A P :Psalm 50:23

d o n d e r d A G

Page 39: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

39

Page 40: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

40

L e e s :Psalm 130:1-6s O A P :Psalm 130:4-5

v r y d A G

Page 41: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

41

Page 42: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

H i e r d i e w e e k H e t e k g e l e e r . . .G e b r u i k d i e s p a s i e h i e r o n d e r o m ‘ n p r e n t j i e

t e t e k e n o f t e s k r y f o o r w a t j y h i e r d i e w e e k

G e l e e r h e t u i t j o u t y d i n G o d s e w o o r d .

42

Page 43: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

43

Page 44: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

M a a n d a g

d i n s d a g

W o e n s d a g

d o n d e r d a g

V r y d a g

44

G e b e ds k R Y f j O u G E b E D s V E R s O E k E E n

L O f P R Y s i n G s V i R E L k E D A G n E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou vriende te bid.

Page 45: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

W e e k 3

45

D i e k r a g v a n G o d s e b o o d s k a p

Wie sy sonde wegsteek,

moet niks goeds te wagte wees nie;

wie sy sonde bely en daarvan afsien,

sal genade ontvang.

S p r e u k e 2 8 : 1 3

Page 46: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

s k r i f G e d e e L t e s v i r W e e k 3

46

M A A n D A G

J o n a 3 : 1 - 3

1 Die woord van die Here het ‘n tweede keer tot Jona gekom: 2 “Maak klaar, gaan na die groot stad Nineve toe en spreek hom aan met die boodskap wat Ek jou sal gee.” 3 Toe maak Jona klaar en gaan na Nineve toe soos die Here hom beveel het. Nineve was ‘n baie groot stad: ‘n mens het drie dae gevat om dit deur te stap.

K l a a g l i e d e r e 3 : 2 1 - 2 3

21 Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: 22 deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, 23 dit is elke môre nuut. U trou is groot.

D i n s D A G

J o n a 3 : 4 - 6

4 Jona het die stad ingegaan en ‘n dag lank daar rondgestap en toe roep hy: “Nog net veertig dae en Nineve word verwoes!” 5 Die mense van Nineve het toe in God geglo en hulle het ‘n dag aangekondig om te vas. Groot en klein het rouklere aangetrek.

6 Die berig het ook by die koning van Nineve uitgekom. Hy het van sy troon af opgestaan en sy koningsklere uitgetrek, rouklere aangetrek en op ‘n ashoop gaan sit.

2 P e t r u s 3 : 9

9 Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

W O E n s D A G

J o n a 3 : 7 - 8

7 Hy het in Nineve laat proklameer: “Die koning en sy raadgewers beveel dat mens en dier,

Page 47: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

47

grootvee en kleinvee, aan niks mag proe nie, dat hulle niks mag eet en nie water mag drink nie. 8 Mens en dier moet rouklere aanhê, en die mense moet ernstig tot God roep en hulle van hulle verkeerde dade bekeer en berou hê oor die geweld wat hulle gepleeg het.

s p r e u k e 2 8 : 1 3

13 Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.

D O n D E R D A G

J o n a 3 : 9 - 1 0

9 Miskien sal God van plan verander en nie meer kwaad wees nie. Dan sal ons nie omkom nie.”

10 Toe God sien wat hulle doen, en hoe hulle hulle bekeer van hulle verkeerde dade, het Hy afgesien van die ramp wat Hy gesê het Hy oor hulle sal bring. Hy het nie die ramp gestuur nie.

V R Y D A G

J o h a n n e s 3 : 1 7

17 God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.

L u k a s 1 9 : 1 0

Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”

Page 48: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

48

M a a n d a gL e e s :Jona 3:1-3s O A P :Klaagliedere 3:21-23

Page 49: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

49

Page 50: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

50

L e e s :Jona 3:4-6s O A P :2 Petrus 3:9

d i n s d A G

Page 51: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

51

Page 52: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

52

L e e s :Jona 3:7-8s O A P :Spreuke 28:13

W o e n s d A G

Page 53: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

53

Page 54: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

54

L e e s :Jona 3:9-10s O A P :Jona 3:10

d o n d e r d A G

Page 55: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

55

Page 56: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

56

L e e s :Johannes 3:17, Lukas 19:10s O A P :Johannes 3:17

v r y d A G

Page 57: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

57

Page 58: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

H i e r d i e w e e k H e t e k g e l e e r . . .G e b r u i k d i e s p a s i e h i e r o n d e r o m ‘ n p r e n t j i e

t e t e k e n o f t e s k r y f o o r w a t j y h i e r d i e w e e k

G e l e e r h e t u i t j o u t y d i n G o d s e w o o r d .

58

Page 59: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

59

Page 60: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

M a a n d a g

d i n s d a g

W o e n s d a g

d o n d e r d a g

V r y d a g

60

G e b e ds k R Y f j O u G E b E D s V E R s O E k E E n

L O f P R Y s i n G s V i R E L k E D A G n E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou kerk te bid.

Page 61: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

W e e k 4

61

G o d i s l a n k m o e d i g e n s k e n k l i e f d e i n o o r v l o e d

Genadig en barmhartig is die Here,

lankmoedig en vol liefde.

P s a l m 1 4 5 : 8

Page 62: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

s k r i f G e d e e L t e s v i r W e e k 4

62

M A A n D A G

J o n a 4 : 1 - 3

1 Hieroor was Jona baie ontevrede en hy het baie kwaad geword. 2 Hy het tot die Here gebid en gesê: “Ag, Here, ek het dit geweet toe ek nog in my land was. Daarom het ek reg in die begin na Tarsis toe gevlug. Ek het geweet U is ‘n genadige en barmhartige God, lankmoedig en vol liefde. U sien maklik af van die straf wat U aangekondig het. 3 “Laat ek nou maar sterf, Here, want dit is vir my beter om te sterf as om te lewe.”

D i n s D A G

J o n a 4 : 4

4 Toe vra die Here vir hom: “Het jy rede om kwaad te word?”

r o m e i n e 3 : 2 3

23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,

M i g a 6 : 8

8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.

W O E n s D A G

J o n a 4 : 5 - 9

5 Jona is toe uit die stad uit. Hy het oos van die stad gaan sit en vir hom ‘n skerm gebou. Hy het daaronder in die skaduwee gaan sit om te sien wat in die stad gebeur. 6 Toe laat die Here God ‘n komkommerplant opkom, en dit het bo-oor Jona gerank om skaduwee te gee vir sy kop en om hom van sy misnoeë te bevry. Jona was baie bly oor die komkommerplant. 7 Die volgende môre met dagbreek laat God toe ‘n wurm kom, en dit het aan die komkommerplant gevreet, sodat dit verdroog het. 8 Toe die son opkom, het God ‘n skroeiende sterk wind uit die ooste laat waai. Die son het vir Jona op sy kop gesteek, en hy het baie swak geword en gewens om maar liewer te sterf. Hy het gesê: “Dit is vir my beter om te sterf as om te lewe.” 9 Toe vra God vir Jona: “Het jy rede om kwaad te word oor die komkommerplant?” en Jona antwoord: “Ek het rede genoeg: ek is besig om te sterf!”

Page 63: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

63

P s a l m 1 1 6 : 5

5 Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons.

P s a l m 1 0 3 : 1 0

10 Hy handel met ons nie volgens ons sondes nie, vergeld ons nie vir ons ongeregtighede nie,

D O n D E R D A G

J o n a 4 : 1 0 - 1 1

10 Die Here het vir Jona gesê: “Jy is besorg oor die komkommerplant waarvoor jy nie gewerk het nie en wat jy nie versorg het nie. Dit het oornag opgekom en oornag is dit dood. 11 Maar Ek mag nie besorg wees oor die groot stad Nineve nie, ‘n stad waarin daar meer as honderd en twintig duisend mense is wat nie weet wat reg of verkeerd is nie, en ook nog baie diere?”

r o m e i n e 5 : 6 - 9

6 Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe. 7 ‘n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir ‘n regverdige nie. Ja tog, vir ‘n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe. 8 Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. 9 Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word.

V R Y D A G

P s a l m 1 4 5 : 8 - 9

8 Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde. 9 Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het.

t i t u s 2 : 1 1

11 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn.

Page 64: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

64

M a a n d a gL e e s :Jona 4:1-3s O A P :Jona 4:2

Page 65: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

65

Page 66: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

66

L e e s :Jona 4:4s O A P :Romeine 3:23, Miga 6:8

d i n s d A G

Page 67: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

67

Page 68: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

68

L e e s :Jona 4:5-9s O A P :Psalm 116:5, Psalm 103:10

W o e n s d A G

Page 69: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

69

Page 70: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

70

L e e s :Jona 4:10-11s O A P :Romeine 5:6-9

d o n d e r d A G

Page 71: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

71

Page 72: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

72

L e e s :Psalm 145:8-9; Titus 2:11s O A P :Psalm 145:8-9

v r y d A G

Page 73: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

73

Page 74: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

H i e r d i e w e e k H e t e k g e l e e r . . .G e b r u i k d i e s p a s i e h i e r o n d e r o m ‘ n p r e n t j i e

t e t e k e n o f t e s k r y f o o r w a t j y h i e r d i e w e e k

G e l e e r h e t u i t j o u t y d i n G o d s e w o o r d .

74

Page 75: Liefde sonder vooroordeeL · om God se gawe van verlossing te ontvang nie, omdat God barmhartig en genadig is. Die Here se hart is rein. God wil nie hê dat enigiemand sterf nie,

75