limpopo departement van onderwys laerskool … · 1 limpopo departement van onderwys laerskool...

5
1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie gedurende hierdie tyd skryf nie. 4. Skryf duidelik en netjies. 5. Jy moet al die vrae antwoord! NAAM EN VAN: ........................................................................................ GRAAD: 4 L S W __________________________________________________________________________________________ AFDELING A : LEES EN KYK Lees die leesstuk deur en beantwoord die vrae: VLAK 1 40% VLAK 2 30% VLAK 3 20% VLAK 4 10% SUMMATIEWE ASSESSERING LEERAREA: Afrikaans GRAAD: 4 (Me M Roos) MODERATOR: Me. C Enslin PUNTE: 60 DATUM 4 JUNIE 2014

Upload: others

Post on 02-Feb-2020

50 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL … · 1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat

1

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

INSTRUKSIES:

1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie gedurende

hierdie tyd skryf nie. 4. Skryf duidelik en netjies. 5. Jy moet al die vrae antwoord!

NAAM EN VAN: ........................................................................................ GRAAD: 4 L S W

__________________________________________________________________________________________ AFDELING A : LEES EN KYK Lees die leesstuk deur en beantwoord die vrae:

VLAK 1 40%

VLAK 2 30%

VLAK 3 20%

VLAK 4 10%

SUMMATIEWE ASSESSERING

LEERAREA: Afrikaans GRAAD: 4 (Me M Roos) MODERATOR: Me. C Enslin PUNTE: 60 DATUM 4 JUNIE 2014

Page 2: LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL … · 1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat

2

1. Identifiseer die drie diere. (3) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 2. Hoekom word hierdie diere troeteldiere genoem? (2) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 3. Watter soort dier sou jy liewer nie as ‘n troeteldier wou hê nie? Gee ook ‘n rede vir jou antwoord. (2) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 4. Watter dier woon buite op die stoep en hoekom? (2) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 5. Watter dier het nie nodig om gedurende die nag uit te gaan nie, en hoekom nie? (2) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 6. Wie was baie alleen en wat het sy gedoen omdat sy alleen was? (2) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 7. Hoekom kruip Snuffels altyd onder die bed weg as hy gebad moet word? (1) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 8. Hoekom kan Woepels nie ook bene kry om te eet nie? (1) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 9. Watter woord is ‘n sinoniem van “eensaam”? (1) ____________________________________________________________________________________

Page 3: LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL … · 1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat

3

10. Waar kan ons diere gaan koop? (1) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ 11. Skryf die name neer van die drie troeteldiere se eienaars. (3) ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________ Totaal : 20 TAALSTRUKTUUR 1. Voltooi die kolom (5)

Woord Voorvoegsel Basis / stam Agtervoegsel

pasteitjie pastei -tjie

sandkissie

tuintjie

troeteldiere

houtstokkie

gekoop

2. Onderstreep die regte woord met ‘n liniaal: (5)

a. Die (haal / hael) het die boere se vrugte baie beskadig.

b. Hy het nie die (moet / moed) gehad om vir Ma die waarheid te vertel nie.

c. Die siek persoon (lei / ly) aan ‘n ernstige siekte.

d. Ouma (brei / bry) graag.

e. Sy lyk baie netjies en (fiets / viets). 3. Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm. (10) a. Ek bly baie lekker in my dorp. ____________________________________________________________________________________ b. Ek was al in Amerika. ____________________________________________________________________________________

Page 4: LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL … · 1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat

4

c. Kon jy iets in die dorp kry? ____________________________________________________________________________________ d. My pen is êrens in die huis. ____________________________________________________________________________________ e. Het jy al ooit van die skool af weggebly? ____________________________________________________________________________________ 4. Skryf die sinne oor en gebruik die regte leestekens: (9) a. ek sal by meneer coetzee hoor of jy dinsdag moet kom ____________________________________________________________________________________ b. gaan roep vir pieter ____________________________________________________________________________________ c. op donderdae doen ons sport ____________________________________________________________________________________ d. tafelberg is naby kaapstad ____________________________________________________________________________________ e. ouma bel vir saartjie op ‘n vrydagaand ____________________________________________________________________________________ 5. Ontleed die sin : Pappa skop die rugbybal. (3) Onderwerp: ________________________________________________________________________ Gesegde: ________________________________________________________________________ Voorwerp: ________________________________________________________________________ 6. Onderstreep die byvoeglike naamwoorde, en omkring die selfstandige naamwoorde: (8) a. Die stoute seun gaan raas kry. b. Die vriendelike dogter is baie gewild. c. Die lui man sit op die groot stoel. d. Die gesonde baba huil nie meer nie. Totaal : 60

Page 5: LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL … · 1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat

5

LUISTER EN PRAAT Vertel jou eie legende:

FAT 2 : MONDELING - LEGENDE

Duidelike uitspraak 2

Goeie taalgebruik 2

Idees volg logies op mekaar 3

Hou by die onderwerp 2

Houding en selfvertroue 2

Oorspronklikheid 4

TOTAAL 15

SKRYF EN AANBIED Skryf jou eie fabel met een van die volgende lewenslesse. Jou fabel moet 120 - 140 woorde lank wees. Moenie jok nie. / Moenie beloftes maak wat jy nie kan nakom nie. / Moenie dink dat jy beter is as ander nie.

Vereiste Punt Behaal

Netheid en lettervorming 5 Korrekte spelling 5 Logiese opeenvolging van feite en duidelike instruksies 5 Goeie taalgebruik en woordorde 5 Korrekte leestekens is gebruik 5 TOTAAL 25