liturgiese riglyne ommunikaatjiegkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/05/5-mei.pdf · 2019. 5....

4
8 Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00 Raadpleeg liewer die Here Skriflesing: Romeine 5 Teksvers: Rom 5:12-14 DL: Hoof 3 en 4: Punt 1-3 HK: Sondag 2-4 Sing: Ps 108:1,3,8 Ps 38:1,2 Ps 38: 8,14 Ps 38:7,8 Sb 13-3 Orrelis: Danie van der Walt Projektor: Nicolai vd Merwe Klank: Andre Beumer Prediker: Ds Paul vd Berg Skriflesing: Deut 7:1-6; Josua 9; Joh 17:13-17; 18:36-38 Teksvers: Josua 9:14 Sing: Ps 24:1,2,3 Ps 1:1,4 Sb 16-1:1-3 Ps 131:1-3 Ps 40:3,4 Sb 13-3 Orrelis: Mariki Lessing Projektor: Carina vd Dussen Klank: Jan-Teunis Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden S O N D A G A A N D 18:00 Erfsonde en die gevolge vir die mens Die Dortse Leerreëls (DL), hoofstuk 3 en 4 handel hoofsaaklik oor drie aspekte, nl: Die verdorwenheid van die mens, Die bekering tot God en Die wyse waarop die bekering tot God plaasvind. In die prediking sal daar vanuit Romeine 5 na die erfsonde en die gevolge vir die mens gekyk word. Die reformatoriese kerke wat die erfsonde bely, staan teenoor mense wat: Glo dat die mens van nature goed gebore is en teenoor mense wat dink dat die bose wat in die mens se hart is, bloot aangeleerde slegte gedrag is. Voordat ‘n gelowige kan smag na verlossing, is dit nodig om eers te weet hoe gebroke die mens sonder Jesus Christus is. Kyk na die borde op die lamppale… Nogal interessant waarmee sommige politieke partye ons stemme wil werf… Meer werk en kos en geld en fisiese veiligheid. Nogal ‘n lastige ding, ek bedoel nou die verkiesing: Wat moet ek stem? Ons kan tog nie net aan die fisieke dinge bly dink terwyl ons hoop eintlik op ‘n baie hoër vlak geleë is nie!? Of wat praat ek alles! Stem moet jy stem. Kom ons stem beter as wat Josua en Israel gedoen het!! Kom ons gaan biddend na die stembus, want ons wik maar God beskik. OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K Jaargang 44 Nr 16 05 Mei 2019 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za DIS WEER VERKIESINGSTYD Die vraag kan gestel word of Christen-gelowiges aan 'n staatkundige bestel se verkiesings behoort deel te neem en daaraan mee te doen, terwyl daardie bestel se waardes en norme direk indruis teen die Christelike norme en belydenis. Wat se eer is daar vir God deur Christe- ne se deelname aan of instemming met 'n humanistiese (mensgerigte) bestel? Oorwegings van bloot sekulêre en politieke aard geniet blykbaar voorkeur. 'n Pragmatiese benadering vir die bevordering van belange word nagestreef deur deelname aan die verkiesing. Dit hoort egter nie so nie. Jesaja 65 : 12 sê iets van so 'n situasie: "Julle het gedoen wat verkeerd is in my oë, julle het gekies vir wat My nie aanstaan nie." Die Woord van God is baie duidelik omtrent die beginsels wat vir ons daaglikse lewe en ons menslike aktiwiteite behoort te geld. "Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God" (1 Kor 10 : 31). As dit dan in die gewone dinge so belangrik is, hoeveel te meer in belangriker sake, soos byvoorbeeld verkiesings? Dit is die vraag wat elke opregte Christen-gelowige ten opsigte hiervan moet beantwoord. Natuurlik kan ons leef en werk in enige vorm van staatkundige bestel, ook in die huidige. Maar kan ons as Christene 'n humanistiese bestel ondersteun, propageer, bevorder en daarin opgaan? Nee, dit mag nie! Dit is in sekere sin vyandskap teen God en sy koninkryk, al is dit op 'n indirekte wyse. Dan moet ons maar liewers die gevolge dra, soos wat dit tans op elke lewensterrein sigbaar is en daagliks aan die lyf gevoel of ervaar word. So verklaar Hosea 5 : 11 dan ook: "Efraim is verdruk, verbreek deur die oordeel; want dit het hom behaag om na die gebod van mense te wandel" (Sien ook: Ps 146 : 3; Jer 17 : 5; Jes 2 : 22). Die euwels (bv aborsie ens) van die huidige bestel word egter gewettig en as goed en reg verklaar op grond van daardie einste Grondwet waarvoor talle Christen-gelowiges in April 1994 gestem het. Toe was daar geen beswaar of teenkanting vanuit die kerklike gemeenskap of van die geestelike leiers teen die liberaal-humanistiese waardestelsel wat deur middel van die nuwe Grondwet gevestig sou word nie - inteendeel! Nou is die tyd ryp vir deeglike besinning. Duidelike en sterk standpuntstelling is dringend noodsaaklik vir elke Christen-gelowige in ons land. Dan kan daar begin word om die soge- naamde "morele krisis" aan te spreek. 'n Verknogtheid aan 'n politieke party en sy beleid is hier onvanpas want dit belemmer 'n onbevange besinning en verhinder 'n suiwere beginsel- standpunt en -formulering. Kom, laat ons dan in die geloof en getrou aan Gods Woord, vreesloos die regte pad loop. Die tyd is min, die verantwoordelikheid is groot en die gevolge is ernstig. Marius Coetzer (Kerkpad)

Upload: others

Post on 04-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/05/5-mei.pdf · 2019. 5. 3. · dis weer verkiesingstyd Die vraag kan gestel word of Christen-gelowiges aan

8

Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00

Raadpleeg liewer die Here

Skriflesing: Romeine 5 Teksvers: Rom 5:12-14 DL: Hoof 3 en 4: Punt 1-3 HK: Sondag 2-4 Sing: Ps 108:1,3,8 Ps 38:1,2 Ps 38: 8,14 Ps 38:7,8 Sb 13-3 Orrelis: Danie van der Walt Projektor: Nicolai vd Merwe Klank: Andre Beumer Prediker: Ds Paul vd Berg

Skriflesing: Deut 7:1-6; Josua 9; Joh 17:13-17; 18:36-38 Teksvers: Josua 9:14 Sing: Ps 24:1,2,3 Ps 1:1,4 Sb 16-1:1-3 Ps 131:1-3 Ps 40:3,4 Sb 13-3 Orrelis: Mariki Lessing Projektor: Carina vd Dussen Klank: Jan-Teunis Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden

S O N D A G A A N D 18:00

Erfsonde en die gevolge vir die mens

Die Dortse Leerreëls (DL), hoofstuk 3 en 4 handel hoofsaaklik

oor drie aspekte, nl:

Die verdorwenheid van die mens,

Die bekering tot God en

Die wyse waarop die bekering tot God plaasvind.

In die prediking sal daar vanuit Romeine 5 na die erfsonde en die gevolge vir die mens gekyk word. Die reformatoriese kerke wat

die erfsonde bely, staan teenoor mense wat:

Glo dat die mens van nature goed gebore is

en teenoor mense wat dink dat die bose wat in die mens

se hart is, bloot aangeleerde slegte gedrag is.

Voordat ‘n gelowige kan smag na verlossing, is dit nodig om eers

te weet hoe gebroke die mens sonder Jesus Christus is.

Kyk na die borde op die lamppale… Nogal interessant waarmee sommige politieke partye ons stemme wil werf…

Meer werk en kos en geld en fisiese veiligheid.

Nogal ‘n lastige ding, ek bedoel nou die verkiesing: Wat moet ek stem? Ons kan tog nie net aan die fisieke dinge bly dink terwyl ons hoop eintlik op ‘n baie hoër vlak geleë

is nie!? Of wat praat ek alles! Stem moet jy stem.

Kom ons stem beter as wat Josua en Israel gedoen het!!

Kom ons gaan biddend na die stembus, want ons wik

maar God beskik.

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K

Jaargang 44 Nr 16 05 Mei 2019 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

DIS WEER VERKIESINGSTYD

Die vraag kan gestel word of Christen-gelowiges aan 'n staatkundige bestel se verkiesings behoort deel te neem en daaraan mee te doen, terwyl daardie bestel se waardes en norme direk indruis teen die Christelike norme en belydenis. Wat se eer is daar vir God deur Christe-ne se deelname aan of instemming met 'n humanistiese (mensgerigte) bestel? Oorwegings van bloot sekulêre en politieke aard geniet blykbaar voorkeur. 'n Pragmatiese benadering vir die bevordering van belange word nagestreef deur deelname aan die verkiesing. Dit hoort egter nie so nie. Jesaja 65 : 12 sê iets van so 'n situasie: "Julle het gedoen wat verkeerd is in

my oë, julle het gekies vir wat My nie aanstaan nie."

Die Woord van God is baie duidelik omtrent die beginsels wat vir ons daaglikse lewe en ons menslike aktiwiteite behoort te geld. "Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God" (1 Kor 10 : 31). As dit dan in die gewone dinge so belangrik is, hoeveel te meer in belangriker sake, soos byvoorbeeld verkiesings? Dit is die vraag wat elke opregte

Christen-gelowige ten opsigte hiervan moet beantwoord.

Natuurlik kan ons leef en werk in enige vorm van staatkundige bestel, ook in die huidige. Maar kan ons as Christene 'n humanistiese bestel ondersteun, propageer, bevorder en daarin opgaan? Nee, dit mag nie! Dit is in sekere sin vyandskap teen God en sy koninkryk, al is dit op 'n indirekte wyse. Dan moet ons maar liewers die gevolge dra, soos wat dit tans op elke lewensterrein sigbaar is en daagliks aan die lyf gevoel of ervaar word. So verklaar Hosea 5 : 11 dan ook: "Efraim is verdruk, verbreek deur die oordeel; want dit het hom behaag om na die

gebod van mense te wandel" (Sien ook: Ps 146 : 3; Jer 17 : 5; Jes 2 : 22).

Die euwels (bv aborsie ens) van die huidige bestel word egter gewettig en as goed en reg verklaar op grond van daardie einste Grondwet waarvoor talle Christen-gelowiges in April 1994 gestem het. Toe was daar geen beswaar of teenkanting vanuit die kerklike gemeenskap of van die geestelike leiers teen die liberaal-humanistiese waardestelsel wat deur middel van

die nuwe Grondwet gevestig sou word nie - inteendeel!

Nou is die tyd ryp vir deeglike besinning. Duidelike en sterk standpuntstelling is dringend noodsaaklik vir elke Christen-gelowige in ons land. Dan kan daar begin word om die soge-naamde "morele krisis" aan te spreek. 'n Verknogtheid aan 'n politieke party en sy beleid is hier onvanpas want dit belemmer 'n onbevange besinning en verhinder 'n suiwere beginsel-

standpunt en -formulering.

Kom, laat ons dan in die geloof en getrou aan Gods Woord, vreesloos die regte pad loop. Die

tyd is min, die verantwoordelikheid is groot en die gevolge is ernstig.

Marius Coetzer (Kerkpad)

Page 2: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/05/5-mei.pdf · 2019. 5. 3. · dis weer verkiesingstyd Die vraag kan gestel word of Christen-gelowiges aan

2

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 340 417

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Oggenddiens: 9:00 Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 Afrikaanse Aanddiens: 18:00

DIENSBEURTE: Ouderlinge: Tjaart vd Walt Alethea: Sarel van Wyk

Diaken: Thys Maree

NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KLEINGROEPKOMMISSIE: Riaan van Schalkwyk [email protected] 072 436 4763

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za

LEWENDIGE VIDEO UITSENDINGS Volg skakel op gemeente se webblad (gkcenturion.co.za)

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname)

LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: TOEP: Kerkdienst Gemist

BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae

KATKISASIE: Vandag: Les 10, Sb 9-4:1

Volgende week: Les 11, Ps 48:1

KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters ná Skriflesing na die kleuterklas (kamer 5).

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226

Faks: 012 664 0004 Lyttelton

Epos: Kerkkantoor—[email protected] 0140

Ds Maarten van Helden: 072 143 1855

Ds Gerrit Kruger: 012 664 1847/ 082 964 5595

Ds Paul van den Berg: 084 263 2055

Maandelikse bydraes dmv EFT Verwysing: Voorletters (almal) en Van sowel as Wyk nr

7

Gemeentekamp 2019 Tema: Verbly julle in die Here (Fil 4:4)

Datum: 4 tot 6 Oktober 2019 Plek: Achterbergh Oase, Krugersdorp

Warm en koue swembad, kampstaanplekke, huise en kamers beskikbaar. Kom geniet ‘n naweek van speel, eet en lekker kuier. Koste (met etes vir die naweek): Gesinskamers R330pppn, R300 per kind Huise en luukse kamers R540pppn, R510 per kind Kamp R245pppn, R130 per kind

Kom ons loof die Here! Kontak: PW Groenewald 0828990342

17 Mei - Langtafel kuier # 3-gang maaltyd

# heerlike kuier om die tafel

# klein geskenk

# R120 per kaartjie (kinders R60)

Koop jul kaartjies na die diens op die grasperk by die hoofingang

Senior Aksie Maandag, 6 Mei

om 10:00 in die saal byeen

AVBOB borg die dag. Na ‘n kort praatjie sal sanger Chris Coetzer ‘n program

van 40 min aanbied.

Kom geniet die sang en ook lekker kuier daarna oor ‘n koppie koffie en iets om aan

te smul.

Albie Venter 083 631 6638

Mukhanyo 25 jaar oud!

Op 5 Maart 1994 is die eerste vergadering van Mukhanyo se raad van beheer gehou. Lesings

het op 25 Julie 1994 begin.

Op Saterdag, 11 Mei 2019, om 09:00 by Mukhanyo se hoofkampus in KwaMhlanga word hierdie heuglike gebeurtenis gevier met dank aan die Here wat al die werksaamhede

en groei deur die jare moontlik gemaak het.

U word hartlik uitgenooi om die verrigtinge by te woon, nie net omdat u Mukhanyo onder-

steun het nie, maar ook ‘n belanghebbende is.

Kontak ds Maarten indien u die verrigting wil

bywoon: 072 143 1855

Page 3: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/05/5-mei.pdf · 2019. 5. 3. · dis weer verkiesingstyd Die vraag kan gestel word of Christen-gelowiges aan

6

Administrateur en fasiliteerders benodig vir Mukhanyo Afstandsonderrig–

Centurion

Ons benodig ‘n administrateur wat die administrasie van die afstandsonderrig kan behartig, asook ‘n span fasiliteerders. Daar is tans sewe studente en een tutor wat betrokke is by die leerproses. Volledige besonderhede tov die poste is op die kennisgewing-

bord.

Kontak Eddy Niezen (0834552760) of

Mootlite 2019! Gr 6-9

Datum: Sondag 16 Junie tot Vrydag 21 Junie

Plek: Fraaibos Koste: R700

Tema: Wat is jou WAPEN?

Inskrywingsvorm: https://docs.google.com/forms/d/10RmnotfMSzmDORIxPKQXsTGpSnv6csc5zkO

bdLgvbLQ/edit

Ds Lohan Linde 0847875119/

[email protected]

Mootkamp 2019 Vra enige ou Moter en hulle sal vir jou sê – Moot-kamp is ‘n belewenis wat jou lewe sal verander... Behalwe vir die wonderlike gelooofsgroei, aanbid-ding, lofprysing, Bybelstudie en eerlike vrae, is daar BAIE speel, lag, vriende en net eenvoudig

LEKKER tye!

Die tema hierdie jaar is verWONDerd... Ons almal stoei met ons eie wonde (groot of klein), maar ons hoef dit nie alleen te doen nie. Ons kan saam vriende verWONDerd wees oor Jesus se

WONDE wat my WONDE genees.

Wie: Alle Gr 10-12 leerlinge (Vriende uit ander

kerke is baie welkom)

Groepleiers = studente (Jy is welkom al was jy

nog nie op Mootkamp nie)

Datum: 20-29 Junie (Groepleiers)

22-29 Junie (Skoolverlaters)

Plek: Fraaibos Natuurkamp (Naby Brits)

Koste: R 950 (Groepleiers)

R 850 (Skoolverlaters)

Kontakbesonderhede:

Algemene inligting – Jacques Tredoux

0840496216

Admin (inskrywings ens.) – Christine Herbs

071 179 9405 [email protected]

www.mootkamp.co.za

TOPIA Saambid - en Kuiergeleentheid

Jy word hartlik uitgenooi na 'n TOPIA saambid - en kuiergeleentheid. Ons gaan terugvoer gee oor wat by TOPIA gebeur. Daarna gaan ons saam die Here dank en voorbidding doen. Ons wil ook saam kuier en iets saam drink en eet. Bring asseblief 'n bordjie eetgoed. Laat weet asseblief vir Lizanne Aucamp of ons jou daar

kan verwag.

Waar: Gereformeerde Kerk Meyerspark

Wanneer: Vrydag 10 April 2019

Hoe laat: 19:00

Kontak: Lizanne Aucamp by 084 555 1890

3

KOLLEKTES Kollektes word nog steeds in banke/deure opgeneem vir diegene wat nie Zapper gebruik nie

Plaas asb u bydraekoevertjies in die konsistorie se kluis

Ons gee om vir Mekaar “Moet oor niks besorg wees nie...” Fil 4:6

Conrad Stoltz sterk aan na ʼn operasie (A14—654 2406).

Bauke Dijkstra sterk tuis aan na ʼn operasie (A2—664 4508).

Meelewing word betuig met Andries en Judy Venter na die afsterwe van Andries se broer.

Lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra

Geluk Met die doop vanoggend:

Juan en Leonie Nagel met die doop van Ian.

Wynandt en Heila van Wyk met die doop van Alexander.

Ulrich en Marijke Edwards met die doop van Gareth vanaf Engeland.

BEROEPE AANVAAR

Proponent HJ Coetzee (Herman) na Amanzimtoti

BEROEPE BEDANK

Ds GC Coetzee (Gideon) van Standerton na Delmas

Alethea Ministry 11:00

Worship Service Like us on facebook: https://www.facebook.com/aletheaministry/

Vandag: Tydens erediens: Barmhartigheid

Volgende week: Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Emeritaatsversoring

By die deure: Ekumenisiteit buiteland

Page 4: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/05/5-mei.pdf · 2019. 5. 3. · dis weer verkiesingstyd Die vraag kan gestel word of Christen-gelowiges aan

4

Hoop & Help Life Coaching en Pastorale berading, gratis, Maandagoggende by die Kerkgebou. Skakel

Esther du Plessis by 0718682257.

Centurion Florist skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee.(664-0685)

centurionflorist@discovery mail.co.za.

SOETE NOSTALGIE!!! Gemengde koekies, melk-tert, sjokoladekoek, wortelkoek, appeltert en malva-

poeding. Bestel by Charvette Reesink 0823194172.

Ekstra wiskundeklasse tuis - Laerskool-Graad 10.

Philmi van Antwerpen 083 996 6769 .

Onderhoud en herstelwerk aan huise en geboue: verf, teëls, plaveisel, loodgieterwerk, staalwerk, diefwering en veiligheidshekke, hout en gelamineer-de vloere, dak waterdigting, palissades ens. Hennie

vd Walt 082 9274 326/[email protected].

GK Centurion Uitreik 26 Jun - 7 Jul 2019

Kom wees deel van die uitreik na Covenant College, Zambië. Die hoofdoel van die uitreik is die opgradering van 3 chalets wat gebruik word vir besoekende dosente en ander gaste. Ons benodig die volgende: Stortdeure/afskortings; materiaal vir blinders en gordyne; gordynreëlings; ketels; sterk speelgoed en boeke vir kleuters; finansiële bydraes sal verwelkom word. Brosjure met volle besonderhede is voor in die kerk by die hoofingang.

Kontak Attie van der Walt (0824935328) of Eddy Niezen (0834552760)

Steynsburgprojek ʼn Massiewe dankie vir die musse. Leerlinge stap in die koue skool toe. Ons laat leerders toe om die musse in die klasse te dra. Skoolklere is soms skraps. Ons hoop julle dames het hierdie projek geniet. Dankie vir die aankoop van die wol

en die tyd daaraan afgestaan.

Baie, baie dankie dat julle aan die kinders en persone in die ouetehuis dink. Ons waardeer die gebaar opreg. Dankie dat julle ons gemeenskap so seën met julle goedhartigheid. Die Here is in

beheer.

Laerskool Unie Skool, Koshuis en Marais Steyn

Ouetehuis

Benodighede vir Ouetehuis, Skool en Koshuis:

Skoonmaakmiddels: skottelgoedseep, toiletpa-pier, seeppoeier, badseep, pine gel, asbliksakke,

sponsies, vadoeke, waslappe, sneesdoekies.

Noodhulp: pleisters, panado, watte, salf soos

Betadine, sanitêre doekies en tablette vir diaree.

Ander: beddegoed, handdoeke, gordyne, matte, klere vir kinders 5 tot 13 jaar, grys skoolkouse vir seuns en wit skoolsokkies vir dogters, potlode,

uitveërs, lepels, opslaantafel.

Hennie vd Walt 082 927 4326

5

BELYDENDE LIDMATE

DOOPLIDMATE

VERJAARSDAE

“...U sorg vir my.” Ps 16:5 TEESKINKBEURTE

Instruksies vir die regsit voor die diens, skink en opruim na die erediens is in die kombuis

opgeplak.

Geestelike Opbou

19 Mei 2019

na afloop van die aanddiens

Prof. Henk Stoker gaan praat oor:

Kultus-groepe in ons land

5 Mei Tieners

A12 Bieuwkje Pretorius

12 Mei A13 Willemien Riekert

A14 Gwendi Gourley

A15 Amanda Brink

ELJADA HUIS

Ons benodig DRINGEND die volgende items: Koffie, suiker, melk, blikkies vleis, badseep. Ek sal bly wees as u dit in u hart sal vind om met hierdie behoefte te help.

5 Mei Hettie vd Elst A07 27734050490

Lodine Snyman B10 27835175803

Louis van Wyk C02 27722881991

6 Mei Vincent de Jager C05 27825822600

Marieta Henning A10 27825638800

7 Mei Cornè du Plessis A14 27823834350

Pieter Momberg B05 27829038139

Didrich Terblanché B02 27832651374

8 Mei Magda Coetzee A07 27824969218

Maricka Fourie B11 27832351545

Magdaleen Snyman C06 27847645357

9 Mei Nic Opperman C11 27798929910

Esmarie vd Merwe B20 27713822573

10 Mei Elsa Briel B07 27828246442

Marique le Roux C09 27828506459

Isabella Pretorius B12 27842065083

Susan vd Walt B04 27824672462

Yolande Venter A03 27796992007

Johann Verreynne C11 27825549416

11 Mei Evert v Seventer B14 27716097654

6 Mei Janru le Roux B13 27840993443

Luhan le Roux B13 27840993443

7 Mei Antonique Buys B09 27836622924

Rhode Buys B09 27836622924

Durandt Koch B17 27724428655

8 Mei Elmi vd Dussen B17 27824137809

Janu v Schalkwyk B14 27848190026

9 Mei Imke de Beer C10 27834693637

Cherize De Jonge A14 27711088944

Imke Silvis A05 27824663651

10 Mei Pieter-Steph Klopper C12 27825777190

Adriana Maree C02 27824412799

Ons het 'n skenking gekry van 'n pienk dogtertjie enkelbedkwilt. Ons wil dit graag verkoop om fondse in te kry om kos aan te koop vir Eljada. As u die kwilt wil besigtig of 'n aanbod wil maak, kontak asseblief:

Petra Swanepoel 0829277324 [email protected]