loffienuus - gelofte.co.za · robert moffat voorsitter [email protected] hendrik roux...

9
8 Loffienuus 30 Mei 2018 LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2018 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop dat daar ‘n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is 031 702 7217 en die direkte e-pos is [email protected]. Ons ondervinding is dat ouers dikwels ‘n ander perspektief op ‘n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus gerus as u ongelukkig of onseker is oor ‘n saak. 2. BELANGRIKE DATUMS Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die tweede kwartaal. Let asseblief ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2018. Die kalender is op die webblad beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator. 6 22 JUNIE SEKONDÊRE EKSAMEN 11 22 JUNIE PRIMÊRE EKSAMEN 22 JUNIE VAKVERANDERINGS VIR GRAAD 10 LEERDERS SLUIT 22 JUNIE GRAAD 1-3 LEERDERS ONTVANG RAPPORTE 22 JUNIE SKOOL SLUIT VIR WINTERVAKANSIE 3. EKSAMENS Die eksamens neem binnekort ‘n aanvang vir alle graad 4 tot 12 leerders. Ons wens graag vir alle Loffies sterkte toe en vertrou dat die eksamen vir almal ‘n spanningsvrye tydperk sal wees. Hoe harder jy voorberei hoe minder spanning sal jy ervaar en hoe lekkerder sal die vrug op jou arbeid wees. 4. MINI RUGBY EN NETBAL Hartlike dank aan die personeel en ouers war daartoe bygedra het dat die mini rugby en netbal toernooi ‘n groot sukses was. Die toernooi gaan jaarliks van krag tot krag en dien as goeie bemarking vir die skool. 5. ATKV REDENAARS Baie geluk aan Franco Baard en Leigh Janse van Rensburg wat aangewys is as provinsiale wenners van die ATKV se redenaarskompetisie. Dit is ‘n besondere prestasie. Ons is net so trots op Janika Dames (5de), Mia Breytenbach (3de), Janneli du Preez (2de) en Charlize van Staden (2de). Die Loffies het weer eens bewys dat hulle uitstekende sprekers is.

Upload: others

Post on 08-May-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2018

Webblad: www.gelofte.co.za

Geagte Ouer

1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG

Ons wys u graag daarop dat daar ‘n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u

enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is

031 702 7217 en die direkte e-pos is [email protected]. Ons ondervinding is dat ouers dikwels

‘n ander perspektief op ‘n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus

gerus as u ongelukkig of onseker is oor ‘n saak.

2. BELANGRIKE DATUMS

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die tweede kwartaal. Let asseblief

ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander

aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2018. Die kalender is op die webblad

beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator.

6 – 22 JUNIE SEKONDÊRE EKSAMEN

11 – 22 JUNIE PRIMÊRE EKSAMEN

22 JUNIE VAKVERANDERINGS VIR GRAAD 10 LEERDERS SLUIT

22 JUNIE GRAAD 1-3 LEERDERS ONTVANG RAPPORTE

22 JUNIE SKOOL SLUIT VIR WINTERVAKANSIE

3. EKSAMENS

Die eksamens neem binnekort ‘n aanvang vir alle graad 4 tot 12 leerders. Ons wens graag vir alle

Loffies sterkte toe en vertrou dat die eksamen vir almal ‘n spanningsvrye tydperk sal wees. Hoe

harder jy voorberei hoe minder spanning sal jy ervaar en hoe lekkerder sal die vrug op jou arbeid

wees.

4. MINI RUGBY EN NETBAL

Hartlike dank aan die personeel en ouers war daartoe bygedra het dat die mini rugby en netbal

toernooi ‘n groot sukses was. Die toernooi gaan jaarliks van krag tot krag en dien as goeie

bemarking vir die skool.

5. ATKV REDENAARS

Baie geluk aan Franco Baard en Leigh Janse van Rensburg wat aangewys is as provinsiale wenners

van die ATKV se redenaarskompetisie. Dit is ‘n besondere prestasie. Ons is net so trots op Janika

Dames (5de), Mia Breytenbach (3de), Janneli du Preez (2de) en Charlize van Staden (2de). Die

Loffies het weer eens bewys dat hulle uitstekende sprekers is.

Page 2: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

6. KONSERT

Baie dankie aan almal wat ‘n bydra gelewer het om ‘n groot sukses te maak van die konsert. Dit was

‘n heerlike sosiale geleentheid en ons het opnuut weer besef hoe talentvol die Loffies is.

Page 3: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

Page 4: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

Page 5: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

Page 6: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

7. AFRIKAANS IS PRAGTIG

8. OP ‘N LIGTER TRANT

Page 7: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

9. EKSAMENHULP

10. PITKOS

"I destroy homes, tear families apart - take your children, and that's just the start.

I'm more costly than diamonds, more costly than gold - the sorrow I bring is a sight to behold.

And if you need me, remember I'm easily found.

I live all around you, in schools and in town.

I live with the rich, I live with the poor, I live down the street, and maybe next door.

My power is awesome - try me you'll see.

But if you do, you may never break free.

Just try me once and I might let you go, but try me twice, and I'll own your soul.

When I possess you, you'll steal and you'll lie.

You'll do what you have to just to get high.

The crimes you'll commit, for my narcotic charms, will be worth the pleasure you'll feel in your arms.

You'll lie to your mother; you'll steal from your dad.

When you see their tears, you should feel sad.

But you'll forget your morals and how you were raised.

I'll be your conscience, I'll teach you my ways.

I take kids from parents, and parents from kids, I turn people from God, and separate from friends.

I'll take everything from you, your looks and your pride, I'll be with you always, right by your side.

You'll give up everything - your family, your home, your friends, your money, then you'll be alone.

I'll take and I'll take, till you have nothing more to give.

When I'm finished with you you'll be lucky to live.

If you try me be warned this is no game.

If given the chance, I'll drive you insane.

I'll ravish your body, I'll control your mind.

I'll own you completely; your soul will be mine.

The nightmares I'll give you while lying in bed.

The voices you'll hear from inside your head.

The sweats, the shakes, the visions you'll see.

I want you to know, these are all gifts from me.

Page 8: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

But then it's too late, and you'll know in your heart, that you are mine, and we shall not part.

You'll regret that you tried me, they always do.

But you came to me, not I to you.

You knew this would happen.

Many times you were told, but you challenged my power, and chose to be bold.

You could have said no, and just walked away.

If you could live that day over, now what would you say?

I'll be your master; you will be my slave.

I'll even go with you, when you go to your grave.

Now that you have met me, what will you do?

Will you try me or not?

It’s all up to you.

I can bring you more misery than words can tell.

Come take my hand, let me lead you to hell."

Signed

DRUGS

11. BEHEERLIGGAAM

Skoolhoof

Danie Strydom [email protected]

Ouers

Leonie Botha Finansies [email protected]

Marianet Breytenbach Sport [email protected]

André Britz Onder-voorsitter [email protected]

Audette Holtzhausen Terrein [email protected]

Robert Moffat Voorsitter [email protected]

Hendrik Roux Projekte en Bemarking [email protected]

Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking [email protected]

Adelle Swarts Sport [email protected]

Renier van der Merwe Terrein [email protected]

Opvoeders

Charmain Hefer [email protected]

Hendrik Janse van Rensburg [email protected]

Misha Martin [email protected]

Nie-opvoeder

Reinette Janse van Rensburg Sekretaresse [email protected].

Leerders

Franco Baard [email protected]

Janika Dames [email protected]

Chanelle Hugo [email protected]

12. ADVERTENSIES IN LOFFIENUUS

Indien u advertensies in die Loffienuus wil plaas kan u me. Reinette Janse van Rensburg kontak

by [email protected] of by 031 702 7201. Koste beloop R75 per plasing.

13. VERJAARDAE

Baie geluk aan die Loffies wat in die volgende twee weke en gedurende die vakansie verjaar. Ons

vertrou dat julle heerlik bederf sal word en bid julle baie seën toe vir die nuwe lewensjaar.

Page 9: LOFFIENUUS - gelofte.co.za · Robert Moffat Voorsitter robert.moffat@bigenafrica.com Hendrik Roux Projekte en Bemarking hendrik@drakmill.co.za Bruce Scheffermann Projekte en Bemarking

8 Loffienuus 30 Mei 2018

Keandrew Koekemoer, Andrea Markgraaf, Junica Swanepoel, Nicola Weber, Eloise Johnson,

Franco Lombaard, Wilmien Fourie, Xavier Holtzhausen, Sonja Vorster, Marlo van Graan, Nicole

Butcher, Carli Smith, Carlo Joubert, Muller Kotzé, JD Oosthuizen, Shaun Botha, Adriaan du

Plessis, Ashley Humphreys, Danielle Kruger, Buliswa Mchunu, Bianca Vermeulen, Joshua Pather,

Danéll de Lange, Mia-Louis Müller, Juan-Louis Fourie, Nicolaas Lötter, Aiden Gardiner, Liam

Kleingeld.

14. E-POS

Ons het reeds ‘n baie groot aantal ouers wat die Loffienuus elektronies ontvang. Hierdie is

uiteraard ‘n baie meer betroubare manier om seker te maak dat u die nuusbrief ontvang,

aangesien die kinders soms vergeet van die nuusbrief wat in hul tasse lê. Indien u nog nie ‘n

elektroniese weergawe van die Loffienuus ontvang nie, is u welkom om ‘n e-pos te stuur na

[email protected]. Ons sal u dan op ons adreslys plaas. Die Loffienuus is ook op die webblad

(www.gelofte.co.za) en op Communicator beskikbaar.

15. KONTANTVRYE SONE

Ons beklemtoon graag weer die volgende: ons streef daarna om die skool ‘n kontantvrye sone te

maak en sodoende die versoeking by kriminele elemente te verwyder om die skool as ‘n sagte teiken

te beskou. Dit sal dus waardeer word indien u van elektroniese betaalmetodes of tjeks gebruik sal

maak.

Die skool se bankbesonderhede is soos volg:

Bank: ABSA

Rekeningnaam: Gelofte Skool

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 1137530569

Vriendelike groete

D J STRYDOM

SKOOLHOOF

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

TERUGSTUURSTROKIE: KOMMENTAAR – VIR AANDAG MNR. D. STRYDOM

NAAM VAN OUER: ____________________________________________________________________

NAAM VAN LEERDER: ______________________________________________ GR. ______________

KOMMENTAAR: ______________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________ _________________________

HANDTEKENING KONTAKNOMMER