lot 22 verkopers kommentaar / seller’s remarks · 2012-08-14 · lot 26 verkopers kommentaar /...

10
Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-57 is ‘n besonderse Sussex bul. Hy is die nageslag van ons skou kampioen stoetbul, GMO05-34, wat in die kort tyd wat hy in ons kudde is ‘n groot impak gemaak het. Hy het reeds meer skou kampioene en stoetbulle geteel as enige van ons vorige stoetbulle. GMO05-34 self is ‘n bul met besonderse bespiering en manlikheid en ‘n agterkwart wat ongeëwenaard is in die Sussex bedryf. Sy moeder kom uit een van ons beste koei lyne en was ook deel van my skou string. Sy het ‘n TKP van 349 dae oor 3 kalwings. SSS09-57 vertoon sy pa se besondere bespiering en manlikheid. Sy kop is breed met goeie oogbanke en sy nek is gespierd met promi- nente skof ontwikkeling. Die bul is baie breed met ‘n breë skoon borsvloer, sterk rug met baie sprong van rib en goeie oogspier ontwikkeling. Op die agterkwart is die bul indrukwekkend met baie goeie lengte van die heup– tot sitbeen, baie breedte tussen die sitbene en die draaibene en besonder goed op- gevulde dye. Hy het sterk bene en beweeg gemaklik. Hierdie is uit en uit ‘n stoetbul en besit al die eienskappe wat ons verlang in ‘n moderne Sussex bul. ————————————————————————————————————————————————— SSS09-57 is a special Sussex bul. He is the progeny of our show champion sire, GMO05-34, who in the short time he’s been in our herd has made a significant impact. He has already sired more show champions and stud bulls than any of our previous sires. GMO05-34 is a bull with exceptional muscle definition, masculinity and a hind quarter that is unequalled in the Sussex breed. His dam is out of one of my best dam-lines and was part of my show string and has an ICP of 349 days. SSS09-57 displays his sire’s good masculinity and muscle definition. He has a broad manly head with good eyebrow de- velopment, strong neck and prominent hump. This bull is incredibly wide with a clean chest floor and wide stance of the front legs, broad back with good eye muscle development and an incredible barrel. He has lots of width between the hip bones, pin bones and thurl and his thighs are very well filled. His hind quarter shows good muscle definition and long mus- cles that attach low down on the hocks. He has lots of length and depth as well. His feet and legs are strong and he moves very well. This is a stud bull in every way and he has all the qualities one looks for in the modern Sussex bull. Lot 23 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-60 is ook ‘n seun van ons top stoetbul, GMO05-34 en sy moeder is ‘n baie goeie koei uit een van ons mees langslewende lyne en het ‘n TKP van 369 oor 6 kalwings. 60-09 is ‘n baie manlike bul met ‘n sterk kop met goeie oogbank ontwikkeling en breedte tussen die oë en goeie skof en nek ont- wikkeling. Die bul vertoon baie goeie balans en is ooral goed gevul, veral agter die blaaie. Hy het klipharde bespiering wat wys op sy voorarm en strek oor sy breë sterk rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling tot op sy goed gevulde binne- en buite dye. Die bul het goeie lengte en baie goeie diepte en is breed vanaf die borsvloer dwarsdeur tot by die sitbene en heupbene. Hierdie bul het ook stoet potensiaal en is baie korrek. Sy teelwaardes vir groei is bo die rasgemiddeld en hy kan kom- mersieël gebruik word om speenkalwers of osse te teel. —————————————————————————————————————————————————-- SSS09-60 is also the progeny of our champion herd sire, GMO05-34 and his dam is out of one of our dam lines with great longevity and has an ICP of 369 over 6 calves. 60-09 is a very masculine bull with a strong head with well developed eye brows and good width between the eyes. His neck and hump are well developed and he has good balance. He has rock hard muscling which shows on his forearm as well as over his broad strong back with good eye muscle development and into his hind quarter with well filled out inner– and outer thighs. He has lots length and good depth and is wide right from his chest floor through to his hip– and pin bones. This bull has herd sire potential and is structurally very correct. His breading values for growth are above the breed average and in a commercial herd he can be used in a weaner or slaughter cattle production system.

Upload: others

Post on 04-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-57 is ‘n besonderse Sussex bul. Hy is die nageslag van ons

skou kampioen stoetbul, GMO05-34, wat in die kort tyd wat hy in ons kudde is ‘n groot impak gemaak het. Hy het reeds meer skou

kampioene en stoetbulle geteel as enige van ons vorige stoetbulle.

GMO05-34 self is ‘n bul met besonderse bespiering en manlikheid en ‘n agterkwart wat ongeëwenaard is in die Sussex bedryf. Sy

moeder kom uit een van ons beste koei lyne en was ook deel van my

skou string. Sy het ‘n TKP van 349 dae oor 3 kalwings.

SSS09-57 vertoon sy pa se besondere bespiering en manlikheid. Sy kop is breed met goeie oogbanke en sy nek is gespierd met promi-

nente skof ontwikkeling. Die bul is baie breed met ‘n breë skoon

borsvloer, sterk rug met baie sprong van rib en goeie oogspier ontwikkeling. Op die agterkwart is die bul indrukwekkend met baie goeie lengte van die heup– tot sitbeen, baie breedte tussen die sitbene en die draaibene en besonder goed op-

gevulde dye. Hy het sterk bene en beweeg gemaklik.

Hierdie is uit en uit ‘n stoetbul en besit al die eienskappe wat ons verlang in ‘n moderne Sussex bul.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-57 is a special Sussex bul. He is the progeny of our show champion sire, GMO05-34, who in the short time he’s

been in our herd has made a significant impact. He has already sired more show champions and stud bulls than any of our

previous sires. GMO05-34 is a bull with exceptional muscle definition, masculinity and a hind quarter that is unequalled in the Sussex breed. His dam is out of one of my best dam-lines and was part of my show string and has an ICP of 349 days.

SSS09-57 displays his sire’s good masculinity and muscle definition. He has a broad manly head with good eyebrow de-

velopment, strong neck and prominent hump. This bull is incredibly wide with a clean chest floor and wide stance of the front legs, broad back with good eye muscle development and an incredible barrel. He has lots of width between the hip

bones, pin bones and thurl and his thighs are very well filled. His hind quarter shows good muscle definition and long mus-

cles that attach low down on the hocks. He has lots of length and depth as well. His feet and legs are strong and he moves

very well. This is a stud bull in every way and he has all the qualities one looks for in the modern Sussex bull.

Lot 23 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-60 is ook ‘n seun van ons top stoetbul, GMO05-34 en sy

moeder is ‘n baie goeie koei uit een van ons mees langslewende

lyne en het ‘n TKP van 369 oor 6 kalwings.

60-09 is ‘n baie manlike bul met ‘n sterk kop met goeie oogbank

ontwikkeling en breedte tussen die oë en goeie skof en nek ont-

wikkeling. Die bul vertoon baie goeie balans en is ooral goed

gevul, veral agter die blaaie. Hy het klipharde bespiering wat wys

op sy voorarm en strek oor sy breë sterk rug met goeie sprong van

rib en oogspier ontwikkeling tot op sy goed gevulde binne- en

buite dye. Die bul het goeie lengte en baie goeie diepte en is breed

vanaf die borsvloer dwarsdeur tot by die sitbene en heupbene.

Hierdie bul het ook stoet potensiaal en is baie korrek. Sy teelwaardes vir groei is bo die rasgemiddeld en hy kan kom-

mersieël gebruik word om speenkalwers of osse te teel.

—————————————————————————————————————————————————--

SSS09-60 is also the progeny of our champion herd sire, GMO05-34 and his dam is out of one of our dam lines with great

longevity and has an ICP of 369 over 6 calves.

60-09 is a very masculine bull with a strong head with well developed eye brows and good width between the eyes. His

neck and hump are well developed and he has good balance. He has rock hard muscling which shows on his forearm as well

as over his broad strong back with good eye muscle development and into his hind quarter with well filled out inner– and

outer thighs. He has lots length and good depth and is wide right from his chest floor through to his hip– and pin bones.

This bull has herd sire potential and is structurally very correct. His breading values for growth are above the breed average

and in a commercial herd he can be used in a weaner or slaughter cattle production system.

Page 2: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 24 Verkopers Kommentaar / Sellers Remarks

SSS09-39 is ‘n indrukwekkende bul met groter raam en is ook die

nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Sy moeder is ‘n goeie koei uit een van ons mees langslewende lyne en het ‘n TKP van 378

oor 6 kalwings.

39-09 beïndruk met die hoeveelheid vleis wat hy dra op sy raam. Hy het ’n breë manlike kop, goeie nek bespiering en ’n goed ontwik-

kelde en simmetriese skrotum. Die bul het baie goeie lengte regdeur

met ‘n sterk rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling

tot in die goeie lengte van heup na sitbeen en die lang spiere van sy boud. Hy is baie breed in die borsvloer en hierdie breedte gaan

regdeur tot in die agterkwart en die breedte tussen die heup en sit-

bene. Hy het besonder sterk bene en goeie kloue en ‘n baie mooi gladde haarkleed wat maklik in die somer verhaar.

Die bul se teelwaardes vir groei is van die beste van die groep en hy is by uitstek geskik vir die teel van osse.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-39 is also the progeny of our champion herd sire, GMO05-34. His dam is out of one of our best dam lines with great longevity and she has an ICP of 378 over 6 calves.

39-09 is impressive in terms of just how much meat he has packed onto his larger frame. His head, neck and hump show

enough masculinity and he has a well developed and symmetrical scrotum. He has great length that is evident over his

strong back with good width and eye muscle development into his hind quarter with good length from hip bones to pin bones. He is very wide in the chest floor and this width continues right through into his hind-quarters with good width be-

tween the hip bones, pin bones and thurl. He has very strong legs and feet and moves effortlessly.

This bull has some of the highest growth breeding values of the bulls on sale and is recommended for use in a production

system where slaughter cattle are marketed.

Lot 25 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-119 is ‘n bul met stoet pottensiaal. Hy is die nageslag van

die duurste bul op die 2008 SA Nationale veiling en 2010 Interras

Kampioen bul op die Gobabis skou.

Die bul het ‘n besonder manlike kop met prominente oogbanke en

goeie nek en skof ontwikkeling. Die bul is ook baie sterk oor sy rug

met baie breedte, sprong van rib en oogspier ontwikkeling. Die bul is

ook baie diep in die middelstuk en baie breed in die borsvloer. Die

lengte van die heup– na sitbeen is goed en hy is baie goed opgevul in

die dye met ‘n boud wat laag teen die hak aanheg. Die bul het baie

sterk bene en kloue en beweeg baie gemaklik en hy het ‘n natuurlike gladde haarkleed wat maklik in die somer verhaar.

119-09 is ‘n baie goed gebalanseerde bul wat goed sal doen in enige Sussex kudde en wat kommersieël vir die teel van

speenkallers of osse gebruik kan word.

—————————————————————————————————————————————————--

SSS09-119 is a bull with stud potential. He is the progeny of the top selling bull at the 2008 SA National sale and the 2010

Interbreed Champion of the Gobabis show.

This bul has a very masculine head with prominent eye brows and good neck and hump development. He is very strong

over his back with lots of width, good eye-muscle development and well sprung ribs. He shows good depth in the midpiece

and a well developed barrel. His chest is clean and wide. He has good length from the hip bones to the pin bones and he is

very well filled out in the inner– and outer thighs and has long muscles that attach low down on the hocks. He has very

strong legs and feet and moves well and has a naturally smooth coat that sheds easily in summer.

119-0 is a well balanced bull that will contribute to any Sussex herd and can be used to produce weaners or slaughter cattle.

Page 3: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

het ‘n sterk manlike kop met goeie oogbanke en breedte tussen sy oë.

Sy nek en skof is goed ontwikkel. Die bul is besonder sterk oor sy

toplyn met breedte, sprong van rib en goeie oogspier ontwikkeling.

Sy bors is breed en hy het goeie bespiering op die voorarm en is

goed opgevul agter die blaaie. Die bul is baie breed in die agterkwart

met baie vleis in die binne dye, buite dye en tweede dy. Die bul het

besonder goeie balans met sterk bene en kloue en beweeg gemaklik.

53-09 se teelwaardes vir groei is bo die rasgemiddeld vir 200d, 400d en 600d en kan vir speenkalf– of os produksie gebruik

word. Die bul se goeie definiesie van spier en sy hoër geboorte EBV maak dat ek hom eerder sal aanbeveel vir koeie.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-53 is the progeny of our champion herd sire GMO05-34. This bul has a very masculine head with well developed

eyebrows and good width between the eyes. His neck and hump are strong and well developed. He is particularly strong

along his topline with a broad back with well defined eye muscling. His chest and stance with his front legs is wide and he

has good muscle definition on the forearm and is well filled behind the shoulder. He is very broad in the hind quarter with

exceptionally well muscled inner– and outer thighs. This bull is a very well balanced bull with strong legs and feet and he

moves well.

His growth EBV’s are above breed average and he can be used to produce weaners or slaughter cattle. His prominent mus-

cling and above average birth weight EBV makes him more suitable for use on cows.

Lot 27 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-4 is die nageslag van ‘n selfgeteelde stoetbul wat ons vir 12

jaar in ons kudde gebruik het en wat daardie langlewendheid aan sy

nagelsag oorgedra het. Die bul toon vir ons genoeg manlikheid in sy

kop en sy nek en skof is goed ontwikkel. Die bul het goeie lengte en

dit wys ook in die lengte van die heupbeen tot sitbeen. Hy het

breedte deurgans vanaf sy skoon borsvloer, oor sy sterk rug met

goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling tot in sy agterkwart

waar hy breed is tussen die heup– en sitbene en baie goed opgevul is

in die dye. Sy boud is diep en heg laag teen die hak. Die bul is ook baie goed gevul agter die blaaie en in die lende. Hy het

sterk bene en kloue en beweeg baie gemaklik. 4-09 se laê geboorte gewig EBV en sy soepel bespiering maak hom baie

geskik om op verse te gebruik en sy dogters sal as vervaningsverse ‘n lang produktiewe lewe in enige kudde hê.

—————————————————————————————————————————————————--

SSS09-4 is the progeny of a self-bred herd sire that we used in our herd for 12 years and he passed this longevity onto his

progeny. This bul has enough masculinity in his head and his neck and hump are well developed. He has good length and

this is evident in the length from his hip bones to pin bones. He has good width throughout from his very wide chest, over

his broad strong back into his well developed hind-quarters with well filled inner– and outer thighs and pin bones that are

wide apart. The muscles in his hind-quarters are long and attach low down on the hocks. His legs and feet are strong and he

moves well. His low birth weight EBV coupled with his long supple muscling makes him the ideal bull to use on heifers

and as replacement heifers his female progeny will have a long and productive life in any herd.

Page 4: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 28 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-46 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34 en sy

moeder is uit ’n baie goeie koei lyn en het ’n TKP van 380 dae oor 4

kalwings.

46-09 het genoeg manlikheid met goeie lengte en diepte deurgans.

Hy het baie breedte in die borsvloer en oor sy rug met goeie sprong

van rib. Waar die bul egter in’n klas van sy eie is, is in die agter–

kwart. Sy boude dra geweldig baie vleis en is tot die maksimum

gevul in die binne– en buite dye. Die breedte tussen sy heupbene,

draaibene en sitbene is uniek in die Sussex ras en sy boud kom baie laag af en wys baie goeie definisie van spier. Sy bene is

baie sterk en dik vir sy kompakte raam en hy beweeg baie gemaklik. Sy groei teelwaardes is almal vêr bo die rasgemiddeld.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-46 is the progeny of our champion herd sire GMO05-34 and his dam is out of a very good maternal line and has an

ICP of 380 over 4 calvings. 46-09 has enough masculinity and he has good length and depth. Where he is in a class of his

own however is in his hind-quarters. He is about as filled in the hind-quarters as can be with lots of beef in the inner– and

outer thighs. The width between his hip bones, pin bones and thurl is unique in the Sussex breed and the muscling in his

hind quarter is long and attaches low down on the bulls exceptionally sturdy hocks. He has good muscle definition through-

out, but on his hind quarter it is something to behold. His legs and feet are strong and he moves with ease. His breeding

values for growth are all well above the breed average and this is the ideal bull to breed heavy weaners with good confor-

mation.

Lot 29 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-135 is die nageslag van ‘n bul wat ons gekoop en gebruik het

om ons verse oop te maak. Sy moeder handhaaf ‘n goeie TKP van

397 dae oor 5 kalwings.

135-09 is ‘n groter raam bul met baie lengte en diepte en genoeg

breedte. Hy het genoeg manlikheid en is sterk oor sy toplyn met

goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling. Hy is ‘n goed ge-

ballanseerde bul met goeie en sterk kloue en hy beweeg gemaklik.

Met sy laê geboorte gewig teelwaarde en soepel bespiering kan ek die bul aanbeveel vir die gebruik op verse. Sy teel-

waardes vir groei is gemiddeld en almal net bo die rasgemiddeld en kan jy hom gebruik om speenkalwers of osse te teel.

—————————————————————————————————————————————————--

SSS09-135 is the progeny of a stud bull we purchased and used to open our heifers. His dam has a good ICP of 397 over 5

calvings.

135-09 is a larger framed bull with lots of length and depth and adequate width. He has a masculine head and shows enough

masculinity throughout. He has a strong topline with a broad back with good eye muscle development. His legs and feet are

good and he moves well. He is a well balanced bull with all-rounder capabilities.

His low birth weight EBV coupled with his soft and supple muscling makes this a good bull to use on heifers. His breeding

values for growth are middle of the road and are just above the breed average and this bull can be used to breed weaners or

slaughter cattle.

Page 5: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 30 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-64 is die nageslag van ‘n bul wat ons gekoop en gebruik het

om ons verse oop te maak. Sy moeder het ’n baie goeie reproduksie

syfer met ‘n TKP van 369 dae oor 9 kalwings.

64-09 is ‘n middel van die pad bul met baie goeie manlikheid in sy

kop, skof en nek. Die bul het genoegsame lengte, breedte en diepte

met ‘n sterk toplyn en goeie middelstuk. Sy rug is breed met goeie

sprong van rib en oogspier ontwikkeling. Sy agterkwart is baie goed

ontwikkel met ‘n boud wat laag aanheg op die hak. Die bul het sterk bene en kloue en beweeg baie gemaklik.

Sy geboorte gewig teelwaarde is baie onder die ras gemiddeld en die bul kan met gemoedsrus gebruik word om verse oop te

maak.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-64 is the progeny of a stud bull we purchased and used to open our heifers. His dam has an excellent reproduction

record with an ICP of 369 days over 9 calvings.

64-09 is a middle of the road bull with lots of masculinity in his head, neck and hump. He has good length, width and depth

throughout with a strong topline and mid-piece. His back is broad with good eye muscle development and lots of width in

the barrel. His hind-quarters show good length from the hip bones to the pin bones and has long muscles that attach low

down on the hocks. He has a low birth EBV and is supremely suited to use on heifers.

Lot 31 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-110 is die nageslag van ‘n bul wat ons gekoop en gebruik het

om ons verse oop te maak. Sy moeder het ‘n goeie TKP van 385 dae

oor 6 kalwings

110-09 het genoeg manlikheid in sy kop met goeie nek en skof ont-

wikkeling. Die bul is deurgans baie breed met ‘n skoon breë

borsvloer, baie goeie sprong van rib en oogspier oor sy rug en ‘n

agterkwart wat baie goed opgevul is tussen die dye. Hy het besonder

goeie breedte tussen die heup–, sit– en draai bene en die spiere op sy boud heg laag teen ‘n sterk agterbeen met goeie hakke.

Die bul is goed gevul agter die blaaie en het goeie diepte in die middelstuk. Hierdie is die ideale speenkalf bul en wat met

gemoedsrus op verse gebruik kan word.

—————————————————————————————————————————————————--

SSS09-110 is the progeny of a stud bull we purchased and used to open our heifers. His dam has a good ICP of 385 days

over 6 calvings.

110-09 has enough masculinity in his head and a well developed neck and hump. He shows very good width right through

with a clean wide chest floor, broad back with good eye muscle development into hind-quarters that are well filled in the

thighs and have good width between the hip bones, pin bones and thurl. The muscles of his hind-quarters are long and at-

tach low down on strong and broad hocks. He is well filled behind the shoulder and has lots of depth in the mid-piece. This

is the ideal weaner bull and can be used on heifers.

Page 6: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 32 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-122 is die nageslag van ‘n bul wat ons gekoop en gebruik het

om ons verse oop te maak. Sy moeder handhaaf ‘n TKP van 402 oor

4 kalwings.

122-09 is ‘n manlike bul met goed ontwikkelde oogbanke en goeie

breedte oor die voorkop. Sy nek en skof toon goeie bespiering en die

skof is prominent en manlik. Hy is besonder diep in die middelstuk

en het goeie sprong van rib. Oor sy voorkwart toon hy ook baie

goeie diepte en breedte met ‘n skoon breë borsvloer en gladde

skouerknoppe. Die bul toon goeie lengte oor die rug en in die lengte

van die heup– tot sitbeen en is goed opgevul in die dye. Hy het goeie

bene met sterk hakke op die agterbeen en ‘n voorarm met goeie

bespiering en sterk kloue. Die bul het ‘n baie goeie libido en ‘n gladde haarkleed.

122-09 se teelwaardes vir groei is almal bo die rasgemiddeld terwyl sy geboorte-gewig teelwaarde amper op die

rasgemiddeld is. Ek sou hom aanbeveel vir die teel van speenkalwers en hy sal op verse gebruik kan word.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-122 is the progeny of a stud bull we purchased and used to open our heifers. His dam has an ICP of 402 days over 4

calvings.

122-09 is a manly bull with well developed eyebrows and good with between the eyes. His neck and hump have good mus-

cling and his hump is prominent and masculine. This bull is very deep in the mid-piece and has a lots of capacity in the bar-

rel area. This depth extends to his front quarter and chest. He has good width starting with a wide chest floor, extending

over his broad back into his hind quarter with good width between the hip– and pin bones and well filled thighs. He has

good length over his back and in the length from hip– to pin bones. His legs are strong with good hocks on the hind legs

and good muscle definition on the forearm. He has lots of libido and a smooth coat. 122-09 has growth EBV’s above the

breed average with a birth weight EBV just over the breed average and I recommend him for a weaner production system.

Lot 33 Verkopers Kommentaar / Sellers Remarks

SSS09-71 is die nageslag van die duurste bul op die 2008 SA Natio-

nale veiling en die 2010 Interras Kampioen bul op Gobabis en sy

moeder het ‘n TKP van 385 dae.

71-09 is ’n besonder manlike bul met goed ontwikkelde oogbanke

en breedte tussen die oë. Sy nek toon goeie bespiering en sy skof is

prominent en manlik en hy het ’n goed ontwikkelde en simmetriese

skrotum. Die bul is baie breed met ‘n breë skoon borsvloer, goeie

breedte oor die rug met sprong van rib en goeie oogspier ontwikkel-

ing. Sy agterkwart is indrukwekkend met baie goeie breedte tussen

die sitbene en goed gevulde binne– en buite dye. Die bul toon goeie

lengte met ‘n sterk rug en goeie lengte van die heupbeen na die sit-

been en ‘n lang boud wat laag op die hak aanheg.

71-09 is ‘n baie goed gebalanseerde bul met middel van die pad teelwaardes wat bo die rasgemiddeld is. Ek sal die bul sterk

aanbeveel vir die teel van speenkalwers en hy kan op verse gebruik word.

—————————————————————————————————————————————————--

SSS09-71 is the progeny of the most expensive bull at the 2008 SA National sale and 2010 Interbreed Champion of the

Gobabis show. His dam has an ICP of 385 days.

71-09 is a very masculine bull with well developed eyebrows and lots of width between the eyes. His neck and hump are

well muscled and masculine and he has a well developed and symmetrical scrotum. He has lots of width with a wide and

clean chest floor, broad back with good eye-muscle development and lots of width between the the hip– and pin bones. His

hind-quarter is impressive with well filled inner– and outer thighs and long muscles that attach low down on the hocks. He

has good length over his back and from the hip bone to the pin bone.

71-09 is a very well-balanced bull with middle of the road breeding values that are above the breed average. I would highly

recommend this bull for use in a weaner production system and he can be used on heifers.

Page 7: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 34 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-83 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34 en sy

moeder is uit een van ons beste koei lyne.

83-09 is ‘n bul met genoeg manlikheid in sy kop en sy skof en nek is

goed ontwikkel. Hy toon baie goeie breedte deurgans en is besonder

breed op die bors en oor sy rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling. Sy agterkwart is breed en hy is goed gevul in die dye.

Die bul het ‘n sterk rug en het meer as genoeg lengte en diepte. Hy

het sterk bene en kloue, beweeg gemaklik en het ‘n gladde haar-

kleed.

83-09 het baie goeie teelwaardes vir groei wat vêr bo die

rasgemiddeld is en ek beveel die bul aan vir die teel van speenkal-

wers. Sy hoër geboorte gewig teelwaarde beteken dat mens hom selektief op verse sal moet gebruik met groter pelvis-

openinge of op koeie.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-83 is the progeny of our best stud bull and his mother is out of one of our best dam-lines.

83-09 has enough masculinity in his head and his neck and hump shows good development and muscling. He has lots of

width throughout and is very wide in the chest floor and his broad back has lots of eye-muscle development and well sprung ribs. His hind-quarter is wide with lots of width between the pin bones and well filled inner– and outer thighs. He has a

strong back with good length and shows good length from hip- to pin bone with adequate depth throughout. He has strong

legs and hooves and moves well.

83-09 has very good growth breeding values that are well above the breed average and recommend this bull for use in a

weaner production system. His higher than breed average birth weight EBV means that he should be used selectively on

heifers with bigger pelvic openings or cows.

Lot 35 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-50 is die nageslag van ‘n Huntersvlei bul wat ons gekoop en

gebruik het om ons verse oop te maak. Sy moeder is uit een van ons

top koei lyne en het ‘n TKP van 398 dae oor 4 kalwings.

50-09 is ‘n bul met ‘n baie manlike kop en genoegsame manlikheid

in sy nek en skof ontwikkeling. Die bul is sterk oor die toplyn met ‘n

sterk breë rug met goeie sprong van rib en oogspier ontwikkeling.

Hy toon goeie lengte deurgans met genoegsame diepte. Die bul is

sterk in die middelstuk en goed gevul agter sy blaaie. Hy toon goeie breedte deurgans vanaf sy borsvloer tot in die agter-

kwart waar hy goeie breedte tussen die heup– en sit bene toon en goed gevul is in die dye.

50-09 is ‘n goed gebalanseerde bul met goeie groei teelwaardes wat bo die rasgemiddeld is. Hy is ‘n all-rounder bul.

—————————————————————————————————————————————————–

SSS09-50 is the progeny of a Huntersvlei bull we bought and used to open our heifers. His dam is out of one of our best

dam-lines and has an ICP of 398 over 4 calves.

50-09 has a masculine head with enough masculinity in his neck and hump. He has a strong top-line with a broad back with

lots of spring of rib and eye-muscle development. He has good length throughout with enough depth. He is strong in the

mid-piece and is very well filled behind the shoulders. He has good width throughout starting in a wide clean chest floor

and ending in a hind quarter that has good width between the pin bones and is well filled in the inner– and outer thighs.

50-09 is a well balanced all-rounder type of bull with good growth EBV’s that are above the breed average.

Page 8: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 36 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-55 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34 en sy

moeder is ‘n top koei en handhaaf ‘n TKP van 387 oor 7 kalwings.

55-09 is ‘n manlike bul met ‘n sterk kop met goed ontwikkelde oog-

banke en goeie breedte tussen die oë. Hy toon genoeg nek en skof

ontwikkeling en het ‘n goed ontwikkelde en simmetriese skrotum.

Hy het ‘n sterk rug met goeie breedte en sprong van rib, is goed op-

gevul agter die blaaie en het genoeg diepte in die middelstuk. Sy

bors is skoon en breed en hierdie breedte gaan regdeur tot in sy goed gevulde agterkwart. Die bul het ‘n lang boud wat laag

teen die hak aanheg en het sterk bene en kloue en beweeg gemaklik.

55-09 is ‘n middel van die pad bul wat in enige tipe produksiestelsel goed sal vaar en het bogemiddelde groei teelwaardes.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-55 is the progeny of our best stud bull and his mother is a top cow with an ICP of 387 over 7 calvings.

55-09 is a masculine bull with a strong head with well developed eyebrows and good width between the eyes. His neck and

hump have good muscling and he has a well developed and symmetrical scrotum. He is very strong over the topline with a

broad back with well sprung ribs. He is well filled behind the shoulder with enough depth in the mid-piece. His chest is

clean and wide and this width runs through the bull into his well filled hind-quarters with long muscles that attach low

down on the hocks. 55-09 is a middle of the road type bull and will do good in any production system.

Lot 37 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-80 is die nageslag van ‘n Huntersvlei bul wat ons gekoop en

gebruik het om ons verse oop te maak. Sy moeder is uit een van ons

mees langslewende koei lyne en het ‘n TKP van 388 dae oor 5 kal-

wings.

80-09 toon goeie sêkondêre manlikheidseienskappe met ‘n manlike

kop, nek en skof. Hy het genoegsame lengte, breedte en diepte. Hy

het ‘n goed ontwikkelde en simmetriese skrotum en het goeie bene

en kloue en beweeg gemaklik.

80-09 het ’n laê geboorte gewig EBV en met sy fyner been is hy die ideale bul vir gebruik op verse. Hy sal ook vroulike

diere teel met langslewendheid en baie melk.

—————————————————————————————————————————————————–

SSS09-80 is the progeny of a Huntersvlei bull we bought and used to open our heifers. His dam is out of a dam-line with

good longevity and has an ICP of 388 over 5 calvings.

80-09 has enough masculinity in his head, neck and hump and has a well developed and symmetrical scrotum. He has

enough length, width and depth and carries lots of beef on a lighter frame. His legs and hooves are well developed and he

moves well.

80-09 has a low birth weight EBV and this coupled with his finer bone structure makes him the ideal bull to use on heifers.

He will also breed females with good longevity and lots of milk.

Page 9: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 38 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-102 is die nageslag van ‘n Huntersvlei bul wat ons gekoop en

gebruik het om ons verse oop te maak. Sy moeder is ‘n top pres-

terende koei in ons kudde en handhaaf ‘n TKP van 377 oor 9 kal-

wings.

102-09 is ‘n later-ryp tipe bul met soepel bespiering en fyner been.

Die bul het goeie kapasiteit en is veral diep in die voorkwart. Hy is

goed gevul agter die blaaie en het genoeg diepte en lengte in die

middelstuk en het ‘n redelike gladde haarkleed.

Met sy fyner been, soepel bespiering en lae geboorte EBV is 102-09 die regte bul om verse oop te maak.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-102 is the progeny of a Huntersvlei bull we bought and used to open our heifers. His dam is a top producing cow

with an ICP of 377 over 9 calvings.

102-09 is a later-maturing type of bull with soft muscling and finer bone structure. He has good capacity and is especially

deep in the front quarter. He is well filled behind the shoulders and has adequate length and depth in the mid-piece and has

a reasonably smooth coat.

With his finer bone structure, soft muscling and low birth weight EBV, 102-09 is the good bull to use on heifers.

Lot 39 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-15 is die nageslag van ‘n selfgeteelde stoetbul uit een van ons

mees langslewende lyne. Sy moeder handhaaf ‘n TKP van 483 dae

oor 8 kalwings.

15-09 toon genoeg manlikheid in sy kop met goeie oogbank ontwik-

keling en breedte tussen die oë. Sy nek en skof is goed ontwikkel en

gespierd. Die bul het goeie breedte in die borsvloer en oor sy rug en

is goed gevul agter die blaaie. Hy toon goeie definisie van spier, ver-

al op die voorarm, maar tog is sy skouers skoon en glad. Hy het goeie bene met sterk hakke en kloue en beweeg gemaklik.

15-09 is ‘n goeie bul om te gebruik om verse oop te maak en die bul het ‘n goeie libido.

—————————————————————————————————————————————————–

SSS09-15 is the progeny a self-bred stud bull out of a sire line with great longevity. His dam has an ICP of 483 over 8 calv-

ings.

15-09 has good masculinity in his head with well developed eyebrows and good width between the eyes. His neck and

hump are well developed and well muscled. He has good width in his chest floor and over his back and is well filled behind

the shoulders. He has good muscle definition, especially on the forearm, however he still has a clean, well rounded shoul-

der. He has good legs with strong hocks and hooves and moves with ease.

15-09 has a strong libido and is a good bull to use on heifers.

Page 10: Lot 22 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks · 2012-08-14 · Lot 26 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks SSS09-53 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34. Die bul

Lot 40 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-136 is die nageslag van ‘n selfgeteelde stoetbul uit een van

ons mees langslewende lyne. Sy moeder handhaaf ‘n TKP van 451

dae oor 8 kallers.

136-09 is ‘n besonder manlike bul met baie goed ontwikkelde oog-

banke en baie breedte tussen die oë. Sy nek en skof is besonder ges-

pierd en goed ontwikkel. Hy is baie sterk in die voorkwart met goeie

breedte in die borsvloer en ‘n sterk voorarm met goeie definisie van

spier. Die bul het ‘n goeie toplyn met ‘n sterk rug met geweldige lengte. Hierdie lengte sien mens ook in die lengte van die

heup– na sitbeen. Hy het sterk bene en kloue en het ‘n baie goeie libido.

136-09 kan gebruik word op verse.

—————————————————————————————————————————————————

SSS09-136 is the progeny of a self-bred stud bull out of a sire-line with great longevity. His dam has an ICP of 483 over 8

calvings.

136-09 is a very masculine bull with very well developed eyebrows and good width between his eyes. His neck and hump

are especially well developed and well muscled. He is very strong in the front-quarter with a wide clean chest floor and a

well developed forearm with good muscle definition. He has a long strong back and good length from the hip bone to the

pin bone. He has strong legs and a good libido and is a good bull to use on heifers.

Lot 41 Verkopers Kommentaar / Seller’s Remarks

SSS09-61 is die nageslag van ons top stoetbul GMO05-34 en sy

moeder is ‘n puik presteerder in ons kudde met ‘n TKP van 379 oor

6 kalwings.

61-09 toon genoeg manlikheid in sy kop met goeie oogbank ontwik-

keling en breedte tussen die oë. Sy nek en skof is goed ontwikkel en

gespierd. Die bul toon besonder goeie lengte met genoeg breedte en

diepte. Sy rug is breed met goeie sprong van rib en oogspier ontwik-

keling. Die bul is sterk in die agterkwart met goeie breedte tussen die heup-, sit– en draaibene en goed gevulde binne– en

buite dye. Sy bene en kloue is sterk en die bul beweeg gemaklik.

61-09 is ‘n all-rounder bul wat goed sal aanpas en presteer in enige produksie stelsel.

—————————————————————————————————————————————————–

SSS09-61 is the progeny of our top herd sire GMO05-34 and his dam is a very productive cow with an ICP of 379 days

over 6 calvings.

61-09 has good masculinity in his head with well developed eye brows and good width between the eyes. His neck and

hump are well developed and well muscled. He has very good length of body with enough width and depth. His back is

strong and broad with well sprung ribs and good eye-muscle development. He is strong in the hind-quarters with good

width between the hip bones, pin bones and thurl and is well filled in the thighs. He has strong legs and feet and moves well

61-09 is an all-rounder bull that will adapt and perform well in any production system.