maak dissipels van christus... - iederark › pdf2015 › iederark › 1 mrt.pdf · 2015-02-27 ·...

12
Wat gebeur DV hierdie week….…… 1 Maart 2015 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] / [email protected] Sondag 1 Maart Lydensweek (3) Gebedskrygers Erediens Sondagskool Gr 1-6 Koffiediens Tienerdiens 07:30 09:15 17:30 Maandag 2 Maart Gebedskrygers 07:00 Dinsdag 3 Maart Gebedskrygers 07:00 Woensdag 4 Maart Gebedskrygers Growth Point 07:00 18:30 Donderdag 5 Maart Gebedskrygers 07:30 Vrydag 6 Maart Gebedskrygers Vroue gebed 07:00 09:00 Gebedskrygers Manne bid-uur 06:30 06:30 Saterdag 7 Maart Uitgawe 7/2015 Moed is nie die afwesigheid van vrees nie; dit is die oorwinning van vrees Robert Louis Stevenson “U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here. U gee hulle nuwe moed. U verhoor hulle gebed.” - Ps. 10:17

Upload: others

Post on 24-Jun-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Wat gebeur DV hierdie week….……

1 Maart 2015

Iederark

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] / [email protected]

Sondag 1 Maart

Lydensweek (3)

Gebedskrygers Erediens

Sondagskool Gr 1-6 Koffiediens Tienerdiens

07:30 09:15

17:30

Maandag 2 Maart

Gebedskrygers

07:00

Dinsdag 3 Maart

Gebedskrygers

07:00

Woensdag 4 Maart

Gebedskrygers Growth Point

07:00 18:30

Donderdag 5 Maart

Gebedskrygers

07:30

Vrydag 6 Maart

Gebedskrygers Vroue gebed

07:00 09:00

Gebedskrygers Manne bid-uur

06:30 06:30

Saterdag 7 Maart

Uitgawe 7/2015

Moed

is nie

die a

fwesig

heid v

an vr

ees ni

e; dit

is die

oorw

inning

va

n vree

s – R

obert L

ouis S

teven

son

“U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here. U gee hulle nuwe moed. U verhoor hulle gebed.” - Ps. 10:17

Page 2: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 2

SENDING GEBEDSVERSOEKE

HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Die Gideons is vandag besig om Bybels uit te deel en van bed tot bed met die pasiënte te praat. Bid asb vir: Pasiënte om ’n persoonlike verhouding

met die Here te hê. Nie net weet nie, maar ’n wandel met Hom.

Iemand met nierversaking. Iemand met breinvliesontsteking.

BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Dank die Here vir Sy beskerming, ook as ons die tromme hoor wat hul vir hul voorvaders en afgode speel. Bid asb vir: Ons uitreik na die grenspos asook na

Gani waar ons Maandag 22 Bybels op versoek gaan afgee het.

Ons beplande verbeterings aan ons kerk. Vir my ou maat André hier by ons wat

gangreen het in sy voete. Baie dankie Here vir elkeen se bydrae, op welke wyse om ons werk hier te kan doen.

MALAWI SENDING (Pieter Loots) Baie dankie vir elkeen van julle se gebede vir Malawi, sy mense en die werk wat hier ge-doen is. Daarsonder sal ek nie kan aangaan nie. Dit reën nog steeds in Malawi, maar dank die Here daar is nie meer skade nie. Bid asb vir Pieter se Bybelstudiegroepe in die volgende Villages: CHINGO waar die mense met ywer luis-

ter, maar sodra ek by die Nuwe Testa-ment kom, sukkel ek om hulle by die By-belstudie te kry. Ek het besluit ek gaan aan, al is daar net een persoon.

MPUMBE gaan dit nog goed met Gulati en haar familie en ‘n klomp kinders vanoor die hele village.

MAKUMBA se Ouma en jong dogters is

altyd op hul pos en neem deel aan die By-belstudie

NTAKA 2 Bid asb vir al 4 hierdie groepe dat daar ‘n brande begeerte in hulle harte sal ontstaan om meer van die WAARHEID te hoor.

Bid asb vir Golden die onderwyser, sy vrou en hul baba. Hy het vanaf Desember nog geen salaris van die regering ontvang nie.

VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Baie dankie vir julle gebede vir ons besoek aan die Kongo. Dit was baie geseënd en ‘n mens voel dat die vrug op die opleiding al duideliker sigbaar word. Gebedsversoeke: Dank die Here saam met ons vir die

suksesvolle besoek aan die Kongo, vir die verbeterde veiligheidsituasie daar en dat ons veilig en veral gesond teruggekom het en dat alles goed gaan by die huis;

Bid asb vir al die fasiliteerders daar. (Ek vertel volgende week meer van hulle).

Bid verder vir die opleiding in die Kaap waar ek oor twee weke ‘n groep pastore as Module 3 fasilteerders gaan oplei;

D a n m a a k d i e v e r b e t e r d e veiligheidsituasie in die Kongo dit moontlik dat daar ‘n moontlikheid is om met voertuie einde September Kongo toe te ry – bid asb vir leiding hieroor.

Page 3: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 3

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

.

FIETSE VIR BOTSWANA Jerry het 2 fietse nodig vir sy sendingwerk in

Botswana. As enige iemand ons kan help kan u vir Juanita skakel

by 082 330 8113 of (018) 294 6900

Baie dankie!!

NOODBANK Ons het dringend vrywilligers nodig om elke tweede Maandagoggend te help kospakkies maak vir die Noodbank. Kontak asb vir Jordi Terblanche by 082 788 5907

Nolene Mels en kinders Rynhart en Nardus vanaf NG gemeente Vyfhoek

Page 4: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 4

Page 6: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 6

Page 7: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 7

Page 8: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 8

BRUILOFSFEES VAN DIE JAAR! Alle getroude egpare gaan op 22 Maart 2015 tydens die oggenddiens die geleentheid ontvang om hul huweliksbelofte voor die kansel te hernu en weer hul ringe vir mekaar aan te steek! U ontvang ook ʼn sertifikaat waarop u verbintenis staan. Dit gaan ʼn spesiale geleentheid wees. Amper 20 pare het reeds ingeskryf. Hierdie is ʼn groot geleentheid! Ons wil iets besonders daarvan maak om die waarde van die huwelik weer te beklemtoon. Bespreek nou jou plek deur jou naam en selfoonnommer by ds. Willem of die kerkkantoor (018 294 8121) op te gee. Kom ons gaan grooooooot. Begin mekaar solank voorberei vir die dag en nooi jou wederhelfte en kinders en familie uit na die groot okasie van die jaar! Ons bied na afloop van die geleentheid ʼn bruilofsfees aan vir die hele gemeente.

Page 9: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 9

Page 10: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 10

Page 11: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 11

Verjaarsdae Maart

Datum Van Naam

01-Mar Swanepoel Danie 14-Mar Olivier Santie

Swiegers Johan Du Toit Diaan

Stoop Johan Putter Neels

Aldum Louis Du Toit Donavan

Rusch Markus 15-Mar Beyers Mona

02-Mar Bezuidenhout Anell Heigers Joan

Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco

03-Mar Ferreira Stefan Terblanche Jordi

04-Mar Van der Walt Attie Swart Marlene

Hanekom Mari Viljoen Hansie

Hanekom Surita 18-Mar Van Wyk Melanie

Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Van Heerden Lourette Botes Ironka

05-Mar De Beer Martin 19-Mar Van der Westhuizen Hein

Schultz Trevor Grobler Babs

Harms Engela Grobbelaar Carien

Kotze WJ 20-Mar Viljoen Dawie

06-Mar Beyers Andries 21-Mar Weldon Minke

Swanepoel Andre Coetzee Nico

08-Mar Ferreira Loulene Minny Magda

Jacobs Georgia De Klerk Pieter

Van Reeuwyk Klaas 22-Mar Steyn Pieter

Craven Maryke Van Bosch Daniel

Dahms Erna Kershoff Tienie

Coetzee Darius Du Toit Pieter

09-Mar Botha Jeanette Esterhuizen Sanet

Bronkhorst Hennie 23-Mar Buitendag Daleen

Pretorius Kevin Blignaut Lanique

Strauss Isabel 24-Mar Strauss Willem

11-Mar Kotze Melinda Viljoen Sakkie

Jacobs George Menezies Johnny

Van der Walt Henco Botha Ruan

Koekemoer Jan Groenewald Kobus

12-Mar Nel Michelle Nel Baetra

Smit Mariana 26-Mar Kirby Julian

Nolte Jeanette Van Niekerk Johan

13-Mar Du Toit Jenavive Scholtz Phillip

Van der Walt Ronell 27-Mar Conradie Marie

Van Rooyen Johannes 28-Mar De Beer Zelmari

Visagie Yolanda Steyn Kobus

Van der Walt Zach Botes Louise

Foster Ethan Hill Wilna

Van der Walt Ansie

29-Mar Van den Berg Henning

30-Mar Erasmus Carel

Heyns Mossie

Bekker Theo

31-Mar Van der Wat Joey

Page 12: Maak dissipels van Christus... - Iederark › pdf2015 › iederark › 1 Mrt.pdf · 2015-02-27 · Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco ... Weldon Yolande Engelbrecht Riaan

Uitgawe 7/2015 Bladsy 12

Redakteur:

Naomi Scheepers

E-pos gerus enige voorstelle, idees of

bydraes na:

[email protected]

(Kritiek Welkom!)

Pos Beskikbaar:

GLOTRON Persoonlike Assistent/Verkoopsdame Vereistes:

-Matriek -Rekenaarvaardig (Coral Draw of grafiese ontwerp aanwins) -Eie vervoer -Hardwerkend en bereid om onder te begin -Lief om met mense te werk Skakel: Susan Kershoff 082-940 5514 E-pos ‘n CV na [email protected]