maak gereed die koning kom exodus

85
aak gereed die Koning kom! “

Upload: meliscl

Post on 14-Jun-2015

472 views

Category:

Spiritual


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Maak gereed die koning kom exodus

“ Maak gereed die Koning kom! “

Page 2: Maak gereed die koning kom exodus

EGIPTEGod se opdrag aan Moses Hoofstuk 3:1 tot 4:17

Die tien plae Hoofstuk 7:14 tot 11:10Die begin van Pasga Hoofstuk 12:1 tot 13:14Klowing van die Rooi See Hoofstuk 14: 13-31

WOESTYNTien gebooie Hoofstuk 20:1 tot 17

Instruksies vir die Tabernakel Hoofstuk 24:12 tot 27:21Offers vir die bou van die Tabernakel Hoofstuk 35:1 tot 36:7Bou van die Tabernakel Hoofstuk 40:1 tot 33God vul die Tabernakel Hoofstuk 40:34 tot 38.

Page 3: Maak gereed die koning kom exodus

Op reis vanuit Egipte na Kanaan

Egipte : Wereld van sonde & afgodediensWoestyn : Reiniging (afle & opneem)Kanaan : Geestelike oorwinning

Page 4: Maak gereed die koning kom exodus

Verskillende mense woon saam in Egipte

• Egiptenare

• Israeliete

• Gemengde bloed

Page 5: Maak gereed die koning kom exodus

Volbloed Egiptenare

• Geen behoefte na die Almagtige Skepper• Dien afgode (ander gode)• Geen plan om van hulle gode af te sien• Woon saam met ons in hierdie verlore wereld• Gaan selfs kerk toe• Neem geen notisie van die Evangelie• Gelukkig & tevrede in Egipte

Page 6: Maak gereed die koning kom exodus

Suiwer Joodse Bloed

• Dien reeds geslagte lank die God van Abraham, Isak & Jakob• Geen twyfel wie God is nie• Nie tevrede om afgode te dien• Verlang na die God van hul Voorvaders• Luister gewilliglik na die Evangelie• Aanvaar Christus sonder twyfel as Verlosser• Wil nie langer in Egipte bly• Soek & vind die weg na Kanaan, deur die woestynlewe . . .

Page 7: Maak gereed die koning kom exodus

Gemengde Bloed

• Uit gemengde huwelike gebore• Joods (gelowige) & Egiptiese (ongelowige) ouers• Verdeel tussen twee gelowe• Nie werklik verbind tot God nie• Kry nie vat aan afgode nie• Vind dit moeilik om kruisdood te verstaan• Begryp nie hul sondige toestand voor God nie• Vind dit moeilik om ‘n oorgawe te maak of om geestelik te groei & te volhard

Page 8: Maak gereed die koning kom exodus

Egiptenaar: Afgode

Ten volle oorgegee aan ChristusGemengde Bloed: Afgode / God van Israel

Egiptenaar, Israeliet of uit gemengde huwelik gebore, alle mense word gered deur die kosbare bloed van Jesus Christus . . . wanneer jy ‘n eie keuse maak om voor God te buig sondes te belei & Christus as Verlosser aan te neem . . .

Watter een verteenwoordig jou?

Page 9: Maak gereed die koning kom exodus

Die mense wat saam met ons in Egipte (die verlore wereld) woon is mense wat nie noodwendig ‘n keuse vir of teen die God van Israel gemaak het nie . . .

Die inwoners van Gosen (Joodse gebied) glo nie almal in dieselfde God nie, want baie van die volk het so deur die jare die gode van Egipte begin aanbid. . .

Page 10: Maak gereed die koning kom exodus

Sommige van hierdie ‘afgodbeeld aanbidders’ woon in ons huise, omdat hul met Israeliete getroud is. . .

Net soos wat daar vandag in elke gesin mense van verskillende geloofsoortuigings ‘n lewe onder een dak maak . . .

Page 11: Maak gereed die koning kom exodus

Almal werk elke dag hard saam daaraan om stene vir Farao te maak!

Hierdie mans en vroue word saam met ons teen die sprinkane & steekvliee beskerm wat Egipteland tref, net omdat hulle met mense getroud is wat die Almagtige dien en aanbid . . .

Page 12: Maak gereed die koning kom exodus

Alle mense kan die verlore wereld van Egipte verlaat , maar elkeen wat begeer om vrygemaak te word

van slawerny & afgodediensmoet God se voorskrifte noukeurig nakom . . .

Page 13: Maak gereed die koning kom exodus

“ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit hulle slawerny, en Ek sal jou verlos deur ’n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte . . . “

Ons sal nooit op ons eie uit die hand van Farao (satan) vrykom nie!

Page 14: Maak gereed die koning kom exodus

 Die God van Abraham, Isak & Jacob het vir Moses & Aaron gese dat elke gesin‘n lam moet uithou wat sonder gebrek is. . .

Die Alomteenwoordige het baie spesifiek gese dat ons die vleis met bitterkruie moet geur, en oor die kole moet braai. . .

Ons mag ook geen suurdeeg in die brood meng nie. . .

Page 15: Maak gereed die koning kom exodus

Bitter kruie herinner aan die dwangarbeid in Egipte, die vernedering & magteloosheid om in geestelike of fisiese slawerny vasgekeer te wees . . .

Dit herinner aan die sonde van ‘n volk wat eens op ‘n tyd die God van Israel gedien het,maar nou agter die gode van Egipte aan hoereer . . .

Page 16: Maak gereed die koning kom exodus

Die suurdeeg herinner aan sondes in ons lewens wat die potensiaal het om uit te reis . . . soos gis in deeg!

“ Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle ‘n nuwe deeg kan wees soos julle inderdaad ongesuurd is – want ook ons Paaslam is vir ons geslag, naamlik Christus . . .

“Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van ondeug & boosheid nie; maar met die ongesuurde brode van reinheid & waarheid . ..

Ondersoek jouself vir alle ongeregtighede & verwyder alle sondes & ongeregtighede uit jou midde . . .

Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet; alreeds op die eerste dag moet die suurdeeg uit jou

huis verwyder word . . .

Exodus 15:7

Page 17: Maak gereed die koning kom exodus

Die bloed sal vir jou ‘n teken wees aan die huis waarin jy is: “ As Ek die bloed sien, sal Ek by jou verby gaan! En daar sal geen verderflike plaag onder jou wees wanneer Ek Egipteland tref nie.”

Exodus 12:13

Op die aand van die veertiende moet die lam geslag word . . . Die bloed daarvan moet aan die deurposte van die huise gesmeer word waar die offer vleis geeet word . . .

Page 18: Maak gereed die koning kom exodus

Maar in die offers is daar jaar na jaar ‘n herinnering aan die sondes; want die bloed van stiere & bokke kan onmoontlik die sonde wegneem . . .

Hebreers 10:3-4

Page 19: Maak gereed die koning kom exodus

Brandoffers & sondoffers het U nie behaag nie. . . Toe het Ek gese: Kyk, Ek kom – in die boekrol is dit van My geskrywe – “ Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. Ek neem die eerste weg om die tweede te stel”. . . Hebreers 10: 5 ens.

Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus . . . Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word. . . Hebreers 10:14

Page 20: Maak gereed die koning kom exodus

Die Lam is geslag & die bloed is aan die deurkoesyne gesmeer . . .

Vannag gaan die eersgeborenes van elke huis sterf waar geen bloed gevloei & aan die deure van huise gesmeer is nie . . .

Die volk van Israel neem ‘n stap in die geloof & gehoorsaamheid aan God

Page 21: Maak gereed die koning kom exodus

Die afgelope maande het ons die Mag & Krag van God aanskou toe verskeie plae oor Egipte gebring is . . .

Die wysemanne & towenaars van Farao (satan) is raadop! Daar is niks wat hulle kandoen om die straf wat God die Almagtige oor Egipte uitvoer stop te sit nie . . .

Water in bloed Paddas Muskiete Steekvliee

Pes onder die vee Swere Hael Sprinkane

Duisternis

Dood van die eersgeborenes

Page 22: Maak gereed die koning kom exodus

Die smaak van bitter kruie op die offer vleis, herinner aan die sonde& smart van slawerny in Egipte . . .

Hoekom is sondes so groot probleem?

Page 23: Maak gereed die koning kom exodus

Die God van ons voorvaders is Heilig; opreg & regverdig. Hy het al die mag daar bo in die hemel & ook hier op die aarde. . .

Om sonde te verstaan, moet ons besef wie die God van Israel is . . .

Page 24: Maak gereed die koning kom exodus

God stel ‘n standaard vir ons om na te volg . . .

Matteus 5:48 “ Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is . . .”

God stel die standaard: Alles wat nie Heilig is nie is sonde . . .

Page 25: Maak gereed die koning kom exodus

Hoe weet ek wat sonde is: God gee Sy wet & die wet openbaar ons sonde . . .

Romeine 7:7 “ Ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie . . .

Romeine 7:9-12 “ En sonder die wet het ek vroeer gelewe, maar toe die gebod kom, het die sonde weer opgelewe & ek het gesterwe. En die gebod wat die lewe moes wees, die het vir my geblyk die dood te wees. Want die sonde het aanleiding gevind deur die gebod & my verlei & daardeur gedood. Dus is die wet heilig & die gebod is heilig & regverdig & goed.

Page 26: Maak gereed die koning kom exodus

Ons moet die hele wet onderhou . . .

Jakobus 2:10 “ Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword . . .

Jakobus 2: 11 “ Want Hy wat gese het: Jy mag nie egbreek nie, het ook gese: Jy mag nie doodslaan nie. As jy nou nie egbreek nie maar doodslaan, het jy ‘n oortreder van die wet geword . . .

Page 27: Maak gereed die koning kom exodus

Wat is die nagevolge van sonde?

Johannes 12:26 se: “ As iemand My dien, laat hom My volg . . .

• Sonde plaas jou onder die toorn van God Jesaja 5:25 Daarom het die toorn van die Here • Alle sonde is strafbaar met die dood Romeine 6:23 “ Want die loon van die sonde is die dood . . . “• Sonde skei my van God Jesaja 59: 1-2 “ ..julle sonde het ‘n skeidsmuur geword..”• Sonde kom op jou kinders & hulle kinders . . .

Page 28: Maak gereed die koning kom exodus

Hoe word ek dan geregverdig van die sonde?

Ek moet sterwe . . . 1. Romeine 6:7 “Want hy wat gesterf het is geregverdig van die sonde.

Page 29: Maak gereed die koning kom exodus

God sterf self vir ons

Romeine 6:7- : “ Want Hy wat gesterwe het is geregverdig van die sonde. As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, omdat ons weet dat Christus nadat Hy opgewek is uit die dode nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie. Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens & vir altyd gesterwe, maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God.”

Page 30: Maak gereed die koning kom exodus

“ Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers dat julle aan sy begeerlikhede gehoorsaam sou wees nie”

Page 31: Maak gereed die koning kom exodus
Page 32: Maak gereed die koning kom exodus
Page 33: Maak gereed die koning kom exodus

Wie verlos?

“ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit hulle slawerny, en Ek sal jou verlos deur ’n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte;

Gén. 48:16; Ex. 15:13. 6 en Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle ’n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit. Deut. 4:20. Gén. 17:8; Ex. 29:45,46; Deut. 29:13; Openb. 21:7. 7

En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan julle as ’n besitting gee, Ek, die HERE.

Page 34: Maak gereed die koning kom exodus
Page 35: Maak gereed die koning kom exodus
Page 36: Maak gereed die koning kom exodus
Page 37: Maak gereed die koning kom exodus
Page 38: Maak gereed die koning kom exodus

BEKER VAN “SANCTIFICATION” REINIGING

Die ritueel of ander aksie word uitgevoer met die intensie om gereing te word van alle ongeregtighede en sondes.

Page 39: Maak gereed die koning kom exodus
Page 40: Maak gereed die koning kom exodus
Page 41: Maak gereed die koning kom exodus
Page 42: Maak gereed die koning kom exodus
Page 43: Maak gereed die koning kom exodus

Wat het gebeur dat Moses Egipte op 40 jarige ouderdom verlaat het?

Page 44: Maak gereed die koning kom exodus

Op Heilige Grond

Page 45: Maak gereed die koning kom exodus
Page 46: Maak gereed die koning kom exodus
Page 47: Maak gereed die koning kom exodus
Page 48: Maak gereed die koning kom exodus
Page 49: Maak gereed die koning kom exodus
Page 50: Maak gereed die koning kom exodus

Deur wie is die boek Exodus geskryf?

Page 51: Maak gereed die koning kom exodus
Page 52: Maak gereed die koning kom exodus
Page 53: Maak gereed die koning kom exodus
Page 54: Maak gereed die koning kom exodus
Page 55: Maak gereed die koning kom exodus
Page 56: Maak gereed die koning kom exodus

Hoe het die water van die Nyl in bloed verander? Exodus 7:20

Page 57: Maak gereed die koning kom exodus

Hoe het die strome, kanale, waterkuile en versamelplekke van water, ook hout en klipbakke in bloed verander? Exodus 7:19

Page 58: Maak gereed die koning kom exodus

Hoeveel dae het verby gegaan nadat die Here die water geslaan het?

Exodus 7: 20

Page 59: Maak gereed die koning kom exodus
Page 60: Maak gereed die koning kom exodus
Page 61: Maak gereed die koning kom exodus
Page 62: Maak gereed die koning kom exodus
Page 63: Maak gereed die koning kom exodus
Page 64: Maak gereed die koning kom exodus
Page 65: Maak gereed die koning kom exodus
Page 66: Maak gereed die koning kom exodus
Page 67: Maak gereed die koning kom exodus
Page 68: Maak gereed die koning kom exodus
Page 69: Maak gereed die koning kom exodus
Page 70: Maak gereed die koning kom exodus
Page 71: Maak gereed die koning kom exodus
Page 72: Maak gereed die koning kom exodus
Page 73: Maak gereed die koning kom exodus
Page 74: Maak gereed die koning kom exodus
Page 75: Maak gereed die koning kom exodus
Page 76: Maak gereed die koning kom exodus
Page 77: Maak gereed die koning kom exodus
Page 78: Maak gereed die koning kom exodus
Page 79: Maak gereed die koning kom exodus
Page 80: Maak gereed die koning kom exodus
Page 81: Maak gereed die koning kom exodus
Page 82: Maak gereed die koning kom exodus

Moses en Aaron het pas weer van die paleis teruggekom, nadat Farao weer sy hart teen God verhard het . . .

Hy weier dat ons na die woestyn trek om vir die Allerhoogste te offer!

Page 83: Maak gereed die koning kom exodus

Die Egiptiese volk en al hul towenaars is magteloos teen elke plaag wat hierdie land tref, niks wat hulle doen kan dit stopsit nie. . .

Page 84: Maak gereed die koning kom exodus

Dit is verbasend hoe hardkoppig die Egiptiese Koning is!

Kyk net hoe afgebreek is hierdie land nadat nege plae van muskiete,

paddas, steekvliee, hael en selfs sprinkane Egipte getref het . . .

Maar steeds weier Farao dat die volk trek!

Page 85: Maak gereed die koning kom exodus

Moses roep die volk bymekaar en se dat die Here nog een plaag oor Farao en Egipte gaan bring voordat Hy ons sal laat trek . . .

Dit laat almal bang en onseker voel . Wat moet nog gebeur voordat Farao hom tot God bekeer?