maak jou eie spruitebettereat.net/uploads/documents/275_maak_jou_eie_spruite.pdf · 2015-03-20 ·...

1
P | 1 Spruitjies Spruitjies is 'n bekostigbare en maklike manier om die voedingswaarde van jou dieet drasties te verhoog. Die volgende boontjie/sadesoorte maak lekker spruitjies: Lensies Adzuki Bone Alfalfa (Lusern) (Baie ryk aan magnesium) Uiesaad Mungbone Fenukreek Sade (Wonderlik vir bloedsuiker en cholesterol) Indien beskikbaar kies organiese produkte. Metode: Week alle sade/boontjies in water met 'n eetlepel appelasyn. (Dit verwyder antivoedingstowwe wat natuurlik voorkom Kleiner sade/boontjies kan vir ongeveer 4 ure geweek word en groter boontjies oornag. Gebruik 'n konfytfles waar die metaalplaatjie in die deksel vervang word met 'n stukkie lap met 'n groterige grein bv 'n katoen waslap of ou vadoek. Alternatief, kyk na kommersiële 'sprouters' DISCHEM het 'n oulike stapelbakkie waar mens 4 5 bordtjies spruitjies gelyktydig kan maak. In die tuisgemaakte spruitbottel gaan jy ongeveer 1/4 koppie bone per keer kan spuit. Gooi die bone in die bottel tesame met 1/2 koppie water. Draai die bottel om en laat die water dreineer. Herhaal die proses 2 keer per dag en laat ongeveer 3 dae vir die bone/sade om te ontkiem en te spruit. In die kommersiële stapelspruiter: Gooi 'n enkellaag bone/lensies/sade op die bodem van elke bakkie en voeg 1/2 koppie water 2 keer per dag by. Laat 2 3 dae vir die sade/bone om te ontkiem en te spruit. Bêre die spruite in die yskas en gebruik binne 4 5 dae. Verskillende Saadtjies is verkrygbaar via internet bestelling: http://livingseeds.co.za http://ethical coop.co.za Sprouter: Dischem

Upload: danglien

Post on 19-Aug-2018

230 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

P | 1

Spruitjies    Spruitjies  is  'n  bekostigbare  en  maklike  manier  om  die  voedingswaarde   van  jou  dieet  drasties  te  verhoog.  Die  volgende  boontjie/sade-­‐soorte  maak  lekker  spruitjies:      Lensies  Adzuki  Bone  Alfalfa  (Lusern)  (Baie  ryk  aan  magnesium)    Uiesaad  Mung-­‐bone  Fenukreek  Sade  (Wonderlik  vir  bloedsuiker  en  cholesterol)      Indien  beskikbaar  -­‐  kies  organiese  produkte.    Metode:    Week  alle  sade/boontjies  in  water  met  'n  eetlepel  appelasyn.  (Dit  verwyder  anti-­‐voedingstowwe  wat  natuurlik  voorkom  Kleiner  sade/boontjies  kan  vir  ongeveer  4  ure  geweek  word  en  groter  boontjies  oornag.      Gebruik  'n  konfytfles  waar  die  metaalplaatjie  in  die  deksel  vervang  word  met  'n  stukkie  lap  met  'n  groterige  grein  bv  'n  katoen  waslap  of  ou  vadoek.  Alternatief,  kyk  na  kommersiële  'sprouters'  -­‐  DISCHEM  het  'n  oulike  stapel-­‐bakkie  waar  mens  4  -­‐5  bordtjies  spruitjies  gelyktydig  kan  maak.    In  die  tuisgemaakte  spruitbottel  gaan  jy  ongeveer  1/4  koppie  bone  per  keer  kan  spuit.  Gooi  die  bone  in  die  bottel  tesame  met  1/2  koppie  water.  Draai  die  bottel  om  en  laat  die  water  dreineer.  Herhaal  die  proses  2  keer  per  dag  en  laat  ongeveer  3  dae  vir  die  bone/sade  om  te  ontkiem  en  te  spruit.    In  die  kommersiële  stapelspruiter:  Gooi  'n  enkellaag  bone/lensies/sade  op  die  bodem  van  elke  bakkie  en  voeg  1/2  koppie  water  2  keer  per  dag  by.  Laat  2    3  dae  vir  die  sade/bone  om  te  ontkiem  en  te  spruit.    Bêre  die    spruite  in  die  yskas  en  gebruik  binne  4  -­‐  5  dae.    

Verskillende  Saadtjies  is  verkrygbaar  via  internet  bestelling:      http://livingseeds.co.za  http://ethical  co-­‐op.co.za    Sprouter:  Dischem