maandtema: mense is god se geskenke aan mekaar. ril 2018

11
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 29 April 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: Tema: Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. 18:00 Thania Teks: Tema: Volgende Sondag 09:00 Juanita Meyer (Teologiese Fakulteit) 18:00 Thania Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar.

Upload: others

Post on 10-May-2022

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar –

29

Ap

ril 2

01

8

20

18

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Thania

Teks:

Tema:

Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate

Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk.

Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

18:00 Thania

Teks:

Tema:

Volgende Sondag

09:00 Juanita Meyer (Teologiese Fakulteit)

18:00 Thania

Maandtema:

Mense is God se geskenke aan mekaar.

Page 2: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat in die vol-gende week verjaar.

29 Apr Marléne Muller 0844025249 30 Apr Annelie Immelman 0828284673 Fanus Mathee 0833297717 1 Mei Jaco Müller 0636259012 Hendri Reid 2 Mei Quinton Jacobs 0828194445 Cornelis Pietersen Eva Verwey 0515228964 3 Mei Marianna Dunn 0826119555 Ané Lamprecht 4 Mei Miekie Klopper 0824657933 Liesel Oelofse Sonnie v Aswegen 0765592041 5 Mei Mornay Brand 0826710484 Lisa Groenewald

LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in

die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.

Ria Nel was in Rosepark Hospitaal.

Anita du Preez is positief getoets vir kanker. Ons dink aan haar met al die ander toetse wat ook nog voorlê.

NUWE LIDMATE Besoekers en nuwe lidmate,

kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die

erediens by die Inligtingstoonbank.

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies

by die deure gooi.

Page 3: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Rooikerk-Dagboek Mei 2018

10 Mei Hemelvaartdag

08:30 1-Dag Stilweesretraite

18:00 Hemelvaartdiens. (Sien Pinksterprogram bl 3.)

13 Mei Pinksterdienste begin

Rooikerk-Dagboek Junie 2018 3 Junie Rooikerkkuierfees

Page 4: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE SAKE

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE (Striata ingesluit) vir die jaar 1 Mrt 2018 – 28 Feb 2019

1 Mrt - 31 Mrt 2018

Begroot Werklik Verskil

INKOMSTE R209,773.43 R190,946.48 R18,826.95

Min: UITGAWES R219,982.05 R192,514.92 R27,467.13

* Bedryfsuitgawes R61,494.54 R47,977.47 R13,517.07

* Gemeentevisie/ Sending en Uitreikaksies

R42,495.63 R29,953.67 R12,541.96

* Salarisse en Lone R115,991.88 R114,583.78 R1,408.10

(-Tekort) / Surplus (-R10 208.62) (-R1 568.44)

April se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

Page 5: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Indien u ou skoolskoene of tekkies het, skenk dit asb aan die Voetspore

Projek.

Juanita 084 7495 160

Ons

het dringend wintersklere en tekkies nodig, veral die groter seuns, 15 tot 18 jaar.

Ons benodig ook XL-hempgrootte en 38-broekgrootte-klere, asook Sand du Plessis-sweetpakke (12-13 jaar en 14-15 jaar).

Kontak asb die kerkkantoor of vir

Hanna (072 879 5304)

Page 6: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

1. 'n Student in Potchefstroom is dringend op soek na 'n kleinerige ys/vrieskassie. Hy is lang tye weg van sy ouerhuis in Bloemfontein en het nie plek om sy gevriesde kos te bêre nie.

2. 'n Man wat sy lewe in orde probeer kry, is op soek na 'n mikrogolfoond.

3. ʼn Nr 10-manskoen.

Het jy 'n passie om ander te help? Die Ondersteuningsdiensgroep is DRINGEND op soek na gewillige persone om as skakel tussen ons gemeente en die volgende organisasies te dien.

Jean Webber: 'n Tehuis vir volwasse fisiek gestremde persone.

Choc-huis: 'n Huis waar kinders met kanker versorg word.

Carpe Diem: Ons gemeente se eie satelliet Jeugtuiste.

As jy net wil betrokke raak by ons Diensgroep en ander help - bloot omdat ons Vader jou so seën en help - skakel Linda asb by: 084 628 4042

Ond

ers

teun

ings

die

nste

Page 7: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Op 2 Junie 2018 is dit uiteindelik weer die Rooikerkkuierfees en ons is so opgewonde.

Ons benodig asb sameroepers vir die volgende:

Koffiestoep

Handwerk (medesameroeper, om oor te neem as sameroeper in 2019)

Striata (hierdie sameroeper sal kontak met die Striata-gemeentelede om hulle ook betrokke te maak by die Rooikerkkuier-fees)

As jy op enige ander manier betrokke wil raak by die Kuierfees of ‘n lekker idee het, kontak my asseblief by 082 974 1550 of [email protected]. Enige en alle donasies sal ook baie waardeer word.

MOEDERSDAG-STEAK-ETE

Op 13 Mei 2018 bied die JayVees weer die jaarlikse Moedersdag-Steak-ete aan. Hou die datum oop en nooi al die moeders (met hulle gesinne) wat jy ken. Volle details sal binnekort deur gegee word. Dankie aan Phillipp Coetzee en sy span vir hierdie reuse werk.

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!!!

BOEKETAFEL

Elretha en haar span vra asseblief skenkings van enige boeke vir die Kuierfees-Boeketafel. Alle boekeskenkings kan by die Kerkkantoor ingehandig word of kontak Elretha (084964 1404) direk. Kuierfeesgroete,

Lizelle de Reuck 082 974 1550

Page 8: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Mission Express Retreat, Bloemfontein (Fresh Expressions)

Die meeste van u het al gehoor van Fresh Expressions (vars uitdrukkings van kerkwees) en hoe inspirerend hulle vars aanslag van kerkwees is wat die volgende generasie weer opgewonde maak oor die kerk.

Normaalweg is daar koste verbonde aan die opleiding maar ons het ʼn verkorte opleidingskursus saamgestel met maksimum impak om die koninkryk te bou. Die enigste koste is die bordjie eetgoed wat jy saambring om rondom die middagete-tafel met mekaar te deel.

Die kursus is versprei oor drie (3) sessies deur die loop van die jaar, sodat dit makliker hanteerbaar is – slegs drie (3) Saterdae. Die eerste sessie word op 21 April herhaal. Die ander sessies word aangebied op die datums op meegaande advertensie.

Dis nie gekoppel aan ’n spesifieke denominasie of genootskap nie, dis saamgestel vir alle kerke om dit aan te neem en tot hul voordeel aan te wend.

Bring enigeen saam sodat hulle toegerus kan word en geïnspireer kan word om die koninkryk en kerk te bou om nuwe maniere wat mense op vars maniere bereik. Die voortbestaan van die kerk hang van hierdie inisiatief af. Lees ook gerus hierdie berig oor Fresh Expressions http://kerkbode.christians.co.za/2018/04/03/fresh-expressions-begin-jou-passie/ wat

in Kerkbode verskyn het.

Page 9: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Ons het al genoeg lyding hier ervaar.”

Sedert 2011 verwoes se burgeroorlog die hele populasie, insluitende die Christene

wat daar woon. Teen die begin van 2017, het 4,8 miljoen mense reeds vanuit die land gevlug, en ʼn verdere 6,5 miljoen is steeds intern ontwortel in Sirië. Sedert die begin van die oorlog, het meer as die helfte van die Christenpopulasie vanuit die land gevlug. Baie antieke stede is vernietig en is nou net skaduwees van wat hulle was.

Christenskap het ʼn lang geskiedenis in Sirië, en word verskeie kere in die Nuwe Testament genoem. Na ʼn vredesooreenkoms in 2016 bereik is, het die geveg in die tweede grootste stad, Aleppo, gestop. Islamitiese Staat se invloed het afgeneem vanweë die stygende druk in Irak. Hierdie ontwikkelings het wel nog nie ʼn einde aan die vyandighede gebring nie.

Die hele situasie in Sirië word gekenmerk deur swaar vervolging vir alle tipes Christene, veral die in areas wat deur Islamitiese militante beheer word. Meeste kerke lê in puin, maar steeds neem party Christene die doelbewuste besluit om te bly en uit te reik met die Evangelie na hulle medelandsburgers.

Geopende Deure, deur die ondersteuning van plaaslike vennote, bied aan Siriese Christene noodleniging, Bybels, dissipelskapmateriaal, opleiding vir kerkleiers, traumaberading, en meer.

Page 10: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

SONDAG 29 APRIL

Erediens gelei deur Roelf

SONDAG 6 MEI

Erediens gelei deur Roelf

DONDERDAG 10 MEI

Hemelvaartsdiens 3:00-3:40 namiddag deur Roelf

SONDAG 13 MEI

Voorbereidingsdiens deur Roelf

Pinksterdienste (deur Roelf) Maandagmiddag [14 Mei] [3:00-3:40 nm] Dinsdagmiddag [15 Mei] [3:00-3:40 nm] Woensdagmiddag [16 Mei] [3:00-3:40 nm] Donderdagmiddag [17 Mei] [3:00-3:40 nm]

Page 11: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons siekes Piet vd Vyver van AV3 gaan vir kankerbehandeling aan sy oor. Meegevoel Hannie Botha van die VE is oorlede Elna Watt (vorige inwoner) is oorlede. Ons spreek ons meegvoel uit met die groter gesinne van Hannie en Elna.

Geluk met julle verjaarsdae!

Dinsdag 1 Mei Grace Human van H1 Dinsdag 1 Mei Susan Seaman van EW3 Donderdag 3 Mei Babs Steyn van H50 Vrydag 4 Mei Coen Nel van H36 Saterdag 5 Mei Trix Coetzee van H81