mag verplaas stelselmatig alle menslikheid · 2017. 2. 2. · donderdag, 23 februarie om 14:30:...

8
Omsendbrief 03/17 2017 01 30 “Mag verplaas stelselmatig alle menslikheid.Edmund Burke Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Atletiek 1.1.1 Oefentye 2017 GRONDSLAGFASE: Leerders oefen tydens skoolure. INTERSENFASE: Maandae Tegniek 14:00 tot 15:30 Maandae Spoeduithou 15:00 tot 16:00 Dinsdae Spoed/Veerkrag 14:00 tot 15:00 Donderdae Spoeduithou 15:30 tot 16:30 1.1.2 Kenmare en Prestige byeenkoms Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir jul pragtige deelname en gedrag. Ons is trots op ons atlete. Dankie ook aan al ons ouers vir u ondersteuning. (E de Klerk) 2. KULTUUR 2.1 Redenaars: Aikôna-fees Alle leerders vanaf graad 4 tot 7 doen ’n voorbereide mondelingse toespraak hierdie kwartaal vir hulle Afrikaanse assessering gedurende klastyd. Die top 15 leerders per graad word dan hartlik uitgenooi om aan die Aikôna-fees deel te neem. Die top 5 leerders per kategorie (graad 4 en 5 in ’n kategorie en graad 6 en 7 in ’n kategorie) kwalifiseer om aan die ATKV-redenaarskompetisie deel te neem. Datums vir mondelinge assessering gedurende klastyd: 1 Februarie - Graad 7H en 7L 2 Februarie - Graad 7K en 7D 2 Februarie - Graad 6G 6 Februarie - Graad 4 9 Februarie - Graad 5 9 Februarie - Graad 6B, 6J, 6N en 6S 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Upload: others

Post on 07-Feb-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Dit

    Omsendbrief 03/17

    2017 01 30

    “Mag verplaas stelselmatig alle menslikheid.”

    Edmund Burke

    Geagte ouers

    1. SPORT

    1.1 Atletiek

    1.1.1 Oefentye 2017

    GRONDSLAGFASE: Leerders oefen tydens skoolure.

    INTERSENFASE:

    Maandae Tegniek 14:00 tot 15:30

    Maandae Spoeduithou 15:00 tot 16:00

    Dinsdae Spoed/Veerkrag 14:00 tot 15:00

    Donderdae Spoeduithou 15:30 tot 16:30

    1.1.2 Kenmare en Prestige byeenkoms

    Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir

    jul pragtige deelname en gedrag. Ons is trots op ons atlete.

    Dankie ook aan al ons ouers vir u ondersteuning.

    (E de Klerk)

    2. KULTUUR

    2.1 Redenaars: Aikôna-fees

    Alle leerders vanaf graad 4 tot 7 doen ’n voorbereide mondelingse toespraak hierdie

    kwartaal vir hulle Afrikaanse assessering gedurende klastyd. Die top 15 leerders per

    graad word dan hartlik uitgenooi om aan die Aikôna-fees deel te neem. Die top 5

    leerders per kategorie (graad 4 en 5 in ’n kategorie en graad 6 en 7 in ’n kategorie)

    kwalifiseer om aan die ATKV-redenaarskompetisie deel te neem.

    Datums vir mondelinge assessering gedurende klastyd:

    1 Februarie - Graad 7H en 7L

    2 Februarie - Graad 7K en 7D

    2 Februarie - Graad 6G

    6 Februarie - Graad 4

    9 Februarie - Graad 5

    9 Februarie - Graad 6B, 6J, 6N en 6S

    2/...

    Privaatsak X01, Helderkruin 1733

    Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

    Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

    mailto:[email protected]

  • 2

    Temas vir toesprake is soos volg:

    Graad 4 en 5 : Klei

    Note

    Blou

    Graad 6 en 7 : Spieël

    Krap

    Klik

    Sien Wenke vir toesprake op D6 onder bronne.

    Die datums vir die Aikôna-fees is soos volg:

    Dinsdag, 21 Februarie om 14:30: Graad 4 en 5

    Woensdag, 22 Februarie om 14:30: Graad 6

    Donderdag, 23 Februarie om 14:30: Graad7

    2.2 Kletskouskarnaval

    Elke leerder kry geleentheid om in klasverband ’n kort stukkie voor te berei. Die

    onderwyseres kies dan leerders wat gaan deelneem. Hierdie uitdunne geskied in die

    week van 30 Januarie tot 3 Februarie.

    Graad 2 en 3 leerders wat gekies is om op 20 Februarie om 14:00 deel te neem ontvang

    Vrydag, 3 Februarie briewe.

    Toespraak moet 2 tot 4 minute lank wees.

    (K Lourens)

    3. VOORTREKKERS

    Kom geniet 'n heerlike speletjiedag en waatlemoenfees saam met die Voortrekkers op

    Botespark, Woensdag 1 Februarie 2017 om 17:00. Bring maar 'n handdoek saam, jy gaan nat

    word.

    (H Olivier)

    4. AFVALPAPIER

    Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante

    ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Die skool ondersteun ‘n herwin-

    ningsprojek waarby ons finansieël baat. (R van der Watt)

    5. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

    Mee Leandri Kok (Graad RR), Ursula Niehaus en Erika Lombard (Graad R’e) sal hierdie week aan

    diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander

    personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

    (L Kapp)

    6. GEMEENSKAPSPROJEK: INSAMEL VAN SKRYFBEHOEFTES

    Ons vra u om ons te help deur enige potlode, vetkryt, liniale ensovoorts wat u

    kind nie meer gebruik nie skool toe te stuur. U is ook welkom om ou lêers te

    stuur. Ou legkaarte kan ook vir die jonger leerders gegee word.

    U is welkom om selfs ou skooltasse, skryfbehoeftes en pennesakkies te stuur.

    Die projek word op Vrydag, 3 Februarie afgehandel.

    (Graad 1 Personeel)

    3/...

  • 3

    7. KGR – KRUINER GEMEENSKAPSRAAD

    Baie dankie aan die KGR vir hul harde werk te Klein Helderkruin op Saterdag, 28 Januarie. Hul

    hulp word opreg waardeer.

    (A Botes)

    8. BELANGRIKE DATUMS

    Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

    aktiwiteite betrokke is!

    30 Januarie 2017 - Rugby: Red Squad oefening

    31 Januarie 2017 - Amptelike toets: Afrikaans (Graad 7)

    - Atletiek vs Trinity (tuis) (Inligting op D6 onder Nuus)

    3 Februarie 2017 - Leierseminaar

    4 Februarie 2017 - Graad 7 Dagseminaar te Rocky Valley (09:00 tot 15:00)

    Helderkruingroete

    C SCHUTTE EN REDAKSIE

    HOOF

    -----------------------------------------------------------------------------

    Toetsrooster: GRAAD 4 TOT 6 EN GRAAD 7

    KWARTAAL 1

    Toetsdatum Amptelike toets

    Graad 4 tot 6

    Graad 7

    31/01/2017 Afrikaans

    07/02/2017 Afrikaans Engels

    14/02/2017 Engels Wiskunde

    21/02/2017 Wiskunde EBW

    28/02/2017 NW & TEG NW

    07/03/2017 SW SW

    14/03/2017 PSW LO

    16/03/2017 TEG

    -------------------------------------------------------------------------------------

  • Voortrekkers

    Hi maat Weet jy hoe lekker is dit by Helderkruin Voortrekkers? Ons is ‘n klomp maats in ‘n span wat saam kamp, konsert hou, vuur maak, stokbrood maak, spoorsny, op uitstappies gaan en klim en klouter. Ons leer allerhande dinge van ons land en om vir ons self te sorg. Ons geniet dit baie. Ons vra ook vir Jesus om altyd saam met ons te gaan. Ons wil jou ook graag nooi om te kom kuier en self te besluit of jy daarvan hou, dan kan jy aansluit by die Voortrekkers vir ‘n minimale bedrag per jaar. Ons kom elke Woensdagmiddag om 17:00 – 18:00 bymekaar op Botespark. Jy moet asseblief gou kom want een van die dae gaan ons kamp. Ons sien daarna uit dat jy saam met ons in die beste span gaan wees! Sien jou daar!

    VOORTREKKERS IS LEKKER! Wat kan ons jou leer – spesialisasies:

    Spele / Knope / Veldkook / Fietsry / Spoorkennis / Diere-kennis / Noodhulp / Gasheer en – vrou/ Sang / Omgewingskennis / Kind van Jesus / Plantkennis / Plaaslewe / See-kennis/ Ekosorg / Kampkook / Weerkennis/ Ruiterkuns / Spoorsny / Varswaterhengel / Kommunikasie/ Beeldende kunste / Handwerk / Paraatheid / Touwerk / Waardes / Verfwerk / Selfverdediging/ Seilkuns / Roeikunde / Waterveiligheid / Nutsman / Bybelkennis / Handvaardighede\

    Lewensvaardighede deur PRET!

    Hallo ouer/mamma/pappa/oom en tannie! Het jy geweet die Voortrekkers is nie net vir kinders nie, maar ook vir volwassenes? Die volwassenes noem ons offisiere en hulle leer die kinders van alles bostaande. Dus indien u elke Woensdagaand vir ‘n uur beskikbaar is en voel dat u geroepe is en ‘n bydrae wil lewer tot die vorming van ons Afrikaner jeug, hulle wil bemagtig om as positiewe burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees, hulle te help om hulle volle potensiaal te bereik – KOM SLUIT AAN AS VOLWASSE LID!! Vir meer inligting kontak ons asseblief: Anna Herbst: 082 578 5632 Hein Coetzee: 082 903 0958

  • GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

    MathAndante, ‘n skool waar nie net gefokus word op die verbetering van wiskunde punte nie, maar ook die verbetering van Selfvertroue van elke kind. Waar elke kind net so belangrik is vir die onderwyser as vir sy ouers, want ‘n kind met selfvertroue is ‘n gelukkige kind in die wiskunde klas. Waar tyd in elke kind investeer word want die kinders van vandag is die leiers van more. Vir meer inligting, kontak Andre by 082 376 5152 / [email protected].

    Dagmoeder

    Benodige u ‘n betroubare Dagsorg vir u kleinding!!

    Ek het plek vir Babas en Kleuters

    Skakel Wilna Cell: 082 560 7888

    Naskool Helderkruin STUDIESENTRUM: 1.5 Km vanaf Laerskool Helderkruin. Ons vervoer u kind vanaf skool na askool. Lekker middag ete, happie tyd, vrugte en koue verversings. Help met alle huiswerk en take ens. Vervoer na en van sport ingelsuit + kospakkies. Lekker ruim speelplek vir na huiswerk. Oop vakansies. Wi-Fi binnekort vir take. Vakansie skool. Oulike crew. Koste R1000 per maand. Registrasie R200 eenmalig. Skakel Drieka 082 324 8730.

    Tuinwoonstel te huur – Wilropark

    Tuinwoonstel te huur, geskik vir enkel persoon. 1 Slaapkamer, 1 Badkamer , oopplan Sit-eetkamer, met alarm. Eie ingang met afdak parkering. Huur R4 300 per maand Water en Elektrisiteit ingesluit. Deposito R4 300. Kontak Elrina 084 870 8015 of Dirk 082 094 0396

    Wil jou kind (of jy self) graag ’n instrument bespeel of bemeester? Kitaar, klavier of sang? Vir bekostigbare, kwaliteit musieklesse, kontak asseblief vir Karlien op 083 758 3777 of epos op [email protected]. Alle ouderdomme en vlakke welkom. Perseel is in Helderkruin geleë.

    Young Engineers Build your tomorrow, today!

    “Die PRETVOLLE manier om Wetenskaplike-, Tegnologiese-, Ingeneurs- en Wiskundige Konsepte te leer” Ons maak gebruik van gespesialiseerde Lego® produkte om u kind te leer. Ons bied die volgende twee programme aan: Lego® Challenge vir Gr 1 – 4 (1 jaar kursus) GaliLego Technic vir Gr 5 – 7 (1 jaar kursus) Klasse word nou elke Maandag en Donderdag middag by Laerskool Helderkruin aangebied. Vir meer inligting kontak ons by: [email protected] of 079 176 9796

    mailto:[email protected]:083%20758%203777mailto:[email protected]:[email protected]

  • Studio 29 - Kunsklasse

    Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7

    Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00

    Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00

    Saterdae: Teken en skilder, mosaiek werkswinkels op

    aanvraag.

    Pretverf aande 16 Aug, 6 en 20 Sept. Geen kunservaring of

    talent nodig nie.

    Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig

    van kuns.

    Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige

    ervaring nodig nie, net ‘n liefde vir kuns

    Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn

    motories, waarneming, probleemoplossings en sommer

    baie pret. Alle mediums.

    Volwassenes: Teken en skilder

    Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of

    011 768 2956

    Studio: Titaanlaan 29 Wilropark

    Blink Dance Studios Modern

    Tap

    Hip Hop

    AIDT exams

    Festivals

    Shows

    Grand Prix

    National and International Hip Hop

    competitions

    AIDT accredited

    Ages 5 and up For more info contact: Dinette de Fouw

    079 498 8940 [email protected]

    KOOKKLASSE Aandag alle Kokkedoortjies en Master chefs. Aniki’s kitchen bied van Februarie op Vrydae middae van 15h00 -16h30 kookklasse aan . Elke kok sal individueel kostegnieke leer en alle disse word huistoe geneem. Registrasie is R200;sluit aantekeninge, voorskoot en eerste meet en skonklas in. Kontak Annatjie Smit 0825597451 / [email protected] / [email protected]

    Strandhuis op Marina Beach Pragtige 3 slaapkamer vakansiehuis op Marina Beach langs Sanlameer in KZN. Geleë teen die lagoon by Kent Baai en 2km vanaf die blouvlag hoofstrand. Billike verblyftariewe. Kontak Kobus op 083 302 4566

    DRAMAKLASSE BY HELDERKRUIN!!!! www.dramatixdrama.co.za

    Gr 1 tot 3 Woensdae 15h30-16h00 Gr 4 tot 7 Woensdae 16h00-16h45 Fooie Gr 1 tot 3: R385 p kwartaal R100 registrasie (juniors) Gr 4 tot 7:R420 p kwartaal Eerste Klas 25 Jan, mediasentrum Bespreek plek by Mariki 082 92 99 286 of [email protected]

    M + E Models Modelskool vir voor- en Laerskool-dogters. Nuwe seisoenkursusse begin week van 23 Januarie 2017 in skoolsaal. Kontak Estelle by 084 310 9908 vir meer besonderhede. Dogters 3 tot 13 jaar baie welkom!

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]://www.dramatixdrama.co.za/mailto:[email protected]

  • W A L L Y M O R E T O N

    T E N N I S

    P r o f e s s i o n e l e

    T E N N I S A F R I G T I N G

    Af r ig te rs t en vo l l e gek wa l i f i s ee r d en TSA goedgek e ur

    Groep lesse

    by

    L a e r s k o o l H e l d e r k r u i n t e n n i s b a n e

    O p n

    W o e n s d a g

    O f

    V r y d a g m i d d a g n a s k o o l

    M i c h a e l M o r e t o n : 0 8 3 5 8 3 9 4 8 0

    T r e v o r M o r e t o n : 0 8 3 5 8 3 9 5 9 2

    M a r y a n n M o r e t o n : 0 8 3 7 6 3 5 9 8 6

    m o r e t o n t e n n i s @ t e l k o m s a . n e t

    L e s s e s l e g s m e t T S A e n U S P T R

    o p g e l e i d e e n g e k w a l i f i s e e r d e

    P r o f e s s i o n e l e T e n n i s a f r i g t e r s :

    T r e v o r M o r e t o n , M i c h a e l M o r e t o n e n M a r y a n n M o r e t o n

    WILCARINA & ANNEBELLE’S SCHOOL OF DANCING Ons bied aan; Ballet, Spaanse Danse, Tap, Modern en Hip Hop!!! HIP HOP is ‘n uitdagende, moderne, genotvolle dans vorm wat geniet word deur almal. Kom seuns, wil julle fiks raak vir rugby? Niks beter as Hip Hop nie!!! Leerlinge word ingeskryf vir eksamens, asook deelname aan kunswedstryde. Kom doen ‘n toetsklas teen geen koste, om te besluit watter dansvorm julle geniet!!! Navrae; Wilcarina 072 238 3234

    Tina Cowley Reading Centre - Leessentrum

    Ons kan spog met ‘n 8% tot so hoog as 40%

    verbetering in ons studente se gemiddeld, deur

    die inskerping van die gereedskap van die lewe …

    LEES.

    Verseker u kind se optimale ontwikkeling en

    skryf vandag in by ons Leessentrum in

    HELDERKRUIN.

    Ons doen ‘n wetenskaplike toets van die leerder

    se lees, daarom weet ons presies hoe om die

    probleem aan te spreek.

    Wilma 072 913 0785

    mailto:[email protected]

  • The Study Hub Hier word nie huiswerk gedoen nie, maar gefokus op beantwoording van begripstoetse, voorbereiding vir toetse en eksamens deur vraestelle uit te werk, opsommings van leervakke, struktuur in tale en lees. Ons bied ook ‘n fokuskonsentrasie toets en Studiemetodes aan. Skakel gerus vir Carina by 079 44 66 351.

    EKSTRA WISKUNDE KARLIEN 082 566 5917

    [email protected] You don’t just rise to the top. There are times

    of preparation and many mountains to conquer for the ultimate TRIUMPH to the

    top.”

    Willies Mini Skips And Gardens Mini Skip Rentals – Rubble Removal, Clean-up’s and More Please contact Willie for a Free Quote Willie Cell: 0722446702

    mailto:[email protected]