malutima 20140730

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 30 JULIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Lynda Greyling TWEE Oos-Vrystaatse munisipaliteite, Maluti-a-Phofung en Dihlabeng, se krag gaan moontlik eerskomende Maandag ontkoppel word. Eskom het ’n tweede keer binne weke ’n kennisgewing in Volksblad, moederkoerant van Maluti, gepubliseer waarin gemeld word dat die twee munisipaliteite, asook Ngwathe s’n, ontkoppel gaan word indien hul agter- stallige rekeninge nie betaal word nie. Maluti-a-Phofung, wat die dorpe Harrismith, Kestell, Tshiame, Phuthaditjhaba, Tsheseng en Witsieshoek insluit, se gemiddelde maandelikse rekening beloop R32 miljoen en is tans R228 miljoen agterstallig. Dihlabeng se gemiddelde maandelikse rekening is R8 miljoen en is tans R48 miljoen agterstallig. Tseliso Maitse, woordvoerder van die Dihlabeng-munisipaliteit, sê hulle bly hoopvol dat Bethlehem, Paul Roux, Rosendal, Fouriesburg en Clarens se krag nie ontkop- pel word nie. “Die provinsiale tesourie-depar- tement, korporatiewe regering en tradisionele sake (Cogta) en die kantoor van die premier is tans besig om namens die drie munisipali- teite met Eskom te onderhandel. Hulle probeer ’n oplossing vind wat vir Eskom aanvaarbaar is en poog ook om ’n blywende oplossing te kry. Inwoners van Dihlabeng moet nie paniekerig raak nie, samesprekings duur voort en ons glo ’n ooreenkoms sal bereik word.” Johan Voigt, voorsitter van die AHI Bethlehem, sê ’n noodvergadering is Donderdagaand gehou nadat ’n woordvoer- der van Eskom van die situasie in kennis gestel is. Daar is besluit Eskom moet maar die krag ontkoppel as hulle dit wil ontkoppel. “Ons wil nie met ’n aksie begin voordat die krag ontkoppel word nie. Die AHI Bethlehem neem kennis van die situasie. Indien die krag ontkoppel word, sal almal genooi word om ’n massavergadering in die stadsaal by te woon.” Maluti het by Eskom se provinsiale woordvoerder, Stefanie Jansen van Rens- burg, navraag gedoen wat die navraag na die nasionale woordvoerder verwys het. Eskom het intussen bevestig dat hy intensief by gesprekke met die munisipaliteite en ander belanghebbendes betrokke was. Daar was positiewe verwikkelinge. Gedeelte- like betalings is ontvang, maar ’n groot bedrag is steeds uitstaande. Dit is juis oor hierdie groot agterstallige bedrag dat Eskom besluit het om voort te gaan met sy planne om die krag te ontkoppel. Dorpe moet opdok vir krag SATERDAG word die jaarlikse derby tussen die Hoërskool Witteberg en die Hoërskool Voortrekker gehou. Vanjaar is Voortrekker die gasheer. Die eerstespanrugbywedstryd is die hoogtepunt van die dag en dit skop om Saterdag om 13:30 af. Jeandré Schoeman (links), kaptein van die Hoërskool Witteberg, en Tokkie van Zyl, kaptein van die Hoërskool Voortrekker, en hul spanmaats sien uit na die kragmeting. Dit is derbytyd

Upload: maluti-news

Post on 01-Apr-2016

274 views

Category:

Documents


12 download

DESCRIPTION

Malutima 20140730

TRANSCRIPT

Page 1: Malutima 20140730

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 30 JULIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Lynda Greyling

TWEE Oos-Vrystaatse munisipaliteite,Maluti-a-Phofung en Dihlabeng, se krag gaanmoontlik eerskomende Maandag ontkoppelword.

Eskom het ’n tweede keer binne weke ’nkennisgewing in Volksblad, moederkoerantvan Maluti, gepubliseer waarin gemeld worddat die twee munisipaliteite, asook Ngwathes’n, ontkoppel gaan word indien hul agter-stallige rekeninge nie betaal word nie.

Maluti-a-Phofung, wat die dorpe Harrismith,Kestell, Tshiame, Phuthaditjhaba, Tshesengen Witsieshoek insluit, se gemiddeldemaandelikse rekening beloop R32 miljoen enis tans R228 miljoen agterstallig. Dihlabengse gemiddelde maandelikse rekening is R8miljoen en is tans R48 miljoen agterstallig.

Tseliso Maitse, woordvoerder van dieDihlabeng-munisipaliteit, sê hulle bly hoopvoldat Bethlehem, Paul Roux, Rosendal,Fouriesburg en Clarens se krag nie ontkop-pel word nie. “Die provinsiale tesourie-depar-tement, korporatiewe regering en tradisionelesake (Cogta) en die kantoor van die premieris tans besig om namens die drie munisipali-teite met Eskom te onderhandel. Hulleprobeer ’n oplossing vind wat vir Eskomaanvaarbaar is en poog ook om ’n blywendeoplossing te kry. Inwoners van Dihlabengmoet nie paniekerig raak nie, samesprekingsduur voort en ons glo ’n ooreenkoms salbereik word.”

Johan Voigt, voorsitter van die AHIBethlehem, sê ’n noodvergadering isDonderdagaand gehou nadat ’n woordvoer-der van Eskom van die situasie in kennisgestel is.

Daar is besluit Eskom moet maar die kragontkoppel as hulle dit wil ontkoppel. “Ons wilnie met ’n aksie begin voordat die kragontkoppel word nie. Die AHI Bethlehemneem kennis van die situasie. Indien die kragontkoppel word, sal almal genooi word om ’nmassavergadering in die stadsaal by tewoon.”Maluti het by Eskom se provinsiale

woordvoerder, Stefanie Jansen van Rens-burg, navraag gedoen wat die navraag nadie nasionale woordvoerder verwys het.

Eskom het intussen bevestig dat hyintensief by gesprekke met die munisipaliteiteen ander belanghebbendes betrokke was.Daar was positiewe verwikkelinge. Gedeelte-like betalings is ontvang, maar ’n grootbedrag is steeds uitstaande. Dit is juis oorhierdie groot agterstallige bedrag dat Eskombesluit het om voort te gaan met sy planneom die krag te ontkoppel.

Dorpe moet opdok vir krag

SATERDAGword die jaarlikse derby tussen die HoërskoolWitteberg en die Hoërskool Voortrekker gehou. Vanjaar is Voortrekker die gasheer.Die eerstespanrugbywedstryd is die hoogtepunt van die dag en dit skop om Saterdag om 13:30 af. Jeandré Schoeman (links), kapteinvan die Hoërskool Witteberg, en Tokkie van Zyl, kaptein van die Hoërskool Voortrekker, en hul spanmaats sien uit na die kragmeting.

Dit isderbytyd

Page 2: Malutima 20140730

2 MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014

2 AUGUSTUS: Die Griffons seOos-Vrystaatse o.21-mansligabegin. Afhangende van diegetal spanne wat gaan deel-neem, sal die liga in een oftwee groepe gespeel word.

Die eindwedstryde sal op 13September plaasvind.1 en 2 Augustus: Dr. Johan

Nel, pastorale terapeut engeregistreerde berader vanBloemfontein, bied ’n interkerk-like verrykingsgeleentheid in dieNG kerk Bethlehem-Wes aan.Plekbespreking is noodsaaklik.Rig navrae aan Nel by 083-400-0267.

6 tot 9 Augustus: ’nLaerskoletennistoernooi worddeur die Laerskool TruidaKestell aangebied. Rig navraeaan André Barends by 083-267-4357.6 tot 8 Augustus: Kairos-

kursus by die NG kerk Bethle-hem-Oos. Die Kairos-kursus is’n interaktiewe kursus van negesessies wat oor wêreldsendinghandel.

Dit is ontwerp om lidmate toete rus, te inspireer en uit tedaag tot aktiewe en betekenis-volle deelname aan God sesending in die wêreld. Dieprogram is: 6 tot 8 Augustus08:00 tot 20:30; 9 Augustus08:00 tot 16:00; 14 en 15Augustus 18:00 tot 20:30 en 16Augustus 08:00 tot 16:00. Rignavrae aan ds. André Koenigby 082-780-4021.

TRIENG, trieng!“Ek is van die bank en

verneem net of die transak-sie van jou in Mexiko kandeurgaan?”

“Watter transaksie?”Dit was die vraag van

kapt. Louisa van den Bergtoe die bank waar sy haarsake doen haar onlangsgekontak het.

Sy was nog nooit inMexiko nie en het ook geentransaksie daar gedoen nie.

Van den Berg het besefhaar bankkaart is moontlikgekloon en het opdraggegee om die transaksie testop.

Wat vir haar ontstellendis, is dat dit die eerste keeris dat ’n buitelandse tran-saksie met ’n gekloondekaart in Bethlehem gedoenis.

Haar bankkaart is vermoe-delik binne in ’n winkelgekloon en nie eens by ’n

OTM nie.Intussen moet inwoners

versigtig wees, want dieafgelope week het tweemans by verskeie besighedeprobeer om goedere met ’ngekloonde kaart te koop.

By die Railway-drankwin-kel het hulle onder meerprobeer drank koop, maardie transaksie wou niedeurgaan nie.

Toe daar vasgestel is datdie inligting dié van iemandanders is, het die tweemans uitgehardloop en in ’nsilwerkleurige motor, ver-moedelik ’n Audi of HyundaiAccent, weggery.

Die polisie waarsku datmense wat geld by ’n OTMtrek, versigtig moet wees enindien hulle ’n SMS van hulbank ontvang, dadelik werkdaarvan sal maak omtransaksies te stop voordatte veel geld uit hul reke-nings verdwyn.

Kloning groot gevaar

MILLA VAN WYK (links), ’n talentvolle klavier-leerling van Jenny Reed, het Sondag in die An-glikaanse kerk St. Augustine opgetree terwylZoë van Niekerk die gehoor met haar pragtigestem beïndruk het.

TALENTVOLLE klavierleerlinge van JennyReedhet Sondag ’n uitvoering in dieAnglikaan-se kerk St. Augustine gelewer. Van links is Bea-te Boshoff, Yente Potgieter en Steven Sacht-Luwes.

A WALKING STICK with avariety of logos from aroundthe world on it was found byKathleen Mostert.

Mostert visited the Pick nPay at the Metropolitan Centreon Friday.

When removing her packa-

ges from the trolley to loadthem into her car, she noticedthe walking stick hanging onthe trolley.

She has the walking stickwith her.

The person who has lost itcan call her on 058-303-2274.

Walking stick found in shop

HY dra ’n bruin leerbaadjie en’n bruin klapmus wat meestalopgerol is om soos ’n gewonemus te lyk. Hy is van gemid-delde lengte en skraal.

Tydens die sektorpolisiërings-vergadering is ’n gewapenderooftog, wat verlede Sondag by’n huis in Gordon Dreyerstraatin Panorama plaasgevind het,bespreek.

Die vuurwapen wat die mangebruik het, is vermoedeliktydens ’n vorige huisbraak inPanorama gesteel.

Volgens kapt. Louisa van denBerg vermoed die polisie datdieselfde man vir verskeieander gewapende rooftogte endiefstalle in Bethlehem verant-woordelik is.

Sers. Christopher Mophiring,polisiewoordvoerder, het vroeërdie week bevestig dat lede vandie misdaadvoorkomingseen-heid in Bethlehem op 20 Julieinligting ontvang het dat dieverdagte van die huisroof inGordon Dreyerstraat in Bohlo-kong gesien is.

Die verdagte is toe voorge-keer om ondersoek te word,

maar het glo aanhou loop. Toedie polisie hom opdrag gee omstil te staan het hy ’n wapenuitgepluk en op lede van diepolisie geskiet.

Niemand is getref of beseernie en niemand is ook inhegtenis geneem nie.Maluti het intussen verneem

dat die vermeende rowerSaterdagoggend vroeg ’nmotorhawe en kort daarna ’nwinkel in Bohlokong beroof het,asook een in Highstraat.

Hy het ná elke inbraak met’n paar duisend rand gevlug.

Van den Berg waarsku ledevan die Bethlehem-gemeenskapom versigtiger te wees wan-neer hulle by hul motorhuis enhek wil in- of uitry.

“Kyk om jou of jy nie iemandsien nie.

“Wanneer jy ’n voertuig in diepad naby jou huis sien staan,ry eerder verby en maak sekerjy is veilig voordat jy terugkeerhuis toe.”

Enigeen wat die man met diebruin leerbaadjie en klapmussien, moet die polisie dadelikkontak.

Polisie soek navermeende rower

Page 3: Malutima 20140730

MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014 3

Lynda Greyling

OM naby die Taliban se hoofkantoor inPakistan sendingwerk te doen verg moed.Vir Bethlehemiet Willie Hattingh was dit

nie ’n probleem nie. Hy was geensins bangnie, want hy het volle vertroue in sy Heregehad. Daar was darem ’n sekuriteitswagmet ’n AK-47 wat hom vergesel het.Hattingh het aan Maluti gesê hy het deur

Facebook met ’n jong Pakistanse pastoor,David*, begin kommunikeer. Deur hulgesprekke het hy al hoe meer en meergevoel hy moet daar gaan sendingwerkdoen en het baie daaroor gebid.Hy het nie geld gehad om te gaan nie

en was van skenkings afhanklik.Hy was al op die lughawe om die eerste

keer Pakistan toe te gaan. Sy vliegtuig-kaartjie is gekoop, sy paspoort en visum inorde, maar hy het net R6 by hom gehadom vir sy vervoer te betaal. Nog voordathy vertrek het, het hy ’n SMS van sy bankontvang om te sê dat daar ’n deposito vanR1 500 was. “Die Here het voorsien.”Op die lughawe in Pakistan aangekom,

is sy bagasie deursoek. Sy Afrikaanse enEngelse Bybel was bo in sy tas. Diebeampte het ’n lap geneem en die Bybelsdaarop gesit voordat hy die tas deursoekhet. “Ek het besef die man eerbiedig mygodsdiens,” sê Hattingh.Hy was drie weke in Sailcot, waar hy by

David en sy gesin tuisgegaan het. Sypreke is deur David vertaal. Hy het diemense van die Heilige Gees vertel enhoofsaaklik vir siek mense gebid.Onder meer het ’n ma haar vier maande

oue babadogter wat ’n lekhart het na homtoe gebring. Hattingh sê die baba sevingerpunte was blou en weens ’n tekortaan suurstof in die liggaam het sy ook bloukringe om haar oë gehad. Hy het vir haargebid en kort daarna het die blou verdwyn.Die mense begin gewoonlik eers met

lofprysing voordat die diens begin. Mans envroue sit ook nie bymekaar nie. Die jeug isgoed gemanierd en het respek vir hulouers en ander volwassenes.Hattingh was sedertdien weer in Sailcot

om sendingwerk te doen.Hy het by Jerigo se Mure gebedsboekies

gekry en CD’s van Danie Botha wat hysaamgeneem het, uitgedeel. Hy het ooktalle mense gedoop.Hattingh het gereeld op David se balkon

gesit met sy Bybel en wanneer hy soskuins voor hom gekyk het, kon hy dieTaliban se hoofkantoor sien.Talle mense het hom bygestaan om dit

vir hom moontlik te maak om sendingwerkte doen. Hattingh sê dit was veral te dankeaan drs. Niel en Lynette Basson.Hulle het aan hom plek beskikbaar gestel

waar hy die Haima Christou-kerk sedienste kan hou en Christelike beradingkan aanbied. Daarby word jeugseminaregehou.Sy boodskap aan Oos-Vrystaters is om

hande te vat en God se Woord te leef.Hy voel ook geroepe om voort te gaan

met sendingwerk in Pakistan. Indien mensebelang stel om hom by te staan, kan hygebel word by 082-951-2247.* David is ’n skuilnaam.

God neem Bethlehemiet na Pakistan

WILLIE HATTINGH (links) van Bethlehem hetin Pakistan sendingwerk gedoen. By hom isDavid, wat hom aangespoor het om te kom.

WILLIE HATTINGH (vierde van links) tydens ’n doopplegtigheid in Pakistan.

Page 4: Malutima 20140730

4 MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014

’n Lied uit die hartPSALM 71:12-24– Ek sal jubelwanneer ek tot ueer sing omdat Umy gered het. Eksal die hele dagpraat van uverlossingswerk.”Dr. A.J. Gordon was jare gelede

die leraar van ’n kerk in Boston.Op ’n dag hy ’n seuntjie, wat ’ngeroeste en verwaarloosde voëlkougedra het, voor die kerk raakge-loop. In die kou het ’n paar voëlsrondgefladder asof hulle geweethet hulle gaan doodgemaak word.“Waar kry jy daardie voëls?” het

Gordon gevra. “Ek het hulle in dieveld gevang,” het die seun geant-woord. “Wat gaan jy met hulledoen?” het die leraar verder gevra.“Ek vat hulle huis toe om met hullete speel,” was die antwoord. “En asjy klaar is,” het die leraar vervolg.“O,” het die seun skouerophalendgeantwoord, “dan voer ek hulleseker maar vir ons kat.”Gordon het hom gevra vir

hoeveel hy die voëltjies en diekoutjie aan hom sal verkoop.Die seun het geantwoord: “Me-

neer, wil jy hulle regtig hê? Dit isnet gewone veldvoëltjies. Hulle kannie eens sing nie.”Gordon het hom ’n redelike prys

aangebied.“Goed,” het die seun gesê, “maar

dit is ’n slegtekoop.”Fluitend het die

seun weggeloop.Gordon het die kouna die kerk seagtertuin geneem,

die kou oopgemaak en die voëltjieshet dadelik al singend in die lugverdwyn.Die volgende Sondag het Gordon

die leë kou as illustrasie vir sypreek kerk toe geneem.“Daardie seun het gesê hulle kan

nie sing nie,” het hy gesê nadat hydie gemeente vertel het hoe hyaan die koutjie gekom het.“Maar ek wens hy kon hulle

gehoor sing het toe hulle die lug ingevlieg het. Dit het geklink asofhulle sing: ‘Vry, vry, vry’.”So is dit in die hart van die ver-

loste sondaar. Soms is ons liedsag, want ons begryp nog nie wat-ter prys vir ons betaal is nie envan watter aaklige dood ons vry-gekoop is en watter heerlike ewig-heid vir ons voorlê nie.Ek wat vergifnis, Heer, ontvang

het, sing dankbaar my verlossings-lied. U weet hoe ek na U verlanghet – U het u guns my aangebied.Ek loof en prys U deurentyd, en

roem U groot barmhartigheid.Here, vandag loof ek U uit my

hart uit.– www.kragvirvandag.co.za

TerreurkrisisVERLEDE week het nuusagent-skappe hul hande vol gehad toe’n vliegtuig van Malaysia Airlinesin die Oekraïne neergestort het.Kort daarna is daar berig dat

die Maleisiese vlug MH17 vanAmsterdam na Kuala Lumpurdeur ’n grond-tot-lug-missielneergeskiet is en 298 mense aanboord weens ’n doelbewustedaad dood is.Cameron Dalziel, ’n Suid-Afrika-

ner en helikoptervlieënier, was opdié vliegtuig.Intussen moes Dalziel se

weduwee sy kredietkaarte laatsluit nadat mense wat op dieongelukstoneel was sy kaartegesteel en gebruik het.’n Algerynse passasiersvlieg-

tuig, Swiftair H5017, met 116mense aan boord het Donderdagin Niger neergestort.Dit het vrese opnuut laat

opvlam dat vermiste missiele uitkol. Moeammar Ghaddafi searsenale in Libië vir terreuraan-valle op kommersiële vliegtuiegebruik kan word.

Die vliegtuig het vroeër die dagbokant Mali van die radarverdwyn.Niemand het die ongeluk

oorleef nie.Die vliegtuig was van Burkina

Faso se hoofstad, Ougadougou,na die Algerynse hoofstad,Algiers, onderweg, voordat dit násowat 50 minute verdwyn het.Dit het vermoedelik weens

onweer in Mali neergestort.Of dit weens onweer was of

afgeskiet is, dit is onrusbarenddat twee vliegtuie binne ’n weekneergestort en talle mense selewe geëis het.Wanneer sulke vliegrampe

plaasvind, is ’n mens opnuutdankbaar dat Bethlehem selugskou glad verloop het.

Só onthou ’n goeie ou vriend vir Joey de KokerJOHANN RAMAGE, Kestell:

DIE afgelope tyd het onsgehoor van die afsterwe van eenvan die land se grootste akteursen radiopersoonlikhede, Joey deKoker.Ek het die voorreg gehad om

haar destyds by Sukovs met diegrootste produksie wat in dieVrystaat aangebied is, Pluimsaadwaai ver, self te leer ken.Daaraan het bekende toneel-

spelers deelgeneem.Die repetisielokaal was te klein

met die dekor daarin en so moesdaar in Julie buite gerepeteer

word.Daar is in ’n konka vuurgemaak

om die akteurs warm te hou.Voordat die produksie begin het,

het ek en Joey navorsing oor dieAnglo-Boereoorlog gedoen.Sy was ’n mens wat net die

beste wou lewer. Sy het die regievan die stuk behartig. Daar wasdae wat ons in die kelder van dieOorlogsmuseum in Bloemfonteinvir navorsing deurgebring het.Op die plaas van M.T. Steyn,

Onze Rust, het die stuk ons diepgeraak en ons het trane in ons oëgekry oor wat die vroue in dieoorlog moes deurmaak.

Twee jaar gelede is ek saammet leerlinge van die HoërskoolRetief Boland toe waar ek Joey inHuis Vergenoeg in die Paarl gaanopsoek het.Die personeellede het my na

haar kamer gebring. Ek het aandie deur geklop en toe gehoor:“Wie is daar?”

Ek het geantwoord Johann.“Watter Johann? Wag, ek kam

net gou my hare.”Sy was ’n vrou wat altyd netjies

was. Toe ek om die deur geloerhet, het ek gesien haar hare wasnog net so lank soos ek ditonthou het. Dit is netjies in ’nbolla vasgemaak.“Jy kan inkom.”Daar in die kamer het ons gesit

en lag oor die wonderlike tye inBloemfontein – al die humor watons gehad het, want geen stukverloop altyd soos ’n mens beplanhet nie. Toe ek wou loop, het ekhaar gegroet.

“Johann, onthou jy nog diegedeelte van Magersfontein,” hetsy gevra. “Sê die gedeelte opwaar ons trane in ons oë gehadhet.”Ek het begin: “Moeder, ek

kon . . .” Joey het met haar deelingeval . . . Daar het ons twee toenet soos destyds toneel gespeel.Buite het my vriendin, Liz

Fourie, vir my in die motor gewag.Ek het die deur oopgemaak endie klamheid op my wangegevoel. So sal ek Joey de Kokeronthou: ’n akteur met liefde, envol humor, wat in haar lewe netdie beste gelewer het.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

Letters

OM die regte dieet te volg omgesond te leef is nie genoeg nie.Madeleine Helm, ’n voeding-

kundige van Gauteng, hetWoensdag op die Waterbron-VLU-tak se maandelikse verga-dering oor die sleutel tot goeiegesondheid gepraat. VLU-ledevan Bethlehem se Kosmos-VLU-tak en selfs die Reitz-tak het diegeleentheid bygewoon.Helm het gesê ’n mens moet

’n positiewe uitkyk op die lewehê. Jy moet tyd saam met jouSkepper bestee. Lag elke dag.Drink genoeg water sodat die

afvalstowwe en gifstowwe uit joulyf kan kom. Oefening help diehormoonstelsel om beter tefunksioneer. Dit lei na beterbloedsirkulasie en bou beendigt-heid. ’n Mens hoef nie elke daggimnasium toe te gaan nie; jykan so drie keer per week saammet ’n vriendin gaan stap of jykan selfs stelle trappe klim.’n Mens benodig daagliks ten

minste 20 minute se sonskyn.Gaan stap byvoorbeeld vroeg indie oggend of spuit die tuin nat.Sonskyn help met die vervaardi-ging van Vitamien D watkankervoorkomend is. Dit lig ookdie seratonien- en melatonien-

vlakke in die brein.Die kolon is volgens Helm die

belangrikste orgaan in dieliggaam. Elkeen behoort na sykolon of spysverteringskanaal tekyk deur heilsame kos te eetwat elke sel in die liggaam metgoeie voedingswaarde voed.Helm het wenke gegee om

kankervoorkomend op te tree.Sy het ook die hormoonstel-

sel, die dik- en dunderm be-spreek.

Baie mense het voedselaller-gieë. Helm sê die probleemkosmoet geïdentifiseer word waarna’n mens ’n elimineringsdieet volgof ’n ImuPro 100-bloedtoets laatdoen.Sodra die probleem geïdentifi-

seer is, sny die probleemkossoos gluten of kaseïen uit diedieet.Gebruik elke dag Florafood

om immuniteit te bou en bakte-rietelling te help herstel.

Goeie gesondheid bekyk

MADELEINE HELM, voedingkundige van Gauteng, was die spreker opdie Waterbron-VLU-tak se maandelikse vergadering. Van links is Helm,Annatjie Meintjes (voorsitter: Bethlehem se Kosmos-VLU-tak), Joey vanRensburg (Waterbron, sameroeper) en Lizmé Tak (Reitz-VLU-tak).

VAN ’n ses weke oue tweeling tot kleingoed van ’n jaar oud word in die Charlotte Theron-kinderhuis (CTK)versorg. Die lede van Bethlehem-Tafelronde se vroue het aan CTK babamelk en ander babaprodukte geskenk,aangesien daar so baie babas is wat versorg moet word. Van links is Cathy Symington (hoof, CTK), MargaretBruwer (huisouer), Surita Shields (Tafelronde), Viney Wheatley (Tafelronde) en Claudie Cilliers (Tafelronde).

Reik uit na babas in nood

Page 5: Malutima 20140730

MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014 5

PRICES VALID 29 JULY - 3 AUGUST 2014AT PICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores.smart shopper points will still apply in Express stores.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.www.picknpay.co.za

1186207_390X198

PriceCuts 6DAYSONLY

Selected products on this page have been styled for photography

Thankyou for votingus thecoolest supermarket.

Make the healthy choice

20Earn Vitalitypointsonevery HealthyFoodpurchase

25%Getup to

cashbackon over10000 HealthyFooditems

Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorisedfinancial services provider. Registration number 1999/007736/07.

•To activateHealthyFood,visit discovery.co.za

• Look for ‘VIT’ on the shelf labelto identifyHealthyFood items

Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited,an authorised financial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).

2270

HulettsWhiteSugar 2.5kg

SAVER4

R30PnP FreshWholeChickenin TrayPer kg

SAVE9.95

2790

Nestlé ShreddiesAssorted 500gEach

2990Sea HarvestHake FilletsPetite 400g

BUYANY 2FOR

R37Flora Fat SpreadAssorted 500g Tub

R31DairyBelleColchesterCheese 400g

R25PnP Strawberries400g

1590

Coca-ColaRegular2.5 Litre

Meat prices cut to the boneOur Butchery

R36BulkPorkPackConsistsof:Roast,BraaiChops,RashersandStewCuts

Perkg

R37Rainbow FrozenChicken 4 Drums+ 4 Thighs 1.5kg

2590RainbowSimply ChickenOriginal orCheese SmokedViennas 500gEach

R22EnterpriseBits o’ Bacon250g

FRESH

BUTCHER’S

BESTBUYS

R44Bulk OukraalWors Per kg

BUYANY 2FOR

R26HandyAndy AllPurposeCreamAssorted750ml

1790

SunlightDishwashingLiquidAssorted750mlEach

Get10%EXTRAairtime, every time,when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Payand Boxer only.

,

*SIMcard50c

R15PnPEnglishTomatoes1kg

7700

oked0g 2790

SunfoilSunflowerOil 2 Litre

SAVER7

If it’s not freshenough for you,it’s not goodenough for us.

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print.Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

OP die driejaarlikse SAOU-kongres in Pretoriais Dinky Wille, onderwyser aan die HoërskoolVoortrekker, as nasionale wenner in die kate-gorie: uitnemendheid in klaskamerpraktyk –onderwys aan leerlinge met spesiale onder-wysbehoeftes – aangewys. Sy was ook dienaaswenner in haar kategorie op die nasionaledepartementele onderwyseerbewysgeleent-heid vroeër vanjaar.

OP Vrydag 1 Augustus is dit dieinstansie Reik na ’n Droom sejaarlikse Pantoffeldag.

Deur ’n plakker van R10 by Wimpyte koop, kan jy met jou pantoffelsgaan werk of skool toe gaan.

Elke R10 wat deur die plakkerver-kope verkry word, sal gebruik wordom ’n glimlag op die gesig van ’nterminaal siek kind te sit wanneer syof haar wens vervul word.

Daarby sal elkeen wat ’n plakkerkoop en op 1 Augustus hul pantoffelsen plakker dra, ’n gratis koppie koffievan Wimpy ontvang.

Raak gemaklikin pantoffels

PIETER EN LIZÉL KRUGER is op 29 Junie byThe Water Wheel in Vryheid getroud. Die tweeis op Pieter se ouers, Johan en René Krugervan Bethlehem, se 39ste huweliksherdenkinggetroud. Lizél se ouers is Fanie en Christa Kru-ger van Bethal. Die egpaar bly en werk in Vry-heid.

In die eg verbind

Vir meer foto’s ennuus gaan na

www.malutinews.co.za

Page 6: Malutima 20140730

6 MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014

DIEo.9A-rugbyspan van Jordaniawaseerste in dieGriffons-Goudveldliga.Die spelers enaftigtersis van links, voor: Johann Viljoen, Willem Viljoen, Charl Greyling, Samkelo Lephoto, Tertius Loub-ser, Christiaan van Aardt, DF Theron en Ernst Minnie; middel: Nico Janse van Rensburg, GerarddeBoer, JohanCoetzee, Jochanan Jonker, EthanWheatley,GerhardStone, StephanGeldenhuis,Riaan Roos, Dawid Terblanche en André du Preez: agter: DuToit van Huyssteen en André Smith(afrigters),

DIE o.13B-rugbyspan van die Laerskool Jordania het eerste in die Griffons-Goudveldliga geëindig. Van links is, voor: Lerato Zumo, WJ Hattingh, Franco Oosthuizen, Kamo Mofokeng, PhilipHattingh en Kabelo Moloi; middel: Herman Wessels, Tooi Cilliers, Brain Thaele, Divan Classens, Stefan Marais, Johan Beneke, Clifford Gouws en Salomo Nel; agter: Bradley Mapp, HanruBarnard, Luca Loubser, Joshwa Dalton, Caden Schutte, DuToit Claassen, Philao Lodewyk, Christiaan van Niekerk, TD Botha, Karel Heymans, DuToit van Huyssteen en Johan van Rooyen(afrigter).

DIE o.11A- rugbyspan van die Laerskool Jordania was tweede in die Griffons-Goudveldliga. Vanlinks is, voor: Boela Delport, Dawie Marais, Ben Labuschagne, Luan Bester, Rowan Scholtz,Alexis du Preez, SGDelport, Izander Marais enMarco Nel; middel: TJ van Zyl, Henro Grobbelaar,Lowel Loubser, Ruan Zaaiman, Duan Maritz, Henko Coetzee, Henry van Aswegen, Wian Viljoen,Rayn Clack, Taylor Snyman en Wiaan Viljoen; agter: Juan Truter en PC Schutte (afrigters).

Skitter met uitstekende prestasies

TE KOOP

KLERASIE

1615

HERSTELWERK

1818

Vir die herstel van perde-sale en kleiner leerartikels.Skakel 083 241 3770.

ALLERLEI

1845

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.

12 Archbell Street, BHM.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Moderne twee-slaapka-mer-woonstel in Bethle-hem-Wes, met heerlikesonnige stoep en toesluit-motorhuis.Beskikbaar vanaf 1 Augus-tus 2014. R4 500 permaand. Skakel Marlene by083 401 6617.

HUISE TE HUUR

3270

3-slaapkamer-huis metafdak te huur in Môrelig,Bethlehem. Naby dorp enskole, R3 000 p.m. Sleutel-deposito betaalbaar. Be-skikbaar 1 Aug. 2014. Ska-kel Rudie by 072 747 2917.

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

Eureka: 2-slaapkamer-meenthuis, dubbelge-riewe, R3 500 p.m. SkakelChrista by 071 602 1398.

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

KENNISGEWINGS

Page 7: Malutima 20140730

MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014 7

WITH donations received from variousbusinesses, members of the Phase 7 UnitedFootball and Netball Club renovated anelderly woman’s house and did some otherwork at three other households in Phase 7.According to Thabo Miya, vice-chairman

of the club, they painted Evelyn Nhlapo’s(88) house. They also did electrical workand fixed the roof as well as water pipes.At Maria Radebe’s (74) place some

building took place, resulting in a built-intoilet. Water pipes were also installed sothat she could have running water.New taps and water meters were installed

at Shila Motaung and Makhatliso’s places.This was all done for Mandela Day.Miya told Maluti that the club members

were very upset about a photo in a newspa-per showing Dihalbeng’s executive mayor,Tjhetane Mofokeng, painting Nhlapo’s wall.“It was not the munipality’s money that paidfor the renovations. We received thedonations and did the work ourselves. A lotof us need work and we have the necessary

skills. Our chairman, Stanley Murambiranwa,can be contacted on 076-405-5726 ifanyone needs any work done.

Club renovates houses

ONE of the Phase 7 United Football and Netball Club members painting Evelyn Nhlapo's house.

CLUB MEMBERS of the Phase 7 United Foot-ball and Netball Club busy with electrical workon Mandela Day.

’n VERRASSINGS-PARTYTJIE is vir eenvan die Tingeling-kleuterskool se on-derwysers gehou. Ditis vir Nankie Lingen-felder gehou om haarmet haar verlowinggeluk te wens. Haarma, Wilna, en suster,Minnelie Busch, hetook die partytjie byge-woon. Van links is,voor: Lizma Wan-drag, Iaan Smith, Ri-chard Fuls en Elandidu Randt; middel:Christiaan Venter,GroveduPreez, Fran-cois Maree en Mi-chaela Pretorius; ag-ter: Wilna Lingenfel-der, Nankie enMinnelie.

DIE Laerskool Jordania se o.13A-netbalspan het op die Vrystaat-kampioenskapsbyeen-koms tot die eindronde deurgedring en gaan aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsby-eenkoms deelneem. Van links is, voor : Cheralee Trotter en Mamelo Moloi; agter: MariscaMiles, Renemari Human, JessicaNel, SusanKruger (afrigter), Lise-Mari vanNiekerk, Dina-mari Janse van Rensburg en Simoné Roux.

Page 8: Malutima 20140730

8 MALUTI, WOENSDAG 30 JULIE 2014

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

ALTESAAM 73 spelershet vanjaar aan Sanlamse Kansa-gholfdag inBethlehem deelgeneem.Ná die gholfdag is daar

ook ’n veiling ten batevan Kansa gehou.Spelers wat deurge-

dring het om in dieA-afdeling aan diestreekeindronde deel teneem is Divan Gerber(37 punte), Dolf Maartens(35), Retief Tolken (32)en Thlapo Tsotetso (31).Die uitslae van die

B-afdeling is Jeff Jordaan(39), Willem Roets (39),Chesh Laesecke (38) enBjorn Barends (37).Die uitslae van die

C-afdeling is OttoWächter (41), SakkieNieuwoudt (40), WynandCoertzen (39) en LionelKeevey (38).Altesaam nege vroue

het in die vroue-afdelingmeegeding.Carene le Roux was

die wenner in die A-afde-ling met 37 punte, gevolgdeur Liezl Jooste met 35punte en Yvonne Coert-zen met 34 punte.Daar was nie ’n

B-afdeling in die vroue-af-deling nie.In die C-afdeling het

Casey Ziervogel gewenmet 30 punte gevolg deurLouise Hattingh met 28punte en Martie Naudémet 27 punte.Sanlam se Kansa-

streekeindronde word op9 Augustus in Kroonstadgehou.

SPANNE van Frankfort, Oud-Skoliere, Dihlabeng, Lindley en

Spanne meet kragte Spelersslaanaf virKansain Bhm

’n BALLETPASSIE? Nee, hierdie is ’n netbalspeler van Lindley (links) en Heilbronwat tegelyk probeer om die bal in die hande te kry.

HEILBRON (middel) se speler probeer hier om die bal by Ilonke Claasen(links) en Alana Kok van Oud-Skoliere se tweede span in die hande tekry.

LI-ANN ZEELIE (links), Oud-Skoliere 2, kry hier die bal in die handetydens hul wedstryd teen Heilbron 1.

Skoliere, Dihlabeng, Lindley enHeilbron het Saterdag aanOud-Skoliere se informelenetballiga deelgeneem.Heilbron se eerste en tweedespanne het gewys hulle is spanneom mee rekening te hou. Syeerste span het Oud-Skoliere setweede span met 40-8 geklopterwyl sy tweede spanLindley se tweede spanmet 20-9 geklop het.Frankfort se eerstespan het Dihlabeng met23-22 geklop terwyl Oud-Sko-liere se eerste span Lindley seeerste span met 26-14 geklophet.Die span vanDihlabeng hetOud-Skoliere seeerste span met30-28 geklop.