malutima 20141029

8
suster, Danelle, vir die o.16A-hok- kiespan gespeel en het akademies puik gepresteer. Die tweeling het alles saam gedoen. Hulle het ’n kamer in die koshuis gedeel, in dieselfde span hokkie gespeel en selfs langs mekaar op die verhoog gestaan op die skool se prysuitdelingsplegtig- heid voorverlede week. Die tweeling, wat baie dieselfde lyk, het daarvan gehou om ander mense poetse te bak deur te maak asof die een die ander suster is. Danelle is deur haar suster se dood geruk. Ander tweelinge, onder wie Mia van der Merwe en Marile Eyberg, het hartroerende boodskappe vir Danelle op Facebook gestuur. Maats en medeleerlinge het ook boodskappe op Facebook geplaas. Michelle word deur haar ouers, Freddie en Melanie, en haar tweelingsuster, Danelle, oorleef. Michelle se begrafnisdiens is môre om 11:00 waarna sy op die plaas Beaumont begrawe word. Lynda Greyling MAANDAGOGGEND met die aanvang van die matriekeindeksa- men het die Hoërskool Voortrekker op Bethlehem se vlag halfstok gehang in eerbied vir een van sy leerlinge wat Saterdag oorlede is. Op ’n tafel in die voorportaal staan ’n beeldjie van ’n engel met blomme daarom – alles ter ere van Michelle van Huyssteen (16), ’n gr. 10-leerling. Michelle het verlede Woensdag onder narkose ’n kniebiopsie ondergaan. Sy en haar tweelingsuster, Danelle, was die naweek op die plaas. Sy het Saterdagoggend sleg gevoel en inmekaargesak. Sy het ’n paar keer daarna bygekom, maar haar polsslag was swak en sy het gesukkel om asem te kry. Haar ma, Melanie, het haar gevra of sy ’n bietjie water wil hê, waarna sy “ja” gesê het. Dit was haar laaste woorde. Hierna het sy nie weer bygekom nie. Sy is op pad na die hospitaal in Bethlehem weens ’n aneurisme in die long oorlede. Gys Coetzee, hoof van die Hoërskool Voortrekker, sê uit eerbied vir haar is die aktiwiteite vir die week, onder meer ’n hokkiekliniek, asook ’n sokkiejol wat Dinsdagaand sou plaasvind, afgelas. Twee plaaslike predikante het Maandagoggend onderskeidelik vir die matrieks en die res van die skool geopen. Hulle was ook vir berading beskikbaar. Volgens Coetzee was Michelle een van die topleerlinge in die skool. Sy was ’n goeie hekkiesat- leet wat gereeld op die Vrystaatse kampioenskappe gepresteer het. Sy het saam met haar tweeling- TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS 2 LT COOKING OIL 2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE) 5 KG CHICKEN DRUMSTICKS 5 KG CHICKEN THIGHS R24,95 EA R29,95 EA R134,95 /BOX R104,95 /BOX X1P9BF4R-MA291014 www.panarottis.co.za X1P98R6M-MA291014 NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED • • NEW STOCK UNPACKED • • NEW STOCK UNPACKED • • NEW STOCK UNPACKED • NO 1 FABRIC STORE 16 Maluti Square Bethlehem Tel 058 303 4495 Fax 058 303 3720 16 Maluti Square Bethlehem Tel 058 303 4495 Fax 058 303 3720 C Come vi ome visit sit u usf sf or or unbeliev unbelievable able sa saving vings! s! L Lo ot ts of s of in-st in-store ore mon month end th end specials specials no now on! w on! X1PCJ6X1-MA291014 Leerling se dood ruk skool Een van tweeling sterf MICHELLE VAN HUYSSTEEN Lynda Greyling ’n GEWELDIGE rukwind het verlede Dinsdagaand verwoesting in Bohlokong gesaai. Meer as 100 huise se dakke het afgewaai en Eskom-kragkabels is beskadig. Die skade is nie net tot een wyk beperk nie, maar is wydverspreid in wyke 2, 3, 4, 8, 11, 16 en 19. Lindiwe Makhalema, die ANC- sweep van die Dihalbeng-munisi- paliteit, sê sy het ’n boodskap ontvang van een van die inwoners wat laat weet het hul huis se dak het afgewaai. Sy het die ander raadslede gekontak en versoek dat hulle moet uitvind of daar in ander wyke ook skade voorgekom het. Woensdagoggend het die Dihlabeng-munisipaliteit se eenheid vir openbare veiligheid en rampbe- stuur seile gegee aan die inwoners wie se huise se dakke afgewaai het om tydelike bedekking te bied en hul besittings te beskerm. Weens die omvang van die skade kon nie almal wat skade gely het, al gehelp word nie. ’n Gesamentlike taakspan bestaande uit die munisipaliteit se eenheid vir openbare veiligheid, die kantoor van die burgemeester en verteenwoordigers van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) en die departement van welsyn, asook die Thabo Mofusa- nyana-distrik-munisipaliteit, het die verskillende wyke waar skade gely is, besoek om ’n opname van die omvang van die skade te doen. Sophie Mohakala is een van die inwoners wie se huis se dak heeltemal afgewaai het. Bure het hulle oor haar en haar gesin ontferm. Bykans die hele dak van Jabulani Tshabalala se huis het afgewaai. Die sinkplate is deur die wind meegesleur. Dit het op die dak van ’n huis ’n paar huise van Tshabalala s’n beland. Dit het dié dak ingeduik sodat die dakkappe gebreek en die plafon inmekaargeval het. By Tsabalala se huis het kragkabels losgeruk. Inwoners moes die dak van ’n huis van ’n gestremde vrou tydelik met ’n seil bedek. ’n Opname van die skade is gedoen en sal volgens meriete gehanteer word. Die moontlikheid word onder- soek om die gebied as ’n rampge- bied te verklaar. Intussen versoek die munisipali- teit inwoners om te help – hetsy met die herstel van dakke of die skenking van sinkplate en dakkap- pe. Dit sal baie gewaardeer word, want die meeste mense wat deur die ramp getref is, is baie arm. ) Een van die huise in Christen- burg se dak het ook afgewaai, maar is intussen herstel. Wind verwoes wyd KINDERS staan verwese op die stoep van hul huis nadat ’n rukwind die dak afgewaai het en die huis erg beskadig is. Foto: Lynda Greyling

Upload: maluti-news

Post on 06-Apr-2016

305 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Malutima 20141029

TRANSCRIPT

Page 1: Malutima 20141029

suster, Danelle, vir die o.16A­hok­kiespan gespeel en het akademiespuik gepresteer.Die tweeling het alles saam

gedoen. Hulle het ’n kamer in diekoshuis gedeel, in dieselfde spanhokkie gespeel en selfs langsmekaar op die verhoog gestaan opdie skool se prysuitdelingsplegtig­heid voorverlede week.Die tweeling, wat baie dieselfde

lyk, het daarvan gehou om andermense poetse te bak deur temaak asof die een die andersuster is. Danelle is deur haarsuster se dood geruk. Andertweelinge, onder wie Mia van derMerwe en Marile Eyberg, hethartroerende boodskappe virDanelle op Facebook gestuur.Maats en medeleerlinge het ookboodskappe op Facebook geplaas.Michelle word deur haar ouers,

Freddie en Melanie, en haartweelingsuster, Danelle, oorleef.Michelle se begrafnisdiens is môreom 11:00 waarna sy op die plaasBeaumont begrawe word.

Lynda Greyling

MAANDAGOGGEND met dieaanvang van die matriekeindeksa­men het die Hoërskool Voortrekkerop Bethlehem se vlag halfstokgehang in eerbied vir een van syleerlinge wat Saterdag oorlede is.Op ’n tafel in die voorportaal

staan ’n beeldjie van ’n engel metblomme daarom – alles ter erevan Michelle van Huyssteen (16),’n gr. 10­leerling.Michelle het verlede Woensdag

onder narkose ’n kniebiopsieondergaan.Sy en haar tweelingsuster,

Danelle, was die naweek op dieplaas. Sy het Saterdagoggend sleggevoel en inmekaargesak. Sy het’n paar keer daarna bygekom,maar haar polsslag was swak ensy het gesukkel om asem te kry.Haar ma, Melanie, het haar

gevra of sy ’n bietjie water wil hê,waarna sy “ja” gesê het. Dit washaar laaste woorde. Hierna het synie weer bygekom nie.Sy is op pad na die hospitaal in

Bethlehem weens ’n aneurisme indie long oorlede.Gys Coetzee, hoof van die

Hoërskool Voortrekker, sê uiteerbied vir haar is die aktiwiteitevir die week, onder meer ’nhokkiekliniek, asook ’n sokkiejolwat Dinsdagaand sou plaasvind,afgelas.Twee plaaslike predikante het

Maandagoggend onderskeidelik virdie matrieks en die res van dieskool geopen. Hulle was ook virberading beskikbaar.Volgens Coetzee was Michelle

een van die topleerlinge in dieskool. Sy was ’n goeie hekkiesat­leet wat gereeld op die Vrystaatsekampioenskappe gepresteer het.Sy het saam met haar tweeling­

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALS2 LT COOKING OIL2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)5 KG CHICKEN DRUMSTICKS5 KG CHICKEN THIGHS

R24,95 EAR29,95 EAR134,95 /BOXR104,95 /BOX

X1P9BF4R-MA291014

www.panarottis.co.za

X1P98R6M-MA291014

NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKEDNEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED

NEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKEDNEW STOCK UNPACKED • NEW STOCK UNPACKED•NEW

STOCKUN

PACK

ED•

•NEW

STOCKUN

PACK

ED•

•NEW

STOCKUN

PACK

ED•

•NEW

STOCKUN

PACK

ED•

NO 1 FABRIC STORE

16 Maluti SquareBethlehem

Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720

16 Maluti SquareBethlehem

Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720

CCome viome visitsituus fs foror

unbelievunbelievableablesasavingvings!s!

LLootts ofs ofin-stin-storeore

monmonth endth endspecialsspecialsnonow on!w on!

X1PCJ6X1-MA291014

Leerlingse doodruk skoolEen van tweeling sterf

MICHELLE VAN HUYSSTEEN

Lynda Greyling

’n GEWELDIGE rukwind hetverlede Dinsdagaand verwoestingin Bohlokong gesaai.Meer as 100 huise se dakke het

afgewaai en Eskom­kragkabels isbeskadig. Die skade is nie net toteen wyk beperk nie, maar iswydverspreid in wyke 2, 3, 4, 8,11, 16 en 19.Lindiwe Makhalema, die ANC­

sweep van die Dihalbeng­munisi­paliteit, sê sy het ’n boodskapontvang van een van die inwonerswat laat weet het hul huis se dakhet afgewaai. Sy het die anderraadslede gekontak en versoek dathulle moet uitvind of daar in anderwyke ook skade voorgekom het.Woensdagoggend het die

Dihlabeng­munisipaliteit se eenheidvir openbare veiligheid en rampbe­stuur seile gegee aan die inwonerswie se huise se dakke afgewaaihet om tydelike bedekking te bieden hul besittings te beskerm.

Weens die omvang van dieskade kon nie almal wat skadegely het, al gehelp word nie.’n Gesamentlike taakspan

bestaande uit die munisipaliteit seeenheid vir openbare veiligheid,die kantoor van die burgemeesteren verteenwoordigers van diedepartement van samewerkenderegering en tradisionele sake(Cogta) en die departement vanwelsyn, asook die Thabo Mofusa­nyana­distrik­munisipaliteit, het dieverskillende wyke waar skade gelyis, besoek om ’n opname van dieomvang van die skade te doen.Sophie Mohakala is een van die

inwoners wie se huis se dakheeltemal afgewaai het. Bure hethulle oor haar en haar gesinontferm.Bykans die hele dak van

Jabulani Tshabalala se huis hetafgewaai. Die sinkplate is deur diewind meegesleur.Dit het op die dak van ’n huis ’n

paar huise van Tshabalala s’n

beland.Dit het dié dak ingeduik sodat

die dakkappe gebreek en dieplafon inmekaargeval het. ByTsabalala se huis het kragkabelslosgeruk.Inwoners moes die dak van ’n

huis van ’n gestremde vrou tydelikmet ’n seil bedek.’n Opname van die skade is

gedoen en sal volgens merietegehanteer word.Die moontlikheid word onder­

soek om die gebied as ’n rampge­bied te verklaar.Intussen versoek die munisipali­

teit inwoners om te help – hetsymet die herstel van dakke of dieskenking van sinkplate en dakkap­pe.Dit sal baie gewaardeer word,

want die meeste mense wat deurdie ramp getref is, is baie arm.

) Een van die huise in Christen­burg se dak het ook afgewaai,maar is intussen herstel.

Wind verwoes wydKINDERS staan verwese op die stoep van hul huis nadat ’n rukwind die dak afgewaai het en die huis ergbeskadig is. Foto: Lynda Greyling

Page 2: Malutima 20141029

2 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014

Besigheidsure: Ma. - Vr.: 07:00 - 18:00 • Sa.: 07:00 - ± 15:00

Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 29/10/2014 – 05/11/2014

Chicken Braaipak with spiceChicken IQF 2 kgBees Bulk Kook 3 kgBees Bulk Mince 3 kgBees Bulk Wors 3 kg

R27.50 /kgR46R145R125R125

X1PCETB1-MA291014

CJ (JOHAN) NAUDÉ van die plaasFord Malone naby Meets is Maandag­aand in sy huis deur vyf rowersoorval. Volgens kapt. Louisa van denBergh, polisiewoordvoerder, was al diemans met messe gewapen.Hulle het met Naudé se twee

voertuie, asook ’n yskas, vrieskas,mikrogolfoond en selfoon, weggekom.Volgens die polisie het Naudé

sowat 20 km ver na sy skoonseun toegestap wat hom daarna hospitaal toegebring het. Hy is nie ernstig beseernie en is ná behandeling ontslaan.Die twee gesteelde voertuie isintussen in Potchefstroom gevind.

Man deur vyfrowers oorval

31 Oktober en 1 November: Die HoërskoolWitteberg se Kersmark word Vrydag van11:00 tot 19:00 en Saterdag van 08:30 tot14:00 in die skoolsaal gehou. Die mark hetelke jaar meer uitstallers en besoekers.Uitstallers word gekeur en net besondersehandgemaakte artikels word toegelaat.Vanjaar word geen toegangsgeld gevra nieen enigeen kan geskenke hier kom uitsnuffel.Die teetuin, wat deur die personeelledebedryf word, is ’n trekpleister. Rig navrae aanInge Fröhlich by 082­822­6966.1 November: Die Charlotte Theron­kinder­

huis se jaarlikse basaar word op die NGMoederkerk se terrein gehou.5 November: Die Oudskoliere­rugbyklub se

jaarvergadering word om 18:00 in dieGemsbok­rugbyklubhuis gehou. Die vergade­ring is verpligtend vir alle geregistreerde

spelers. Spelers wat nog nie by die klubingeskakel het nie is ook welkom.9 November: Die NG kerk Efrata se

Kerssangdiens is om 18:30. Die ChantusChoralus­koor onder leiding van Lyle Mahon,asook die Bethlehem­ensemble, tree op.Sangnommers sal deur plaaslike sangersuitgevoer word. Almal word genooi.5 en 6 Desember: Die NG kerk Kestell se

vrouediens hou Kersmark. Bel AntoinetteWiggett by 072­519­6602.

VRYDAGOGGEND het die hoof van die Laerskool Jordania, André Smith (links), sywoord gehou en het hy en Johan van Rooyen, die adjunkhoof, aan ’n ysemmer-uitda-ging ten bate van Pathways deelgeneem. Hulle het die Hoërskool Witteberg uitge-daag om dieselfde te doen. Foto: Lynda Greyling

MISDAAD in Jordania, Panorama, LaProvence en Môrelig het die afgelope maandaansienlik afgeneem.Op die maandelikse vergadering van

Sektor 10 se polisiëringsforum is statistiekeoor misdaad gegee. Daar was ’n paar dief­stalle van goedere uit voertuie, maar by ’nhele paar huise is voertuie se bande gesteel.Danie Eichstädt het die polisie en Bethle­

hem­buurtwag vir hul sigbaarheid die afge­lope maand bedank.Pieter Viljoen van die Bethlehem­buurtwag

sê die buurtwag het onlangs ’n oproep oor ’nskietery in Môrelig ontvang. Van die sekuri­teitsmaatskappye, asook die polisie, wat deurViljoen gekontak is, was gou op die toneel,

maar dit blyk toe ’n “grap” te wees. Mans watvleis gebraai het, wou kyk hoe vinnignooddienste reageer. Indien so iets weergebeur, sal die grapmaker in hegtenisgeneem word.Talle verkeerstekens is verniel of verwyder.

Eichstädt het voorgestel sakelui word gena­der om geld beskikbaar te stel as beloningaan diegene wat met inligting oor vandalismeen oortreders na vore kom.Straatkinders beweeg nie meer net in die

middedorp nie, maar is die afgelope tyd ookin Hospitaalheuwel. Inwoners word versoekom nie vir hulle geld te gee nie, want hullekoop gom om te snuif daarmee. Inwonerskan eerder vir hulle iets gee om te eet.

Misdaad só hokgeslaan

Koel ’n bietjie af . . .

Vir meer foto’s en nuus gaanna www.malutinews.co.za

TTrading Hours:rading Hours:Mon – Fri 08:00 am – 20:00 pm • Sat 09:00 am – 17:00 pmMon – Fri 08:00 am – 20:00 pm • Sat 09:00 am – 17:00 pm

Try our excellent Chicken-Mayo, Cheese & Pineapple meal on a sandwich or vetkoek or French loaf.

Pay-day special:Buy two Lunch Box Triple Deckers and receive a medium chips and 1Lt coke for free.

X1PCUJ51-MA291014

Not for sale to persons under the age of 18

ATHLONE BOTTLE STOREATHLONE BOTTLE STORE Kerk StreetBethlehemTel. 058 303 0304

Month-end specials nowon!Month-end specials nowon!4th Street Rose 5 L

R88,80Richelieu (750 ml)

R114,00Amstel Light NRBR48,00 6 pack

4th Street Rose 5 LR88,80

Richelieu (750 ml)R114,00

Amstel Light NRBR48,00 6 pack

X1PCUKKW-MA291014

Navrae vir donasies skakel 082 5555 646

Bankbesonderhede: ABSA, Bethlehem, rek.nr.: 4066978859

baiedankie

"like" ons op Facebook

X1PCW9WD-MA291014

X1PCW9P5-MA291014

Page 3: Malutima 20141029

MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 3

SUID­AFRIKANERS moet ophouom hulself in ’n depressie in tepraat. Hulle moet die geheelprentraaksien van wat in die landgebeur.“Hou op om apaties en

magteloos oor landsake te voel,”het Max du Preez. skrywer,joernalis en politieke ontleder,Woensdagaand op ’n geselligheidten bate van Bethlehem Path­ways op Lavender Hill gesê.Hy het gesê dit is maklik om

jouself te verlustig in die ANC­re­gering se foute, maar dit sal witmense niks help nie. Hulle moeteerder streef na ’n fyn balans enfyn strategie en van rassismeontslae raak.“Wees liewer goed vir jou en

jou gemeenskap en vul jou lewemet positiewe dinge. SoosWanda van Niekerk wat diegeselligheid gereël het”.Du Preez sê die politieke

temperatuur in Suid­Afrika ishoog en talle mense vra of ons’n tweede Zimbabwe gaan word.“Eintlik moet ons vir Mugabe ’nstandbeeld bou. Die ANC hetgesien wat Mugabe gedoen het.As die ANC nie so geld gemorshet nie en eerder plase gekoophet, sou 37% van swart mensevandag lanbougrond gehad het.Net 8% van swart mense hetlandbougrond.Du Preez ervaar Julius

Malema van die EFF as een vandie slimste politici. Hy word grooten hy is intelligent.“Dink net: Engels is sy vierde

taal. Ons moet dankbaar weesvir die doeltreffende opposisiewat Malema met hom meebring.Die DA, Cope en EFF werksoms saam.“Nkandla is ’n skande.“Vanweë ’n vrye en onafhank­

like media in Suid­Afrika was ditjuis die media wat Nkandlaoopgevlek het. Dit dui alles op

tekens van demokrasie en datSuid­Afrika ’n oop gemeenskapis.”Suid­Afrika het ’n konstitusio­

nele demokrasie met ’n uitste­kende Grondwet. Die middelklasklou vas aan die Grondwet aslewensboei.Die ANC het darem ook goeie

dinge gedoen. Meer as driemiljoen HOP­huise is gebou.Hulle kan egter nie voorbly metdie agterstand nie.Die groeikoers is 1,4% en dit

moet 6% wees om werk teskep.“Daar is baie goeie dinge in

ons land en ons waardeer niealtyd alles wat ons het nie. Dit isgeleenthede soos dié wat vir onshoop vir die toekoms gee.”

‘SA inwoners moet geheelprent sien’

MAX DU PREEX, bekende skrywer, joernalis en politieke ontleder, was die spreker op ’n geselligheid ten batevanBethlehemPathways.Van links isKarla vandenBergh (kunstenaar), DuPreez, LieslReyneke (hoof: Pathways)en Wanda van Niekerk (organiseerder). Foto’s: Lynda Greyling

VAN die mense wat die geselligheid ten bate van Bethlehem Path-waysbygewoonhet, is van linksdrs. HermanvanSchalkwyk,Bettievan Schalkwyk en Elrine Pretorius.

DU TOIT HUMAN (links) en Max du Preezdiep in gesprek op die geselligheid wat tenbate van Bethlehem Pathways gehou is.

KARLA VAN DEN BERGH, ’nkunstenaar vanClarens, het spe-siaal ’n skildery vir BethlehemPathways se nuwe skoolgebougemaak. Daarby het sy ’n skilde-ry geskenk wat op ’n gesellig-heid ten bate van Pathways op-geveil is. Die skildery hetR53 000 gehaal. Hier staan sy bydie skildery wat sy spesiaal virdie skool geskilder het..

X1PCX0UT-MA291014X1PCX0UR-MA291014

Page 4: Malutima 20141029

4 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014

™®

YOUR DEBT SORTEDFINISH EN KLAAR!YOUR DEBT SORTEDFINISH EN KLAAR!

Free consultation • “BEE Contributor”www.key2debt.co.za

DEBT COUNSELING SERVICES086 722 7563081 390 9397OPEN UNTIL 7 PM

X1P9001R-MA291014

X1PCBWC1-KN281014

IT is time to be nosy.Yes, it is time to be nosy and

know what is going on in yourneighbourhood.The next time there is an

“occasion” like a newborn baby,an annivarsary, or a return froma long vacation – why not sendthese neighbours somethingtasty to dine on? You will bethe “neighbour of the day” toyour friends.You can also show your

Christian concern this way.Most families have illness or

special diet problems some timeor another. Under these circum­stances the usual happy worldtakes on a less rosy look.Perhaps meals have to be

served in bed. A regular bedtray is a good idea for thoseconfined to bed. However, youcan balance a tray on a pillowlarge enough to hold the tray.You soon learn to keep hot

food hot with heated dishes andcold foods cold with dishes

chilled in the refrigerator beforetaking them to the patient.A fresh flower in scented

water seems to perk the spirits.But a surprise on the tray

seems to please patients mostof all: a funny book, a newgame or just cutting the sandwi­ches into fancy shapes.No matter how restricted the

diet, it usually can be madetasty and attractive. Variety isimportant, but your happymanner will contribute just asmuch as the dish you take. Awarm and reasuring manner isthe best garnish of life. At anyrate – be “nosy” and love yourneighbours.– Elizabeth S. Pistole

THYS VAN TONDER vertel vandie jare tussen 1977 en 1979van Oud-Skoliere:

) 1977: Willie Crowther het in1962 vir Oud­Skoliere beginrugby speel. Nadat hy in 1969opgehou het, was hy tot 1976 asafrigter betrokke. In 1977 is hyas voorsitter van die bestuurgekies. Die Oos­Vrystaat het sygroot­ ste nederlaag op dierugbyveld gely toe die Vrystaathom met 132­3 in Senekalgeklop het. Tien spelers vanOud­Skoliere het in die wedstrydgespeel: Ertjies Strydom, JohanHenning, Philip Williams, KiewietRossouw, Philip Helmand, AttShields, Hennie Scholtz, JohanDippenaar, Basil Kinghorn enFrancois Retief. Kinghorn het diespan se drie punte aangeteken.Oud­Skoliere het op die rugby­

veld al hoe beter vertoon. Hullehet die Bondsliga gewen entweede in die Presidentskild­ligaen die tweede liga geëindig.) 1978: Attie Shields het in 1978vir die eerste keer afgerig. indiejaar het die volgende spelers virOos­Vrystaat gespeel: ErtjiesStrydom, Johan Lampbrecht,Johan Henning, Wally Kestlmeier,Hennie Scholtz, At Retief, PhilipHoliday, Harry Swart en KiewietRossouw.) 1979: Die ledegeld is na R10verhoog. Eep Kleynhans, pa vandr. Ebert Kleynhans, is as afrigtervir die klub gekies. Philip Holiday,Sakkie Bekker, Harry Swart,Johan Lampbrecht en JohanHenning het in die jaar vir dieOos­Vrystaat gespeel. Die klubwas tweede in die Presidentskilden Bondsliga en hetdie derdeliga gewen.

Klub se verlede verder ontgin

Reach out to neighboursGeesgenoot

IN die berig op bl.3 – “Groot oomblik vironderneming” – van Maluti van 22 Oktoberstaan verkeerdelik geskryf die gate waarindie plofstof geplaas is, was 90 m diep. Dit isegter 9 m diep. Maluti vra om verskoning virdie fout.

RegstellingVIR enige nuus of nuuswenke bel Lynda Greyling by058-303-5411 of 082-484-2080 of stuur ’n e-pos na lgrey-

[email protected]

Tobie MyburghAFSLAERS BK

Tobie Myburgh bied aan, in opdrag van dievoorlopige kurators van die insolvente boedelvan JH Naudé, boedelnr: B20056/2014,'n veiling van toerus ng in Kestell op

Donderdag 6 November om 11:00• 2 x 2004 Cat Challengers 865(9 000 ure)

• 2 x 2012 10-m-Agrico-'offsets'

• 2 x 2012 17-tand- AgricoT800-'rippers' met rollers, 3-punt- of sleepmodelle

• 1 x 2012 12-ry-Massey-Ferguson 0,76-cm-plantermet algehele gifspuit

• 1 x 12-m-Kongskilde KKK-saadbedvoorbereider

• 1 x CTA-4,5-m-Kerverneland

Voorwaardes:Kontant / bankgewaarborgde tjeks/EFT.Goedere kan bygevoeg of on rek wordFlexilot-kaart of ID-dokument.Volledige voorwaardes beskikbaar

Roete:Ou Slagpale,Blignautstraat, Kestell

Kontak:Schalk 079 472 7529

Johan 078 237 5832 (eienaar)Nelis 082 807 7227

Afslaer: Sarel Myburgh 082 415 5792www.tobiema.co.za

X1PCD2CD-KN281014

X1PCE4XN-KN281014

PIET VAN DER MERWEAFSLAERS

TREKKERS, VOERTUIE:M/F 165, M/F 65, M/F 35, FORD DEXTA 3-SILINDER, M/F (UITMEKAAR), M/BENZ (DIESEL),

2 DKW-MOTORS (NIE LOPEND), VOLKSWAGEN 412 VARIANT, OU CHEV-BAKKIE.

IMPLEMENTE:5,5-KW-3-FASE-SENTRIFUGALE POMP MET STER DELTA-SKAKELBOKS, +/- 25 000 LH,

12- SKOTTEL-'OFFSET', 6-SKOTTEL-'OFFSET', 4-SKAAR-LM-PLOEG, 2X3-SKAAR-LM-PLOEË,2-LIT-LM-ROLEG, GIFSPUIT, 2-RY-LM-MIELIEPLANTER, 5-RY-LM-KORINGPLANTER, NEW HOLLAND-

BAALMASJIEN, BOONTJIE- UITHALER, SUNSHINE-STROPER, MIELIESIF OP RAAM, CLAAS-DRAADBAALMASJIEN, OSHARK; CLAAS- BAALMASJIEN (NIE VOLLEDIG), LM (JUNIOR) NIEVOLLEDIG, SLATTERY-1-RY-STOPER, 2 ROLÊE, 7-VT- DRAAIBORDSLEEPWAMET TRALIES,

3 SNYMASJIENE, 4-TOL-HARK, CLAAS-KUILVOERSTROPER, PLAASKOEL- MELKTENK (1000 L METMOTOR EN KCOMPRESSOR), MELKMASJIEN, MELKPYPE, MELKMASJIEN, KOMPRESSOR,

MELKMASJIENMOTOR, AAPSTERT, BESPROEIINGSPYPE, WINDPOMPKOP, 5-TOL- PLAASHARK,SWEISMASJIEN (TREKKERAANGEDREWE), 2-WIELWAENTJIE, STAALWATERKRIPPE, SLYPSTEEN,

6-M-SELFVOERDER, OU OLIVIER-KORINGSTROPER, PLAASHEKKE, PLATYSTERS,DRUPPERPYPE, WATERTENK MET DEUR, BUITEBANDVOERBAKKE, KUIKENVERWARMER,

BABAWAENTJIE, HELP-MY-TRAP (FIETS), BONDELS TUINGEREEDSKAP,LeË DROMME (44 GALON), GROOT HOEVEELHEID GEREEDSKAP, PARAFFIEN- VERWARMERS,

SEMENTASBESPYPE, MASSABAK, BAIE HOUT EN HOUTPALE, BANDE, SINKPLATE, HOUTPLANKE,MOTORWIELE (VELLINGS), BAIE OLIEDROMME (44 GALON), OU DRAAD, HOENDERBATTERYE,

4 M X 8 M H-YSTER, 3 M X 7 M STAALKRAGPALE, JAKKALSDRAAD, BAIE SKROOTYSTER,LOSGOED TE VEEL OM OP TE NOEM. SINKKAMER OM SELF AF TE BREEK.

TOTALE UITVERKOPING VAN TREKKERS, VOERTUIE,IMPLEMENTE EN LOSGOED.

DONDERDAG 6 NOVEMBER 2014 OM 11:00.In opdrag vanmnr. W Swanepoel wat sy plaas verkoop het enboerdery geheel en al staak op Kennelworth no. 1, Bainsvlei.

ROETENeem die Bloemfontein/Dealesville teerpad. Net verby Bains Game Lodge

neem die Tempe Lughawe afrit/en vanaf Bultfontein/Bloemfonteintot by Mimosa Park. Draai regs op Bainsvlei-pad (sien en volg wegwysers).

NAVRAENAVRAE: PIET VD MERWE: 082 784 8829KANTOOR: 051 522 5659NA URE: 051 436 5530OOM WILLIE: 051 451 9126

AFSLAERSNOTAAAN VOORNEMENDE KOPERS: HIERDIE GELEENTHEIDDOEN HOM SELDE VOOR WAAR U VAN ALLES EN NOGWAT KAN BEKOM. SIEN JULLE DAAR.EIENAAR BEHOU DIE REG OM ARTIKELS BY DIE VOEG OF WEG TE LAAT.GEEN BTW OF KOPERSKOMMISSIE NIE.

X1PCHKK9-KN281014

VEILINGS

X1PCHLMM-KN281014

Page 5: Malutima 20141029

MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 5

Wecompare theprice youpaid of eachBrandMatchproduct in your basket to the surveyedprices in fourother supermarkets, and if the total of thoseproductswould havebeen lower elsewhere, youget acash-off coupon for thedifference.

Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch

Did you know?

1187393_390x198

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

Selected products on this page have been styled for photography

PRICES VALID 28 OCTOBER - 2 NOVEMBER 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS ONLYIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho,Northam Local store and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop.CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za

LYY

OmoAutoWashing Powder2kg Flexibag,Liquid Detergent1.5 Litreor Liquid DetergentCapsules 16s

PnPCarrots 1kg

PnP CondensedMilk 385g

Milkana CreamCheese Brick227g

PnP CocktailSausage Rolls 8s

PnPWashed Potatoes2kg and PnPOnions 2kg

Rainbow SimplyChicken Originalor CheeseViennas 1kg Each

NestléCountryFresh Ice CreamAssorted 2 Litre

Baby Soft 2 Ply ToiletTissue Assorted 9s

Cadbury ChocolateSlab Assorted 80g

Nescafé Classic DawnJar 200g

Kellogg’s Corn Flakes 500g

GoldenRayCookingOil2 Litre

PnP White Sugar 2.5kg

BUYBOTHFOR

BUY3FOR

BUY2FOR

BUYANY 2FOR

1490

4550

R18

R30 R20

+

SAVE R11

5890

SAVE R4

1690

SAVE R7

2290

SAVE R5

2290

SAVE 220

2270

StorkCountry SpreadMedium Fat Spread1kg Tub

Bulk Oukraal Wors Per kg

BEST BUY

R44Per kg

SAVE R21

R47

SAVE R11

3490Each

SAVE R13

4290Each

onlypay

5490Limit:1xR

4discount

voucherper

smartshopper

customer.

Visit theKiosk

SAVE R20

3890Each

R30SAVE R10

HENNIE FERREIRA(62), bekendesielkundige envoormalige hoof vandie kinderleiding­kliniek in Bethlehem,is oorlede.Ferreira het die

afgelope drie jaar bysuster MartieGreyling in Bloem­fontein gewoon,waar hy sielkundigedienste gelewer het.Sy afskeidsdiens

was Maandag­oggend in die NG kerk Efrata in Bethlehem.Hy word deur Isabel, drie seuns, Christoff,

Ross en Hennie (jr.), twee skoondogters.Soan en Juret. en ’n kleinseun, Henro,oorleef.

Sielkundigevan Bhm sterf

NASHUA, in ven-nootskap met JetStores, het kindersvan die Flinkdink-nasorgsentrum inBethlehem en dieSmilingLittle Faces-kleuterskool in Ba-kenpark met nuweklere van Jet Storesbederf, asook ’n etewat deur die Fron-tier Inn & Casinovoorsien is. Deonvan Rensburg, eie-naar van NashuaBethlehem, sê dit is’n spesiale gemeen-skapsprojek vanNashua en Jet Sto-res en dit was ’ngroot voorregomditdie vierde agtereen-volgende jaar vir diekinders te kon doen.Die Frontier Inn &Casino het ook elkejaar die kos en koel-drank geborg en ge-reël dat die kindersby Magic Companyin die casino kongaan speletjiesspeel. Links bo isVan Rensburg enHanré Frey, een vandie kinders.

ANELDA DELPORThet Tite Radebe vanSmiling Little Facesgehelp om vir homnuwe klere by Jet uitte soek.

Foto’s: Lynda Greyling

SOWAT 40 inwoners van die Bethle-hem-aftreeoord het Woensdag aan ’nbingodag deelgeneem.Mari van Edenwas die bingomeester.

GEWOONLIK word gesels en gekuierin die Bethlehem-aftreeoord se eet-saal. Woensdagoggend was dit stil,want die inwoners het bingo gespeel.Hier is Nellie Els en haar man, dr. LeRoux Els.

WYLE Hennie Fer-reira.

Ontvang klere én kos

Page 6: Malutima 20141029

6 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014

MANUEL CASAL is op die Hoërskool Witte-berg se prysuitdeling as die junior kultuur-seun aangewys.

JANNEKE VENTER is as die Hoërskool Wit-teberg se junior kultuurmeisie aangewys.

NEO MASEU is as die Hoërskool Wittebergse senior kultuurseun aangewys.

KATRIEN BREDENKAMP is as die Hoër-skool Witteberg se senior kultuurmeisieaangewys.

Kultuurbestes vereer

Vir meer foto’s en nuus gaan na

www.malutinews.co.za

TE KOOP

ALLERLEI

1655

Geraamde wildfoto-leg-kaarte vir u kroeg of lodge.1 m x 900 cm en groter.R500 stuk. Rina 082 4173621 of 058 303 0871.Groot verskeidenheid.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Gemeubileerde tuin-woonstel te huur virenkelpersoon. R2 500 permaand water en kragingesluit. Geen troetel-diere. 058 303 6068 of082 922 0667.

HUISE TE HUUR

3270

5 houses, immediateoccupation.1 x 2-bedr, 3 x 3-bedr, 1 x5-bedr from R3 000 to R8000 each plus munc. A/c.R1 000 plus dep. PhoneWilna 084 647 5570/083 644 7633.

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

Meenthuis: 2 slaap-kamers, 1 badkamer, 1motorafdak. Skakel 082773 8712.

BETREKKINGS

3600

VERKOPE &

BEMARKING

3760

Supa Fix TV'sPretoriusstraat 24,Bethlehem.Tel. 058 303 0281Vakante pos.Benodig 'n jong, dinamiesedame as verkoopspersoon.Handig CV persoonlik in byons kantore.

GESOEK

3601

Benodig die dienste van* 'n Reaksiebeamptemet Graad C en rybewys.* 'n Alarmtegnikus:Pos behels skofte.Faks verkorte CV na058 303 4422 of e-pos na:[email protected]

2 500-vkm-pakhuis-ruimte te huur, sentraalgeleë in Bethlehem.Vir navrae skakel Callie

082 455 5500 ofKobus 083 644 8779, e-pos:[email protected] [email protected]

TE HUUR

X1PCLJW9-MA291014

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 7: Malutima 20141029

MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 7

DIE Kankervereniging van Suid­Afrika(Kansa) beklemtoon die belangrikheidvan sifting en die vroeë opsporing vanborskanker as deel van sy vrouege­sondheidsveldtog. Afgesien van nie­me­lanoom­velkanker is borskanker diealgemeenste kanker in vroue van allerasse met ’n leeftydrisiko van 1 in 35 inSuid­Afrika volgens dieNasionale Kankerregistervan 2007.“Ons moedig alle

vroue aan om gereeldemaan­ delikse bors­self­ondersoeke te doen.Weet hoe jou borste lyken voel – enige verande­ring wat jy waarneem, moetmet jou dokter bespreek word.Dit is ook baie belangrik om elke jaarvan 40 jaar af ’n mammogram te laatdoen,” sê Elize Joubert, Kansa­ waarne­mende uitvoerende hoof.Kansa bied kliniese borsondersoeke

(KBO) – ’n visuele en met­die­hand­on­dersoek van die hele bors – by Kansa­sorgsentra landwyd. “Vroue moet bewuswees van die beskikbare siftingsgeleent­hede. Daar is nege mobiele gesond­heidsklinieke wat in Oktober na afgeleëgebiede in Suid­Afrika reis om mensewat andersins nie toegang tot siftings­toetse het nie, te bereik.“Hulle bied kliniese borsondersoeke,

Papsmeertoetse vir servikale kanker

aan, sowel as ander gesondheidstoetsesoos cholesterol­ en bloeddruktoetse­,asook prostaat­spesifieke antigeen­(PSA) toetse vir mans om prostaat­ab­normaliteite op te spoor.Mammogramme word as hulpmiddel

gebruik om borskanker vroeg op tespoor in vroue wat geen simptome

ervaar nie.Dit speel ook ’n sentrale rolin die vroeë opsporing vanborskanker, omdat dit dieveranderings in die borsuitwys tot twee jaarvoordat ‘n pasiënt of dokterdit kan voel.Vir diegene wat met

kanker gediagnoseer is, is ditnie ’n doodsvonnis nie. Daar is

lewe ná die diagnose. Aanvaar dieverandering in jou leefstyl en eetgesond. Moenie toelaat dat ontkenningjou verhoed om die kanker te hanteeren behandeling te ontvang nie.Dit is belangrik om jou by ondersteu­

ningsgroepe aan te sluit en om dieuitdagings wat jou in die gesig staar tedeel en aanmoediging van ander mensete kry. Vir meer inligting kontak MarynaKriel van Kansa Bethlehem by mary­[email protected] of skakel 058­303­3522/058­520­8909, besoek www.can­sa.org.za of bel Kansa tolvry by0800­22­6622, of e­pos info@can­sa.org.za.

KANSA se jaarlikse pretstap of ­hard­loop word op Saterdag 1 Novembergehou. Inskrywings word van 06:00 opdie parkeerterrein tussen die Dihlabeng

Mall en die Frontier Inn & Casinogedoen. Die pretstap begin om 07:00 eneindig weer op die parkeerterrein. Jonken oud word genooi om deel te neem.

Doen selfondersoeke

Kansa hou weer pretstap

“ O n sm o e d i g a l l e

vroue aan om ge­reelde maandeliksebors­selfondersoe­

ke te doen.”

New Datsun GO…New Datsun GO…

Now available fromBethlehem Nissan

BETHLEHEM NISSAN.9A MULLER STREET, BETHLEHEM 9701,TEL: 058 303 4155 FAX: 058 303 5435

New Datsun GO…New Datsun GO…

X1PCUK7D-MA291014

NEW VAAL MOTORS, 173 Commissioner Street, Bethlehem.Tel. 058 307 8300 • Fax: 058 307 8301Warren 082 804 0080 • Bertus 083 452 5012 • Petrus 072 666 3722 • Sandra 078 019 9900

A true Mercedes and yet so different…

Perhaps the finest wayof turning a drop of fuelinto peak performance.

BOOK YOUR TEST DRIVE TODAY.

X1P9BB1D-MA291014

PRESIES 80 jaar gelede, kort nadat Nissandie DAT­maatskappy in Japan oorgeneem het,is die naam van dié vervaardiger se kleinerryding, die “Datson” (seun van DAT), naDatsun verander. Hoewel dié naam van 1934van die onvergeetlikste rygoed in Japan semotorgeskiedenis opgelewer het en letterlikdie troetelnaam van Nissan se uitvoerproduk­te geword het, was dié “seun” nooit baiegelief in Nissan­geledere nie. Selfs al het hyook in Suid­Afrika diep spore getrap, iseindelik, vroeg in die 1980’s, besluit Datsunmoet die Nissan­huis verlaat. Byna driedekades lank is sy naam nie gespreek nie.Nou is Datsun terug, ironies met dieselfde

doelwit as toe die eerste DAT ’n eeu gelededie lig gesien het en wat in 1934 bevestig is:Mobiliteit vir almal.Vir diegene met nostalgiese herinnerings

aan vroeëre Datsuns, wees voorbereid: Dieinkarnasie van die “verlore seun” het feitlikniks van sy vorige gedaante oorgehou nie . . .Want die nuweling­Datsun, eens die

topverkoper­motornaam in die land, het nou’n taai taak – om die handelsnaam in eenvan die moeilikste en mededingendstemarksegmente plaaslik te vestig.Verlede week op die bekendstelling van die

maatskappy en sy twee Go­modelle – dieMid­model van R89 500 en die Lux vanR99 500 – was dit duidelik Datsun het nou ’nheeltemal nuwe mark – jonger en eerstemo­torkopers – in die oog. Die kleur van dievertoonmodel – ’n ligblou soortgelyk aan diéwat veral gebruik is vir die Bluebird, ofteweldie legendariese 510 – was tog opmerklik.Ontwerpsgewys staan die D­snit­sierroosteren geïntegreerde driedimensionele hoofligteuit, maar verder is dit heel luikrug­generiesmet besliste klem op maksimum ruimtebenut­ting. Die Go, gegrond op die Nissan Micra­onderstel, bied glo klasleier­binneruimte.’n Driesilinder­petrolenjin van 1 198 cc met

12 kleppe en dubbelbonok­asse lewer ’nmededingende 50 kW krag teen 5 000 r/minen wringkrag van 104 Nm teen 4 000 r/minwat met ’n vyfgang­handratkas na dievoorwiele gevoer word. Die toerustingvlak ismaar skraps, en die gehalte van die materia­le en harde plastiekafwerking so­so.Die driespeek­stuurwiel met kraghulp kan

nie verstel word nie, maar die eenvoudigeinstrumentepaneel met digitale toereteller enritrekenaar is gebruikersvriendelik.

Die ventileringstelsel, met lugversorging,werk doeltreffend en ’n mobiele laaistasie vir’n slimfoon maak dit moontlik om klankgrepeen musiek af te laai en deur die luidsprekersin die voordeure te speel.Die hoog gemonteerde rathefboom en

handrem, wat glad nie stewig voel nie, skepruimte vir ’n verlengde passasiersitplek, maarek vrees dit gaan gebruik word om kleinkinders sonder ’n veiligheidsgordel voor telaat sit . . .Sy intelligente ruitveërstelsel is ’n interes­

sante kenmerk, asook sy hoofligte wat gestelkan word om met een trek van die ligskake­laar vir 30 sekondes aan te bly nadat dieenjin afgeskakel is, met twee trekke vir ’nminuut, drie vir 90 sekondes en vier vir tweeminute. Sy sitplekke, met dun mate­riaalafwerking, is gerieflik en daar is voldoen­de been­ en kopruimte voor en 9,4 liter sebêreplek. Hoewel die 265 liter­pak­ruimteagter uitstekend is, beteken dit minderbeenruimte vir die passasiers agter.Op die kort toetsroete het die Go se

stewige onderstel en relatief gevorderdeveerstelsel, bestaande uit ’n dubbel­roteerska­kel voor en wringstaafas agter met hoëreak­sie­skokbrekers, goeie ritgehalte verseker. Sygeneigdheid tot bakrol in draaie vanweë syhoë grondvryhoogte en klein 13­duim­bandehet hom egter baie stuurtraag gemaak. Sylewendige kragbron, relatief goeie rygerief engoeie binneruimte maak die Go egter eenvan die beter opsies in die intreeklas.Met geventileerde skywe voor en dromme

agter is sy stopkrag goed, maar die Datsunhet nie ’n ABS­remstelsel nie. En om diekroon te span ook nie lugsakke nie. Diewenslikheid hiervan kan bevraagteken word,maar heelwat van sy mededingers – waar­onder die Tata Indica, die Chery QQ3 enGeely LC 1.0 – het ook nie lugsakke nie.Datsun het wel aangedui die Indies­gebou­

de rygoed sal heel moontlik in die volgendepaar maande wel met lugsakke, asookABS­remme, beskikbaar wees.’n Hele reeks bykomstighede, waaronder

sitplekoortreksels, dakrelings en allooiwiele, isby 44 handelaars landwyd vir die Go­modellebeskikbaar. Die “verlore seun” is terugverwel­kom, maar gegewe die taai mededinging indie plaaslike mark kan dit dalk vir Nissan effevoortydig wees om nou reeds die vreugdevu­re aan te steek. . .

‘Verlore seun’ terugSKOLENUUS

Page 8: Malutima 20141029

SportSportKoerant met hart The paper with heartIResort staff

take a hikeANNA AND ISAAC MOKOENA, AprilTshabalala, Oupa Sibeko, ZamaMchunu and Alliot Mofokeng of theQwantani Berg and Bush Resortrecently participated in the 15 kmHarrismith Mountain Race. This is oneof the oldest races in South Africainitiated in 1922 and it takes place upthe Platberg in Harrismith. This wasIsaac Mokoena’s 11th time competingin this race with some of the other staffmembers running the race for the firsttime.Not only does the resort have

runners, but also hikers who are goingto embark on a 230 km hike in Marchnext year from Qwaqwa (Sentinel CarPark) to the Bushman’s Nek BorderPost. This route has some of thehighest peaks in South Africa.The resort manager, Gerhard van

den Heever, Johan van den Heever,Dave Wright, Oupa Sibeko, ZamoMchunu, Lefuma Mofokeng andNatasha van den Heever will beembarking on this scenic journey.During the hike they will be sendingdaily updates on how the hike is goingas well as photographs that will beshared on the resort’s Facebook page.

JEAN-MARI LINDE is as die Hoër-skool Witteberg se senior sport-vrou van die jaar aangewys.

DEANBUBB is asdieHoërskoolWitteberg in Bethlehemse seni-or sportman van die jaar aange-wys.

DIE Hoërskool Witteberg se ju-nior sportman van die jaar is Er-hard Bubb.

DIE Hoërskool Witteberg sejunior sportvrouvandie jaar isNadia Stuart.

Vereer sysportsterre

Begrafnisdienste

11 Grey Street, Bethlehem, 9701Tel. 058 303 3282 / 073 713 5618 /

[email protected]

CK: 2005/014564/23 • VAT: 4110224021FRANCHISE HOLDER: WERNER ENGELBRECHT

Verassings • Grafstene • Begrafnispolisse

X1PCJ77D-MA291014

NB!!! CRAZYMONTH END SPECIAL !!!

1ST INSTALMENT December 2014(T&C apply) TRADE-INNSWELCOME!NB!!! CRAZYMONTH END SPECIAL !!!(Only valid till 24 October 2014)C/O Zastron and Hill street, Bloemfontein

2013 Ford Figo 1.4 with a/c 2009 Toyota Hilux 2.5 D4D SRX 2010 VW Polo Vivo 1.4 5Dr 2010 Hyundai Accent 1.6 GL 2010 Citroen C5 2.0 Hdi

2006 Kia Sportage 2.0 CRD 4x4 2009 Ford Focus 1.6 Si 5DR 2007 Toyota Auris 2.0D RS 2008 Nissan Navara 4.0 Auto 4x4 (sunroof &leather seats)

2009 VW Golf GTi 2.0T DSG (sunroof) 2012 Toyota Hilux 2.5 D4D s/c

R159 900

2008 VW Polo 1.6 Comfortline

R89 900 R159 900 R89 900 R129 900 R129 900

R99 900 R129 900 R99 900 R109 900 R99 900

R49 900 R99 900 R189 900 R169 900 R89 900

2011 Hyundai Accent 1.6 GLS(new shape)

2012 Chevrolet Utility 1.8 2009 Nissan Lavina 1.6 X-Gear

2006 Tata Telcoline 2.0 Tdi D/Cab 2008 Honda Jazz 1.5 V-Tec 2010 VW Golf 6 1.4Tsi Comfortline

Billy Letsoara073 970 9382

Marius Jonker083 940 4722

R159 900

R99 900

X1PCJ715-MA291014

Buy 1 boxof colour

contact lensand receivea second box

FREE!FREE!T&C: Prescription required or compulsory contact lens

examination at R220.

Edgars and Jet storeaccount cardsare accepted

Purchase a pair ofspectacles and receivea pair ofFREESUNGLASSES

24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160

Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists

Pr No. 0416363

*Special ends 28 November 2014

X1PCLQ95-MA291014

DIE Laerskool Jor-dania se eerste krie-ketspan het onlangsaan ’n toernooi deel-geneemwat deur dieLaerskool Graan-veld aangebied is.Hy het as algehelewenner uit die strydgetree. Van links is,voor: Neil Janse vanRensburg en DuToitvan Huyssteen; mid-del: Victor Nel, Lou-rens Janse vanRensburg, CameronRoux, Tristan Sny-man, Divan Claas-sen, Brain Tahele enTD Botha; agter:Reghardt Botes,Hendré Geldenhuis,Clarens Roux (afrig-ter) en Juan Truter(afrigter).

Seëvier intoernooi