maniere om waterbesoedeling te verhoed...naam: graad 3 kyk wat gebeur met hierdie rivier. hoe...

1
Naam: GRAAD 3 Kyk wat gebeur met hierdie rivier. Hoe affekteer hierdie besoedeling die diere, plante en mense wat die rivier water gebruik? Bespreek dit in ‘n groep. Werk in ‘n groep en maak ‘n plakaat wat wys hoe om ‘n rivier skoon te hou. e-classroom 2010 www.e-classroom.co.za © Maniere om waterbesoedeling te verhoed Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 3 – Besoedeling Die gooi van vullis in die rivier. Fabrieke wat hul afval in die rivier stort. Die gebruik van chemiekaliese skoonmaakmiddels om skottelgoed in die rivier te was. Die sproei van chemikalieë op plante en gewasse naby die rivier. Mens en dier afval naby die rivier. Die was van klere met waspoeier in die rivier.

Upload: others

Post on 11-Oct-2020

63 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Maniere om waterbesoedeling te verhoed...Naam: GRAAD 3 Kyk wat gebeur met hierdie rivier. Hoe affekteer hierdie besoedeling die diere, plante en mense wat die rivier water gebruik?

Naam:

GRA

AD

3

Kyk wat gebeur met hierdie rivier.Hoe affekteer hierdie besoedeling die diere, plante en mense wat die rivier water gebruik? Bespreek dit in ‘n groep.

Werk in ‘n groep en maak ‘n plakaat wat wys hoe om ‘n rivier skoon te hou.

e-classroom 2010 www.e-classroom.co.za

©

Maniere om waterbesoedeling te verhoed

Gra

ad 3

Lew

ensv

aard

ighe

de K

war

taal

3 –

Bes

oede

ling

Die gooi van vullis in die rivier.

Fabrieke wat hul afval in die rivier stort.

Die gebruik van chemiekaliese skoonmaakmiddels om

skottelgoed in die rivier te was.

Die sproei van chemikalieë op plante en gewasse naby die rivier.

Mens en dier afval naby die rivier.

Die was van klere met waspoeier in die rivier.