marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 ... · • dié wenklas se leerders mag om (alle ouers...

8
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 6 25 Februarie 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 28 Februarie – 1 Maart Seniorkoor-kamp 3 Maart Beheerliggaamverkiesing: Nominasies open 6 Maart – 8 Maart Pa en seun- en Ma en dogternaweek 3 - 9 Maart Interne redenaarskompetisie 10 Maart Beheerliggaam: Algemene Ouerverkiesing 13 Maart Media- en leesklubleiers OORSLAAP 25 Maart Skool sluit om 11:00 – rapporte word om 10:45 by registerklasse uitgedeel UIT DIE HOOF SE KANTOOR Atletiek Baie geluk aan al die atlete wat Saterdag deelgeneem het. Julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt en ons is met reg trots op julle. Baie geluk aan die atlete wat deur is na die Gautengbyeenkoms. Personalia Ons dink steeds aan Louise le Roux en bid haar beterskap toe. Ons groet vandeesweek vir Liza de Jager wat met verlof gaan. Ons wens jou sterkte toe met die heerlike opwindende tyd met die nuwe toevoeging tot die gesin wat voorlê. In dieselfde asem verwelkom ons Ilene Oberholzer wat vir vier maande in Liza se plek sal waarneem. Verkiesing van Beheerliggaam 10 Maart 2015 - Lekker pryse om te wen! Die klas wat die meeste ouers teenwoordig het tydens die belangrike verkiesing, wen die volgende: Op Vrydag 13 Maart mag julle gewone klere aantrek. Elke leerder ontvang ‘n hamburger en skyfies. Dié wenklas se leerders mag om 12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers tydens die verkiesing teenwoordig het,ontvang elkeen‘n roomys. Filmvertoning Vir die ouers wat nie die verkiesing kan bywoon omdat daar nie toesig vir hul kinders by die huis is nie, is daar ook ‘n oplossing. Daar word ‘n filmvertoning onder toesig vir die gr. 1- tot gr. 3-leerders en ook die gr. 4- tot gr. 7-leerders gereël. Ons versoek dat alle ouers die verkiesing bywoon. Indien daar nie ‘n kworum by die vergadering teenwoordig is nie, sal die vergadering uitgestel word. Verkeer om die skool Ons wil graag ‘n dringende beroep op ons ouers doen om baie versigtig te wees wanneer leerders soggens en na skool in die middae by die skool gehaal word. Daar is ouers wat elke oggend bo-op die voetgangerstrepe by die gr. 1- en gr. 2-klasse in Sewendelaan stop. Dit versper aankomende verkeer se uitsig op die voetoorgang en plaas ons leerders in gevaar. Ons vra dat u asb. die verkeersreëls in die verband sal gehoorsaam en nie oor die strepe parkeer nie. Party ouers parkeer ook voor ons bure se opritte en versper die uitgange. Dit skep vir die skool ‘n groot verleentheid as die persone nie betyds by hulle werke kan uitkom nie, veral as daar noodgevalle is en hulle word ingeperk deur ons ouers.Vermy asb.die uitgange. Moet asb. nie teen die verkeer parkeer en dan so probeer uitkom nie. Die eenrigting borde is aangebring om verkeersvloei te bevorder en as een persoon teen die vloei beweeg, word dit ‘n veiligheidsrisiko. Baie dankie vir u samewerking. VERJAARSDAE Baie geluk aan mnr. Jaco van Rooyen wat op 26 Februarie verjaar. Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. VAN DIE BEHEERLIGGAAM BEHEERLIGGAAMVERKIESING 10 MAART 2015 (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7) Ons wil graag ter inligting aan u ‘n paar reëlings deurgee in verband met:

Upload: others

Post on 05-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 6 25 Februarie 2015

Vinkie Laerskool Fairland

BELANGRIKE DATUMS28 Februarie – 1 Maart Seniorkoor-kamp3 Maart Beheerliggaamverkiesing: Nominasies open6 Maart – 8 Maart Pa en seun- en Ma en dogternaweek3 - 9 Maart Interne redenaarskompetisie10 Maart Beheerliggaam: Algemene Ouerverkiesing 13 Maart Media- en leesklubleiers OORSLAAP25 Maart Skool sluit om 11:00 – rapporte word om 10:45 by registerklasse uitgedeel

UIT DIE HOOF SE KANTOORAtletiekBaie geluk aan al die atlete wat Saterdag deelgeneem het. Julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt en ons is met reg trots op julle.Baie geluk aan die atlete wat deur is na die Gautengbyeenkoms.PersonaliaOns dink steeds aan Louise le Roux en bid haar beterskap toe. Ons groet vandeesweek vir Liza de Jager wat met verlof gaan. Ons wens jou sterkte toe met die heerlike opwindende tyd met die nuwe toevoeging tot die gesin wat voorlê.In dieselfde asem verwelkom ons Ilene Oberholzer wat vir vier maande in Liza se plek sal waarneem.

Verkiesing van Beheerliggaam 10 Maart 2015 - Lekker pryse om te wen!Die klas wat die meeste ouers teenwoordig het tydens die belangrike verkiesing, wen die volgende:• OpVrydag13Maartmagjullegewoneklereaantrek.• Elkeleerderontvang‘nhamburgerenskyfies.• Diéwenklasseleerdersmagom12:00huistoegaan.Diegraadwatdiemeesteouerstydensdieverkiesingteenwoordighet,ontvangelkeen‘nroomys.

FilmvertoningVirdieouerswatniedieverkiesingkanbywoonomdatdaarnietoesigvirhulkindersbydiehuisisnie,isdaarook‘noplossing.Daarword‘nfilmvertoningondertoesigvirdiegr.1-totgr.3-leerders en ook die gr. 4- tot gr. 7-leerders gereël.Onsversoekdatalleouersdieverkiesingbywoon.Indiendaarnie‘nkworumbydievergaderingteenwoordig is nie, sal die vergadering uitgestel word.

Verkeer om die skool• Onswilgraag‘ndringendeberoepoponsouersdoenombaieversigtigteweeswanneer

leerders soggens en na skool in die middae by die skool gehaal word. Daar is ouers wat elke oggend bo-op die voetgangerstrepe by die gr. 1- en gr. 2-klasse in Sewendelaan stop. Dit versper aankomende verkeer se uitsig op die voetoorgang en plaas ons leerders in gevaar. Ons vra dat u asb. die verkeersreëls in die verband sal gehoorsaam en nie oor die strepe parkeer nie.

• Partyouersparkeerookvooronsbureseopritteenversperdieuitgange.Ditskepvirdieskool‘ngrootverleentheidasdiepersoneniebetydsbyhullewerkekanuitkomnie,veralasdaarnoodgevalleisenhullewordingeperkdeuronsouers.Vermyasb.dieuitgange.

• Moetasb.nieteendieverkeerparkeerendansoprobeeruitkomnie.Dieeenrigtingbordeis aangebring om verkeersvloei te bevorder en as een persoon teen die vloei beweeg, word dit‘nveiligheidsrisiko.

Baie dankie vir u samewerking.

VERJAARSDAEBaie geluk aan mnr. Jaco van Rooyen wat op 26 Februarie verjaar. Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

VAN DIE BEHEERLIGGAAMBEHEERLIGGAAMVERKIESING 10 MAART 2015 (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)Onswilgraagterinligtingaanu‘npaarreëlingsdeurgeeinverbandmet:

Page 2: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

2

Nominasie van kandidateIndienu‘nouerwilnomineer,moetdieouer‘nonkreukbarereputasiehê,oorgeskiktekwalifikasiesbeskikvirdierelevanteportefeuljesensteeds‘nkindindieskoolhê.Dieouermoetsy/haarbeskikbaarheidbevestigdeur‘ngetekendedokument(nominasievorm)watbydieskoolbeskikbaaris.GesertifiseerdeafskriftevanID-dokumentemoetsaammetdienominasieingehandigword.Die voltooiing van ‘n volmagvorm (proxy)Indien‘nstemgeregtigdeouerniedieverkiesingsvergaderingkanbywoonnie,magdieoueraan‘nanderstemgeregtigdeouervolmagverleenomnamenshom/haartestem.DievolmagvormsmoetvoorafvoltooiwordenmoetookdeurdierelevanteID-afskriftevergeselword.Elkekieserisgeregtig daarop om twee volmagstemme uit te bring namens die kiesers. Geen ongetekende of ongemagtigde volmagvorms sal ten tye van die verkiesing aanvaar word nie.Die stemprosesTydens die stemproses word die volgende prosedure gevolg:• Kiesersregistreerdeuropdiekieserslysafgemerkteword(IDasbewysvereiste).Kiesers

kry‘nstembewys(token)virelkestemwathymaguitbring.Maksimumis3bewyse.Eenvirself en 2 volmagstemme.

• Nominasievergaderingvindplaasomlaastegeleentheidvirnominasiesteverleen.Nominasiessluit 5 minute voor verkiesing begin.

• Kiesers luisternakortvoorstellingvanaldiegenomineerdekandidatewaarnahullediestembewyse mag ruil vir stembriewe waarop al die kandidate se name in genommerde volgordeverskyn.Kiesersbringhulstemindiegeheimuitenplaasstemmein‘nverseëldehouerwat na afloop van die verkiesing onder toesig van die hoofverkiesingsbeampteoopgemaakengetelsalword.Dieuitslagvandieverkiesingsalnaafloopvandietelprosesbekend gemaak word.

• Ditisuitersnoodsaaklikdatdaar‘nkworumkiesersteenwoordigmoetweesvirdieverkiesingomvoorttegaan.‘nKworumis15%vandienameopdiekieserslys,dus250.Onsdoenderhalwe‘nernstigeberoepoponsouersomhierdiebelangrikeverkiesingbytewoon.Neemasb. in ag dat die verkose lede u kind se skoolbelange vir die volgende 3 jaar moet behartig en besluite gaan neem wat u as ouer direk raak. Ons maak staat op julle ondersteuning en teenwoordigheid.

Finansies Die skool beskik nou oor kredietkaartfasiliteite. Sien asb. ook op die School Communicator (Bronne/Algemeen)belangrikeinligtingtenopsigtevanbetalingvanskoolgeldenookandergelde.

REDAKSIE Intussen is ons skooltjie besig om opslae te maak onder die swemskole in die omgewing, nie netomdatonsernstigekompetisieoffernie,wantdisaltyd‘nbesprekingspunt,maarhoofsaaklikomdat ons hoegenaamd deelneem. Jy sien, die ding is dat ons teen alle verwagtinge en teen alle waarskynlikhedeinuitstekendvaar.Wantonshetnie‘nswembadnie…Dís seker een van die grootste redes hoekom mense so mal is oor ons skool. Ons het ontstaan as ‘nbelaglikekleinplaasskooltjieennaongeveer110jaar,onslandelikeatmosfeerbehou.‘nDuisend

kinderslater,komhullenogsteedskaalvoetskooltoealhethullepa’sdieperdekarvir‘nPorchèverruil. Ons kinders verstaan nie die konsep van “onmoontlik” nie. Hulle word grootgemaak in die geloof dat alles wag om ontdek te word, dat niemand hulle iets skuld nie en dat jy soms sonder dienodigetoerustingsukseskanbehaal.Onsleerhullehierdatelkeuitdaging‘ngeleentheidisendatgroeinetkanplaasvindasdaar‘nbietjiedonderweerenreënvoorkom.Ons het verlede naweek se swemgala gewen…sonder die swembad.Ons kinders is kranigeruiters…sonderstalleen‘nryskool.Hullespeelgholf(geengholfbaannie),hulleswemdieMidmar,hulledoenfantastiesgoedingimastiek,akrobaat,fietsry,ensovoorts!Tógisdaardiegenewathullewilbeperkdeurditallesaanietsmeetbaarsvastemaak.Myhemelmymens,losdiekindersuit!Laat hulle toe om te ontdek, kaalvoet en met verwondering in hulle oë. Sonder vrees en sonder huiwering. Want hulle weet nie dis onmoontlik totdat ons vir hulle so sê nie.Sienjullebydiepluimbal/tafeltennis/boogskiet/bergklim/kanovaart/vliegskool/tangoklasse…ofsoiets!Erika

AKADEMIEToetsrooster: Eerste Kwartaal 2015

Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Vr.27Februarie NW LV SW EBW

Di. 3 Maart SK

Vr.6Maart SW NW NW SW

Di. 10 Maart Tegnologie

Vr.13Maart LV SW LV NW

KULTUURSENIORKOOROefeningeDinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asseblief daar wees. Skriftelike verskonings moet ingedien word vir oefeninge gemis.Koorkamp: (LEKKER!!!)27, 28 Februarie en 1 Maart 2015. Ons gaan heerlik kamp die komende naweek. Maak asb. seker dat diegeldevoorWoensdag25FebruarieinbetaalisendatALLEvrywaringsvormsenregistrasievormsingehandigisbyJuf.Chrisné.Onthouasb.omeieeetgereiintepak.EnallemedikasiegoedtemerkenintehandigvooronsVrydagvertrek.JUNIORKOOROefentyeDonderdae vanaf 14:00 – 15:30 in die skoolsaal.Alle oudisies word hierdie week afgehandel. Enige een wat nog wil probeer, is baie welkom.

Page 3: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

3

NEANEA-diplomawennersvan2014hetuitnodigingsontvangomaandie2015“YoungPerformerAwards”-kompetisie deel te neem.Eersterondte: 16Februarie–24MaartKwarteindrondte: 14–18AprilHalfeindrondte: 05 – 08 MeiEindrondte: 16MeiKoste: R360perinskrywing(1deelnemer) R380perinskrywing(2-5deelnemers) R530perinskrywing(6ofmeerdeelnemers) Inskrywings het nou gesluit.REDENAARS 2015Die interne redenaarskompetisie is op hande. die datums en tye is as volg:GRAAD 1 - 3: 2 Maart om 16:00 in die lapaGRAAD 4 - 5: 4 Maart om 16:00 in die lapaGRAAD6-7(voorbereid): 9Maartom15:00indiemediaGRAAD6-7(onvoorbereid): 9Maartom15:00indiemediaSprekerswatdeurgedringhethetreeds‘nskryweontvangomhulinteligendienodigeinligtingrakende temas en onderwerpe te bekom.Sprekers moet asb. skooldrag dra vir die geleentheid. Maak seker dat u kind betyds is om enige ongelukkigheid te voorkom. Lekkeroefen!Temas vir die ATKV-redenaarsGRAAD 1 – 3 1.Lekkerisnet‘nvingerlank2.Eenvrotappelsteekaldieanderaan3.Kindersmoetgesienword,maarniegehoorwordnie4. Oos, Wes, Tuis, Bes 5. Met grysheid kom wysheid GRAAD 4 – 5 1. Liewer bang Jan as dooie Jan 2.Eenswaeltjiemaaknognie‘nsomernie3. Blaffende honde byt nie 4. Buig die boompie solank hy jonk is 5. Die een hand was die ander GRAAD 6 - 7 1. Te veel hooi op jou vurk hê 2. As dit pap reën, moet jy skep 3.Elkedassiepryssyeiekwassie4. Geld wat stom is, maak reg wat krom is 5.‘nBoomgooialtyd‘nskaduwee

Toesprake vir die graad 4- tot gr. 7-leerders vorm deel van hul kwartaalpunt en is daarom nie opsioneel nie. Dit is beslis nie nodig om toesprake te koop nie. Die Afrikaanse vakopvoeders het ‘nuitlegvandienodigevereisteswaaraan‘nberedeneerbaretoespraakmoetvoldoen.Virdiegrondslagfaseleerdersisdiedeelnameopsioneelenleerderswatwelbelangstelominaanmerking te kom om aan ons interne redenaars deel te neem, kan die nodige vereistes waaraan toesprakemoetvoldoenbyjuf.CorisaGroblerbekomofopdieATKVsewebwerfgaanloer.

SPORTKAAPTOER: 19 – 23 JulieVoorlopigespannewatsaamtoerissoosvolg:1sterugby-,netbal-enhokkiespanne(hokkieseunsen-dogters)Tennis: Senior seuns en –dogters A-spanneATLETIEKBaie dankie aan die atlete wat deelgeneem het en baie sterkte aan ons atlete wat deurgedring het na die Gautengbyeenkoms.Aksiefoto’s van byeenkomsBesoekgerushierdiewebtuiste(www.nickysmit.co.za)omaksiefoto’svanatletiektebestel.AtletiekgroeteNickyCronjéNETBALo/13A - 31Maart–4April Georgeo/10–o/13 - 17–19April(A-totD-spanne) RalokaOefentye:Oefening begin Maandag 2 Maart.

Mini-netbalOefentye:Maandae: 13:35 – 14:10Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50LillianFouché

SPORT

KAAPTOER: 19 – 23 Julie Voorlopige spanne wat saamtoer is soos volg: 1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters) Tennis: Senior seuns en –dogters A-spanne ATLETIEK Baie dankie aan die atlete wat deelgeneem het en baie sterkte aan ons atlete wat deurgedring het na die Gautengbyeenkoms. Aksiefoto‟s van byeenkoms

Besoek gerus hierdie webtuiste (www.nickysmit.co.za) om aksiefoto‟s van atletiek te bestel.

Atletiekgroete Nicky Cronjé

NETBAL o/13A - 31 Maart – 4 April George o/10 – o/13 - 17 – 19 April (A- tot D-spanne) Raloka Oefentye: Oefening begin Maandag 2 Maart.

MAANDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein

teerblad 1ste sessie 14:15 – 15:30

o/13A&B o/10A&B o/9A&B o/9C&D o/10C&D o/11A&B o/9E&F

2de sessie 15:30 – 16:45

o/12A&B o/12C&D o/11C&D o/13C&D

DINSDAE EN WOENSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein

teerblad 1ste sessie 13:50 – 15:05

o/13A&B o/10A&B o/9A&B o/9C&D o/10C&D o/11A&B o/9E&F

2de sessie 15:05 – 16:20

o/12A&B o/12C&D o/11C&D o/13C&D

Mini-netbal

Oefentye: Maandae: 13:35 – 14:10 Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50

Lillian Fouché

Page 4: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

4

DogtersA - 4Maart -BYE 11 Maart - Curro Aurora - tuisSeuns A - 26 Februarie - Fontainebleau - tuis 5Maart -BYE 12 Maart - Crawford Sandton - tuisSeuns B - 26 Februarie - Louw Geldenhuys - tuis 5 Maart - Crawford Lonehill - tuis 12 Maart - Bryanston - wegOefeninge by Jean de LangeOefeningebyJeandeLangevindopMaandagoggende(07:00–08:00)plaas.Dietop8seunsendogtersMOEThierdieoefeningebywoon.Indien‘nspelerwegblysonder‘ngeldigerede,saldiespelersy/haarplekindiespanverloor.JUNIORSOefeningDie top 8 seuns en top 8 dogters het op Maandag 19 Januarie begin oefen. Dit is baie belangrik dat alle spelers die verpligte oefeninge sal bywoon. Seuns moet by juf. Lizahn verskoning maak en dogters by juf. Penny.Tyd: Maandae 16:00 – 17:00 Philip LawsonBethlehemDietop8seunsen top4dogterssalaandieTruidaKestell-tennistoernooideelneem. Usalbinnekort al die inligting in verband met die toernooi ontvang.Datums Woensdag 22 April - Saterdag 25 AprilTennisafrigting: Gr. 1- en gr. 2-leerdersIndiendaarenigebelangstellingis,kontakasb.virPhilipLawson(082079-8531).SKAAKOefening:Gr.1 : Maandag–Donderdag Naskooltot14:15 Kamer22Gr.2–3 : Donderdag 14:00–15:00 Kamer27Gr.4–7 : Donderdag 15:00–16:30 Kamer31HOKKIEBaiegelukaanAmoryMinnaarwatindieo/13D10-hokkiespanopgeneemis.Onsissommerbaietrotsopjou!

INLIGTINGSENTRUMMedialeier-opleidingBaiedankieaanaldiemedialeierswatonsopleidingsessieopVrydag20Februariebygewoonhet.Ekglojulwerksaamhedeindieinligtingsentrumisnouvirjullebaieduideliker.Dieleesklubisook al hard aan die oefen vir die vertonings wat hulle vir die juniors sal aanbied. Ons sien uit na ‘nopwindendejaarsaammetdienuwemedia-enleesklubleiers!

RUGBYOefentye:

Die volgende vriendskaplike wedstryde is beplan vir:Dinsdag 3Maart -L/sHelderkruin (tuis)(A-enB-spanne)Woensdag 11Maart -L/sHennopspark (weg)(A-enB-spanne)VrydagenSaterdag 13&14Maart-Skeidsregterevaluering(UJ)(o/10A,o/11A;2deen1ste)Konkadatumso/9A - 19–21Maart2015o/10A - 23–25Maart2015o/11A - 6–9April2015o/13A - 30Maart–2April2015Dean BenadieTENNISSeniorsProeweVyfvanonsspelershetdienaweekaandieSentraal-Gautengproewedeelgeneem.MeganBassonhettweedegeëindigenMiekevanDeventervierde.Baiegelukaandiétweedogters!Uitslae: SeniorseunsA vs Unika wen 45–36Senior seuns B vs Fontainebleau wen 58 – 27 KingDavidVictoryPark wen 49-32LigawedstrydeSpelers begin reeds op 28 Januarie met ligawedstryde. Die top 6 dogters en top 12 seuns neem deel.

Page 5: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

5

Boek Buddies 23 FebruarieDitwasweereens‘nbaievermaaklikedramatiseringvan‘nkeurspelvanboeke.Dieleerdersbybeide vertonings het aan die akteurs se lippe gehang. Al die boeke is reeds vir die inligtingsentrum aangekoop.DieATKV-leserskryvoorkeuromdiéboekeuitteneem.

Medialeiers- en leesklub-“OORSLAAP”Onthouomdiedatuminjoudagboekaanteteken!Vrydag13Maart.Briewevolglater.VRYWILLIGE SANTAM KUNS-kompetisie: Gr. 1 – gr. 7Diekompetisieisalbekendaanonsleerders.EenvanonsleerderssekunswerkisalvoorheenopgeneemindieSantamKinderkunskalender.Hiervolgdiedetailasjullewildeelneem:TEMA: ‘NPLEKVANDROME(Maakjouoëtoeenverbeeljoujyisiewersop‘nwonderlikeplek vol betowerende dinge. Dit maak nie saak of dit regtig bestaan en of jy dit uitgedink het nie–ditkanenigeplekwees.Wysmetjoukunswerkhoeditdaarlyk!)FORMAAT: A2(594mmx420mm) Kleur,swart-en-witsketseen/ofskilderye. Mag nie 3D wees nie.SLUITINGSDATUM: 3Junie2015“LEESISPRET,LEESISCOOL!”(BoekBuddies)Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASVere-kas-tye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Vere-kasgroeteLillian Ankersmit082 324-5034NEEM ASB. KENNIS VAN DIE VOLGENDE:FOTO’S: INDIVIDUEEL EN KLASAangesien van ons ouers glo nie die skrywe in verband met fotodag van 5 Februarie ontvang nie, hetjuf.Elizedievolgendevoorgestel:•Ouerskannouklasfoto’[email protected]•Wanneer die eerste stel sport- en kultuurfoto’s later vanjaar geneemword, sal daarweergeleentheid aan ouers gegee word om individuele foto’s van hul kinders asook boetie- en sussiefoto’s te laat neem.STERRE VAN DIE WEEKWeek: 19 Februarie 2015Gr.1/18 :RynoWolmarans Gr.1/22 :Robyn-LeeRichardsonGr.1/24 :ZaniqueTheron Gr.1/25 :CaitlinErasmusGr.1/26 :EthanFerreira Gr.1/27 :RyanEsterhuizenGr.2/14 :TeaganCoetzee Gr.2/15 :LeahStraussGr.2/16 :AnikaduPreez Gr.2/17 :CaitlinKeulerGr.2/21 :FrancoRoos Gr.2/23 :LuanéHumanGr.3/12 :CherrelléWelgemoed Gr.3/13 :DelanéPotgieterGr.3/28 :SimonéSwanepoel Gr.3/29 :NicolaNelGr.3/45 :KevinOpperman Gr.3/46 :NinaNovellaMA EN DOGTER-KAMP (6 - 8 MAART 2015)Alle besprekings moet direk by Buffelspoort gedoen word. Die inskrywingsvorms asook R180.00 moet egter by die skool inbetaal word.KarenNel&CharnéWritesALLE PA’s EN SEUNSDiejaarliksekampisomdiedraai.Hierisnetso‘nbietjieinligtingvirdiepa’senseunswatvirdie eerste keer saam kamp.Kamp armbandjiesAllepa’senseunswatkamp,moet‘narmbandjieontvangvoordiekamp.Diebandjieisjoubewysvan betaling by Malonjeni se ingang.

Page 6: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

6

van Rensburg in die kantoor beskikbaar.Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta.Contactdetails: (011)431-0406Business hours: Monday – SundayOns vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun.MakroenMyschoolProjek–(Gratiskaart)Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland.Hoemoetutewerkgaanomvir‘nMakro-ofMySchoolkaartteregistreer?MakroGaannadiewebtuistevanMakro(www.makro.co.za/MakroCard/ApplyforaMakroAccesscard)envoltooiubesonderhedeaanlyn.Viranderinligting,kontakasb.virLouisavanRensburg([email protected]).MySchoolBesoekgerusMySchoolsewebtuiste(www.myschool.co.za/Getacard)envoltooiubesonderhedeaanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word.Onsmaakstaatopalmalsesamewerkingomookvanhierdieprojekte‘ngrootsuksestemaak.VRIENDE VAN FAIRLAND SPENSGedurende2011hetVriendevanFairland’nspensbeginomwaaronskan,dieskoolsebehoeftigefamilies te help met hul maandelikse kruideniersware.Diespenswasvolverledejaarna‘nbaiesuksevolleomgeeweekwaarleerdersenhulouersvrywillig kruideniersware gebring het. Desember is die laaste kruideniersware in ons spens uitgedeel en is daar dusop hierdie stadium geen kruideniersware oor nie.Helponsassebliefweeromvanaf2Maarttot6Maart‘nomgeeweekbydieskooltehoudeurvan die volgende items skool toe te bring en sodoende ons spens te vul vir die behoeftes van 2015. Die lys van behoeftes is in klasverband verdeel om hoeveelhede beter te reguleer. Indien u egterverkiesomproduktetebringwatonder‘nandergraadgelysis,isubaiewelkom.Leerderskan alle skenkings na hulle registerklasse neem en dan sal dit alles aan die einde van die week na die spens gestuur word.‘nGrootdankieaanaldiema’swatsogetrouelkemaandookkruideniersware-skenkingsmaak.Jullehelpdatonsbegrotingelkemaandklop!Asdaardalknogiemandiswatop‘nmaandeliksebasis betrokke wil raak, kan jul my kontak.By voorbaat baie dankie.IreneAucamp-0836517230-(Spenskoördineerder)GR.R/07 KOFFIE GR.R/08 SUIKERGR.R/09 TEE(GEWOONOFROOIBOS) GR.R/10 LANGLEWEMELKGR.R/11 POEIERMELKOFCREMORA GR.R/11A ONTBYTGRAAN (NIEOATSNIE)GR.1/18 MARMITEOFBOVRIL GR.1/22 GRONDBOONTJIEBOTTERGR.1/24 KONFYT GR.1/25 STROOP

SeunskandiebandjiesbytannieVernagaanhaal,Woensdag4Maartenmagditbydieskooldra.Braai Vrydagaand19:30isdieverwelkominggevolgdeur‘nbringenbraaivirdieouers.DitvindplaasopdiegrasvoordieTVlapa.Rugby/KrieketDaaris‘nTVwaaralmaldieonderskeierugby-enkrieketwedstrydekankyk.Saterdag08:35 Blues/Lions17:00 Cheetahs/Bulle19:00 Stormers/Haaie24:00 SA teen Pakistan BoeresportOns beplan om vanaf 10:00 Saterdagoggend boeresport vir die pa’s en seuns te hou. Daar is lekker pryse te wen.SnoepieDaaris‘nsnoepiebyMalonjeniendaarsalboereworsrolletjiestekoopweesSaterdagmiddag.FietsryDaarisbaiespasievirfietry.Maakassebliefsekerdatveraldieseunsvalhelmsdra.Ouer broersOuer broers is welkom om saam te kamp. Ons vra asseblief net dat die pa’s verantwoordelikheid salneemvirdieouerseunsendatdieouerseunsdiefeitsalrespekteerdatdit‘nlaerskoolkampis.KerkDaarsalSondagoggend7:30boskerkweesonderdiebomeomdienaweekop‘ngepastewyseaf te sluit.Fraser Muller083 449 3422“TOUCH RUGBY”Sondae tussen 15:00 en 17:00. Alle skoolkinders, broers en pa’s wat wil “touch rugby” speel, is welkom om elke Sondag te kom saamspeel.ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:9spasies: 1.18mx0.46m (Koste: R1500perspasiejaarliks)(Diekostesluitdiemaakvandiebordeuit.)Kontakpersoon:KarénReyneke([email protected])MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTESchool & Leisure-kaarte“Support your school – earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School BenefitCardorvisitourwebsite:www.schoolandleisure.co.za.AansoekvormsisookbyLouisa

Page 7: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

7

GR.1/26 BLIKKIESVIS GR.1/27 BLIKKIESVLEISGR.2/14 BLIKKIESGROENTE GR.2/15 INGEMAAKTESLAAI(BOKSIES)GR.2/16 INGEMAAKTEVRUGTE GR.2/17 SOJAMAALVLEIS(TOPPERS)GR.2/21 INGEMAAKTEGROENTE GR.2/23 CUPASOUPOFPAKKIESSOPGR.3/12 BLIKKIESSOP GR.3/13 OATSGR.3/28 ONTBYTGRAAN (ENIGEBEHALWEOATS) GR.3/29 MIELIEMEEL1kgGR.3/45 RYS GR.3/46 ENIGEPASTA (NIE2MINNOODLESNIE)GR.4/47 KOEKMEEL1KG GR.4/48 2MINNOODLESGR.4/49 BLATJANG GR.4/50 MAYONNAISEGR.4/51 OLIE GR.4/52 TAMATIESOUSGR.5/02 JELLIE GR.5/03 KOEKIES(SOET)GR.5/05 AANMAAK-KOELDRANK GR.5/39 OUMABESKUITGR.5/41 PROVITAS GR.5/43 BLIKKIESGROENTEGR.6/04 LANGLEWEMELK GR.6/32 SKOTTELGOEDSEEPGR.6/34 WASPOEIER GR.6/37 DEODORANTvirVROUENSGR.6/40 LANGLEWEMELK GR.6/44 ONTBYTGRAAN (NIEOATSNIE)GR.7/01 BLIKKIESVLEIS (WORSIES,BULLYBEEF,ENS.) GR.7/06 WASPOEIERGR.7/30 BLIKKIESVLEIS GR.7/31 BLIKKIESGROENTEGR.7/33 BLIKKIESVIS RIGLYNE VIR DIE VASWERK VAN BALKIES EN KOORD AAN SKOOLBAADJIESDie volgende persone kan gekontak word t.o.v die vaswerk van balkies en koord op skoolbaadjies. 1.Solly(0715941373)huurprivaat‘nwinkelbyBurgerBroers,NorthcliffCorner.2.GretheDoubell-Schüssler(073-196-5599),‘nmammaisookbereidomhiermeetehelp.Sien riglyne-dokument onder Bronne op School Communicator.VALENTYNSOKKIEDievalentynsokkie2015was‘nreusesuksesas‘nmensnadiekinderglimlaggiesgekykhetverledeWoensdagaandbydiesokkie!Baie dankie aan elke ouer wat hierdie taak vir ons moontlik gemaak het. Sommige het geld geskenk, anderweertyd(baietyd).Daarishopelekkers,chipsendrinkgoedgeskenk,diekosenblommeisgeborgensokanonsaangaan!Baiedankieaanelkegr.7-ouerwat‘naandeelinhierdieaandgehadhetOnswaardeerditopreg!-AudreyvanderWesthuizenVALENTYNSVERKOPE 2015 Na al die lekkergoed, teddiebere, rose, koekies, oorbelletjies, borsspelde en “cupcakes” wat verkoopisdieafgelope3weke,kanonsnieandersasomtesêdatdit‘ngrootsukseswasnie!BaiedankieaanCerina,Juanita,MurielenLynetteviraljullerëelingsomvanhierdieprojek‘nsukseste maak. Dankie ook aan elke mamma wat pligsgetrou elke dag kom help het met die verkope. Virdietweestudentewatgehelphetmetdiesproeivandiehare,wasditseker‘nervaringwat

hulleniegousalvergeetnie!Aanelkelieweouerwatgetrou‘ngeldjieskooltoegestuurhetomonsteondersteun,baiedankie.Onsglodatelkekindietsspesiaalskonkryomsyofhaarhartjieenooksommer‘nklompandermenseseharteopValentynsdagbaieblytemaak!Baie dankie ook aan Audrey en haar span wat die sokkie so spesiaal gemaak het. Aan elke gr. 7-ouerwatopeenofandermanier‘nbydraetotdiesokkiegelewerhet,baiedankie.Ditwaslekkeromsaammetso‘ngedugtespanbehulpsameouerstewerk.Eksienuitnadievolgende sokkie in Oktober.Annabie MinnaarGr.7-koördineerder

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSWEMLaerskool Fairland het baie goed gevaar by die Northcliff Primary School swemgala. Die swemspan was geteister deur beserings en dus moes die organiseerders en swemmers op hul voete dink om die span reg te kry vir die dag. Die leerders het sterk en goed geswem en op die ou einde een van hul beste prestasies gelewer deur 1ste te eindig. Die swemspan het met meer as 70 punte gewen.KomendeVrydagseswemgalabyTrinityHouseRandparkgaan‘nrillerwees.OnsneemteenTrinityHouseRandpark,KingDavidVictoryParkenLouwGeldenhuysdeel.Sterkte aan die Tiervisse.

ADVERTENSIESPOTTEBAKKERY-KLASSEPottebakkery-klasse:Kindersenvolwassenes.Beginnersengevorderdestudente.Ontspanneenkreatiewe omgewing, kom leer van handwerk, wielwerk modelleer en verf of keramiek.SkakelRikabyBohlokoaStudio,Kesselstraat169,Fairland.Skakel:0116782797of0823304246.MAAK JOUSELF MOOI.....Dievolgendespesialeaanbiedinge: Vinger-entoonnaels“overlays”=R320.00(SpaarR100).Bring‘nvriendinsaamvirdieselfdebehandelingenkrynog10%afslag.Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat – oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad, www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUMJoukindglyoordievloerterwylhykitaarindielugspeelensyhartuitsing.DisTYDomjoukindinteskryfvirMUSIEKLESSE2015.Onsskoolbied‘nvriendelike,veiligeplatformomklavier,dromme, kitaar, viool, musiektegnologie of sang te leer. Retha Jacobs – 081 351 7491BETROUBARE EN FLUKSE BEDIENDEBetroubareenfluksebediendebeskikbaaropMaandae,WoensdaeenDonderdae(ofanderdaeondelhandelbaar)vanaf24Feb.-30Nov.2015)Wonderlikmetkinders.Afrikaanssprekend.SkakelHeidi 084 801 9264 vir navrae.

Page 8: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · • Dié wenklas se leerders mag om (Alle ouers met leerders in gr. R tot gr. 7)12:00 huis toe gaan. Die graad wat die meeste ouers

8

CONVERT PRECIOUS FAMILY VIDEOS TO DVD

ALL FORMATSLPs TO CD

DUPLICATING THE DVD WIZ LINDA 082 416 8616

www.thedvdwiz.co.za

HUIS TE HUURDrie-slaapkamer huis met swembad, lapa en buitekamer te huur in Weltevredenpark. Goeie sekuriteit. Onmiddelikbeskikbaar.KontakDalene0824591609.BEDIENDE SOEK WERK“Mybediende,Vivian,soekwerkvirDinsdag,DonderdagenVrydag.Sywerkalvir3jaarvirmyasbediendeenasbaba-oppasserenisbaiebetroubaar.KontakWynandby0837041852asjybelangstel.

SHEREE A5 ASB.

ADVERTENSIES POTTEBAKKERY-KLASSE Pottebakkery-klasse: Kinders en volwassenes. Beginners en gevorderde studente. Ontspanne en kreatiewe omgewing, kom leer van handwerk, wielwerk modelleer en verf of keramiek. Skakel Rika by Bohlokoa Studio, Kesselstraat 169, Fairland. Skakel: 011 678 2797 of 082 330 4246. MAAK JOUSELF MOOI..... Die volgende spesiale aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar R100). Bring ʼn vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog 10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat – oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad, www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Jou kind gly oor die vloer terwyl hy kitaar in die lug speel en sy hart uit sing. Dis TYD om jou kind in te skryf vir MUSIEKLESSE 2015. Ons skool bied 'n vriendelike, veilige platform om klavier, dromme, kitaar, viool, musiektegnologie of sang te leer. Retha Jacobs – 081 351 7491 BETROUBARE EN FLUKSE BEDIENDE Betroubare en flukse bediende beskikbaar op Maandae, Woensdae en Donderdae (of ander dae ondelhandelbaar) vanaf 24 Feb. - 30 Nov. 2015) Wonderlik met kinders. Afrikaanssprekend. Skakel Heidi 084 801 9264 vir navrae. HUIS TE HUUR Drie-slaapkamer huis met swembad, lapa en buitekamer te huur in Weltevredenpark. Goeie sekuriteit. Onmiddelik beskikbaar. Kontak Dalene 082 459 1609.

THE INSULATOR

positive, down to earth

082 774 [email protected]

• All electrical work• Maintenance

• New Installations