marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan pieter le roux wat vir...

11
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en Adam Botha met hul deelname aan die nasionale ronde van die ATKV-redenaars. Hulle het ons skool vereer met hulle uitstekende toesprake. In die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ouderdomsgroep aangewys is. Dit is waarlik ‘n besonderse prestasie. Sing in Harmonie Baie geluk ook aan die junior- en seniorkoor wat Sondag 23 Augustus aan dié kompetisie deelgeneem het. Hulle het pragtig gesing en ons is baie trots op hulle. Dankie aan ons koorouers vir hulle getroue ondersteuning. Kleredrag Die oorgangstydperk vir somersdrag is vanaf 31 Augustus tot 11 September. Kaskarkuierfees : 5 September 2015 Wat ‘n feestelike atmosfeer heers hier nie op die skoolterrein nie! Verskillende wêreldbekerlande word só mooi uitgebeeld en die leerders is behoorlik opgewonde oor die groot dag! Vanaf 10:30 op Saterdag 5 September gaan die reuse-optog van al 47 klasse begin, aangetrek volgens die Wêreldbeker-tema! Elke leerder het ‘n donasielys ontvang en moet asb. poog om die lyste ingevul terug te stuur na die skool voor of op 4 September 2015. U, as ouer, word uitgenooi om op die rugbyveld te kom uitspan, bring u piekniekmandjie, eie stoele, gazebo’s en vleis en kom kuier saam met ons. Die skool verskaf die vure en dit sal om 12:30 gereed wees! Daar is pryse vir die junior- en seniorspanne met die beste spangees asook die spanne wat die meeste rondtes voltooi. Die program sal vroeg in volgende week aan u deurgegee word. Aan die einde van die dag sluit ons af met ‘n opwindende ouer-/onderwyserresies! Stof solank u drafskoene af! Cansa-muntlegging Die totale bedrag wat ons ingesamel het, is R39,830.95 en CANSA sê baie dankie vir die groot skenking. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat in Augustusmaand verjaar het: Dean Benadie 4 Augustus Charné Augustyn 6 Augustus Connie Steenkamp 14 Augustus Vivia Muller 16 Augustus Ons glo en vertrou dat jul nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees

Upload: others

Post on 24-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORATKV-redenaarsBaie geluk aan beide Pieter le Roux en Adam Botha met hul deelname aan die nasionale ronde van die ATKV-redenaars. Hulle het ons skool vereer met hulle uitstekende toesprake. In die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ouderdomsgroep aangewys is. Dit is waarlik ‘n besonderse prestasie.Sing in HarmonieBaie geluk ook aan die junior- en seniorkoor wat Sondag 23 Augustus aan dié kompetisie deelgeneem het. Hulle het pragtig gesing en ons is baie trots op hulle. Dankie aan ons koorouers vir hulle getroue ondersteuning.KleredragDie oorgangstydperk vir somersdrag is vanaf 31 Augustus tot 11 September.

Kaskarkuierfees : 5 September 2015Wat ‘n feestelike atmosfeer heers hier nie op die skoolterrein nie! Verskillende wêreldbekerlande word só mooi uitgebeeld en die leerders is behoorlik opgewonde oor die groot dag! Vanaf 10:30 op Saterdag 5 September gaan die reuse-optog van al 47 klasse begin, aangetrek volgens die Wêreldbeker-tema! Elke leerder het ‘n donasielys ontvang en moet asb. poog om die lyste ingevul terug te stuur na die skool voor of op 4 September 2015.U, as ouer, word uitgenooi om op die rugbyveld te kom uitspan, bring u piekniekmandjie, eie stoele, gazebo’s en vleis en kom kuier saam met ons. Die skool verskaf die vure en dit sal om 12:30 gereed wees!Daar is pryse vir die junior- en seniorspanne met die beste spangees asook die spanne wat die meeste rondtes voltooi. Die program sal vroeg in volgende week aan u deurgegee word.Aan die einde van die dag sluit ons af met ‘n opwindende ouer-/onderwyserresies! Stof solank u drafskoene af!Cansa-muntleggingDie totale bedrag wat ons ingesamel het, is R39,830.95 en CANSA sê baie dankie vir die groot skenking.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat in Augustusmaand verjaar het:Dean Benadie 4 AugustusCharné Augustyn 6 AugustusConnie Steenkamp 14 AugustusVivia Muller 16 AugustusOns glo en vertrou dat jul nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees

VINKIE 27 AUGUSTUS 2015

UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars (Foto – 1) Baie geluk aan beide Pieter le Roux en Adam Botha met hul deelname aan die nasionale ronde van die ATKV-redenaars. Hulle het ons skool vereer met hulle uitstekende toesprake. In die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ouderdomsgroep aangewys is. Dit is waarlik „n besonderse prestasie. Sing in Harmonie Baie geluk ook aan die junior- en seniorkoor wat Sondag 23 Augustus aan dié kompetisie deelgeneem het. Hulle het pragtig gesing en ons is baie trots op hulle. Dankie aan ons koorouers vir hulle getroue ondersteuning. Kleredrag Die oorgangstydperk vir somersdrag is vanaf 31 Augustus tot 11 September.

Kaskarkuierfees : 5 September 2015

Wat „n feestelike atmosfeer heers hier nie op die skoolterrein nie! Verskillende wêreldbekerlande word só mooi uitgebeeld en die leerders is behoorlik opgewonde oor die groot dag! Vanaf 10:30 op Saterdag 5 September gaan die reuse-optog van al 47 klasse begin, aangetrek volgens die Wêreldbeker-tema! Elke leerder het „n donasielys ontvang en moet asb. poog om die lyste ingevul terug te stuur na die skool voor of op 4 September 2015.

U, as ouer, word uitgenooi om op die rugbyveld te kom uitspan, bring u piekniekmandjie, eie stoele, gazebo‟s en vleis en kom kuier saam met ons. Die skool verskaf die vure en dit sal om 12:30 gereed wees! Daar is pryse vir die junior- en seniorspanne met die beste spangees asook die spanne wat die meeste rondtes voltooi. Die program sal vroeg in volgende week aan u deurgegee word.

Aan die einde van die dag sluit ons af met „n opwindende ouer-/onderwyserresies! Stof solank u drafskoene af!

Cansa-muntlegging

Die totale bedrag wat ons ingesamel het, is R39,830.95 en CANSA sê baie dankie vir die groot skenking.

Page 2: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

2

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMKaskardag en KuierfeesOns vra weereens u ondersteuning met ons laaste fondsinsameling. Ons moedig die ouers aan om lekker te kom saamkuier op dié dag.Hoe werk dit?Elke leerder het ‘n donasievorm ontvang. Die waarde van die kaskar is R100.00, maar u is welkom om al die lyntjies op die vorm vol te maak. Ekstra vorms is in die kantoor by Karén Reyneke beskikbaar. Leerders moet deur hul klasonderwysers die vorms in die kantoor aanvra.Die dag se programOns gaan op ‘n later stadium ‘n gedetailleerde program deurgee. Die verrigtinge sal ongeveer 10:00 begin.

REDAKSIEDie geheim van sukses lê dikwels opgesluit in hoe jy mislukkings hanteer. Dis al dikwels in die verlede bewys dat dit nie noodwendig die mees talentvolle, sterkste, grootste, vinnigste persoon is wat wen nie, maar die een wat nooit moed opgee nie. Dis baiekeer die een wat teen alle struikelblokke veg en ander maniere uitdink om hulle te bowe te kom. Kreatiewe denke speel ‘n belangrike rol, maar so ook uithouvermoë en ‘n onwrikbare geloof in die spreuk: “Niks is onmoontlik nie!” Voeg daarby harde werk, pligsgetroue oefening, self-dissipline en jy het die eerste stap van die wenresep. Almal weet dis nie lekker om te verloor nie en soms voel jy moedeloos omdat jy alles ingesit het. Die gevaar lê daarin dat jy later begin dink dat jy ‘n wen verdien. Pasop vir daardie slaggat! ‘n Oorwinning is nooit verdiend nie. Dis altyd ‘n bonus. Die manier waarop jy kompeteer, bepaal in alle opsigte wat jou kanse vorentoe sal wees. Ek dink aan ‘n klein Gideonsbende wat teen die oormag van die Fillistyne hulle staal gewys het. Waarskynlik? Nee, nie normaalweg nie, maar dis juis wat so ‘n wen dan baie, baie spesiaal maak. Elke skool het jaarliks hoogte-en laagtepunte wat sport en kultuur betref. Dis asof daar natuurlike siklusse ontstaan.

Hoe jy vir jou kind leer om die uitslae te hanteer, gaan vir seker ‘n blywende invloed hê op sy vegtersgees. ‘n Ware kampioen / wenner is iemand wat met grasie verloor en sy wen in nederigheid aanvaar. Ons het baie sulke kampioene in ons skool en ons wil graag ons ouers komplementeer vir die wyse waarop julle hulle vir die toekoms voorberei.By Laerskool Fairland kweek ons lewenswenners, want elke leerder maak saak.Erika

AKADEMIE TOETSROOSTER

Derde Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Vr. 28 Augustus Engels Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Vr. 4 September LV NW NW NW

Di. 8 September Tegnologie

Vr. 11 September NW LV LV SW

Di. 15 September SK

Vr. 18 September SW SW SW EBW

Neem asb. kennis van die volgende belangrike datumsANA-toetse: 15 – 18 September 2015

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

26 Aug. Radikale Redenaars - sluitingsdatum

27 Aug. Hokkie: Seuns by LLG

27 Aug. Gr.R-immunisering

31 Aug. Skaak: Liga 5 Sept. Kaskardag en Kuierfees 1 - 4

Sept. Krieket-aandreeks: 1ste span H/s Randburg

8 Sept. ATKV- junior olimpiade, huistaal

5 Sept. Landloopbyeenkoms 15 & 16 Sept.

Travelling Bookshop

7 Sept. Skaak: Liga 18 Sept. WOW-spelfees Provinsiale rondte

14 Sept. Skaak: Liga

Page 3: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

3

KULTUUROUDISIES VIR BAK VIR MAOns wag nog vir die uitslae.Seniorkoor en JuniorkoorDie Sing in Harmonie televisiereeks het tot ‘n einde gekom op Sondag 23 Augustus 2015 by Silverstar Casino se Globe Teater. Die kinders het met oorgawe gesing en ons is baie trots op beide ons junior- en seniorkore wat aan hierdie kompetisie deelgeneem het. Baie dankie aan die ouers wat ons kinders so volkome ondersteun en hierdie glansgeleentheid bygewoon het. Die finaal word uitgesaai op Sondag 30 Augustus 2015 om 16:00 tot 18:00 op kanaal 146 KykNet Musiek.Baie dankie ook aan juff. Chrisné, Melissa, Marelize en Marzaan vir al hulle harde werk met die kore. ‘n Spesiale dankie ook aan Christo Bezuidenhout vir sy virtuoso begeleiding van beide kore. Ons waardeer elkeen van julle bydraes tot ons kore se vordering.Belangrike datums : SeniorkoorDaar is ‘n belangrike oefening op 1 September. Almal moet daar wees.6 September – Optrede by NG Kerk Fairland. Meld aan om 08:15. Diens begin om 09:00.18 September – NEA- kunswedstryd 20 September - NG Kerk Weltevredenpark 08:00 en 10:00 diens. Inligting sal volg.Onthou asseblief dat oefeninge op Dinsdae van 17:00 tot 19:00 in die saal is. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien ‘n oefening nie bygewoon kan word nie. Belangrike datums : Juniorkoor18 September – NEA- kunswedstryd18 Oktober – NG Weltevredenpark aanddiens.ATKV - redenaars Baie geluk aan Pieter le Roux en Adam Botha wat op Donderdag 20 Augustus aan die finale ronde van die ATKV-redenaars te Goudini Spa naby Worcester deelneem het. Albei ons redenaars het hul uitstekend van hul taak gekwyt en Pieter is dan ook aangewys as die nasionale kampioen in sy ouderdomsgroep. Ons is baie trots op albei ons seuns!Radikale RedenaarsDie inskrywings is nou gesluit.NEAAlle uitslae, dus oorspronklike sertifikate en repliekvorms moet binne 7 dae na optrede, ingehandig word by juf. Karen Nel, K12 (gr.R tot gr.3) en juf. Karen Brits, K48 (gr.4 tot gr.7). Uitslae sal dan in die saal, ter gelegenertyd, afgelees word en die sertifikate sal later aan leerders terugbesorg word. Gr. 4 – 7 se rekords sal dienooreenkomstig aangepas word. Indien uitslae laat ingehandig word, verbeur die leerder die geleentheid in die saal, maar rekord sal nog steeds gehou word in die geval van gr. 4- tot gr.7- leerders.Uitslae sal voorts op die School Communicator aangebring word, aangesien dié rondte van NEA-deelname ‘n groot aantal sertifikate tot gevolg het.

SATCHOnthou asb. om julle name en uitslae vir juf. Lillian te gee.Erika Joubert

SPORTMINI-KRIEKETDie mini-krieket begin na die hokkie-seisoen. Gr. 1- en gr. 2-leerders begin 7 September.Oefentye:Maandae: 13:30 – 14:30Dinsdae: 13:00 – 14:30KRIEKET1ste span vs UnikaFairland wen met 100 lopies teen UnikaFairland 201/7Unika 101/10Beste kolwer: JD Schreuder met 43 lopiesBeste bouler: Johan Muller 3 vir 7 lopieso/11A vs UnikaFairland wen met 9 paaltjies teen UnikaUnika 101/10 na 23 boulbeurteFairland 105/1 na 9 boulbeurteBeste kolwer: Reuben Du ToitBeste bouler: Ruan Krauseo/10A vs UnikaFairland wen met 84 lopies teen UnikaFairland 110/6Unika 26/almal uitBeste kolwer: Fouché Maré met 21 lopies n.u.n. Manie Groenewald met 21 lopiesBeste bouler: Jayden Bezuidenhout met 4 vir 3 lopieso/9- tot o/13-spanneOefentyeMaandae: 14:10 – 15:40Dinsdae en Woensdae: 13:45 – 15:15 Voorlopige krieketbepalings:Neem asb. kennis dat onderstaande kan verander weens omstandighede buite ons beheer en briewe met korrekte inligting sal per hand aan spelers gegee word.1ste span 31 Augustus Curro Aurora (tuis) 9 September Jan Celliers (weg) 14 September Bryanston Parallel (weg) 21 September Fontainebleau (tuis)

Page 4: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

4

21 Oktober Bryanston Parallel (tuis)o/9A 1 September Curro Aurora (weg) 8 September Jan Celliers (weg) 15 September Bryanston Parallel (tuis) 16 September Louw Geldenhuys (tuis) 22 September Fontainebleau (weg) 29 September Unika (weg) 20 Oktober Dalmondeor (tuis) 27 Oktober Semi-finaal 3 November Finaalo/9-Groen 1 September Fairland Geel (tuis) 9 September Fontainebleau (weg) 15 September Esperanza (weg) 22 September Louw Geldenhuys (tuis) 29 September Unika (tuis) 20 Oktober Jan Celliers (weg)o/9-Geel 1 September Fairland Groen (tuis) 8 September Unika (tuis) 15 September Louw Geldenhuys (weg) 23 September Bryanston Parallel (tuis) 29 September Jan Celliers (weg) 20 Oktober Fontainebleau (weg)TENNISJuniorseuns A wen 16 - 12 teen King David SandtonJuniorseuns B wen 22 - 6 teen King David VictoryparkJunior- en Seniortennis: WedstrydbepalingsJuniordogters AWoensdag 2 Sept. BYE 8 Sept. BYEJuniordogters BWoensdag 2 Sept. Trinity (weg) 8 Sept. Crawford Lonehill (tuis)Juniorseuns ADinsdag 1 Sept. BYE 8 Sept. Crawford Sandton (tuis)Juniorseuns BDinsdag 1 Sept. Crawford Lonehill (tuis) 8 Sept. Bryanston (weg)Seniordogters AWoensdag 9 Sept. Trinity (tuis)

19 Oktober Dalmondeor (weg) 26 Oktober Semi-finaal 2 November Finaal2de span 31 Augustus Bryanston Parallel (weg) 7 September Louw Geldenhuys (tuis) 14 September Unika (tuis) 21 September Dalmondeor (weg) 28 September BYE 19 Oktober Fontainebleau (tuis) 26 Oktober Semi-finaal 2 November Finaal3de span 31 Augustus Esperanza (weg) 7 September Fontainebleau (weg) 14 September Dalmondeor (weg) 16 September Esperanza (weg) 28 September Fontainebleau (tuis)o/11A 3 September Curro Aurora (weg) 9 September Fontainebleau (weg) 10 September Jan Celliers (weg) 17 September Bryanston Parallel (tuis) 22 Oktober Dalmondeor (tuis) 29 Oktober Semi-finaal 5 November Finaalo/11-Groen 3 September Fairland Geel (tuis) 10 September Fontainebleau (tuis) 17 September BYE 24 September Bryanston Parallel (weg)o/11-Geel 10 September Bryanston Parallel (weg) 17 September Fontainebleau (weg) 30 September Esperanza (tuis)o/10A 2 September Curro Aurora (tuis) 9 September Jan Celliers (tuis) 16 September Bryanston Parallel (weg) 1 Oktober Fontainebleau (tuis) 21 Oktober Dalmondeor (weg) 28 Oktober Semi-finaal 4 November Finaalo/10-Groen 2 September Esperanza (weg) 9 September BYE 16 September BYE 23 September Dalmondeor (weg) 30 September Fontainebleau (weg)

Page 5: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

5

16 Sept. Louw Geldenhuys (tuis) 23 Sept. Crawford Sandton (tuis) 30 Sept. Randpark (tuis) 14 Okt. Fontainebleau (weg) 21 Okt. Parkview (weg) 28 Okt. Curro Aurora (tuis) Seniordogters BWoensdag 9 Sept. IRG (tuis) 16 Sept. Cliffview (weg) 23 Sept. King School Robinhills (tuis) 30 Sept. NWCS (A) (weg) 14 Okt. Unika (A) (tuis) 21 Okt. Trinity (weg) 28 Okt. Bryanston (tuis)Seniorseuns ADonderdag 10 Sept. Trinity (tuis) 17 Sept. Louw Geldenhuys (tuis) 23 Sept. Montrose (tuis) 1 Okt. King David Sandton (tuis) 15 Okt. Fontainebleau (weg) 22 Okt. Curro Aurora (weg) 29 Okt. Crawford Sandton (tuis)Seniorseuns BDonderdag 10 Sept. Unika (tuis) 17 Sept. Rivonia (tuis) 23 Sept. Fontainebleau (weg) 1 Okt. King David Victorypark (weg) 15 Okt. Louw Geldenhuys (weg) 22 Okt. Crawford Lonehill (A) (tuis) 29 Okt. Trinity (weg)Tennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerdersIndien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).SKAAKo/9 wen 2 - 0 vs Boskopo/11 wen 8 - 4 vs Maragono/13 wen 9 ½ - 4 ½ vs King David VictoryparkHOKKIEDogters:o/9A wen 1 - 0 vs Bryanstono/10A wen 3 - 0 vs Bryanston

o/11A wen 3 - 0 vs Bryanstono/12A wen 3 - 0 vs Bryanstono/13A wen 4 - 0 vs BryanstonSeuns:1ste span wen 2-0 vs FourwaysOefentyeMaandae: 14:15 - 15:30 Dinsdae: 13:45 - 15:00 (geen oefening as daar wedstryde is nie)Woensdae: 13:45 - 15:00Wedstryde vind elke Dinsdag plaas op Laerskool Louw Geldenhuys se velde op die volgende datums:Dinsdag 1 September Dinsdag 8 Septembero/7- en o/8-spanneOefentye Maandae: 13:35 – 14:10Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:40OefentyeDinsdae: 13:40 - 15:40Donderdae: 14:10 - 15:10 (wedstryde word ook op Donderdae gespeel)o/9 wen 10 – 2 teen Boskopo/11 wen 8 – 4 teen Maragono/13 wen 9 – 2 King David VictoryparkOntwikkelingspan se wedstryd is uitgestel.OefentyeGr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22Gr. 2 – 3 : Donderdag 14:00 – 15:00 Kamer 27Gr. 4 – 7 : Donderdag 15:00 – 16:30 Kamer 31LigawedstrydeSien onder belangrike datums.LANDLOOPUitslae – Top 10o/9-seuns Kean Swanepoel - 1ste Dian Rooseboom - 7deo/9-dogters Claudi Greeff - 1ste o/10-seuns Corné de Fouw - 1ste Francois van Zyl - 3de o/10-dogters Erika Spangenberg - 3de o/11-seuns Robbie Styger - 4deo/12-seuns Ian de Fouw – 2de o/12-dogters Mathilda Steyn - 3de Zoe-Lee Bothma – 9deo/13-seuns Kyle Swanepoel – 2deo/13-dogters Anne Louw - 3de

Page 6: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

6

ByeenkomsteSien onder belangrike datums.OefentyeMaandag, Dinsdag en Woensdag: 15:45 – 17:00Donderdag: 14:15 – 15:30Onthou om jou tekkies saam te bring!Mnr. Jordaan

INLIGTINGSENTRUMBATTLE OF THE BOOKS 2015Michel Croucamp, Megan Townsend, Charlie de Kock, Anja Steyn, Pieter le Roux en Shaun Wilson het op Dinsdag 18 Augustus te Olivedale deelgeneem aan die eerste uitdunrondte van die storieboek-kompetisie vir skole met Engels as eerste taal. Jy moet die boeke wat jy voorberei het, op die punte van jou vingers ken. Hulle het fantasties gevaar en Sharonlea Primary met 44 punte geklop. Dit was veral in die spervuur-afdeling wat hierdie span witwarm was en die ander 3 skole laat les opsê het. Hulle kon bykans al die vrae flink, vinnig en korrek antwoord. Hulle volgende uitdunne vind plaas op Donderdag 10 September te Florida Openbare Biblioteek.Baie geluk! Ons hou vir julle duimvas vir die volgende rondte. “Let your fingers do the talking!”SANTAM KINDERKUNSKOMPETISIE 2015Daar was vanjaar sowat 10 inskrywings en ons was voorwaar weer gelukkig om ‘n wenner in ons midde te hê. Dié skets sal in Santam se aanlyn-kinderkunskalender vir 2016 opgeneem word. Jaymee Geeringh, gr. 5, is as wenner in haar ouderdomsgroep aangewys met haar skildery : “Enchanted woman!”. Die tema vanjaar was: “Plek van jou drome!”Al die inskrywings en Jaymee s’n is te sien in die inligtingsentrum. Kom loer gerus daarna tydens ‘n pouse.Baie geluk Jaymee!WOW-SPELFEES 2015Dit dien gemeld te word dat die kompetisie in die mondelinge rondtes baie, baie straf is. U kind moet asseblief geprys word dat hulle hier kon deurdring. Dit is met desimale punte dat iemand nou uitval. Al dié spellers het werklik puik presteer! Ek is baie trots op hulle almal! Die finale punt is soos volg bereken: Die twee skriftelike toetse, sowel as die twee mondelinge toetse is verwerk na ‘n punt uit 20. Die totaal van 40 word verwerk na ‘n punt uit 10 afgerond tot twee desimale na die punt. U is enige tyd welkom om na die toetsies te kom loer. Baie dankie dat u en u kind so entoesiasties was oor die Wow-spelfees!Dié volgende leerders het deurgedring na die provinsiale rondte wat sal plaasvind in die middag op Vrydag 18 September te Laerskool Fairland. Briewe volg later.

Gr. 1Carla Cloete Mia Moore Jako-Martin Müller Nina NiewoudtSimoné van Aswegen Marlené van NiekerkGr. 2Luan Espach Klarissa Pretorius Franco Roos Josiah StrohDirk van der Berg Rico VoslooGr. 3Pierre de Villiers Lené Dyson Leah Groeneveld Nicola NelAnshe Roos Dawid WiggettBaie geluk aan al die spellers! Welgedaan of is dit nou wel gespel!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASTye

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Lillian Ankersmit082 324-5034Toediening van medikasie GR. 1 – 3Indien ‘n leerder ongesteld is en medikasie by die skool moet drink, moet u asb. die medikasie met duidelike voorskrif van die toediening aan die klasonderwyseres stuur.10 Steps before Ritalin‘n Aantal van ons personeel het verlede kwartaal ‘n baie insiggewende praatjie van dr. Hein Badenhorst bygewoon. Sy onderwerp was, “10 Steps before Ritalin”. Ons deel graag hierdie 10 stappe met u oor die volgende 10 weke:Stap 3: Suiker • Stabiele suikervlakke is die sleutel tot ‘n gesonde brein.• Normaliseer suikervlakte deur die uitsluiting van die meeste onbytgraan, versoete vrugtesap, colas, gaskoeldrank, koekies en hoë energie lekkers.Hou die Vinkie dop vir die volgende stappe.Gr. R: Show and tellSes van ons gr. R-maats het aan ‘n “show and tell workshop” deelgeneem op Maandag 17 Augustus by FD Rooseveldt. Elke leerder moes ‘n item waarin hulle belangstel gaan demonstreer. Die leerders wat deelgeneem het is:Mila Robberts: Demonstreer hoe koekstruif gemaak word.Danika du Toit: Demonstreer die werking van ‘n vulkaan.

Page 7: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

7

Kaelyn Grobler: Demonstreer die maak van ‘n kersversiering.Ruben Bredenkamp: Demonstreer die maak van suikerkristalleTheresa Richards: Demonstreer die plant van ‘n blommetjieCaton Potgieter: Demonstreer die maak en plasing van spelers op ‘n rugbyveldBaie dankie dat julle so dapper was om voor ‘n saal vol mense deel te neem! Ons is baie trots op julle.STERRE VAN DIE WEEK Geen as gevolg van die oopdag.GOEIEGEDRAGSKNOPIEGr. 1/18 Janay Horn Gr. 1/22 Mieke JoosteGr. 1/22 Juan Loots Gr. 1/26 Talitha JordaanGr. 2/14 Karla Strümpfer Gr. 2/14 Joané VorsterGr. 2/14 Isabell-Rose Lemon Gr. 2/14 Nikke JanssenGr. 2/16 Christiaan Botha Gr. 2/16 Kaylee SnymanGr. 4/49 Jody Burgers Gr. 4/49 Johanita de BeerGr. 4/50 Ilandi Van Rooyen Gr. 4/50 Jayden Louw SPORT BUITE SKOOLVERBAND GIMASTIEKDaniele van der Merwe, gr. 6, het op Saterdag 7 Augustus deelgeneem aan die Gold Reef klubkompetisie in Vlak 6 o/13. Sy verwerf goud vir haar kegel en “Freedance” en brons vir haar balroetine. Sy wen ‘n algehele 2de plek! Baie geluk Daniele!

KARATE Dylan Buys het op Saterdag 18 Julie aan die Gauteng-Noord K a m p i o e n s k a p deelgeneem te Benoni.Hy het deelgeneem in die pers tot swart belt-kategorie waar hy ‘n 2de plek behaal het. Baie geluk met jou silwermedalje, Dylan. Ons is trots op jou!

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUMDie derde kwartaal het begin, en nou…IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiekprogrammering.Anthea Clark, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum.

KURSUSSE AANGEBIED DEUR ARINA LANSER“Is ek as ouer gereed vir die eise van gr.1 in 2016? Die kursus word by L/s Fairland aangebied op 28 Augustus 2015 (14:30-18:00) om huidige gr.R-ouers gereed te maak en voor te berei vir die eise van gr. 1 in 2016.... “Die oorgang van gr. 3 na gr. 4: Waaroor al die bohaai?” Die kursus word by L/s Fairland aangebied op 29 Augustus (8:30- 12:00) vir huidige gr.3-ouers om hul gereed te maak en voor te berei vir die eise van gr.4 in 2016....Vir meer inligting kontak Dr. Arina Lanser 0832669575 of stuur ‘n epos na [email protected] VELSORGPRODUKTESy is kosbaar, sy is waardevol, ‘n vrou na haar man se hart, sy is ‘n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer reeds 40 jaar spesiale sorg vir Suid Afrikaners. Die velsorgprodukte is ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos “Tissue”-olie, “Anti-Aging” produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 10% afslag!BETROUBARE AU PAIRMy baie betroubare au pair het onlangs haar kwalifikasie vir kleuterskool onderrig voltooi en is op soek na ‘n posisie in die oggende. Sy werk baie mooi met kinders. Haar huistaal is Engels en sy verstaan Afrikaans. Kontak my gerus op 083 273 9698 indien u meer inligting benodig. Aletta PrinslooANNIQUE VELSORGPRODUKTEDie helende kragte van Rooibos saamgevat in ‘n verskeidenheid produkte. Spesiaal geformuleer en gemaak vir die Suid-Afrikaanse klimaat. Indien jy meer wil weet, reeds ‘n kliënt is of meer wil uitvind van ons besigheidsopsies kontak my gerus. Produkte vir jonk tot oud, normale vel, droë vel, “anti-aging”, mans of vrouens. Ons het wat jy benodig.Wilna 072 158 6675 / E-pos: [email protected]‘n GROOT VERSOEK ... VAN ‘n KLEIN DOGTERTJIEMy hart is gebreek ... my beste, beste maatjie van my eerste jaar af is weg. Hy het verlore geraak op Maandag 3 Augustus na skool by die gr. R-klassies.Ons het nou al ‘n hele week lank gesoek en gevra ... asb., daar is ‘n vergoeding vir die inhandiging van “Leeutjie” by die kantoor.Hy is alles ... ek sukkel om te slaap en ek mis hom BAIE!Brigitte Robinson (gr. 1/24) (Patricia Robinson 082 391-0954)SUPERSEWES - KAMP (VOORBEREIDINGSKAMP VIR HOËRSKOOL)Datum: 4 - 8 Oktober 2015Koste: R900 per persoon + R90 busgeld Waar: Môrester kampterreinKontak: Ds. Jaco Schoeman (082 411-4080) Karen van Zyl (0844451520)

Page 8: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

8

HUISHULP /KINDEROPPASSER BESKIKBAARGoeie, baie betroubare huishulp/kinderoppasser beskikbaar vir ‘n voltydse posisie met inwoning. Sy sal ‘n groot bate wees vir ‘n waarderende gesin. Kontak my asb. vir verwysing en verdere inligting. Diana 074 588 9595 FISIOTERAPEUTFisioterapeut in 8ste Laan, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat en groep Pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of [email protected]’S DROP-OFFMorning & Afternoon Service...Safe, trustworthy, reliable transport service will be starting 1 September 2015.Areas: Cresta, Berario, Blackheath, Northcliff, Fairland, Florida Glen, Quellerina, Constantia Kloof, Eagle Canyon and Eagle Canyon Golf Estate.For more info: Contact Dean Luus 083 791-2169 [email protected] PIRATES JUNIOR CRICKETPirates Junior Cricket (2015/2016) / Registration: Saturday 12th September 2014Ages: 4-13, Time: Every Saturday 9am – 11amPrice: R1400 for seasonal membership or R150 a Saturday for casual membershipVenue: Pirates Sports Club, 25 Braeside Road, GreensideCONTACT: Liam 071 160 4378 or [email protected] or Doug 0833392986 or [email protected] Seasonal membership includes: Pirates Shirt and CapWEES MA MET JOU EIE INKOMSTE…Ek help ma’s om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hul kinders te geniet. Vir meer inligting “click” asseblief op die volgende link: www.antoinetteventer.co.za/wees-ma-met-geld of skakel my by Antoinette Venter: 082 659 2240

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Die derde kwartaal het begin, en nou…IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiekprogrammering. Anthea Clark, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum. KURSUSSE AANGEBIED DEUR ARINA LANSER "Is ek as ouer gereed vir die eise van gr.1 in 2016? Die kursus word by L/s Fairland aangebied op 28 Augustus 2015 (14:30-18:00) om huidige gr.R-ouers gereed te maak en voor te berei vir die eise van gr. 1 in 2016.... "Die oorgang van gr. 3 na gr. 4: Waaroor al die bohaai?" Die kursus word by L/s Fairland aangebied op 29 Augustus (8:30- 12:00) vir huidige gr.3-ouers om hul gereed te maak en voor te berei vir die eise van gr.4 in 2016.... Vir meer inligting kontak Dr. Arina Lanser 0832669575 of stuur 'n epos na [email protected]. JUSTINE VELSORGPRODUKTE Sy is kosbaar, sy is waardevol, „n vrou na haar man se hart, sy is „n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer reeds 40 jaar spesiale sorg vir Suid Afrikaners. Die velsorgprodukte is ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos “Tissue”-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 10% afslag!

HELFTE A5-GROOTTE ASB. SHEREE!

HUISHULP /KINDEROPPASER BESKIKBAAR Goeie, baie betroubare huishulp/kinderoppaser beskikbaar vir 'n voltydse posisie met inwoning. Sy sal 'n groot bate wees vir 'n waarderende gesin. Kontak my asb. vir verwysing en verdere inligting. Diana 074 588 9595 FISIOTERAPEUT Fisioterapeut in 8th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat en groeps Pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of [email protected]. DEAN’S DROP-OFF Morning & Afternoon Service... Safe, trustworthy, reliable transport service will be starting 1 September 2015. Areas: Cresta, Berario, Blackheath, Northcliff, Fairland, Florida Glen, Quellerina, Constantia Kloof, Eagle Canyon and Eagle Canyon Golf Estate. For more info: Contact Dean Luus 083 791-2169 [email protected]

Page 9: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

9

A5 ASB. SHEREE!!!

Page 10: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

10

HELFTE A5 ASB. SHEREE!

SHEREE, HELFTE A5-ASB.!!

TUINWOONSTEL TE HUUR Groot tuinwoonstel te huur met drie kamers vir verblyf of kantoor gebruik in Constantia Kloof. R5 500 per maand. Skakel vir Karin by 0823450880 A5-GROOTTE ASB. SHEREE!

Page 11: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · die besonder baie geluk aan Pieter le Roux wat vir die tweede jaar agtereenvolgend as die nasionale wenner in die gr. 6-7 ... ingevul

11

HELFTE A

5-GR

OO

TTE ASB

. SHER

EE!

H

UISH

ULP /K

IND

ERO

PPASER

BESK

IKB

AA

R

Goeie, baie betroubare huishulp/kinderoppaser beskikbaar vir 'n voltydse posisie m

et inwoning. Sy sal 'n groot

bate wees vir 'n w

aarderende gesin. Kontak my asb. vir verw

ysing en verdere inligting. Diana 074 588 9595

FISIOTER

APEU

T Fisioterapeut in 8

th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie

en longfisioterapie. Privaat en groeps Pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of taboersphysio@

gmail.com

. D

EAN

’S DR

OP-O

FF M

orning & Afternoon Service... Safe, trustw

orthy, reliable transport service will

be starting 1 September 2015.

Areas: Cresta, Berario, Blackheath, N

orthcliff, Fairland, Florida G

len, Quellerina, C

onstantia Kloof, Eagle C

anyon and Eagle Canyon G

olf Estate. For m

ore info: C

ontact Dean Luus

083 791-2169

D

[email protected]