mastitis ‘n basiese oorsig

27
DR. M LATEGAN (BVSC) 2011 Mastitis ‘n Basiese oorsig

Upload: keith

Post on 24-Feb-2016

104 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Mastitis ‘n Basiese oorsig. Dr. M Lategan ( BVSc ) 2011. Organismes. Aansteeklik : Staph. Aureus ( STA ), Strep. Agalactia ( SAG ) Omgewings : E.coli , Klebsiella , Strep. Spp , Arcanobacterium Speen-opportunis : Koagulase negatiewe staph. ( STE ). Staph. aureus. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

DR. M LATEGAN (BVSC)2011

Mastitis ‘n Basiese oorsig

Page 2: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Organismes wat

algemeen voorkom

Identifisering van mastitis

koeie

Melk roetine en ander beheer

metodes

Page 3: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Organismes

Aansteeklik: Staph. Aureus (STA), Strep. Agalactia (SAG)

Omgewings: E.coli, Klebsiella, Strep. Spp, Arcanobacterium

Speen-opportunis: Koagulase negatiewe staph. (STE)

Page 4: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Staph. aureus

NB patogeen in kuddes met oneffektiewe beheer program

Bron: Omgewing, spene, vel, werkers se hande & neuse, maar grootste bron van infeksie is besmette uier

Voorkoms = 10% in kuddes met lae SST = 50% in kuddes met hoë SST

Word tydens melk oorgedra deur speenhulse en werkers hande

Page 5: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

STA - Risiko’s

Koei Lokale weerstand – speen kanaal kondisie Infeksie met ander bakterië Ouderdom Ander siektes – ketose, dystocia...

Omgewing Vuil uiers tydens melk Hoë lyn melk sisteem

Bakterie “Strain” – toksiene word afgeskei, kan

binne in die sel leef, slym laag om wand, L-vorm

Page 6: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

STA

Kliniese simptome Erger in vroëe laktasie –uier geswel, abnormale melk, fibrose, produksie daal Kroniese infeksie – afname in melk produksie, kwart word kleiner, baie hoë SST, abnormale melk vir maande

Behandeling Beste tydens afdroog – ongeveer 50% skoon Nie baie suksesvol tydens laktasie

Page 7: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Strep. agalactiae

Baie aansteeklik, oorsprong in die uier. Oorgedra deur masjien en hande

Ekonomiese belang – produksie verlies = 25% per laktasieRisiko Speen doop wat nie effektief aangewend word

nie Positiewe koeie in kudde

Simptome Koors, uier geswel, abnormale melk, Produksie daal

Beheer Behandel positiewe koeie Skot koeie uit wat nie reageer nie Voor- en na-speen doop Droë-koei behandeling

Page 8: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Coagulase Negative Staph (STE)

Deesdae mees algemene bakterië in kuddesStaph. Epidermidis, S hyicus, S chromogenes,

S simulansGewoonlik matige, sublkiniese mastitis wat

spontaan genees (73%)Risiko Skade aan speenkanaal sfinkter

Droë periode en vroëe laktasie Verse

Page 9: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

STE

Beheer Na-melk speendoop Droë-koei behandeling Voorkom dat jong verse mekaar se spene suig Vliëe-beheer Skoon, droë kalf areas Entstof

Page 10: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

E. Coli

Kom nou meer voor, gewoonlik in kuddes met goeie beheer, lae SST

Voorkoms: 2-4%Bron: Omgewing, misSimptome: Uier swel, abnormale melk – kan

sistemies siek word – sterf binne 6-8 uur Meer kliniese- as subkliniese gevalle

Page 11: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

E. coliRisiko 2 weke na afdroog en 2 weke voor kalf

Lae SST, lae Selenium & Vit E vlakke Downer koeie, speenkanaal skade

Behandeling Melk 2 keer per dag heeltemal uit Antibiotika binne uier Inspuitbaar indien sistemies siek Oxytocin, Ketofen

Beheer Higiëne in melkstal, skoon uiers, Voormelk speendoop. Skoon kalf area, speendoop 10 dae voor kalf

Page 12: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Strep. uberus

Kom al meer voor, reg oor die wereldBron omgewing, vel en misRisiko 2 weke na afdroog & 2 weke voor kalf

Modderige omgewing Lengte van, en skade aan speenkanaal, Ouderdom. Kan somtyds kroniese infeksie veroorsaak.

Behandeling Binne uier antibiotika Somtyds 5-8 dae

Beheer Droë, skoon kalf area, higiëne in melkstal Droë, skoon spene Droë koei behandeling en Interne speen seel

Page 13: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Organismes wat

algemeen voorkom

Identifisering van mastitis

koeie

Melk roetine en ander beheer

metodes

Page 14: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Identifikasie van mastitis

PerakuutAkuut/SubakuutKliniesSubkliniesKronies

Abnormale melkAbnormale uierAbnormale koei

Page 15: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Mastitis identifikasie

Klinies: “Strip cup” – melk het klontjies, is waterig of verandering in kleur, bloeding

Subklinies – SST, CMCT, Kultuur, NAGase toets, Konduktiwiteit, pH, ultraklank

SST – BESTE Meet die hoeveelheid witbloedselle in die melk Gesonde kwart < 100 000 selle/ml Baie hoog in 1ste 2 weke van laktasie Verhoog deur ouderdom, vorige infeksie,hitte SAG infeksie en lae melk produksie

Page 16: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

CMCT die goedkoopste, koste-effektiefste koei- toets beskikbaar. Sterk positief 1ste 2 weke van- en baie laat -laktasie Baie goed om subkliniese infeksie te monitor

Elektriese konduktiwiteit Meet die 1ste veranderinge wat voorkom in mastits Toets kwarte apart en vergelyk verskille om probleem kwarte te identifiseer 50% akkuraat 2 dae voor kliniese mastitis

Kultuur Baie akkuraat Gee indikasie waarmee om te behandel Verskaf informasie vir beheer program

Page 17: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Staph aureus

Coagulase neg StaphAntibiogram

Page 18: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Organismes wat

algemeen voorkom

Identifisering van mastitis

koeie

Melk roetine en ander beheer

metodes

Page 19: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Beheer

Goeie program verminder gevalle van 130/100 koeie/jaar na 35-40/100 koeie/jaar

Aansteeklike siektes verminder drasties, siektes deur omgweigings-bakterië verander min

Beginsels elimineer huidige infeksie voorkom nuwe infeksie monitor uier gesondheid

Page 20: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

5 Punt Beheer Program(STA en SAG)

1. Uier higiëne en goeie melk metodes2. Masjien – goeie installasie en

funksionering3. Droë koei behandeling en bestuur4. Regte behandeling van mastitis

tydens laktasie5. Uitskot van kroniese gevalle

Page 21: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

10 punt beheer programvir omgewings bakterie

6 Onderhoud van skoon omgewing7 Goeie data stelsel8 Monitor uiergesondheid9 Hersien gereeld uiergesondheids

program10 Stel doelwitte vir uiergesondheid

Page 22: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Melk prosedure

Uier higiëne voor melk – was en droog“Let down” – 5-8min, 60-90sek na skoonmaakMelk effektief – sorg dat koeie uitmelkOntsmetting na melkKyk vir mastitis voor melk (stripping)

tel mastitis vroeg op verminder bakterië in speenkanaal stimuleer “let down”

Maak seker dat speenhulse reg sit – hulse wat gly laat bakterië in uier opspuit

Speendoop – belangrikste stap tydens laktasie. Dip is meer effektief as sprei – moet hele speen dek

Melk orde – Verse en jong diere eerste

Page 23: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Droë koei bestuur

Speen kondisie baie belangrik – spene met krake is 1.7x meer geneig om infeksie te kry

Keratien prop moet vroeg vorm – maar dit gebeur nie altyd nie

Droë koei antibiotikaEntings – infeksie minder erg, maar nie

minder infeksies nieOmgewing – droog, koel, skoonVoeding

Page 24: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Droë koei bestuur

Interne speen seël – Bismuth subnitrate Fisiese laag – nie antibakterieel NZ – 10 keer minder infeksies, UK nog minder USA – 30% minder infeksies Indien alle koeie nie getoets kan word nie - behandel met antibiotika en seël

Maak die sommetjie...

Page 25: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Uitskot van koeie

Hou goeie rekord van herhaalde mastitis en fibrose (gediagnoseer met diep palpasie)

Hou die volgende in gedagte: Netto waarde van die koei Inkomste van melk produksie Dragtigheid status Laktasie Koste van behandeling Koste van ‘n vervangings vers

Page 26: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Ten slotte

Doen die “basics” regMonitor gereeld vir potensiële problemeStel beheer program in om huidige probleem

aan te spreek en potensiele risiko’s te vermy

Page 27: Mastitis  ‘n  Basiese oorsig

Enige Vrae?